Die Loodgieter (6)
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
My naam is Gert. Ek was ‘n projekbestuurder by ‘n groot maatskappy en het op 45 ‘n goue handdruk gekry. Besluit toe om loodgieter te word, heeltemal weg van die rekenaars en malle gejaag van die korporatiewe wêreld. Het destyds in Pretoria gebly waar ek my loodgieterskurses in Villieria by Isobel gedoen het wat my toe sommer op ander vlakke ook getoets het. Sy is Kaap toe en ek het Bloem toe getrek, weg van Pretoria af.
Daar het ek vir Annelie aangestel na sy uitgeblink het in ‘n rits onderhoude met verskeie kandidate en sy doen nou my boeke en sorg dat die ander manne in my spanne hulle werkskedules ontvang en doen dan die fakture as die werk afgehandel is. Ekself konsentreer op kwotasies doen en die groter projekte bestuur en so af en toe doen ek “spot checks” op die klein spanne. Terwyl een span slegs versekeringseise hanteer is daar ook twee spanne wat die instandhouding- en herstelafdelings hanteer. Die maatskappy is al tien mense sterk met stukwerkers wat ekstra ingekontrakteur word vir groter projekte.
Een maal per week ontmoet ek en Annelie vir ‘n oggend om vinnig deur alles te gaan, maar verder word alle uitdagings telefonies uitgesorteer. Annelie werk van haar huis af en een maal per maand kom sy na my huis vir ‘n dag om al die liaseerwerk te doen. Ons, of liewer Annelie, het ‘n stelsel in plek gesit waar ons alles elektronies vir haar stuur vanaf ons selfone deur die Telegram-applikasie. Sy het groepe gestig sodat almal weet wat aangaan en watter werk uitstaande is. My maatskappy loop seepglad onder haar bekwame hande. Dan kry ek eendag die versoek dat sy my wil spreek. Opslag vrees ek dat sy wil bedank en dan besef ek dat sy die hele dag tot dag bestuur oorgeneem het en besef ek ook dat as sy bedank ek heeltemal geskroef is, om dit baie sagkens te stel. Gefok sou seker ‘n meer gepaste beskrywing wees.
Ek reël met Annelie dat sy Saterdag die liaseerwerk kan kom doen dan kan ons sommer die middag gesels as sy nie iets aan het nie. Wanneer ek my voorberei vir Saterdag se vergadering besef ek dat ek eintlik bitter min van haar weet. Is sy getroud of nie? Het sy kinders of ‘n boyfriend? Of dalk ‘n girlfriend? Ek dink aan ons ontmoeting toe sy gekom het vir die onderhoud en hoe jags sy my gemaak het. En ek het dit nooit verder geneem nie. Dom bliksemse idioot wat ek is het ek ‘n geleentheid laat verbyglip omdat ek werk verkies het bo sosiaal en hormone.
Saterdagoggend is Annelie net na agt daar en terwyl ek koffie maak en beskuit uithaal begin sy die week se strokies uitsorteer en papiere regpak. Ek los haar en haar koffie en stap na my tafel waar ek aan ‘n kwotasie werk. Daar is stilte in die kantoor met slegs die klank van my sleutelbord en Annelie se papiere en leêrs hoorbaar.
Teen elfuur is sy klaar en stap ons sitkamer toe waar ons elkeen gemaklik kan sit. Ek kan sien Annelie is skugter om te sê wat dit is wat haar pla en ek besluit om direk te vra. Lang storie kort, sy kom nie uit met haar geld nie en is dus agter met haar rekeninge, huur en munisipale rekeninge. Tot my skok en skande besef ek dat ons in die drie jaar wat sy reeds saam met my werk nog nooit oor haar salaris onderhandel het nie. Sy lê elke jaar vir my die jaarlikse verhogings en bonusse voor vir elke werker, maar haar naam was nog nooit op die lys nie.
Net hier besluit ek om saam met ‘n salaris verhoging vir haar aandele en dus ook winsdeling in die maatskappy te gee. Sy beheer elke faset van die maatskappy en doen ‘n briljante stukkie werk. Sy is een van die groot dryfvere vir die sukses van die maatskappy en sonder haar sou ek nooit gewees het waar ek tans is nie.
Annelie is so oorstelp van vreugde dat sy opspring, my omhels en haar lyf styf teen my vasdruk. Ek kan haar stywe tiete teen my bors voel druk en haar rug is gespierd onder my hande as ek haar in my arms toevou. Dan voel ek hoe sy haarself skugter uit my omhelsing losmaak en met neergeslane oë en vlammende wange om verskoning vra vir haar voorbarige optrede. Ek lag net en nooi haar om saam met my vanaand dit te gaan vier met ‘n ete. Wanneer sy huiwer besef ek dat ek nog steeds geen idee het wat in haar persoonlike lewe aangaan nie. Vinnig verander ek my uitnodiging dat sy welkom is om ‘n metgesel saam te bring en dan vra ek sommer ook of daar dalk kinders is wat ook saam kom? Sy antwoord dat sy ‘n viend het en sal hom graag saam wil bring, maar sy is nog ongetroud en daar is geen kinders nie.
Ons spreek af om mekaar half sewe by die draairestaurant te ontmoet. Wanneer ek net voor sesuur my deur agter my toetrek, lui die klokkie van my hek se interkom. Aangesien ek reeds buite is druk ek sommer die afstandbeheer om oop te maak. Ek herken nie die motor wat inry nie, maar herken onmiddelik Isobel se paar sexy bene toe sy uitklim. Isobel het my nou al so paar keer kom besoek in Bloem, sy “shop” gewoonlik rond en as sy ‘n goedkoop vlug kry kom sy sommer op die ingewing van die oomblik vir my kuier. Die Kaap se strande doen haar goed, sien ek sommer dadelik. Ek kan sommer sien dat sy in ‘n lekker ontspanne bui is, wat beloftes vir my inhou.
“Waarheen is ons op pad?”
“Kan ek gou my tas neersit en piepie?”
“Hoe gaan dit?”
“Mag ek saamkom of is dit ongeleë?”
Die vrae stroom uit Isobel se mond sonder dat sy my kans gee om te antwoord en tussendeur haal sy haar klein reistassie uit.
“Slaapkamer of gastekamer?” kom die volgende vraag alreeds.
Ek kan maar net lag en antwoord alles op een slag: “Draairestaurant, ek sal tas neersit, maak gou met piepie, gaan goed, en sal jou saamkoms geniet en natuurlik slaap jy by my.”
Op pad na die restaurant rus Isobel se hand op my been en terwyl ek haar so vinnig inlig oor Annelie en die rede vir ons uiteet word my been gestreel tot ek haar vertel dat ek nog nooit vir Annelie ‘n salarisverhoging gegee het nie. Toe word ek ‘n seer knyp gegee. Ek word uitgetrap as agterlosig en ondankbaar en suinig en nog ‘n klomp lasterlike bywoorde. Maar toe ek haar vertel dat ek haar aaandele in my maatskappy gegee het word my wa ‘n vryf en ‘n druk gegee.
Ons stap hand aan hand by die hysbak in en ry tot heel bo op die restaurant se vlak. Die restaurant is so ontwerp dat die hele vloer waar die tafels op staan stadig in die rondte roteer sodat mens omtrent die hele stad kon sien teen die tyd wat die ete verby is. Ons is voor Annelie-hulle daar en kies ‘n tafel wat so effens weg van die ander staan. Die banke staan in ‘n u-vorm rondom die tafel sodat almal na buite kan kyk deur die groot ruite.
Ons het skaars gesit of Annelie-hulle ariveer. Sy stel haar metgesel voor as Stephan, ‘n argitek wat besig is met sy doktorsgraad in landskapsargitektuur. Hy spesialiseer in daktuine vir groen, eko-vriendelike kantore wat deesdae al hoe meer gewild raak. Ek was eers bietjie skepties waaroor ons met hom sou gesels, maar toe die ys eers gebreek is kuier ons heerlik saam. Isobel het haar sommer in die begin self voorgestel en intiem naby aan my gesit, mens sou sweer die vrou is jaloers. Gedurende die voorgereg is haar hand permanenent op my been met haar vingers wat liefde maak met my been en gevaarlik naby aan my knaters rond speel. Wanneer ons die voorgereg en hoofgereg klaar geniet het, verskoon Isobel haarself om haar neus te gaan poeier. Ek stap saam en moes so rukkie vir haar wag voor sy uitkom. Wanneer sy uitkom stop sy iets in my sak, maar wanneer ek my hand in my sak wil druk om te kyk keer sy my en stel voor dat ek weer badkamer toe gaan voor ek kyk wat dit is.
In die badkamer haal ek die opgefrommelde stukkie lap uit. Dit ontvou in ‘n piepklein deurtrekkertjie waaarvan die stukkie wat in kontak met haar doos was nat drade en ‘n sterk vrouegeur het. Wanneer ek Isobel se geur diep inasem vlieg my tril orent en ruik saam. Ek frommel die satynsagte stukkie lap weer op en bere dit veilig terug in my sak voor ek weer met ‘n breë glimlag by Isobel aansluit.
Van die nagereg by die restaurant weet ek nie veel nie, al my sintuie is net ingestel op hierdie wese langs my wat nou kaalstert en oopketel langs my sit. Ons het elkeen ‘n Don Pedro, of ‘n Drom Petrol soos Stephan daarna verwys, na ons nagereg geniet en almal stem saam dit was ‘n heerlike aand, maar nou is dit tyd vir huis toe gaan. Isobel se hand is weer besig om in my lies te krap wanneer die kelner die rekening bring. Ek bewe al so van jagsgeid dat ek skaars my kaart kan druk teen die terminaal se venstertjie. Met Isobel se aanmoediging – hier het sy my ballas stewig vasgevat – was die kelner ook heel tevrede met my fooitjie wat ek bygevoeg het.
Terug in die bakkie sê Isobel dat sy al so baie van Naval Hill se liggies gehoor het, wil ek haar nie asseblief gaan wys nie?
Moet ek lag of moet ek huil? Hier is ek so opgewerk soos jare laas en al wat ek wil sien is die liggies in Isobel se oë as ek haar ‘n paar orgasmes gee, maar sy wil eerder Bloem se liggies gaan kyk. Dus nou ry ek maar die bergie op sodat sy die liggies kan kyk. Gelukkig weet ek dat ek haar hierna huis toe vat …
Ek kry ‘n oop uitkykpunt en dan gaan staan Isobel op die klein ringmuurtjie wat uit klip gebou is. Haar boude is reg op my ooghoogte en ek verkyk my aan haar sagte swart romp om haar agterstewe vou. Dan draai sy om en wink my nader. Wanneer ek naby haar kom, lig sy haar romp en wys haar kaalgeskeerde poesie met die spannertjie nog steeds deur haar klitoris. Ek gee ‘n treë nader en dan is my mond soekend teen haar binnebeen. Ek bekruip my mikpunt met sagte soentjies al teen die waai van haar been op. Dan voel ek hoe sy haar hande deur my hare vleg en my kop tusen haar lieste intrek. Sy druk haar sopnat vy teen my gesig en dan los sy ‘n lang sug as ek haar sopnat spleet een lang lek van onder na bo gee. Ek weet dit maak haar rasend mal as ek die spannertjie wat haar klit deurboor karnuffel, dus byt ek hom tussen my lippe vas en beweeg my kop liggies heen-en-weer sodat ek dit saggies pluk. Dan rek ek haar klit lank uit deur my kop weg te trek en wanneer ek die spannertjie laat los hoor ek Isobel se hees kreet bokant my.
Voordat ek haar verder kan plesier verskaf stoot sy my weg en hou haar hand uit om my langs haar op die muurtjie op te trek. Wanneer ek langs haar staan draai sy haar rug na my en ek vou haar klein, maar gespierde lyfie in my arms toe. Sy smelt teen my vas en vra ek moet aan haar ‘n paar van Bloem se paaie en kenmerke probeer uitwys. Ek begin eerste met Kerkstraat wat van die tweetoring kerk en kerkplein in ‘n suidelike rigting gaan. Dan wys ek na die CR Swart gebou met die teater – Die Sand du Plessis – wat skuins oorkant hom staan en reg langsaan die draairestaurant waar ons gaan eet het. Daarna wys ek haar die volgende pad Bloem uit, Kimberley se kant toe, wat langs die skouterrein verbygaan. Volgende wys ek haar in watter rigting die Vrystaatse Universiteit is en Langenhovenpark, waar ek bly, net daaragter. Ek het nooit gedink mens sal in die aand so baie liggies hier van bo af sien nie. Ek probeer nog landmerke eien, maar Isobel se hand vroetel hier tussen ons aan my gulp en probeer my semi bevry. Ongelukkig geniet hy die aandag vreeslik baie en begin ernstige groeipyne kry soos sy lyf uitswel, dus help ek maar losknoop sodat haar koel hand om my balsak kan vou. Ek vou my arms weer om haar bolyf en skulp een sagte bors in my hand toe. Haar stokstyf-erekte tepel soek aandag en my duim vryf saggies oor die knoppie. Maar dan sy wikkel sy haarself los en spring van die muur af.
Fok, elke keer nes ek begin om dit te geniet ontwyk die klein merrie my. Maar voordat ek ook kan afspring het sy my voël in haar mond en begin my piel te suig. Ek voel die koel windjie deur my balhare waai elke keer as haar mond wegbeweeg en dan vloei haar warm mond weer om my skag as sy my vlammende swaard heel insluk. Ek kan nie besluit of ek vir die stad se liggies of na Isobel se meesterlike mond wil kyk nie, dus maak ek my oë toe en gee my oor aan die heerlike genot wat ek ervaar. Dan as ek voel hoe my balle begin saamtrek om te ontlaai stoot ek haar weg. Isobel vang die skimp en los my meneer onmiddelik uit en begin gesels oor hoe groot Bloem hier van bo af lyk.
Wanneer ek weer beheer oor myself gekry het, spring ek ook van die muurtjie af tot langs Isobel. Ek neem Isobel se heupe in my hande, maar dan draai ek Isobel om en druk haar oor die muurtjie waarop ek so paar minute terug nog gestaan het. Ek wip haar rokkie oor haar rug en dan vat ek my stywe roede in my hand en stuur die kop in Isobel se sagte warmte in. Isobel se hand help van voor af en wanneer ek alles ingedruk het begin ek stadig te pomp. Elke keer as ek uittrek voel ek hoe Isobel my vassuig met haar bekkenspiere en dan as ek vorentoe indruk, druk sy agtertoe terug sodat ons mekaar in die midel ontmoet. Dan plaas Isobel haar een hand tussen haar bene en begin haar verwoed haarself te vryf terwyl haar ander hand my heup vasvat en hard teen haar vas druk. Dan skree sy dat ek haar nou hard moet naai. Ek het haar nog nooit so kru haar praat nie en voldoen onmiddelik aan haar wens deur haar heupe vas te vat en so hard ek kan van agter te pomp. Ek kon slegs drie harde pompe inkry voordat Isobel begin om al rukkende haar orgasme te kry wat my natuurlik aanpor om self van my opgehoopte lading ontslae te raak.
Die ekstase tap uit my uit en alles raak lam soos ek skoot na skoot in die donker afvuur. Isobel is nog steeds besig om haar golwe van ekstase te ry as ek uitgeput teen haar rug val. Lank staan ons so en kyk na Bloem se liggies.
(Lees volgende episode HIER)

Befokte storie– ekself was in Bloem op Varsity…..
Ken jy die storie van die perd op Navel Hill?