
Studentepret – Jooltyd
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Ek het vir die volgende paar dae in ‘n euforiese staat rondgeloop, oral uitgekyk vir Tanya, maar sy is nêrens te siene nie. Deel van die ontgroening is dat ons nie self sosiaal mag meng met ander koshuise tydens die inlywingsfase nie, die seniors sal vir ons dit reel. Maak nie saak hoeveel funksies ons hou nie, maar ek ontmoet niemand anders wat so lekker dans en gesels soos Tanya nie. Dan word die aankondiging gedoen watter koshuise neem saam met ons deel aan Jool. Ons is saam met Tanya se koshuis!
Met die eerste vergadering moes ons besluit wat gaan ons as vlot bou, die algemene tema is Feetjieland. Na vele voorstelle is my kamermaat se voorstel van Pinnochio aanvaar, dalk omdat dit ‘n goeie voorstel was, maar dalk omdat die klomp gesien het Tanya ondersteun sy voorstel. Die algemene voorstel is op die bord geteken en verskillende groepe is gevorm om die verskillende gedeeltes uit te voer. Ek is ingedeel in die spoeg-en-plak groep en moes help met die sweis van die raamwerk terwyl Tanya aan die hoof van die blommetjiekommissie was. Hulle moes die papier blommetjies maak wat in die ogiesdraad raamwerk ingedruk is. Ons het ‘n paar bewegende gedeeltes gehad soos Gina die eend wat gevlieg het op die boeg van die vlot. Die sluwe jakkals en die blinde kat het weerskante gestaan en waai terwyl Jimmy die kriek op Pinnochio se skouer gespring het. En die grootste een – Pinnochio se neus wat groei. Gelukkig was daar ‘n paar skerp manne wat seker gemaak het alles beweeg seepglad en toe kon die kunstige tannies oorvat en die raamwerk opvul met blommetjies. Aangesien my span klaar was met ons werk teen die einde van die derde dag was ons vry om in te skakel waar ons wou. Ek het besluit ek sal help braai en dan bietjie blommetjies vou. Hierdie was die ideale geleentheid om meer van Tanya te sien en ons vriendskap te versterk. Ek het agtergekom dat Tanya ook nogal my geselskap geniet het en het gereeld vir my iets lekkers gebring om te drink of te eet. Ons vriendskap het gegroei en toe die helpers gekies word wat binne in die vlot moet werk het ek en sy saam in Pinnochio se lyf beland. Alles wat beweeg was meganies, met die hand aangedryf, en my werk was om Pinnochio se nuus te laat groei en dan weer te laat krimp. Tanya het die kriek op die skouer laat spring.
Op die dag van Jool klim ons toe in. Ons het nooit besef dat die binnekant so warm kan word nie en na die eerste halfuur se ry begin die sweet ons afstroom. Ek maak verskoning en trek my t-hemp uit om bietjie af te koel. Skaam vra Tanya of ek sal omgee as sy haar top ook uittrek. Ek gee natuurlik gretig toestemming en as sy haar top oor haar kop trek sien ek weer die perfekte paar borste, die keer in ‘n sagte sports bra toegevou. Net daar groei Pinnochio se nuus twee duim langer en ek staan met ‘n ongemaklike knop in my broek. Wanneer Tanya se oog my ongemak gewaar lag sy klokhelder en sê net: “Down Boy! Ons moet werk!”
Wanneer die vlotte stop vir ‘n rukkie op Kerkplein gee dit ons kans om asem te skep en water te drink. Die studente wat kollekteer kry nou kans om blikkies te skud tussen almal wat die optog kom bekyk het. Gelukkig het ons voorsorg getref vir die tyd in die vlot, want ons kan eers weer uitklim as ons terug op kampus is. Ek neem ‘n groot sluk water en dan spat ek my gesig en bolyf nat. Tanya neem die ander bottel en as sy klaar is gooi sy ‘n straal oor haar skouers en dan maak sy haar bra ook nat. Haar tepels spring parmantig in die lug en dan kan ek myself nie meer beheer nie en leun oor om haar ‘n lang diep soen te gee. Ek besef dit is die eerste keer dat ek haar soen en dat dit glad nie romanties is om in ‘n vlot so iets te doen nie, maar die manier waarop sy terug soen laat my besef dat sy glad nie omgee nie.
En net daar vra ek haar of ons nou amptelik ‘n couple is? Sy stem in en my glimlag sou reg rondom my kop gegaan het as ek nie ore gehad het nie. Die res van die reis vanaf die Plein terug na die kampus het Pinnochio se neus baie minder kere gegroei en die kriek het baie meer stilgesit as gedurende eerste helfte van die reis, want ek en Tanya kon nie ons hande, oë of monde van mekaar afhou nie. Kort-kort leuen ons oor vir ‘n soentjie of om mekaar net aan te raak. Die aand word daar groot partytjie op die sportgronde gehou om Jool se afsluiting te vier. Ek en Tanya loop oral hand aan hand en soen gedurig, soveel so dat ons kamermaats naderhand sê ons moet ‘n kamer kry, want hulle het nou genoeg van ons soetsappigheid gehad. Natuurlik is dit net grappenderwys gesê, maar ek sou dit maklik gedoen het as Tanya net amper gewillig gelyk het.
So maand later het ek die eerste keer aan haar borste gevat. Die het gebeur dat ons koshuis ‘n fliekaand reel en almal bring komberse en popcorn en kussings en maak piekniekareas op die gras voor ons koshuis. Daar is ‘n groot doek tussen die koshuis en die vlagpale opgerig en ‘n projektor laat die eerste beelde verskyn sodra dit donker genoeg is. Die seniors het met kampussekutiteit gereel en die oorhoofse ligte rondom ons inloopteater is afgeskakel.
Ek het met my rug teen ‘n omgekeerde stoel se agterkant gelê en Tanya het voor tussen my bene kom lê toe die fliek begin. Dit was ‘n romantiese komedie en ons klomp het lekker gelag vir al die snaakse gebeure wat plaasgevind het. Tanya se hande op my bene het my opgewerk gehad en ek het oor haar skouers gevryf. Al laer totdat ek aan die bokante van haar borste geraak het. Tot nou toe kon ek nie eers naby aan hulle kom nie of Tanya het my hand weggetrek. Vanaand laat sy my egter toe om die bokant saggies te verken. Dan skuif sy bietjie hoër op om meer regop teen my te nestel en vou sy my hand om haar lyf tot voor op haar maag. Ek streel haar maag en dan bekruip ek haar tiete van onder af. Wanneer my hand om haar sagte rondings vou hoor ek hou ‘n sug-kreun haar lippe ontsnap en hoe haar tepel in my hand styf word. Haar hande op my bene begin sweterig al hoe stywer klem en dan voel ek hoe sy my ook hoër begin betas. Ek besluit om haar voorbeeld te volg en waar sy my balsak van onder bekruip bekruip ek haar koekie van bo. Gelukkig is dit donker en niemand sien waarmee ons besig is nie. Die luggie is gelukkig ook koel en ons het genoeg rede om ‘n dun kombersie oor ons te gooi.
Wanneer ek haar eerste sagte hare aan die bo-kant van haar verbode plekkie voel bereik sy dieselfde tyd my skrotum. Haar vingers kielie die onderkant van my balsak vir ‘n rukkie en dan kom hulle in aanraking met my erekte penis. Stadig masseer sy my piel terwyl ek ‘n vinger oor haar klit laat dwaal. Al hoe vinniger begin haar hand beweeg soos ek ook my vinger vinniger oor haar koek laat gly en dan kom ons beide. Uitasem gee ons beide ‘n verleë laggie en dan hou ons mekaar styf vas. Ons beide besef dat ons ‘n grens oorgesteek het en dat nie een van ons wil terugdraai nie.
(Lees volgende episode HIER)
2 COMMENTS
Ek moet hier met Willewill saamstem
Baie lekker en eerlik. Ek kan getuig van soortgelyk met die Jool toe ek geswot het.
Daai sorgelose liefdemaak is enig en blywend in jou gedagtes en die res van jou lewe.