
Vrou lief vrou
Nog ietsie vir ons erotiese-kuns blad. Ons almal ken die hygromans op die CNA se rakke. Voorblaaie wys beeldskone heldinne met groot borste wat by te klein rokke uitpeul terwyl die mans sterk en aantreklik en dominerend oor hulle troon. Alles beelde wat enige hetro-seksuele hart dopamien laat klop. Maar wat van homoseksuele hygromans? Al ooit gewonder hoe hulle lyk of van hulle raakgeloop?
(Kliek op prentjie vir nog voorbeelde)
Die thumbnail vir hierdie artikel is ‘n skildery van Édouard-Henri Avril.