Groentjies: Eksperimentering
deur Fantasma
(Lees vorige episode HIER)
Terwyl hulle op die swart leerrusbank langs mekaar sit en koffie drink maak Gerrie ‘n opmerking.
“Om te dink alles het op hierdie rusbank begin.”
Karlien sug. “Dit gaan nooit weer dieselfde wees in die sitkamer nie. Elke keer wat ons op die bank gaan sit gaan dit ons daaraan herinner.”
Gawie grinnik stout. “En dan gaan ek sukkel om my ereksie in toom te hou.”
Karlien giggel skaam. “En ek gaan met ‘n nat koekie sit.”
“Hel, Karlien, wat gaan ons doen as die ander terug is. Dit gaan of embarrassing of erg frustrerend wees.”
“Ek reken erg frustrerend. As ons mekaar wil bespring en ons kan nie omdat die ander teenwoordig is.”
Gerrie leun oor en soen haar. “Ek wil nie eers daar aan dink nie. Al wat ek nou aan wil dink is op watter manier ek jou volgende keer gaan probeer naai.”
Karlien bloos. “Ek was altyd onder die indruk daar is net een manier om seks te maak.”
“Seker die man bo en die vrou onder. Die gewone sendeling posisie.”
“Ja. Maar na ek na Ella en ander meisies geluister het, het ek agtergekom daar is meer as een manier om te naai.”
“En?” wil hy gretig weet.
“Nou is ek nuuskierig hoe die verskillende maniere is en of daar ‘n verskil gaan wees.”
“So jy is gewillig om ander maniere, of soos dit bekend staan, seksposisies, te probeer.”
“Nogal.” Sy giggel ondeund. “Ek is ek erg nuuskierig om die ander … uh posisies te probeer.”
“Wel ons het basies al ‘n paar maniere mekaar bevredig.” Hy noem die kere op vandat hulle mekaar op die rusbank oraal bevredig het tot netnou in die kombuis. “Kom ons kyk watter posisies lyk vir ons interessant om te probeer?” stel hy voor.
Hy kry sy skootrekenaar, sit dit op die koffietafel en sy neem plaas langs hom. Na ‘n ruk het hy ‘n webtuiste oop wat verskillende posisies grafies aandui en hy begin daar deur blaai. Een vir een kyk hulle aandagtig na die verskillende voorstellings.
“Hoe lyk dit vir jou? Sien jy iets wat jy sal wil uit probeer?” vra Gerrie opgewonde.
“Is daar nie ‘n webblad wat dit met regte persone demonstreer nie. Hierdie stok- mannetjies wys nie mooi nie.”
Karlien verbaas hom elke keer. Hy het juis net die grafiese voorbeelde geopen omdat hy bang was sy gaan nie daarvan hou om na lewendige demonstrasie te kyk nie. Eintlik moet hy nie meer verras wees nie. Sy het hom nog elke keer verras in haar belangstelling in elke faset van seks. Nie lank nie en hy vind lewendige demonstrasies
van verskillende seksposisies. Aandagtig en met konsentrasie kyk hulle na die verskillende seksposisies wat deur lewendige akteurs gedemonstreer word. Natuurlik wek dit hulle op en dit is nie lank nie en hulle is lus vir seks. Sy ding is stokstyf in sy broek en sy is nat tussen haar bene.
Karlien staan op van die bank en hou haar hand uit na hom. “Kom ons gaan probeer een van daardie posisies in die kamer. Hierdie gekyk na hoe ander mekaar op verskillende maniere naai het my nou jags. Bring jou laptop saam.”
Hy spring op en gryp sy skootrekenaar. “So bek moet sjokolade kry,” sê hy opgewonde.
Vat haar hand en hulle trippel na haar kamer toe.
Karlien trek die duvet oop. Sit haar bril op die bedkassie. Trek haar trui en skoene uit en begin om haar Jean uit te trek. Gawie sit die skootrekenaar op die bedkassie neer, trek sy baadjie, skoene en Jean uit. Hulle beweeg nader na mekaar. Hy sit sy arms op haar heupe en trek haar nader. Sy stywe piel druk teen maag. Haar arms vou om sy nek en hulle soen mekaar hartstogtelik. ‘n Rukkie later trek hy haar bloes oor haar kop en sy langmou T-hemp oor sy kop. Hulle lag toe hy sukkel om sy arms uit die hemp se langmoue te bevry. Hy is net in sy onderbroek en sy net in haar bra en broekie spring op die bed en gaan sit kruisbeen langs mekaar op die bed.
Gawie kry sy skootrekenaar en sit dit op die bed voor hulle. “Watter posisie probeer ons eerste?” vra hy asemrig.
“Watter posisie sal jy graag wil probeer?” vra sy angstig.
“Die … een van agteraf. Die doggie een. En jy, watter een sal jy graag wil probeer.”
“Daai een wat die meisie bo-op die ou sit en hom ry,” antwoord sy sonder om te aarsel.
“Die ‘cowgirl?’ een?” sê-vra hy geamuseerd.
Sy bloos effens. “Ja, ek dink dit is wat hulle te noem.”
“Is daar ‘n spesifieke rede hoekom jy bo wil wees?” vra hy nuuskierig.
Sy stoot ‘n haarlok agter haar oor in. “Ek wil voel hoe dit is as ek beheer oor ons bewegings het. Van hoe diep jy in my is en hoe vinnig ek in en uit beweeg. En jy, hoekom wil jy die doggie een probeer?”
“Amper om dieselfde redes wat jy opper. As ek bo-op jou lê moet ek my lyf se gewig met my bene en arms stut sodat ek jou nie vaslê nie. Met die een van agteraf sal ek meer beheer oor my in en uit bewegings hê en ook twee vry hande hê om iets anders van jou by te kom.”
“Dit klink na iets om uit te sien. Watter een probeer ons eerste?” vra sy in afwagting.
“As jy hande-vier-voet staan soos met die posisie van agter af sal dit jou ook meer beheer ons bewegings gee,” stel hy voor.
“Oukei,” stem sy in en spring opgewonde orent en trek haar wit broekie uit en gooi dit dat dit daar trek. Toe gaan staan sy hande-vier-voet op die bed. “Toe kom jy? Wat sit jy net en staar na my boude? Ek benodig jou in my.”
Met ‘n tevrede glimlag sê hy: “Ek verkyk my eers aan die mooi sexy-lyfie en mooi poesie hier voor my.”
Gawie sit die skootrekenaar eenkant neer en pluk sy onderbroek af en gooi dit oor sy rug. Gaan neem plaas op sy knieë agter haar boude. Sit sy een hand op een boud en met sy ander een begin hy die bokant van haar dye te streel en al om haar buite koekielippe. Sy duim glip in haar gleufie in, trek dit dan stadig op tot by haar klit. Rol sy
duim om haar stywe klit. ‘n Kreungeluidjie ontsnap haar keel. Toe leun hy vorentoe en bere sy gesig tussen haar bene. Hy ruik die nou al haar bekende reuk en proe haar heuningsoet koekie. Met sy tong lek hy eers die een kant dan die ander kant van haar binnelippe. Dan rol hy sy tong om die ingang van haar liefdestonnel. Dan gaan soek sy tong die bymekaar kom knopie van al haar sensoriese senuweepunte. Eers lek hy die klitoris se koppie met net die punt van sy tong. Karlien uiter ‘n gilletjie. Dan suig hy haar klit saggies en rol dan sy tong al om haar stywe klit. Karlien se heupe beweeg heen en weer en sy druk agter toe om haar koekie stywer teen sy mond te kry. Sy tong beweeg weer tussen haar binnelippe. Haar lekker koekie sappe peul by haar ingang uit en loop by haar dye af. Hy doen weer die tong-tippie-toets op haar klit.
“Gawie,” kom dit hees van haar. “Sit daai piel van jou in my koekie.”
Hy kniel agter haar, neem sy piel en trek hom van die stukkie vel tussen haar holletjie en koekgleuf en dan deur haar nat gleuf en af tot op die stywe klit. Toe mik hy sy piel vir haar genotgrot se opening. Eers sit hy net sy piel se gladde punt in haar opening. Sit elke hand op ‘n sagte boudjie en met een stoot glip sy piel haar nat koekie in. Hy voel hoe die riffels van haar kanaal sy pielkop stimuleer. Hy sit sy linkerhand op haar linkertiet en rol die harde tepel tussen sy vingers. Sy regter arm sit hy onder haar maag deur en met twee van sy regterhand se vingers liefkoos hy haar klit. Toe begin hy stadig in en uit haar beweeg. Hy kreun van die lekkerte. Met die posisie het hy beter beheer hoe diep hy in haar ingaan. Hy beweeg sy piel op en af en heen in weer in haar koek. Die sensasies is heerlik en die reaksies wat dit by haar uitlok moet sy dit ook geniet. Hy trek sy piel amper heeltemal uit, lig hom effens op sodat hy sy piel afwaarts in haar koek kan druk met die doel om haar G-kol te stimuleer. Afwaarts beweeg hy sy piel in en uit en dit werk want Karlien wriemel haar heupe en kerm.
“Ja, ja … dit is… lekker,” kom dit hees van haar.
Hy beweeg al vinniger in en uit en terwyl hy dit doen kielie sy vingers haar klit. Karlien se arms word lam en sy sak met haar kop af op die matras neer. Nou staan sy met haar boude in die lug en haar koekie blom, net reg om genaai te word. Dit maak dit ook makliker vir Gawie om haar G-kol beter by te kom. Nou steek hy haar al vinniger. Die sensasies wat hy, en ook sy ervaar is asemrowend lekker. Elke keer wat sy piel uit beweeg spoeg haar koekie lekkersappe uit wat dan by haar dye en sy eiers afloop en op die laken drup. Hy is naby sy punt van geen omdraai. Karlien begin gil en haar hele lyf bewe. Hy kan voel hoe haar maag en boud spiere saamtrek. Hy versnel sy pas en
sekondes later gil Karlien toe sy kom. Haar genottonnel se spiere klem saam om sy piel. Drie stote later kom hy met ‘n geweldige slag en skiet sy semen diep in haar in. Na die derde keer wat hy skiet word sy bene lam en hy sak oor haar boude neer. Haar bene word ook lam en hulle al twee sak neer op die bed. Hy lê bo-op haar boude met
sy piel nog in haar. Hy sit sy arms om haar lyf, draai homself en haar op hulle linkersye sonder om hulle eenheid te onderbreek. Terwyl hulle so lê en hulle asemhaling herstel streel hy met sy hand veersag oor haar platmagie.
‘n Rukkie later toe sy meneer ‘n bietjie ontspan het kry hy die handdoekie wat op die kopkussing lê en druk teen haar koekie waar hulle nog gekoppel is, trek uit en bedek haar ingang daarmee. Hulle het gou agter gekom om die lakens nie te erg te bemors nie moet hulle voorsiening maak om die ergste mors-sappe op te vang. Daarom het
hulle nou by elke kop-en-ent van die bed ‘n handdoekie.
Terwyl Karlien die handdoekie tussen haar bene vasklem, sê sy: “Ek het nooit besef naai kan so morsig wees nie.”
Gawie lag en sy draf badkamer toe om haar dosie van die ergste sekssappe te verlos.
Na sy in die badkamer was kom vlei sy haar met haar kop op sy skouer langs hom neer. Na ‘n rukkie begin sy met haar handpalm oor sy stywe maagspiere te streel en beweeg stadig op tot by sy tepels. Sy rol haar wys- en middelvingers oor die een tepel dan die ander een. Toe buk sy oor en sit haar mond oor sy een tepel en suig hom en dan rol sy die punt van haar tong oor sy harde tepel, dan die ander een. Hy kreun en sy loer onder toe en merk dat sy piel weer begin lewe kry. Stadig beweeg haar linkerhand suidwaarts tot dit sy teiken bereik. Toe sy haar handjie om sy piel sit het dit al redelik verstyf. Terwyl haar tong nog een van sy tepels suig begin sy om sy voorvel stadig op en af oor sy skag te beweeg. Gawie kreun en druk sy heupe effen opwaarts. Haar kop beweeg suid en haar tong vind sy piel sy pers pielkop. Sy begin dit liggies met haar tong al om sy piel se punt te kielie. Toe lek sy al om die glans en druk haar tong se punt in die gaatjie op die glans se punt. Sy piel is nou al amper stokstyf. Na ‘n rukkie wat vir hom soos ‘n ewigheid voel, het sy hom in haar mond en suig se pielkop. Sy oë val toe en hy kreun. Toe neem sy sy stokstywe piel dieper in haar mond in. Om hom te plesier is erg eroties vir haar en haar koekie is nou al weer sopnat.
“Karlien,” uiter hy asemrig.
“Gawie, ek … wil jou weer binne my hê,” smeek sy bewerig en gaan voort om sy tril te suig.
“Ek wil binne jou wees. Ek is joune,” kom dit hees van hom.
Sy verlos sy piel uit haar mond. Hy gee ‘n ontevrede sug. Sy kom orent, gooi haar linkerbeen oor hom en gaan kniel voor sy mond.
“Proe my lekkerte voor ek jou ry,” beveel sy hom en druk haar koekie voor sy mond.
Hy lig hom op sy elmboë, sit sy hand op haar boudjies trek haar nader en glip sy tong tussen haar gladde nat binnelippies in. Trek sy tong op en af in haar lekker nat gleuf. Dan rol hy sy tong al om haar klit. Eers kloksgewys en dan anti-kloks. Karlien uiter ‘n genot-gilletjie. Hy gaan voort om haar met sy tong te stimuleer. Sy druk haar koekie harder teen sy gesig en kreun. Skielik trek sy weg van sy mond en gaan sit op sy bors.
Sy gaan sit met haar nat koekie op sy een tepel en beweeg heen en weer daaroor. Dan doen sy dieselfde met die ander tepel. Beweeg dan af en kniel oor sy onderlyf. Sy posisioneer haar koekie oor sy piel. Beweeg met haar nat koekie oor sy stywe piel. Sy begin sy stywe skag heen en weer te ry. Sy stoot haar binnelippe oor sy stywe skag en
op tot by haar klit. Dan roer sy haar heupe en dan herhaal sy die proses weer. Albei kreun en steun van lekkerte.
“Karlien, sit hom in.”
“Kan ek jou cowgirl?” vra sy skalks.
“Jy kan my enige manier naai. Ek wil nou in jou wees, asseblief,” smeek hy ongeduldig.
Hy wil die sagte rimpels van haar innerlike ervaar.
Karlien lig haar boude op, kry sy piel beet met haar een hand, rig dit op haar opening en sak stadig af met haar nat poes oor sy stywe skag. Eers sit sy net die pers kop binne haar genotgrot se ingang. Gawie lig sy kop op om te sien wat sy maak. Hy sien hoe sy verder oor hom afsak en hoe haar koekielippe oor sy skag afsak. Soos ‘n mond sonder
tande. Erg eroties vir hom om te sien hoe hulle konnekteer. Met ‘n kreun beweeg sy af tot sy piel heeltemal in haar geparkeer is en haar lippe op sy bekken rus. ‘n Rukkie sit sy doodstil op hom en toe beweeg sy stadig op tot net sy pielkop nog in is dan weer stadig af tot hy weer heeltemal in haar is. Stadig herhaal sy dit. Dit is vir haar eroties om beheer oor die in uit bewegings te hê. Dan beweeg sy haar heupe vorentoe en agtertoe ’n paar keer. Dan weer kante toe en dan weer in sirkel bewegings. Gawie kreun en steun met die sensasies wat dit om sy piel veroorsaak. Karlien wil die sensasies wat sy piel binne haar veroorsaak uitrek. Sy wil nie dat dit te gou oor moet wees nie. Sy leun vooroor en terwyl sy vorentoe en agtertoe beweeg met sy piel binne haar soen sy vir Gawie. Dan staan sy met haar hande op sy bors en beweeg op en af oor sy stywe piel.
Haar borste skuur oor sy bors. Hy neem in elke hand ‘n vol borsie en brei hulle saggies en streel met sy vingers haar stywe tepels. Karlien giggel van lekkerte. Dis vir haar lekker om in beheer te wees van hulle bewegings. Nou kan sy die diepte en spoed van hulle bewegings beheer.
Karlien kom orent en met hom nog in haar, leun agteroor en sit haar hande op sy bobene en begin hom weer op en af te naai. Gawie staar met ‘n glimlag op sy gesig na waar hulle gekoppel is. Hoe haar koeklippe op en af oor sy stywe skag gly en die nattigheid wat uitloop op sy pelvis en af oor sy sak.
Karlien sien die tevrede glimlag op sy gesig. “Waaroor glimlag jy so?” vra sy asemrig.
“Jy moet sien hoe lyk dit elke keer wat jy poesie oor my piel afsak en oplig. Nogal eroties.”
“Laat ek ook sien?” vra sy nou nuuskierig.
“Hoe? Moet ek spieël kry?”
“Kry jy foon en neem dit af,” stel sy voor.
“Maar jy is slim. Ek nooit daaraan gedink nie.”
Hy kry sy foon wat op die bedkassie lê en begin hulle naai af te neem.
Terwyl sy hom naai neem hy ‘n video van hulle aksies.
“Ons eie pornofliek,” spot hy.
Nou begin Karlien eers beweeg. Sy wil graag sien hoe dit lyk as hulle seksmaak.
“Laat ek sien hoe lyk dit?” vra sy nuuskierig, maar sy hou nie op om stadig op en af oor sy piel te beweeg nie.
Gawie stop die afneem en oorhandig die foon vir haar dat sy die kykweer kan kyk.
Aandagtig kyk sy na hulle aksies van ‘n rukkie gelede. ‘n Tevrede grim verskyn op haar gesig.
“Fok, maar dit is nogal eroties. Ek het nie gedink ons naaiery kan ook eroties wees nie.”
Sy gee hom die foon terug. “Bly ons afneem tot ons kom,” beveel sy hom.
Terwyl sy hom nou ernstig begin ry neem hy af. Eers sit sy regop en ry hom stadig op en af. Toe draai sy om met haar rug na hom, met sy piel nog in haar, en ry hom op en af. Hy sien hoe sy piel elke keer tussen haar boudjies in haar op beweeg en wegraak.
Hy moet diep asemhaal om nie te kom nie. Na ‘n ruk draai sy weer om en hurk oor sy piel en ry hom al vinniger soos ‘n ware cowgirl. Gawie voel sy ontploffing is naby.
“Karlien,”
“Is jy naby?”
“Ja.”
“Byt nog so rukkie vas ek is ook naby.” Smeek sy.
Met sy linkerhand hou hy die foon vas en met sy regte hand begin hy haar klit te stimuleer terwyl sy hom wild ry soos ‘n wafferse cowboy op ‘n perd. Kermgeluidjies ontsnap Karlien se keel. Haar pas het versnel en sy ry sy piel of haar lewe daarvan afhang. Elke keer wat haar koekie hom tref is daar ‘n klapgeluid. Haar poes is sopnat en om sy piel en balsak is dit ook sopnat. Hy sien hoe haar rug kromtrek en weet sy is op die rand van die afgrond. Hy versnel sy pas met sy vingers oor haar klit. Sy stamp hom hard in haar in en hy stoot sy onderlyf ook hard op. Haar bene gaan vinnig ‘n paar keer oop en toe en oop en toe. Haar poeswande trek om sy piel saam in spasmas.
“Fok … ek kom!” gil sy en toe skree sy sy naam.
Met rukbewegings trek haar lyf saam en sy val neer op hom en hy ontplof saam met haar. Met elke semen ontlading trek sy rug krom en druk sy heupe op teen haar nat koek. ‘n Paar naskok orgasmes ruk nog deur haar lyf en toe roer sy nie. Sy lê op hom soos iemand wat flou geword het. Hy is net so lam soos sy. Hy het darem genoeg krag om sy arms om haar te sit en haar rug saggies te streel.
‘n Hele ruk later lig sy haar kop op en glimlag. “Dit was nou intens gewees.”
Hy grinnik. “Jy is ‘n ware cowgirl.”
“Was dit goed vir jou?” Sy hoop hy het dit net soveel geniet as sy.
“Dit was beter as goed, dit was fantasties. Jy is ‘n uitstekende minnares.”
“Dankie. Ek wil so graag dat jy dit moet geniet, net soos ek.”
“En ek wil dat jy dit ook moet geniet. Nog elke keer met jou was verby fantasties gewees.”
Hulle lippe ontmoet en soen mekaar liefdevol. Later spring hulle in die stort en is weer skoon vir die volgende sessie. In mekaar se arms onder die warm duvet raak hulle aan die slaap.
‘n Paar uur later word Gawie wakker. Hy lê lepel met Karlien. Die gordyne is nie heeltemal toe nie en die maanlig verlig die vertrek. Haar boudjies is knus teen sy onderlyf. Net die gedagte van haar klein ferm boudjies teen sy piel laat sy hart vinniger klop en dit ontwaak en begin lewe kry. Hy tel sy kop op, leun oor en soen haar liggies in
die nek. Met sy regter hand streel hy oor haar lyf. Van haar skouerknoppe af oor haar sy. Veersag oor haar fyn ribbetjies, dan af oor haar mooi sexy heup en verder af met haar bobeen. Haar vel is satynsag. Dan weer die heelpad op tot by haar skouer en dan weer al die pad af. Karlien begin geluidjies maak. Die derde keer beweeg hy sy hand met sirkel bewegings oor haar plat magie. Sy piel is nou al semi-styf. Hy beweeg sy hand stadig af tot op haar skaamheuwel en kielie die haartjies met sy vingers. Sy hand beweeg af na die liefdesvrug tussen haar bene. Karlien kreun en beweeg haar regterbeen effen agtertoe om hom beter toegang te gee. Hy kelk haar koekie met sy
regterhand. Hy brei haar koekie met sy hand en dan streel hy met sy vingers op en af oor haar buite koekielippe. Met sy vingers druk hy haar koekielippe teen mekaar en dan los hy weer. ‘n Kermgeluidjie ontsnap Karlien se keel. Stadig trek hy sy wysvinger deur haar koekie se gleuf. Eers net liggies en later druk hy dit al dieper in die gleuf in. Haar koekie is nou al erg nat en sy skag is nou al stokstyf en klop teen haar boude. Nou sit hy nog twee vingers by en beweeg sy vingers stadig ritmies op en af tussen haar sopnat binnelippe. Karlien kreun en wriemel haar heupe. Haar regterbeen knoop sy nou oor sy regterbeen om hom genoeg ruimte te gee om haar seksorgaan ordentlik te kan liefkoos met sy vingers. Op beweeg sy vingers en stoot haar klitkappie terug om haar klit se puntjie te ontbloot. Hy rol haar klit tussen sy wysvinger en sy duim.
Karlien steun en tel haar heupe op. “Gawie …. naai my, asseblief.”
“Nie nou al nie. Byt vas.” Hy wil die sensasies vir haar uitrek.
Gawie beweeg af, tel haar regterbeen op en sit sy gesig tussen haar bene. Hy ruik die nou al bekende reuk van haar koekie. Die nattigheid loop al af tussen haar boudjies in en toe gaan hy laer af en hy proe haar koekie. Sy piel spring op en af so asof dit weet wat sy tong proe. Sy tong beweeg op en af en al in die rondte tussen haar binnelippe. Nou kreun en steun Karlien en haar heupe beweeg vorentoe en agtertoe.
“Gawie … ek wil jou proe,” kerm sy.
Hy kom orent, druk haar plat op haar rug en gaan staan wydsbeen oor haar bolyf. Eers kielie hy haar een borsie se harde tepel met sy piel se punt dan die ander een. Karlien druk ‘n kussing onder haar kop in en hy skuif nader met sy piel in sy hand en bring dit tot by haar mond. Sy sit haar een hand om sy piel se skag en bring dit na haar mond en haar sagte lippe vou om sy piel se kop. Eers lek sy die pers punt, toe neem sy hom vol in haar mond en suig hom. Eers stadig en dan al vinniger. Nou kreun en steun Gawie en sy rug trek krom. Hy glo nie daar is ‘n ander meisie wat ‘n trilsmul soos sy kan gee nie. Na ‘n ruk wat sy sy piel suig is hy naby aan ontploffing en hy haal sy piel uit haar mond.
“Naai … my nou asseblief,” kerm sy asemrig.
Gawie beweeg af en draai haar op haar sy, tel haar regter been op en sit dit op sy linkerskouer. “Skerposisie, oukei?” vra hy vir haar. Dit is een van die posisies wat hulle geïdentifiseer het om uit te probeer.
Karlien knik net, nie meer in staat om te praat nie. Hy klim wydsbeen oor haar linkerbeen, skuif nader. Met haar regter been in sy een arm, rig hy sy piel op haar genottonnel se opening en met een stoot glip hy in haar sopnat kanaal in tot sy balsak teen haar sagte binnebeen skuur. Albei kreun van genot. Haar poeskanaal omvou sy
harde piel. Hy begin stadig in uit beweeg en sy tel sy ritme op. Hulle beweeg ritmies saam.
Na ‘n ruk kerm Karlien. “Vinniger, harder asseblief,” smeek sy.
Gawie begin stadig die spoed van sy stote versnel en met sy regter hand se duim streel hy haar stywe klit. Hy begin spoed optel en hy elke keer met die in slag stoot hy homself so diep moontlik in haar in en dan klap sy balsak teen haar binnebeen. Haar been is nou al sopnat van die lekkersous wat by haar koek uit peul elke keer wat Gawie
uit beweeg. Karlien streel haar borste terwyl hy in en uit haar beweeg.
Nie lank en Karlien gil: “Ek …. gaan kommm!”
Gawie gaan voort en ‘n sekonde later beweeg haar kop heen en weer en hy voel hoe Karlien se lyf saam trek. Karlien ervaar ekstase op ekstase wat soos golwe deur haar lyf spoel. Haar binne koekspiere se spasmas trek saam en los, trek saam en los om Gawie se harde piel. Dit voel vir haar of sy in stukkies ontplof. ‘n Euforie van genot.
Gawie se lyf trek krom, sy boude trek saam en hy skiet sy semen met haal na haal in haar koek op. Sy voel sy warm semen wat teen haar kanaal wande vasslaan. ‘n Rukkie later los hy haar linkerbeen en druk haar op haar rug en gaan lê bo haar en stut sy liggaamsgewig met sy elmboë. Sak af met sy kop en soen haar sag en teer op die
mond. Sy sit haar arms om sy lyf en streel met haar vingers oor sy rug.
“Dankie, Gawie, dit was erg intens.”
“Dit was ja. Dankie dat jy my toelaat om jou te geniet.”
Hulle soen weer en hy draai op sy sy en vou haar styf in sy omhelsing. Nog so innig verbind raak hulle aan die slaap.
2 COMMENTS
Jooo maar hulle is omtrent jags!!! Kan ek asb die videos sien?
????