Groentjies: Ontdekking van die Sensuele.
deur Fantasma
(Lees vorige episode HIER)
Gawie en Karlien lê nog knus in mekaar se arms na hulle een was. Gawie soen haar op die voorkop. “Ek dink ons moet al die taai liefdesnektar van ons lywe gaan afwas en dan iewers ontbyt gaan geniet.” Hy grinnik ondeund. “Ons moet ons energievlakke opbou vir die volgende sessies.”
Karlien kan nie anders as om tevrede te glimlag nie.
“Beteken dit jy is nog nie klaar met my nie?”
Noudat hy haar maagdelikheid op sy kerfstok het en ondervind het hoe lekker dit is om ‘n meisie te naai, gaan hy nou aan beweeg na die volgende beskikbare meisie? wonder sy. Dis tog wat alle mans doen. Kyk vir Otto en ook Omar. By Otto is dit naai-en-waai. Omar hou darem een aan vir twee of drie maande.
Gawie lig sy bolyf op. “Karlien! Jy ken my mos nou al goed. Jy weet ek is nie soos ander ouens wat vroumense gebruik en hulle dan weggooi nie. Soos Otto wat meisies net eenkeer gebruik en dan padgee.” Hy skulp sy hand oor haar wang. “Ek is nog glad nie klaar met jou nie. Om die waarheid te sê; ek glo nie ek gaan ooit moeg vir jou en jou sexy lyf word nie. Ons het nou eers begin om mekaar te ontdek en daar is nog so baie om te ontdek.”
Karlien is erg verlig om te hoor hy gaan haar nie nou soos ‘n oulap weggooi nie. “Jy dink nie nou minder van my nie? Na wat gisteraand en vanoggend gebeur het nie?”
“Nee glad nie. Ek sal nooit minder van jou dink nie.”
Hy gee ‘n verleë laggie. “Ek is so verlig dat jy ook ‘n gesonde seksdrang het. Ek was so bang dat net ek tot jou fisiek
aangetrokke is en jy geen begeerte na my het nie. Moontlik was dit ook een van die redes dat ek versigtig was om my voelers na jou uit te steek. Om jou te wys dat ek erg aangetrokke tot jou is.”
“En die heeltyd het ek dieselfde vrees gehad. Dat ek my nie self sal kan beheer in jou arms nie.” Sy giggel verleë. “En toe dit gebeur kon ons albei onsself nie beheer nie.”
Gawie skop die duvet van hulle af. “Kom ons gaan stort en dan gaan eet ons ontbyt by M&B.”
Karlien spring op en draf naak voor hom uit badkamer toe. Met ‘n tevrede glimlag kyk hy haar sexy lyfie agterna. Sy het die mooiste paar boudjies. Hierdie keer was hulle hulleself. Hy klim uit die stort en gee vir haar ‘n handdoek aan. Afgedroog draai hy die handdoek om sy onderlyf en sy hare om haar bolyf en knoop dit bo haar borste vas. Die handdoek maak haar boudjies net-net toe. In die kamer maak Karlien haar kasdeur oop om klere uit te haal om aan te trek. Gawie staar met bewondering na haar. Sy is die mooiste vroumens vir hom. Toe sy voor haar kas buk om onderklere uit te haal, trek die handdoek op en haar boudjies se wangetjies peul uit en hy kan lippies van haar koekie tussen haar bene sien. Dadelik roer iets onder sy handdoek. Toe sy reguit kom moes die handdoek om haar borsies losgekom het en val af grond toe. Daar staan sy in haar naakte glorie voor hom. Sy oë is vasgenael op haar skoonheid. Die mooiste paar ferm borsies, mooiste heupies, plat magie, mooi heupies. Twee mooi bene en waar haar bobene haar lyf ontmoet is daar ‘n mooi gaping, haar binnebene raak glad nie aanmekaar nie. En in daai gaping tussen haar bobene, hang haar koekie soos ‘n ryp vy.
Sy ding spring regop en dit laat sy handdoek afval. Hulle staar na mekaar en neem die beeld van die ander een se naakte liggaam in. Hulle naakte lywe is nog nuut vir mekaar.
Hy het vir haar ‘n mooi gespierde lyf, goed ontwikkeld. Breë skouers en dun heupe. Sy piel se punt wys dak toe en sy kan nie glo dat hy al weer reg is vir aksie nie. En sy was bang haar libido gaan syne oortref.
Karlien glimlag en spring op die bed en gaan lê op haar rug en sprei haar bene oop. Hy staar haar met ongeloof aan. Sy lê daar met haar sexy wit lyfie uitgestrek op die pienk laken met klam hare so uitgesprei soos ‘n waaier op die wit kontinentale kussing.
Met haar wysvinger beduie sy vir hom, wat nog versteen staan, om nader te kom. “Kom hier my mooi minnaar, kom naai my.”
Hy laat hom nie twee keer nooi nie en spring op die bed. “Met plesier my mooiste minnares.”
Gawie staan hande-viervoet oor haar en begin haar passievol te soen. Sy regterhand beweeg oor haar magie en af tot op haar koekie. Stadig beweeg hy sy wysvinger tussen haar koekielippe in. ‘n Glimlag verskyn op sy gesig. Dit is klaar nat daar, sy is reg vir hom. Terwyl hy haar soen begin hy om haar tussen haar koekielippe te vinger.
Karlien gryp sy hand wat op haar koekie is. “Nee, naai my tot jy kom,” beveel sy hom.
Sy wil hom plesier. Hom die genot van haar heuningpot laat ervaar.
“Is jy seker? Wat van jou? Wil jy nie kom nie?” wil hy seker maak dat dit is wat sy begeer.
“Ek is oukei, Gawie. Geniet my lyf. Naai my koekie tot jy kom.”
Sy wil hom vergoed omdat hy haar maagdelikheid sonder enige drama geneem het. Sy was so bang dat sy
‘n slegte ervaring soos Ella sou ondervind.
Die wekkerhorlosie op die bedkassie sê dit is 10:22. Hy maak hom gemaklik en staan op sy knieë tussen haar bene met sy hande langs haar sye. Rig sy stywe seksorgaan direk op die opening van haar koekie. Stadig druk hy die punt tussen haar nat lippies in. Dan ‘n entjie by die opening van haar koekie in. Hy wil net seker maak sy ondervind nie enige pyn nie.
“Naai my nou, Gawie. Naai my, naai my hard tot jy kom.”
Gawie stoot sy hele lengte met een stoot by haar dosie in. Eers beweeg hy stadig in en uit. Karlien toon geen teken van ongemak nie, in teendeel sy begin saggies kreun. Hy begin sy ritme optel. In en uit, in en uit met sy piel in haar fluweelsagte nat dosie. Na ‘n ruk versnel hy sy pas. Karlien steun en kreun en nou en dan beweeg haar heupe op om hom te ontmoet met die instoot slag. Hy gaan voort om haar te naai en te naai, in en uit, in en uit. Sy knaters is al leeg gepomp, daar is nie meer veel semen wat opstoot om ontlading op te eis nie. Dus kan hy langer uithou. Hy buk oor en soen haar een borsie en roer die tepel met sy tong. Die wekkerhorlosie staan nou op 10:36. Hy beweeg nog op die selfde pas in en uit. Sy orgasme is nog nie naby nie, hy kan dit nog inhou. Allerhande kermgeluidjies ontsnap haar keel en haar heupe beweeg heen en weer en op en af. Dit is erg eroties vir haar om te voel hy in en uit haar sagte koekie beweeg.
Haar idee was om te sien of sy kan kom as hy haar net naai. Haar koekielippe en kanaal is nou al erg sensitief en sensasie na sensasie spoel deur haar. Sy is seker sy gaan nou in duisende stukkies verskiet.
“Vinniger, ek gaaaaan kom,” gil Karlien.
Gawie versnel sy pas en beweeg so vinnig in uit haar soos ‘n binnebrandenjin se piston.
Hy voel hoe sy orgasme opbou en hy is naby die afgrond. Toe kom Karlien met ‘n groot gil.
“Aaaaaaaa, Gaaa..wie!”
Haar heupe skiet op en sy stamp haar koekie teen sy onderlyf vas, haar vaginaspiere trek in spasmas saam. Gawie se hele lyf trek saam en hy kom en skiet die bietjie semen wat hy nog in reserwe het in haar koekie op. Toe val
hy op haar neer en blaas in haar nek. Karlien sit haar arms om sy lyf en hou hom vas. Alhoewel dit winter is, is albei nat gesweet. Die horlosie staan op 10:41.
“Dit was moer lekker, Karlien,” sê hy nog uitasem.
“Dit was hemels. Kan dit nog lekkerder word?” vra sy nog verwonderd oor die genot wat hulle liggame ervaar het.
“So ons tweede naai was ook ‘n sukses?” sêvra hy vermakerig.
“Inderdaad ja.” Stem sy asemrig saam. Naai is baie lekkerder as wat sy verwag het.
Gawie rek oor na die bedkassie en kry twee hande vol sneesdoekies beet. Trek sy piel stadig uit haar koekie en verplaas die met die sneesdoekies. Versigtig vee hy haar koekie af en lig haar boude op sodat die meeste kom kan uitloop en hy dit kan opvang sodat dit nie op die laken drup nie. Terwyl hy dit doen giggel Karlien vermakerig. Dis
nogal eroties vir haar as hy dit doen. Gawie gaan gooi die vuil sneesdoekies in die toilet.
Gawie grinnik tevrede. “Om te dink daar is mense wat sukkel om ‘n orgasme te bereik en paartjies wat sukkel om saam te kom. En ons twee het dit nou al drie keer reggekry. Ons twee groentjies.”
Sy soen hom op die wang.
“Jy, Gawie, is ‘n fantastiese minnaar. Jy het so veel geduld en doen alles reg. Dit is moeilik om te dink dat jy eintlik nog ‘n groentjie is.”
“En jy is ‘n fantastiese minnares.” Hy trek sy vingers deur haar hare. “Ek dink ons twee pas goed saam.” Hy grinnik. “Ten minste as dit by seks kom.”
Karlien sit haar arms om sy nek. “Gawie ek is so bevoorreg dat jy die een is wat my maagdelikheid geneem het. Jy het dit met soveel takt en geduld gedoen. Ek kon nie vir iemand beter gevra het nie. Jy het dit ‘n onvergeetlike ervaring gemaak.”
“Ag, Karlien, enige ander man sou dit seker ook reg gedoen het, dalk nog beter as ek,” sê hy ewe beskeie.
“Nee, Gawie. Die meeste mans maak ‘n moerse bokkerop daarvan. Hulle dink net aan hulle eie behoeftes.”
“Hoe kan jy so sê? Jy het seker nie ondervinding daarvan nie?” Hy is nie seker waar sy aan haar inligting kom nie.
“Kyk maar wat het met Ella gebeur.”
“Wat het met Ella gebeur?” vra hy verbaas. Hy het geen idee waarna sy verwys nie.
“Haar eerste keer was ‘n ramp.”
“Het sy jou vertel? Wanneer was dit?”
“Matriekafskeid.”
“Wat! Sy was dan saam met Omar daar gewees. Nee?” sê-vra hy met ongeloof toe dit by hom insink wie die ou was.
“Ja, dit was Omar. Hoekom dink jy gaan hulle na die matriekafskeid nie meer uit nie?”
“Wat het gebeur?” wil hy nuuskierig weet.
“Hy het dit nie reg gedoen nie. Hy het kak aangejaag.”
“Hy het haar nie verkrag nie, het hy?” vra hy angstig.
“Nee. Maar erg seergemaak.” Sy sug. “Na die afskeid het hulle iewers gestop. Hulle was verlief en sy was bereid om haar maagdelikheid vir hom te gee. Sy het net nie geweet wat die gevolge gaan wees nie. Omar was dom en oorhaastig. Hy het haar skaars gevry toe klim hy oor, lig haar rok op, trek haar broekie af en stoot homself met
alle mag in haar in. Sy was nog nie eers nat nie. Dit was haar eerste keer, so jy kan jouself indink hoe seer dit was. Hy het net twee stote gegee toe kom hy. Gelukkig het hy darem eers ‘n kondoom aangesit. Sy het erg gebloei. Sy kon nie eers vir haar ouers vertel sy bloei nie.”
Gawie weet dat Omar redelik goed bedeeld is. In elke geval Omar se meneer is ‘n bietjie groter as syne. “Sy moes erge pyn gehad het?”
“Vir ‘n paar dae. Sy het my om hulp gevra en ek het haar na tannie Lettie, wat ‘n matrone by die kliniek is, geneem en sy het haar gehelp en vir haar die nodige medikasie gegee.”
“En dit is hoekom hulle uitmekaar is. Hulle was so verlief.”
“Ja, hulle was. Sy het so skaam en teleurgesteld gevoel sy kon Omar nie meer in die oë kyk nie of selfs met hom praat nie. Ek dink Omar het daarna besef wat hy gedoen het. Die kar se sitplek moes vol bloed gewees het. Ek neem aan hy het toe ‘n minderwaardigheidsgevoel ontwikkel, dat hy nie ‘n meisie kan bevredig nie. Maar eintlik
was hy net onervare.”
“Ek was ook.”
“Ja jy was, maar ek vermoed jy het eers jou huiswerk gedoen.” Sy soen hom. “Dit is hoekom jy alles reg gedoen het.”
“Het jy geworrie ek gaan ook soos Omar dit verkeerd doen?”
“Nie na ons sessies voor dit nie. Hoe jy my benader het voor dit het ek geweet jy sal dit reg doen. Dit is eintlik tragies. Ella en Omar is nog steeds mal oormekaar. Het jy al gesien hoe kyk hulle vir mekaar loer as die ander een nie sien nie? Verlede jaar moes Ella net uitvind of daar iets fout met haar is. Of sy wel seks kan geniet en wel ‘n
orgasme kan ervaar. Toe begin sy die een na die ander ou date en slaap by hulle. Sy vind toe uit die probleem is nie by haar nie, maar by Omar en sekere ander ouens ook. Wel jy weet dat sy nou al deur ‘n paar mans is. Omar weer, dit is my aanname, moes gaan uitvind wat hy verkeerd gedoen het en hoe hy dit reg kan doen. Om ‘n meisie dit te
laat geniet. Dat hulle ook totale plesier daaruit kan kry. Nou loop hy ook van meisie tot meisie en ek is seker as hy hulle bevredig streel dit sy ego en hy voel beter omdat hy met Ella gefaal het.”
“Sjoe, dit is ‘n mondvol wat jy nou kwyt geraak het, maar dit is seker waar soos wat jy sê.”
“Ek en jy het laat begin, maar ons het dit reg gedoen. Nou pluk ons die vrugte daarvan.”
“Ek is bly ek het nie verbrou met jou nie. Ek sou myself nooit kon vergewe nie.”
Karlien giggel. “Ek dink ons het van gisteraand af tot nou seker meer seks gehad as die meeste pasgetroudes op hulle huweliksnag.”
“Gaan ons hierdie seksuele ontdekkingsreis saam verder neem of gaan ons ons reis van liggaamlike vervulling en die ontdekking van die sensuele met ander verder neem.”
Hy moet weet hoe sy hulle reis verder sien.
Sy kyk hom in die oë. “Is jy al klaar moeg vir my? Wil jy al klaar ander weivelde gaan beproef?” vra sy effens gekrenk en teleurgesteld.
Hy soen haar op die mond. “Ek Karlien, is nog ver van moeg vir jou. My ontdekkingsreis saam met jou het nou maar eers begin. Ek wil net seker maak jy wil dit met my mee maak?”
“Jy het my nou bekommerd gehad. Natuurlik wil ek dit saam met jou meemaak.” Verseker sy hom en kan nie wag vir die volgende stap nie.
“Wel, voor ons kan aangaan moet ons eers energie terug in hierdie lywe kry van ons. As ek nie gou iets eet nie gaan ek flou neerslaan.”
Karlien trek ‘n langmou bloes, ‘n rolnektrui en swart denim aan. Maar die denim is nie een van daardie wat styf om haar bene en heupe sit nie, nee dit is ‘n sakkerige een. Een wat nog ‘n nommer te groot vir haar lyk. Gawie trek ‘n stywe jean, ‘n langmou-T-hemp en ‘n warm baadjie aan.
Later sit hulle in die restaurant en eet ontbyt, of eerder brunch. Terwyl hulle eet kan hulle nie ophou om na mekaar met verwondering te staar nie.
“Jy het ‘n vonkel in jou oë, Karlien,” maak hy ‘n observasie.
Verleë skuif sy haar bril reg op haar neusie. “En jou oë glinster ook.”
Albei lag en die mense by die tafel langs hulle kyk hulle geamuseerd aan. “Ek dink die mense kan op ons gesigte sien ons het seks gemaak,” sê hy vermakerig.
Sy bloos. “Nee, man hoe kan hulle dit sien?” vra sy angstig.
“Ek wed jou as Ella jou nou sien gaan sy dadelik weet jy het seks gehad.”
“Ag nee, Gawie, jy sal my nou eers laat bloos as ek haar weer sien.”
“Is jy skaam dat ander moet weet ons het dit gedoen?”
“Ek gaan vir niemand vertel nie.”
“Ek voel lus en staan op en sê hardop sodat almal my kan hoor: ‘Ek het en die mooi meisie hier voor my het ons eerste naai gehad’.”
Karlien laat val haar mes en vurk en haar oë rek verstom. “Jy is nou regtig laf, het jy geen skaamte nie?” Sy kyk hom fronsend aan “Jy sal dit seker nie regtig doen nie. Jy skeer net die gek met my?”
Gawie lag. “Jy moes daai gesig van jou gesien het. Nee, ek het nog skaamte Karlien. In elke geval my en jou sekslewe het met niemand iets uit te waai nie.”
Karlien sug van verligting. “Jy sal met niemand ons sekslewe bespreek nie?” wil sy sekerheid kry.
“Ja, Karlien. Dit bly tussen my en jou.”
Terug by die huis ruim hulle die sitkamer op. Neem al die vuil skottelgoed kombuis toe. Gooi die bemorste klere, handdoeke en duvet wat in die sitkamer is asook die lakens van haar bed in die wasmasjien. Toe hulle klaar is gaan Karlien kombuis toe om koffie te maak. Sy is besig om die bekers reg te sit en begin om koffie in die bekers te gooi.
Gawie kom ingeloop en kom staan agter haar en sit sy arms om haar dun middeltjie. Hy soen haar in die nek. Sy draai haar nek en hy soen haar. Hy draai haar om, haal haar swartraambril af en plaas dit op die kombuisblad. Sy sit haar arms om sy nek en hulle soen passievol. Sy een hand is op haar heup en die ander hand is onder haar trui in en vryf oor haar borsies en haar tepels word styf onder sy hande. Hy trek haar bloes uit haar Jean uit en sy hand beweeg onder haar bloes in en beland op haar een borsie.
Stadig streel sy duim en wysvinger haar tepel. Karlien kreun. Sy ruk sy hemp ook by sy Jean uit en haar hande onder sy hemp in. Haar hande streel oor sy bors en haar duim rol sy oor sy tepels. Na ‘n rukkie beweeg sy hand af met haar magie en hy maak die Jean se knoop los en trek hy die ritssluiter af. Hy druk sy hand by haar Jean in en onder haar broekie se naat in. Sy hand skulp oor haar klam koekie. Met sy middelvinger dring hy haar koekielippe in en beweeg dit op en af deur haar nat gleuf. Karlien kry sy Jean se knoop los, sy ritssluiter af en probeer haar hand om sy piel kry. Gawie help haar om sy Jean en sy onderbroek oor sy boude te kry. Haar hand omvou sy harde piel. Hy streel met sy vinger oor haar klit en ‘n kermgeluidjie ontsnap uit haar keel. Sy trek sy voorvel op en af oor sy skag. Gawie begin waaghalsig raak en druk sy middelvinger by haar koekie opening in. Sy gee ‘n skril gilletjie. Hy haal sy vinger uit haar koekie en haal haar hand van sy piel af. Trek haar Jeans saam met haar broekie oor haar boudjies. Sy is nie seker wat sy modus operandi is nie. Hy sit sy linker hand op haar naak heup en met sy
regterhand kry hy sy piel beet en beweeg dit tussen haar bene in en tussen haar binnelippe in. Hy stoot sy piel in en uit deur haar nat gleuf en elke keer wat hy dit instoot gaan sy pielkop oor haar stywe klitoris. Hy naai die buitekant van haar koekie. Nou het hy albei hande op haar heupe en hy druk haar agter teen die kombuiskas vas. Hy versnel sy pas. Haar hande is op sy rug en kort-kort druk haar naels in sy rug in. Hy naai haar vurig tussen haar koekielippe. Toe hy voel sy is naby, kry hy sy piel in sy regterhand beet, buig sy knieë, voel-voel waar haar opening is met sy piel se punt en druk sy piel op in haar nat koekie in. Karlien kerm van genot. Met albei hand op haar heupe, beweeg hy stadig op en af in haar in.
Nie lank en Karlien gil: “Ek kôô..m!!”
Hy versnel sy pas en steek sy harde piel diep in haar genotgrot op. Haar spiere trek saam en haar boudspiere verstyf onder sy hande en sy lyf volg hare en hy kom ook en skiet sy semen in haar op. Sy hang aan hom want haar bene is lam en hy gryp die kas vas om hulle regop toe hou. Na ‘n rukkie rek hy met sy een arm agter haar en kry ‘n rol papierhanddoek in die hande. Skeer ‘n stuk af, skuif sy hand tussen hulle onderlywe in tot by haar koekie opening en sy piel wat nog diep binne in haar is. Hy druk die stuk papierhanddoek daar vas en beduie haar om haar hand soontoe te bring sodat sy die papier kan vasvang as hy uittrek.
Albei is eers badkamer toe om die ergste taaigeit af te was. Weer in die kombuis kry hulle dit reg om koffie te maak sonder om mekaar weer te bespring. Maar hulle kan nie ophou om aan mekaar te vat nie. Hulle lus vir mekaar is nog nie uitgedoof nie. Hy loop amper heeldag met ‘n halwe horing rond en sy met ‘n klam koekie. Al wat in hulle
gedagtes is wat daar is wat hulle nog wil ervaar en probeer. Hoe kan hulle mekaar nog beter en lekkerder bevredig. Wat en waar is daar nog aan hulle lywe waar hulle sensasies kan ervaar. Daar is ‘n opgewonde afwagting by albei om lyflike genot verder te neem.