Mooi foto van ‘n mooi vrou. Die foto is ongelukkig onvolledig. My voete in blink gepoleerde skoene staan nie voor haar kop nie. Reply
Met die eerste oogopslag lyk sy of weggegooi of in ‘n posisie om deur ‘n kokon omhul te word. Maar daardie oog waarmee sy loer, nooi jou om die dop te kraak en haar joune te maak. Reply
Mooi foto van ‘n mooi vrou.
Die foto is ongelukkig onvolledig. My voete in blink gepoleerde skoene staan nie voor haar kop nie.
Met die eerste oogopslag lyk sy of weggegooi of in ‘n posisie om deur ‘n kokon omhul te word. Maar daardie oog waarmee sy loer, nooi jou om die dop te kraak en haar joune te maak.