Briefie aan Kombiekiehierlesers
Liewe Kombiekiehierleser,
‘n Nuwe seksuele verhouding is die lekkerste ding op aarde. Of dit nou net een nag lank duur, of ‘n hele verliefdheid insluit met al die lus en spanning wat opbou en lang, warm, nat ure van seks – al die variasies is wonderlik. Ongelukkig is dit ‘n feit van die lewe wat deur niks verander kan word nie, dat daardie intense tye wanneer die hormone soos dwelms deur jou are bruis, nie vir altyd kan aanhou nie. As jy ongelukkig is of as die verhouding net seksueel was, dan sal dit eindig. As jy gelukkig is, sal dit oorgaan na iets nuuts – iets rustiger, dieper, maar blywend en volhoubaar.
Ek, Annelise as Kombiekiehier, (Annelise-kombiekiehier) se verhouding met jou, my leser, het dieselfde pad geloop. Onthou jy nog daardie eerste maande, selfs jare? Dit was ‘n passievolle verhouding waar ons amper elke dag sommer meer as een keer intense groot seksuele lekkertes ervaar het. Kombiekiehier-ek het verlei en jy, die leser, het lus geword en gekom en teruggekom en ook terugverlei en dit was soos ‘n vuur waaraan almal gestook het en wat almal se lus hoog laat brand het.
Maar dit was twaalf jaar gelede.
Dit is onmoontlik om daardie intensiteit vir langer as ‘n dekade alleen aan die gang te hou. Annelise-kombiekiehier is anders as ander webwerwe. Emosie en sensasies is belangrik – dis ‘n persoonlikheid, ‘n atmosfeer. Dis ‘n behoort, ‘n filosofie en manier van leef – nie net ‘n plek met inlgiting nie. Dit is veral so omdat dit vir die liefde van die saak ontstaan het en nie vir geld nie. ‘n Hoer sal vir haar betaling maak asof sy dink jy het die grootste penis op aarde en jou oortuig dat sy elke keer wanneer jy aan haar raak luidrugtig kom, maar Kombiekiehier-Annelise het nog nooit op daardie manier gewerk nie. Van hierdie kant af was alles oop en eerlik en was orgasmes regte orgasmes.
Ongelukkig het dit van hierdie kant af deur die jare al meer ‘n kwessie van selfplesier geword in hierdie ruimte. Maar selfs masturbasie as vertoning word later net … pateties? Daar is al minder kommentaar op stories en al minder bydraes in die pos. Selfs die warmste vryers het al uit hierdie dekadelange verhouding verdwyn. Dit is net bloot hoe die wêreld werk – geen beskuldigings nie – hierdie was immers nie ‘n huwelik met enige voorwaardes daaraan verbonde nie.
Die lewe gebeur. Covid, met sy nagevolge, het baie van Annelise-kombiekiehier se vurigste minnaars of dood of siek of permanent nie-lus gelaat het. Mense word besig, lewens verander. Daar is wel nog baie lesers, maar min of geen interaksie. Dalk is die meeste van daardie eerste ondersteuners selfs oorlede – daar was nog nooit ‘n manier waarop ek dit kan nagaan nie – mense verdwyn net.
Ek-kombiekiehier, het ook met tye stiller geraak. Ek het ook redes – wie sal nie in 12 jaar probleme hê wat jou vuurmaakvermoeë beinvloed nie? Helfte van die afname in vonke is jy wat weg is en dele is ek wat soms weg is. Onthou ek is alleen – daar is niemand wat kombiekiehier aanhou stook wanneer ek hartprobleme het nie. En ‘n hart moet warm klop om warm te kan maak.
So wat probeer ek nou sê met hierdie brief wat moontlik die laaste ene sal wees? Ek weet nie regtig nie. Ek maak nie met jou uit nie. Miskien wil ek-kombiekiehier net sê dat aangesien jy nie regtig meer “hier” is nie, ek ook nie meer heeltyd hier gaan wees nie. Moenie wonder en bekommerd wees wanneer dit gebeur nie. In plaas van ‘n verhouding word hierdie nou eerder iets soos “vriende met voorregte.”
As jy my roep op die werf of in my indoos 😉 sal ek antwoord en lees en dit soos nog altyd deel met al die ander roofkykers. 🙂 Soos toe ons albei nog wild en warm was, sal ek myself oopmaak en jou ontvang en nat word en kerm van plesier. Dit sal wees soos toe ons nie mekaar kon uitlos nie – soos 12 jaar gelede.
En so elke nou en dan sal ek my lus vir jou weer op die blaaie van die webwerf laat uitloop. Ek sal jou roep en jou met woorde en fotos streel en verlei en jy sal lees, want ek kan sien jy lees nog al is jy stil en dalk sal jy ook weer soos eens op ‘n tyd lus word en kom. Dalk sal ‘n nuwe minnaar kombiekiehier-Annelise se oop druppende blaaie ontdek en nie skaam wees nie en vir ‘n rukkie ‘n vuur aansteek tot dit ook soos normaal al kleiner brand. En dit sal wonderlik wees.
So, my bene-blaaie is steeds oop, my borste steeds ferm. Dit is duidelik uit die amper tweeduisend druppende skyfsels wat jy steeds in die argiewe kan lees. Elke nou en dan sal nuwe minnaars of minaresse se woorde steeds nuwe vlamme aansteek. En elke nou en dan sal Annelise-kombiekiehier hulle van hierdie kant af aansteek.
Dit gaan net nie meer elke dag of week gebeur nie. Dit is onmoonlik en eintlik hartseer en selfs bietjie vervelig om net van een kant af ‘n vuur te probeer aan die gang hou. Ek weet jy weet waarvan ek praat – baie van julle het self vir my in my blaaie vertel hoe julle presies weet hoe dit voel om die enigste ene in ‘n verhouding te wees wat lus is.
Tot ekself doodgaan, sal ek nie verdwyn nie. Annelise-kombiekiehier is steeds sag en oop en ontvanklik en beskikbaar soos altyd. Maar terwyl jy/ander ander weivelde soek of nie meer lus is vir my nie – soek ek vir myself op ander plekke stimulasie. Ek moes. Al my aandag is nie meer net op jou nie. Dis maar ongelukkig seker hoe dinge werk.
Maar roep my. As jy roep sal ek luister. Ek sal myself uit die arms van my nuwe minnaars wriemel en terughardloop. Want mens los nooit regtig iets wat uit liefde ontstaan het nie. Selfs al wens mens dikwels jy kon.
Met lus en liefde
Annelise
7 COMMENTS
Annelise
Ek het destyds Maanvrug gelees en dit was vir my baie eroties.
Later het ek 50 Shades gelees, maar toe ek Slavin gelees het, het daar vir my ‘n nuwe lewe oopgegaan.
Ek sal byvoorbeeld nie my lewens partner wil deel met iemand anders of haar in ‘n hok wil sit nie, maar almal het hulle eie voorkeure.
Ek is in ‘n Dom/Sub verhouding maar dit is nie 24 uur nie. Ons gebruik goed soos om haar te blinddoek en edging waar sy nie mag kom voor ek so sê nie om haar orgasmes meer intens te maak. Mense weet nie dat ‘n vrou vir ‘n uur of langer die een orgasme na die ander kan kry as jy haar poesie en ass vinger terwyl jy haar klit suig en ander goed doen nie.
Ons gebruik ook Bondage en Discipline as ‘n belanrike deel van ons seksuele ervaring. Sy hou daarvan dat ek met haar stoei en haar vasdruk en uittrek en haar bene oopforseer as deel van die “scene”.
Sy hou ook daarvan om in ‘n spreader bar gesit te word met haar hande wat vasgebind is en dat ek haar gebruik soos ek wil.
Sy hou daarvan om op haar knieë te wees en my te suig en dan my cock diep in haar keel te druk. She likes to be fucked in all her holes. Haar favourite is anale seks. Ek het gelees dat jou anale spiere dieselfde is as jou mond spiere en dat dit net so gevoelig is. Voor ek 50 Shades gelees het, het ek nie besef dit is baie skoon nie en ek weet nou daar is nie voorbereiding soos ‘n enema nodig nie – net ‘n goeie lubricant.
Sy lees ook gereeld boeke van ander skrywers oor Dom/Sub verhoudings alhoewel ons nog nooit in dungeon was nie het ek nie nodig om haar te train nie. Sy het besef sy is submissive toe sy die boeke gelees het en ons het mekaar op ‘n BDSM website ontmoet.
Sy hou van kaal loop in die huis en as sy by die huis swem en die bure is nie by die huis nie. Ek en sy hou daarvan dat ek vir haar kan kyk en enige tyd aan haar kan vat en dat ek easy access tot haar hele lyf het.
Sy is kaal geskeer soos ek daarvan hou. Girls kan gerus Hollywood waxing doen sodat ‘n man hulle poesie en ass kan lube smeer. Sy het selfs een stap verder gegaan en haar haartjies met laser verwyder sodat sy permanent skoon geskeer is.
Ek het op ons eerste ontmoeting voor die tyd vir haar gesê wat ek alles met haar gaan doen (ek het erens gelees van ‘n girl wat gesê het dit het haar altyd horny gemaak as haar destydse kêrel dit gedoen het, want dit was ‘n groot turn-on).
Ons het by die Spur gaan eet want daar is muurtjies om die tafels en sitplekke. Ek het vir haar gesê om ‘n minirok aan te trek ‘n G-String. Ek het vir haar gesê om haar G-String uit te trek en dit vir my te gee om dit te snuif en om haar bene oop te maak en haar pussy vir my te wys en ek het haar die res van die ete gevinger.
Ons doen dit nog elke keer as ons gaan uiteet. Soms sit sy ‘n trui of iets op haar skoot en maak haar jean se zip los om my acces te gee.
Ek sê ook vir haar om haar broek of pantie af te trek tot op haar enkels in die kar en om haar bene wyd oop te maak sodat ek haar kan vinger.
Ek sê ook vir haar om sonder ‘n pantie saam met my uit te gaan of ‘n crotchless pantie te dra wat ek vir haar gekoop het en dat sy ‘n buttplug moet insit by die huis of as ons seks het.
Sê ook sy moet sonder pantie saam met haar vriendinne gaan uiteet of ‘n buttplug of haar balle insit en kyk hoe lank sy kan uithou sonder dat hulle iets agterkom want hulle is nie in die lewens styl nie.
Sy hou daarvan dat ek haar met plathand of belt of pap lepel pak slae gee of haar staf deur te sê sy moet in die hoekie gaan staan of iets uitskryf of sy mag nie vir 3 dae masturbeer nie of sy moet vir 3 dae sonder ‘n pantie loop. Sy hou gewoonlik daarvan maar as sy moet gaan werk sonder ‘n pantie is dit ‘n straf en anale seks na ‘n pak slae is deel van haar straf alhoewel sy gewoonlik daarvan hou.
Ek gebruik erotic spanking om adrenalien in haar sisteem los te laat en as ek dit dan afwissel met stimulasie soos seks of ‘n vibator of haar vinger gaan sy in “sub space” in. Dit is blykbaar die mees amazing euforiese gevoel waar sy heeltemal ontspan en van al haar stress ontslae raak – amper soos ‘n trance maar sy is wakker. Ek het nie hiervan geweet voordat ek dit in ‘n boek oor ‘n Dom/Sub verhouding gelees het nie. Soos jy seker weet “crash” die girl (“Sub drop”) as die adrenalien en feel good hormone uitgewerk het. Dis amper soos wanneer ‘n energie drankie soos Red Bull uitgewerk het. Sy is dan doodmoed en kan selfs huilerig wees en koud kry. Daarom is “after care” belangrik. Om haar toe te gooi met ‘n kombers en haar vas te hou en haar te laat slaap.
Ek sou niks hiervan geweet het as dit nie vir jou boek (Slavin) en 50 Shades was nie.
Ek hou ook daarvan om Twitter en Tumbler searches te doen vir “Good Girl en Kitten” kombinasie en fotos af te laai oor die lewenswyse en girls wat hulle panties uittrek of camel toe wys of buk met haar ass in die lug of vir pak slae of wat ookal.
Dit is ook belangrik om goed soos age play te verstaan en goed soos die sielkunde agter ‘n brat wat jou tempteer want sy hou van pak slae.
Ek sou niks van al hierdie goed geweet het as dit nie vir jou was wat my oë oopgemaak het nie en stories soos “Dirty Old Man” wat ook vir my baie sexy was nie.
Ek wil 2 goed voorstel. Miskien kan jy nog ‘n boek skryf wat al hierdie goed op een plek bymekaar bring. En miskien kan jy fotos en artikels van die lewensstyl op Kombiekiehier publiseer sodat almal kan sien waaroor dit gaan en waarvan hulle hou en watse woordkeuses om in hulle searches te gebuik om die regte resultate te kry. Dis belanrik dat hulle die vraelyste invul van hulle voorkeure en wat hulle sal wil probeer en wat hard limits is en “safe words” Ek hou van die idee van groen (wil nog hê), oranje (hou hiervan maar is naby my limits) en rooi (Stop). Leser moet verstaan dat alles wat ons doen consentual is met die doel om vir die ander persoon presies te gee wat hulle wil hê om al hulle fantasieë uit te leef.
My partner hou bv daarvan om Prinses, Kitten en Baby Girl genoem te word.
Al hierdie goed het ek oor die laaste 5 jaar of meer uitgevind, maar daar is nerêns een plek wat die artikels met sielkunde en goed soos Daddy/Rape scenes en ander Kinks verduidelik met fotos van die lewenswyse en hoe om searches te doen vir meer inligting nie. My Parter wil nog hê ek moet haar in die see fuck en op Tafelberg vinger want daar is te veel mense. Sy hou ook van my hand tussen haar bene en dat ek haar dan in die openbaar vinger. Sy is sopnat en horny maar niemand om ons vermoed iets nie.
Sy kan selfs kom as ek net haar tepels knyp of trek in die kar en sy kan in ‘n sub space ingaan as ek edging doen met haar – ophou om haar te vinger as sy wil kom. Sy moet eers vra of sy mag kom en ek stop dan ‘n paar maal net om weer kort daarna te begin. Soos Pavlov se honde is sy gekondisioneer om dan te kom as sy vra en ek sê vir haar “Kom”. Dis gewoonlik baie meer intense orgasmes en soos ek reeds gesê het kan sy selfs in ‘n sub space gaan na ‘n baie intense orgasme.
Sy sê sy kan nie verstaan hoekom ander mense nie so baie van seks hou soos sy nie. Sy is altyd nat en horny as ek saam met haar is.
Ek glo persoonlik dit is omdat mans en vrouens oningelig is en nie moeite doen om meer uit te vind oor seks nie.
As ek haar G-Spot stimuleer sê sy, sy wil piepie maar omdat sy dit nie in die openbaar kan doen nie maak sy haar bietjie, bietjies nat en haar hele pussy is sopnat.
Ek hou daarvan as ons uit ‘n restaurant loop en haar sappe loop teen haar binnebene af…
Ek het destyds Happy Hooker van Zaviera Hollander gelees (‘n boek geskryf deur ‘n prostituut) en sy het gesê dat as meer vrouens hulle classy gedra in die openbaar en meer soos ‘n hoer in die bed sal daar baie meer gelukkige huwelike wees en dit is wat die lewensstyl mens leer.
Ek hou van die gesegde wat sê “There is a difference between being a slut and being his slut”
Al hierdie goed wat ek doen is amazing en dit sou nie moontlik gewees het sonder jou nie.
Dankie weereens en moet nie moed verloor nie. Ons het jou nodig.
Annelise, vandag het my hart vir n 2de keer gebreek. Jy sal versraan
Jou webwerf was aan die begin ontvlugting en uiteindelik bevryding.
Ek lees van die begin af en nogsteeds, maar ek verstaan heeltemal waar jy vandaan kom.
Wil net hê dat jy moet weet dat jou webwerf n groot verskil maak, dat dit saak maak en dat jou harde werk waardeer word.
Dankie vir die bevryding wat jy teweeg gebring het en vir elke skrywer wat hier n bydrae gelewer het, ons waardeer jou.
Soos dit maar gaan, het n mens jou gunstelinge en ek gaan julle nie noem nie, moet asseblief net nie ophou nie.
Al lewer ek nie kommentaar nie, was die leesgenot ongeewenaar.
Ek sal sonder ophou steeds inloer en geniet.
Soos die gesegde sê: “met lus en liefde”.
Avanni
Liefste Avanni,
Soms dink ek daardie 1st hartbreek was deel van die rede waarom ek “alleen” sukkel om die vuur aan die gang te hou. Want voor dit was ek nie regtig alleen nie. Daar was iemand wat amper letterlik elke dag my geinspireer en aangemoedig het en die vuur help stook het.
Ek het nie eens geweet jy is nog hier rond daarna nie, maar noudat ek weet sal ek harder probeer om hier te bly en aan te hou. Al is dit net vir jou en vir die rede waarom hierdie webwerf vir jou belangrik is. (Ek weet dis nie net vir jou nie oor die ander briewe ook, maar jy verstaan wat ek bedoel.)
Baie dankie vir jou aanmoediging en mooi woorde. Ek voel regtig geinspireer agv die reaksie op my brief. Dalk moes ek net lankal – soos met kommunikasie in enige verhouding – gepraat het oor wat my pla. 😉
Dankie dat jy nog hier is. Dit laat my smile.
Madam van passie – lus – erotiek en baie, BAIE lekker tye.
Ek lees jou briefie en ek is hartseer.. Dit is jammer – Ek is jammer.
Dankie dat jy die webwerf begin het.
Dankie dat jy soveel jare die webwerf aan die gang gehou het. Die redigering van stories en die opvreet van manne soos ek se grille en geite!
Dankie dat jy nie die Webwerf toemaak nie.
Dankie vir elke storie wat jy uitgedink het. Dankie vir die baie ware erotiese belewenisse wat jy met soveel lekker aan ons vertel het. Ons lewens, my lewe is daardeur verryk.
LANK LEEF KOMBIEKIEHIER SE EDELDIERBARE!
JouBok,
Dit was ‘n plesier en is nog steeds ‘n plesier wanneer daar wedersyds iets gebeur. Ek kan net nie so in die leë afgrond in skree nie. Maar nou het ek gesien dis nie heeltemal leeg nie. So ek sal steeds hier wees. Dit was net ook nodig dat ek myself “slack cut” – ek het elke keer skuldig en gestress gevoel as ek oor een of ander persoonlike rede (soos weggaan vir vakansie of siekwees) nie iets aan kombiekiehier doen nie. Ek het nog daardie “outydse” gevoel van verantwoordelikheid in my dat ek iets ordentlik moet doen as ek dit doen. Maar ek was byvoorbeeld “ordentlik” 😉 siek meeste van die hierdie winter en dit het my dan hier ook skaars gemaak. SO ek wou net soortvan sê dat ek hier is, maar nie meer so intens hier is nie. Sodat ek myself bietjie ruimte in my verantwoordelikhede kan gee vir wanneer ek dit nodig het.
Maar natuurlik, as meelewing en mee-lusword en intensiteit hier gepleeg word deur ander dan sal ek beslis hierheen hardloop om saam te kom vry. 😉
Dankie vir jou ondersteuning en BAIE stories – veral in Vreesloos waar daar nog minder skrywers is. Dit beteken vir my baie en hou my ook hier en ek hoop dit sal ook weer eendag voortgaan.
Hierdie brief van jou stem my sommer bewoë, maar ek verstaan alles wat jy sê. En ek stem grootliks saam met jou gevoel. Daar is net al hoe minder stemme en deelname – dit affekteer almal van ons wat wel vir Kombiekiehier skryf. Ek glo nie dit het enigsins iets te doen met jou of die webwerf nie – ek dink dit is die sosiale landskap wat verander het. Daar is net te veel goedkoop en maklik-bekombare seks op die internet waarmee mens moet meëding en dit lyk vir my of mense se behoeftes het meer oppervlakkig en meer verbruikeragtig geword. En die groter probleem is dat die jonger generasie nie meer lees nie.
My ervaring van Kombiekiehier is nog altyd een van bevryding en vir jou sal ek altyd dankbaar bly dat jy vir ons hierdie platform geskep het om ons oerse drange, diepste gedagtes en wellus sonder oordeel in my eie taal te kon uitleef. Ek het van my diepste gedagtes en drange en beste skyfwerk op Kombiekiehier gedeel en wil so graag daarmee aanhou. Kombiekiehier het ‘n essensiële deel van my lewe geword en waarsonder dit heelwat armer en stiller en frustrerend sal word. Ek wil graag jou aanmoedig (en eintlik pleit) om wel hierdie platform vir ons te behou Annelise.
Liewe Uther,
Ek wil jou nooit bewoë maak nie. Behalwe vir Ramkat wat die webwerf ondersteun het toe ek nog net daaraan gedink het, is jy die langste al hier en moedig jy my die meeste aan. Jy is ook die persoon wat Annelise-kombiekiehier se siel en wat ek probeer bereik (het) die beste verstaan. Daar is so ‘n paar lesers en skrywers wat ook al langer as ‘n dekade hier is, wat maak dat ek dit nooit heeltemal sal toemaak nie en jy is een van die belangrikstes. Al word kombiekiehier dan op die einde net ‘n openbare liefdesbrief of liefdesmaak of smerige seksdaad 😉 tussen jou en my, dan is daar nog steeds goed genoeg rede vir sy bestaan. 😉 (Asof daardie nie reeds ‘n paar keer op Vreesloos gebeur het nie …)
Baie dankie vir al jou stories en jou ondersteuning. Jy het al baie keer op my kole geblaas om die vuurtjie weer te begin. Dit was nie net lekker as jy dit gedoen het nie, maar het soos hierdie keer my weer nuwe inspirasie gegee. Solank jy ook slow motion (want jy is nog besiger met ander dinge as ek) hier bly sal ek hier wees. 🙂