Leah (2)

25+
Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Ramkat Erasmus

(Lees vorige episode HIER)

 

Vir twee weke stres ek my gat af. Wat ek met die skone klein Leah gedoen het was onaanvaarbaar en grens aan aanranding. Na ek haar deur haar denim tot orgasme gevryf het het sy opgestaan en haar lyfie teen myne aangedruk, haar hande op my belt en gulp. Maar toe klop Maritjie om die volgende klante aan te kondig.

Leah het my weer met groot oë aangekyk en sonder om ‘n woord te sê haar sak opgetel en uitgeloop. Ek het die DVD speler afgesit en agter my lessenaar gaan sit en wag vir die Van Dyk’s om in te kom.

Andre en Karin van Dyk, vir 20+ jaar getroud en hy het onlangs aan haar beken dat hy skelm haar klere aantrek. Dis hulle derde sessie en sy begin byt aan die idee om sy “afwyking” in hulle sekslewe te inkorporeer. “Oh, the joys …”

***

Ek kan nie ophou om aan Leah te dink nie – die volwasse vrou met die vuilbek in ‘n dogtertjie lyf. Wat ‘n advokaat is, en wat my kan dagvaar vir alles wat ek het …

Dan kom die oproep. En soos die geluk dit wil hê gebeur dit net wanneer die Van Dyk’s weer by my inloop.

Ek vra Maritjie om ‘n boodskap te neem en gee my (amper) volle aandag aan die Van Dyk’s. Hy lyk soos ‘n kat wat room gesteel het en sy glimlag skamerig as hulle my om die beurt vertel dat hulle ‘n deurbraak gemaak het. Sy trek kaal uit en trek dan ‘n syjapon aan. Dan kom hy in gekleë in haar onderklere, bra, broekie, sykouse en hakskoene. Sy beveel hom om te kniel en gee hom dan ‘n pakslae met een van sy leerbelde. Dan trek sy haar japon oop en beveel hom om haar te lek. Van hier af gaan hulle bed toe en te oordeel aan hulle gesigsuitdrukkings spyker hulle mekaar soos toe hulle pas getroud was. Nou ja toe, wonderwerke gebeur tog.

Ek wens hulle voorspoed toe en loop saam met hulle uit. Hy haal sy beursie uit om by Maritjie te betaal vir die sessie en Maritjie hou ‘n papiertjie na my toe uit met die boodskap op.

Dis Leah se naam en haar selnommer.

Ek loop terug na my kantoor toe en tel my selfoon op. Ek skakel die nommer met ‘n hol kol op my maag. Leah antwoord. Haar stemtoon is saaklik en sy vra my om haar te kom sien so gou doenlik. Ek vra of ons dit na-ure kan maak aangesien ek vol bespreek is vir die res van die week.

Sy gee my ‘n adres wat ek neerskryf en sê dit is haar huis. Ek spreek af om haar om seweuur die volgende aand te sien.

***

Die dag en ure draal verby en ek word al meer senuweeagtig soos die tyd naderkom. Dan uiteindelik kan ek vir Maritjie groet en in my kar klim om na Leah se huis te ry.

Volgens haar instruksies skakel ek haar sel as ek by die hek stop, Die hek gly oop en ek ry in. Dis ‘n masiewe plek met ‘n groot wit Kaapse gewelhuis. Langs die huis is ‘n kleiner geboutjie en as ek stop kom sy langs die kleiner geboutjie uitgestap.

Sy lyk asemrowend, gekleë in ‘n swart rok wat tot net onder haar knieë hang, swart hakskoene en swart kouse. Madame die Advokaat, dink ek by myself en wonder wat haar beweegrede is.

Sy steek haar handjie uit en ek skud blad en begin wonder vir hoeveel sy my gaan dagvaar. Ons stap langs die geboutjie af tot by ‘n deur en sy stap in en ek volg, my maag op ‘n knop van spanning.

Die geboutjie is ‘n keurig-gemeubeleerde woonstel, besef ek as ek die deur op haar instruksie agter my toestoot. Sy loop in die sitkamer in en draai om. Daai pers-blou oë brand in myne in.

“Hierdie is my woonstel. Die eiendom behoort aan my ouers,” sê sy kalm met haar oë wat glad nie myne af wyk nie.

“Agter jou is ‘n deur na die kombuis toe. Daar is wynglase op die toonbank en ‘n oopmaker. Koue witwyn in die yskas, vir my asseblief en daar is ‘n bottel rooi by die oopmaker, indien jy dit sou verkies …”

Ek draai om en kry alles soos sy dit beskryf het. Ek gooi vir haar ‘n glas wit en vir my ‘n glas rooi en loop terug in die sitkamer in. Sy sit in ‘n groot gemakstoel, oorgetrek met bruin leer. Die soort van stoel wat ‘n man sou koop. Haar bene is oormekaar gevou en haar een skoen hang van haar voet af wat stadig op en af klop. Ek gee haar wyn vir haar en ek gaan sit op die bank oorkant haar.

Ek haal asem, maak keelskon en net voor ek iets kan sê hou sy ‘n handjie op om my stil te maak. Ek blaas my asem uit, vat ‘n slukkie wyn en wag. Sy vat ook ‘n slukkie en sit dan die wyn op ‘n sytafeltjie neer.

“Ek is seker ek hoef nie vir jou te verduidelik hoe diep jy in die kak is nie …” sê sy. En dan glimlag sy effens. Ek hou my “pokerface” op en probaar hard om nie te reageer nie.

“Ek sien al die opskrifte: ‘Bekende advokaat dagvaar seksterapeut vir aanranding en verkragting.’ Hoe gaan jy pleit?”

Ek sê niks, vat weer ‘n sluk wyn.

“In die hof gaan jy moet antwoord ..” en weer speel ‘n effense glimlag om haar mond. “Ek vra hoe pleit jy?”

“Skuldig,” mompel ek. Ek meen ek is. Wat kan ek anders sê?

“Skuldig ja. Jy weet dit, ek weet dit en as ek praat gaan die hele wêreld dit weet. Die vraag is, wat gaan ek daaraan  doen?”

Ek trek my skouers op. Ek weet genoeg van vroue af om te weet daar is sekere vrae wat mens net nie moet prober antwoord nie.

“Ek het lank gedink – ‘Applied my mind’ soos die politici sê en ek het besluit ek gaan jou nie dagvaar nie.”

Ek sug van verligting.

“Maar jy kan nie skotvry daarvan afkom nie. Jy moet gestraf word..”

Nou is ek heeltemal van stryk af. Waarvan praat die vrou?

“Ek is nou terug, moenie weggaan nie.”

Sy staan op en sluit die voordeur, dan verdwyn sy in die gang af. Ek sluk my wyn en besef van senuwees het ek die glas leegemaak. Ek wonder of ek maar kombuis toe kan gaan en nog ingooi. Besluit dan ek is mooi groot en voeg daad by word.

As ek terug kom staan sy met haar rug na my toe met haar wyn in die hand. My hart begin teen my ribbes hamer. Sy het net haar skoene en sykouse en ‘n swart kousophouer aan.

Sy draai stadig om. Haar klein tieties het pienk tepeltjies wat regopstaan, daar is ‘n klein silwer ringetjie in haar naeltjie en haar dooshaartjies is in ‘n hartjievorm geknip.

“Vir jou straf, meneer die seksterapeut, gaan jy vanaand hierdie behoeftige advokaat naai met alles wat jy in jou het. Jy gaan al jou truuks uithaal en alles wat jy geleer het in jou ‘keurige pornografie’ uithaal en wys. As ek die idee kry jy naai my nie met volle oorgawe en kennis nie, stop ek die sessie en laai ek more hofstukke by jou spreekkamer af. Verstaan ons mekaar?”

Ek knik.

“Gaan jy jou straf aanvaar?” vra sy.

Ek knik weer.

“En gaan jy my ordentlik naai met alles wat jy in jou het?”

Ek knik nog ‘n keer

“Ek kan nie hoor nie!”

Ek maak keelskoon. “Ek gaan …”

***

In die slaapkamer pluk ek my klere uit, my horing pynlik hard en regop. As ek aan haar poesie vat is sy papnat en ek besef skielik hoekom haar rugbyspeler haar nie wil eet nie. Die muskusreuk op my vingers is amper oorweldigend skerp. Vir ‘n jong man met beperkte ondeving kan dit onaangenaam voorkom. Ek, aan die ander kant, is nou op my terrein en in my gekose vakgebied. Ek vryf weer oor haar sopnat poesie en lek my vingers af. “Hmmm!” sê ek en druk haar op die bed neer sodat haar haar boude op die rand van die bed rus. Ek forseer haar bene oop en kniel voor haar. Die sykouse skuur teen my wange as ek inbuk en haar begin lek en suig. Ek haal alles uit wat ek het. Nie omdat ek bang is vir haar dreigement nie,  maar omdat ek so jags soos ‘n bronstige kat is en ek alles van haar wil beleef en inneem. Sy vat nie lank om te kom nie, maar ek hou aan. In ‘n stadium druk ek met my wysvinger in haar in en begin daai ‘kom hier’ beweging maak. My tong is op haar plesierknoppie en my wysvinger streel haar g-kol. Sy begin ruk en probeer my kop wegdruk, maar ek is sterker as sy en hou aan met my ritmiese bewegings. Dan gee sy ‘n gilletjie en begin pleit dat ek moet ophou. Wanneer haar rug krom trek en sy my op die skouer bykom met die hak van haar stiletto laat ek los. Haar oë is ver teruggerol in haar kop en haar boude klap op die matras. Haar hande klem haar poesie krampagtig vas en sy kreun diep kreune in haar keel. Ek wag tot sy effens bedaar en sit my hande dan onder haar arms.

Ek tel haar op en laat haar stadig oor my piel afsak. Sy kreun weer diep en gooi haar arms om my nek. Ek sit my hande onder haar boude en begin haar op en af tel. Dis ‘n posisie wat nie werk as die vrou te swaar is nie, maar klein Leah is so lig soos ‘n veertjie en ek kan haar maklik op en aftel. Die voordeel van die posisie is dat ek baie diep in haar kan ingaan. My hele lengte is in haar en sy voel my tot diep agter in.

Sy maak klein katgeluidjies in my nek en ek versnel my ritme effens. Dan kry sy my oor beet tussen haar klein tandjies en byt my ‘n kakskoot. Nou maak sy sulke ‘hu, hu, hu’ geluide en ek beweeg bed toe.

Ek tel haar van my piel af, sit haar op haar rug neer en tel haar bene op tot haar enkels om my nek is. Ek dryf nou weer in haar in, maar die keer hard en vining.

Ek voel hoe die spanning in my begin opbou en knyp my boudspiere om nie te kom nie. Ek begin in haar oor fluister. “Laaik jy dit? Is dit wat jy bedoel het toe jy sê ek moet jou ordentlik naai? Is dit goed genoeg vir jou?” fluister ek.

“Ja, ja, ja,” kerm sy en dan. “Naai my harder!”

Ek stamp haar met my volle gewig en sy kom weer ‘n keer net ‘n aks voor ek besef ek kan nie meer uithou nie. Ek skiet haar vol in vier, vyf, ses skote en val dan vorentoe op haar natgeswete lyfie.

Ek druk my vingers  in haar in en hou dit dan vir haar om af te lek.

Ons lê lank so, dan draai ek haar om en gee haar ‘n harde klap op die boud. “Ek is lus vir nog wyn. Roer die mooi gatjie van jou …”

Sy kyk my vir ‘n oomblik woedend aan. Dan versag haar uitdrukking. “Daai klap was seer!”

“Nou weet jy wat vir jou wag as jy nie doen wat ek sê nie!”

Ek lig my hand asof ek haar weer gaan klap maar sy wriemel weg van my af en spring met ‘n klein gilletjie van die bed af. Sy skop haar een skoen wat na alles nog aan haar voet sit af, en draf in die gang af om na ‘n ruk weer in die deur te verskyn met twee glase wyn.

***

Deur die nag naai ek haar in elke denkbare posisie en met elke ritme-verandering waaraan ek kan dink. Sy smeek my naderhand om op te hou, maar ‘n harde klap op die boud laat haar elke keer bes gee.

Wanneer ek uitstap, teen omtrent vyfuur die volgende oggend, is my lyf seer gespyker, haar boudjies pienk en rooi gepiets en die bordjies netjies verhang.

 

(Lees volgende episode HIER)

25+

15 thoughts on “Leah (2)

  • Avatar
    Aug 27, 2019 at 9:47 pm
    Permalink

    Ai, dit sal darem lekker wees om weer bietjie pak the kry!

    Reply
    • Avatar
      Aug 27, 2019 at 9:59 pm
      Permalink

      Hehe, dink ek ook 😁

      Reply
    • Avatar
      Aug 28, 2019 at 5:14 am
      Permalink

      SusanSusan!
      ‘n Aangename verassing om kommentaar van JOU te lees!
      Ek’t laas van jou gehoor toe jy die ongelooflike “uit”-aand vir die manne saam met Annelise gereel het by die klub?
      Hoekom skryf JY nie vir ons ‘n pakslae storie nie? ♥
      Tjoekoes.

      Reply
  • Avatar
    Aug 26, 2019 at 2:12 am
    Permalink

    Ramkat, so sit jy donderkoppie soos hierdie op haar plek.
    Mooi man ☺

    Reply
  • Avatar
    Aug 15, 2019 at 1:18 pm
    Permalink

    Ramkat, absoluut fantasties geskryf, net toe die regsgeleerde dink sy is in beheer toe word sy beheer. Verseker wag ek vir die vervolg.

    Reply
  • Avatar
    Aug 15, 2019 at 9:00 am
    Permalink

    Lekker man Ramkat! Dis was nou heerlik om te lees… en daardie fyn klein mensie is ook my gunsteling, so ek kon my lekker inleef in jou storie.
    Daar is niks so aantreklik soos n klein mense wat n sterk intellegente vrou is en lekker hardegat is nie.
    Skryf nog …die storie mag nie klaar wees nie man.

    Reply
  • Avatar
    Aug 14, 2019 at 9:40 pm
    Permalink

    Dankie vir julle kommentaar!

    Reply
  • Avatar
    Aug 14, 2019 at 12:50 pm
    Permalink

    Ramkat, ek hoop van harte hierdie storie is ver van klaar af. ‘n Absolute puik stukkie werk en uiters “hot”.

    Ek is nou so opgewerk, ek kan nie eers gaan koffie haal nie, want dan sien almal ek het nie nou gewerk nie ………. LOL

    Laat die volgende hoofstuk asselief vinnig aankom.

    Reply
  • Avatar
    Aug 14, 2019 at 9:45 am
    Permalink

    Thank you. I’d love to try my hand at erotic writing in Afrikaans and kombiekiehier is a great place to learn some essential vocabulary.

    The story was so good I lost control of my typing, I hope you could translate 😊

    Reply
    • Avatar
      Aug 14, 2019 at 9:56 am
      Permalink

      hehe, we have that problem from time to time. 😉 Hope you will send that story to Kombiekiehier when you write it? 🙂

      Reply
    • Avatar
      Aug 14, 2019 at 9:39 pm
      Permalink

      “The story was so good I lost control of my typing” Afrikaans. “Die storie was so fokken goed ek konnie eers met een hand tik nie…
      Just a joke. Thanks for reading!

      Reply
      • Avatar
        Aug 15, 2019 at 10:51 am
        Permalink

        Ek dink my dik vingers is better geskik aan ander aktiwiteite. Puik storie.

        Reply
  • Avatar
    Aug 14, 2019 at 9:10 am
    Permalink

    Bliksem !!!, maar ek het hierdie storie nou wragtie baie geniet. Puik,puik , puik !!!

    Reply
  • Avatar
    Aug 14, 2019 at 9:10 am
    Permalink

    This is so hot , the anticipation from his initial and how’s the dynamic changes as he “naais” her into submission.

    Reply
    • Avatar
      Aug 14, 2019 at 9:25 am
      Permalink

      Welcome English reader! 🙂

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)