2 thoughts on “Visuele stimulasie

  • Mooi foto van ‘n mooi vrou.

    Die foto is ongelukkig onvolledig. My voete in blink gepoleerde skoene staan nie voor haar kop nie.

    Reply
  • Willewill

    Met die eerste oogopslag lyk sy of weggegooi of in ‘n posisie om deur ‘n kokon omhul te word. Maar daardie oog waarmee sy loer, nooi jou om die dop te kraak en haar joune te maak.

    Reply

Leave a Reply to Willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)