Vuurdans

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Julle onthou mos dat ons die eerste erotiese album in Afrikaans, Musiek vir die Maangodin, hier op Kombiekiehier aangekondig het? Julle kan vandag na een van die snitte gaan luister. Of eerder: hier is die eerste sexy video van die eerste song wat bekendgestel word. Vuurdans het begin as ‘n storie wat ook hier op Kombiekiehier gepubliseer is. Jy kan dit HIER gaan lees.

Die CD gaan waarskynlik al volgende week beskikbaar wees. Onthou om dit HIER te gaan bestel of vir my direk te skryf by kombiekiehier@gmail.com as jy een wil hê.

Kyk! 🙂

 

2 thoughts on “Vuurdans

  • Hmmm, ek sit nou hier op kantoor en wens ek was langs daai vuur ……
    Beslis iets om aan te skaf, die CD

    Reply
  • Nostradamus

    WOW! Doen asb so voort!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)