Jenny

deur Bobcat

Ek ruik katjiepiering terwyl ek in julle oprit tussen die groot struike deur ry. Die Izusu se voorruit is besmeer van mot en rysmier, want ek het deurnag gery. Jou boodskap was kort, jou versoek bevelend en jou stem effens huilerig. Ek ken jou van Sub A af. Ons het op buurplase groot geword en ons het op dieselfde stowwerige plattelandse dorpie skoolgegaan. Nog nooit het ek jou so gehoor nie, nie jy wat altyd lag en so vol energie is nie.

Toe ek stilhou kom jy oor die groen grasperk aangestap, kaalvoet, wit somerstoppie, stywe “geskeurde” denim, donkerbril en jou lang swart hare oor jou linkerskouer gegooi. Jy kyk grondwaarts terwyl jy stap en ek gebruik die geleentheid om jou kurwes momenteel te verken met my oё. Ooglopend is jy bedruk en ek skrik toe jy voor my vasteek, jou bril tot bo op jou kop skuif en my met ‘n piksoen op my wang groet terwyl jy jou rooi gehuilde blou oё probeer wegsteek agter n skalse glimlag.

Soos van kleintyd neem jy my hand en trek my agter jou aan. Ek sien jy kies koers met my na die visdammetjie wat ek en jy in ons matriekjaar gebou het. Daardie jaar wat ons meer as vriende was  … die jaar wat byna ons vriendskap geruineer het. Die dammetjie is jou “dinkplek” jou “wegkruipplek” jou “veilige hawe,” het jy al vantevore vir my geskryf.

Sedert jy met Matthew getroud is kom ek nie meer gereeld op Berea nie. Hy verstaan nie ons vriendskap nie en ek vertrou hom glad nie. Ek het jou destyds probeer waarsku, maar jy het gesê dat ek jaloers was. Ek kon nie langer op Sandvlei aanbly nie en het verhuis.

Ons het op die klipbankie gaan sit en jy het steeds albei my hande vasgehou. Jou oё was smekend en die sagte onmiskenbare reuk van jou liggaam en die sagte deining van jou borste het my gedwing om jou kop teen my bors vas te trek. Jy het jou hart uitgehuil en my vertel van al die kere wat Matthew jou verkul het met ander vrouens. Hoe hy jou aangerand het as hy dronk by die huis gekom het. Dat hy saam met ‘n ander vrou in die motor was toe hy 18 maande gelede verongeluk het. Jy het gesê dat jy nodig het om “closure” te kry en van daar die dringende oproep. Ek het verstaan. Jy was en is steeds my “soul mate.”

Ons het begin om oor allerlei nietighede gesels en dit was nie lank nie of die hartseer was vergete. Jenny het uit haar maag gelag en die dimpels het stout op haar wange gedans. “Kom ons vat jou bagasie in dan maak ek vir ons koffie,” het sy oor haar skouer vir my gelag. By die agterdeur se trap het ek haar met my hand op haar boud by die trap opgehelp. Sy het voorgestap en eers die skermdeur en toe die agterdeur vir my oopgehou. Ek het by haar verby gestap tot in die kombuis en gehoor hoe die skermdeur op sy veer toe klap.

Meteens was haar hande van agter af om my lyf en sy het haarself styf teen my rug gedruk. Ek kon haar borste duidelik teen my rug voel. Ek het Jenny se hande losgeknoop en in haar omhelsing omgedraai. My lippe het hare opgesoek en ek kon voel hoe sy op haar tone gaan staan. My hande het haar heupe vasgevat en ek het haar tot bo op die werksblad getel en tussen haar bene ingestap. Jenny het haar hande onder my arms deurgesteek en my teen die rug tot teen haar getrek. Haar kuite het sy om my bene gevou en my nog nader getrek.

Haar soene was sag en warm en haar mond het na koue granaat geproe. My hande het haar borste verken en sy het onbehendig met my ritssluiter begin peuter. Ek was nie seker of haar hande koud was en of my piel warm was nie, maar dit was hemels toe sy hom begin vryf en hy was binne sekondes gereed vir aksie en heeltemal ontbloot. Ek het gesien Jenny staar vir n oomblik en toe druk sy my weg van haar en hop van die werkblad af.

Behendig en in ʼn rekord tyd het sy haar eie broek losgemaak en die denim tesame met haar “panty” tot net bo-kant haar kniee afgetrek. Sy het haar rug na my toe gedraai en op haar elmboё op die werksblad gaan lê.

Jenny het haar rug effe gekrom en haar boudjies uitgestoot. Haar skoongeskeerde koek het in my rigting uitgestaan en ek het my duim deur my mond getrek en toe tussen haar poeslippies deur. Sy was sopnat en ek kon dadelik my pielkop tussen haar koeklippe indruk. Sy het weer op haar tone gegaan en ek het my pielkop stadig vorentoe en agtertoe tussen die opgeswelde nat lippies beweeg. Ek kon die gaatjie na die genotgrot duidelik voel, maar my polsende voёlkop was te groot.

Ek het my piel in my hand geneem en die kop hardhandig heen en weer, op en af en vorentoe en agtertoe beweeg. Ek kon hoor hoe Jenny sulke keelgeluidjies maak. Sy het my hand weggestoot en self die skag in hand geneem. Sy het begin om af te druk terwyl sy haar een been effens optel terwyl sy met haar hand my piel in haar op forseer.

Ek het haar heupe vasgevat en toe sy my voёlkop by die sopnat opening in het het ek myself tot teen my balsak in haar opgedruk. ʼn Klein gilletjie het oor Jenny se lippe ontsnap toe ek weer my piel tot by die kop uittrek. Ek het my hande onder haar bloes ingedruk en met my vingers haar bra oor haar tiete gestoot. Haar tiete was wonderlike stywe handevol genot en ek het hulle gebrei en gevryf of my lewe daarvan afhang. My bo lyf het ek oor haar rug gebuig en met my heupe my piel se hele lengte weer in haar ingedruk.

Jenny het oor haar skouer na my geloer en toe ek die dimpels sien het ek geweet ek is tuis. Ek het haar begin naai en vir elke indruk het sy haar koek terug gedruk. Sy het begin kerm en het haar hele liggaam begin rondbeweeg. Soms het sy gestop reg op my pielkop, dan het sy haar boude ritmies begin skud en agtertoe gedruk. Dit het gevoel asof iets hemels my piel insluk.

Ek het haar bolyf regop getel en haar broek met my voet tot op die vloer afgekuif. Daarna het ek haar opgetel, sonder om my piel uit te trek, en omgedraai sodat sy met haar voete elkeen op n stoel wydsbeen in die hurk posisie was. Haar poes was nou lekker groot oop en ek het haar met mening genaai. Ek het begin dink dat ek gaan skande maak, maar gelukkig het sy gegil: “ek gaan kom.” Haar hele lyf het gesidder en ek het my vrag warm sperm diep binne in haar geskiet.

Ek het haar weer opgetel en omgedraai. Die keer het ek op die stoel neergesak met haar op my skoot en so het ons gesit en vry totdat n baie seer piel n paar minute later self uitgeval het.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Jenny

  • December 26, 2016 at 12:42 am
    Permalink

    Goeie storie. Kort, kragtige sinne met goeie woordgebruik. Duidelike, realistiese beelde van die lyflike interaksie word geskep. Het net nie mooi verstaan wat met “skande maak” bedoel word nie. Aan die negatiewe kant, ek verstaan nie waarom dit nodig is om “closure” en “soul mate” te gebruik in plaas van “sluiting” en “sielsmaat” nie.

    Skryf nog, asb!

    Reply
  • December 23, 2016 at 7:00 am
    Permalink

    Bobcat, dit was nou n oulike storie – kort en kragtig. Ons sien uit na jou volgende opvolg storie.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)