Joe en die baas se vrou (1)
deur Safari Joe
Daar was ‘n tyd toe Joe vir ‘n paar jaar in Amerika woonagtig was, aanvanklik as ‘n junior amptenaar by ‘n ambassade aan Massachusetts-weg. Dit was ‘n klompie interessante jare, met baie manewales op Capitol Hill en elders. ‘n Hoogtepunt was sy drie-maand lange tydelike verblyf in Los Angeles, om te help met ‘n plaaslike projek.
Met sy aankoms by die besige Los Angeles lughawe (LAX), was Joe verbaas om te sien dat daar iemand was om hom te ontmoet.
“Joe? Welkom in die stad van die engele! Ek en jy het mekaar in Chicago ontmoet, onthou jy?”
“Natuurlik onthou ek jou, Madelein, so nice om jou weer te sien!”
Joe het Madelein ’n jaar of twee vantevore by ‘n konferensie in Chicago ontmoet. Haar man is die konsul in Los Angeles. En Joe se baas vir die volgende drie maande. Met ‘n bree glimlag vat Madelein Joe se regterhand in hare vir ‘n warm handdruk.
“Jy’s seker moeg na die lang vlug! Kom, die kar is net om die draai hier buite”, sê sy.
‘n Swartgeklede motorbestuurder neem Joe se bagasie, maak die agterdeur van ‘n ewe swart Lincoln Town Car oop en Joe klim in. Madelein skuif langs hom in op die leeragtersitplek. Haar lang, aantreklike paar bene steek uit onder ‘n bitter kort rokkie. Madelein blyk glad nie skaam te wees nie; sy wend geen poging aan om die rokkie af te trek nie. Joe verwag om enige oomblik die kleur van haar klein broekie te kan waarneem. Die gedagte op sigself is genoeg om hom ‘n horing te gee. En dit is toe so. Madelein kyk direk na die groter wordende knop tussen sy bene en sy glimlag breed.
“Jissie Joe, dit lyk my jy is baie bly om in Los Angeles te wees!”
Tot Joe se verbasing steek sy haar hand uit en plaas dit reg op sy harde piel.
“Moenie worry nie, Joe. Die bestuurder sien niks. En hy verstaan nie Afrikaans nie.” Sy lag saggies. “My man hoef ook niks te weet nie.”
Met haar fyn handjie en elegante vingers streel sy Joe se stywe orgaan. Met die oorleun in sy rigting het die rokkie nog verder opgeskuif. Die kleur van die klein broekie? Swart.
“Gaan jy omgee as ek …” Voor sy die sin voltooi trek Madelein die ritssluiter op Joe se langbroek af en bevry sy stywe piel van onder sy Jockeys. Joe is skaars ’n halfuur in Kalifornie em hier sit hy met ‘n blondine se hand vasgeklem om sy klipharde penis.
Joe kreun toe Madelein begin om die glinsterende voorkom op sy pielkop eers met haar duim en toe haar palm te masseer. Sonder waarskuwing leun sy vorentoe, laat sak haar kop en plaas haar warm lippe oor Joe se ereksie. Joe sou later by ‘n vriend hoor dat Madelein ’n nimfomaan is, en dit verklaar natuurlik haar uiters vrypostige gedrag.
Maar dit was later. Vir die oomblik is Joe in ekstase. Madelein vat meer en meer van Joe se piel in haar mond. Haar gladde tong terg die sensitiewe kol net onder sy voelkop, herhaaldelik. Sy lig momenteel haar kop op en prewel saggies, “Kom in my mond Joe. Ek wil dit voel.”
Joe kyk af na waar sy glinsterende orgaan herhaaldelik tussen Madelein se pragtige lippe verdwyn. Die hitte, die wrywing, die oorrompelende sensasie van seksuele genot en die geheimsinnige aard van die ondervinding word net te veel. Soos ‘n koeel uit ‘n geweer skiet die een straal semen na die ander uit Joe se rukkende piel, tot diep in Madelein se mond. Ses, sewe keer na mekaar ondervind Joe die heerlike ontploffings. Binne sekondes ontlaai hy die volle inhoud van sy ballas in Madelein se gretige mond. Sy mors nie ‘n enkele druppel nie. Vir etlike sekondes sweef Joe op ‘n wolk van lekkerkry en dan kom hy stadig grond toe.
Madelein lig haar kop en skuif vas tot teen Joe. Hy plaas sy arm om haar bolyf en trek haar nader.
“Madelein. Dit was – onverwags. Maar fantasties!”
Joe en Madelein se lippe maak kontak en hulle eerste soen is amper meer intiem as wat pas gebeur het. Die punte van hulle tonge speel ligtelik met mekaar.
“Joe, ek is so nat. Voel net.”
Joe laat sak sy hand tot tussen Madelein se bo-bene waar die swart kleinbroekie styf om haar poesie span. Hy steek eers een en dan etlike vingers onder die broekie in en ontdek ‘n fontein. Sy is sopnat. Joe se vingers gly oor haar opgehewe vulva, en hy hoor hoe Madelein na haar asem snak toe hy haar klitoris liggies begin stimuleer.
Madelein lig haar boudjies effe op en Joe trek die klein broekie af. Joe het al ‘n paar poesies in sy lewe gesien, maar Madelein s’n is iets besonders. Haar ligbruin, ylerige skaamhare bedek kwalik haar prominente labia wat oopgesprei is soos ‘n pragtige orgidee in volle bloem.
Joe trek sy middelvinger op-en-af in die warm, nat spleet en steek sy vinger tot diep in haar vagina. Madelein druk haar koekie op teen sy hand, terwyl haar asemhaling dieper en stadiger word.
“Vryf my poesie Joe, vryf hom. Ek wens jy kon jou groot stywe piel in my druk.”
Hulle besef dat dit uiteraard sal moet wag vir ‘n latere geleentheid, maar die prentjie in haar brein – en Joe se besige hand – is genoeg om Madelein se eie orgasme te ontlont. Met haar dye styf teen mekaar gedruk, en elke spier in haar onderlyf gespan soos ‘n boog, gee sy haarself oor aan die plesiergolf wat in haar klitoris begin en soos ‘n tsunami oor haar spoel. Joe voel hoe die sagte binnevlies van haar vagina kragtig begin saamtrek en sy vinger ritmies omklem. ‘n Klein gilletjie onstnap Madelein se mond en Joe sien hoe die chauffeur sy kop halfregs draai. Hy’t duidelik ‘n goeie idee wat op die agtersitplek aan die gang is.
Net voor hulle Joe se hotel op Santa Monica rylaan bereik, sit Madelein haar regterhand liggies op Joe arm.
“Ek verstaan dat jy en Irma beplan om oor ‘n week of twee in Las Vegas te kuier,” sê sy. “Ek en Irma is vriende,” voeg sy by. “Sy’t gese ek moet sommer saam met jou ry. Is dit ok?”
“Natuurlik,, antwoord Joe, terwyl sy brein die nuwe inligting verwerk. Sy baas se vrou is pelle met sy meisie en gaan saam met Joe ‘n paar dae in Las Vegas deurbring. Dit kan immers ‘n probleem wees – of dalk ‘n geleentheid. Joe kan skaars wag om te sien wat gaan gebeur.
(Lees volgende episode HIER)
2 COMMENTS
Kannie wag nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Hier kom n ding!