Prentjiemooi (1)
deur Bikilus
Ek wou dit nie alles afskeer nie, dis darem net te kaal na my sin. Maar ek wou iets doen om ons sekslewe op te kikker. ‘n Hartjie uit my haartjies. Toe nie so maklik nie. Ek probeer dit in ‘n halfmaan skeer, maar dit het te veel na ou Snorre se snor gelyk. Toe skeer ek dit maar alles af. So glad soos ‘n pop se koek, of so het ek gedink.
Dis moeiliker as wat mens dink. Jy staan met een been op die bad se rand, ‘n handspieël op die vloer en koekeloer vir jouself. Trek die lippies diekant toe en daaikant toe om orals by te kom. Dit was nogal ‘n nuwe ervaring om so intiem aan my koekie te vat, die pienk-rooi lippies te bekyk en die nattigheid te sien. Boonop vrek bang dat ek my gaan stukkend skeer.
Ek bel manlief by die werk. “Loverboy, ek het my koek kaal geskeer.”
“Wat? Lieg jy?”
“Nee regtig.”
“Ek whatsapp vir jou.”
“Oppas vir ‘n Margaret,” herinner hy my.
Brian is ‘n model, werknemer, joernalis en fotograaf by Players, ‘n weekblad vir oopkop Kapenaars. Ek kan my nie voorstel dat hy sy werk gaan los, by sy redakteur instap en die middag afvra omdat sy vrou haar koekie glad geskeer en sy koerasie die hoogte in gejaag het nie. Dis net nie my man Brian Branders nie.
Ek maak my gemaklik op die rusbank en beloer my skoon koekie nogmaals met die handspieël. My vingers kry vanself die pad na my lekkerte. Salig lê ek terug en speel met myself. Net sommer saggies sonder om te dink aan ‘n orgasme.
Skielik gaan die deur oop. Brianlief staan lewensgroot en kyk vir my, kamersak oor die skouer Sy oë verslind my, vertel my hoe mooi ek vir hom is.
Pussy power – Koekiekrag – die woorde neem ‘n nuwe betekenis aan. Brian sit sy goetertjies neer, kniel by my benekant en bekyk my kaal koekie asof hy dit die eerste keer sien.
“Daar’s nog haartjies oor.”
“Hi, dis tricky.”
“Lê net so, ek’s nou terug.”
‘n Poedelkaal Brian bring ‘n handdoek, skeermes, skeerroom en skottel met water. Die videokamera word op die driepoot staangemaak. Daars afwagting in die lug.
Ek word geroom, geskeer, versigtig, totdat daar regtig nie ‘n enkele haartjie oor is nie.
“Kyk hier.” Brian hou die handspieël sodat ek sy kunswerk kan bekyk. Prentjiemooi.
“Lê net so”. Brian met sy stil kamera, ek met my bene wydoop. Kliek, kliek, kliek. Ek pose vir my geliefde, sprei my lippe oop dat die kamera diep in my inkyk.
“Kom ons kyk die video.” Hy koppel die videokamera aan dit TV en druk “Play.”
Skaam-opgewonde kyk ek. Ek sien hoe Brian my lippies wegtrek, die skeermes oor my koekie gly, die laaste haartjies verdwyn tot net die naakte vel oorbly. Ek kan voel hoe ek nat word.
“Maak dit jou horny?” vra hy.
“Nogal, ja.”
“Speel vir my, ek wil dit afneem”
Ek sluk swaar. Op kamera masturbeer is nie juis my idee van pret nie.
“Nee man, dis weird” kry ek uit. Hy kyk net vir my. Waarom is ek so ‘n prude, vra ek myself af. Dan glip ek my vingers na my koekie toe, speel saggies deur die spleet, soek na my klit. Brian is agter die kamera, stel fokus, zoem en is duidelik opgewarm. Sy voël staan so jakob-regop teen sy pens.
Ek sien myself op die TV, my skoon lippe vul die skerm, my vingers glyend deur my vroulikheid. My koek blink van die nat.
“Ek moet piepie.”
“Piepie sommer in die binnehof dan neem ek dit af.”
“Jy is regtig gek, Brian”. Tog stap ek binnehof toe met Brian en sy videokamera agterna.
“Klim op die bankie, dan kan ek ‘n beter hoek kry.”
Ek maak so, gaan sit op my hurke, maak my bene oop, trek my koekielippe oop en glimlag vir hom. Eers ongemaklik, die piepie wil nie kom nie, maar dan ontspan ek en piepie vir my man, vir sy kamera, vir ons. Dis so lekker stout.
“Kom ons maak die masturbasie toneel klaar.”
Ons is terug by die bank, ek maak my gemaklik, Brian peuter met die videokamera, kry sy hoek en fokus reg.
“Reg, speel maar,” en dan “Hoe voel dit? vra Brian.
“Anders, glad,” antwoord ek.
“Is jy meer sensitief?”
“’n Bietjie, dis meer, hoe kan ek sê, tintellend. Hoekom die vrae? Dit klink asof jy ‘n poesie onderhoud doen, soos vir ‘n stoute dokkie.”
“Ek doen”
“Skies?”
“Veronderstel ek kan ‘n koper vir die video kry, goeie geld, sonder om jou gesig te wys.”
“Ja reg …”
“Ek is ernstig. Daar is kopers vir die goed. Tuisgemaakte porn, regte mense. Geen gesigte. Enigiets van twintig duisend op.”
“Wil jy regtig hê ek moet op video masturbeer dat jy dit kan verkoop?”
“Dis maklike geld – en anders as Margaret weet niemand dis jy nie.”
“Op een voorwaarde, ons koop daai borduurmasjien wat ek so graag wil hê. As daar iets oorbly kan jy dit kry. Maar hoe weet jy hiervan?”
“Jakes en Rene het dit gedoen. Hy spog daarmee by die werk.”
“Rene – ek glo dit nie.”
“Belowe.”
Ek kyk na myself op die skerm, oopbeen Aphrodite, my private dele pienk-rooi. Dis waarna vreemdelinge sal kan kyk. Dit en hoe ek met myself speel, natter word en net dalkies nog ‘n orgasmiese golf ook ry. As ek kan ontspan.
“Rene het dit gedoen?” vra ek, steeds ongelowig.
“Jip en nogal saam met Jakes gery om die video by ‘n koper af te lewer. Dit was ‘n ekstra vyf duisend werd.”
“Dan weet hy mos hoe sy lyk”
“Ja, maar haar gesig is nie op die video nie.”
Rene is nie wat mens sou beskryf as model mooi nie. In haar dertigs, twee kinders, ietwat plomp. As sy dit kon doen kan ek ook.
“Die koper is die sucker hier my skat, jy speel met jouself, kry ‘n lekker orgasme. Ek edit ‘n bietjie, gooi ‘n paar stil pics in, ons gaan lewer die video af en loop met n klomp kontant daar weg.
“Vir die borduurmasjien is dit ‘n deal.”
Ek begin weer met my koekie te speel. Maak my oë toe en leef my in die situasie in. In my verbeelding sien ek die koper se oë vasgenael op die skerm. Sy voël is in sy hand terwyl hy my vroulikheid bekyk. Kyk-jags word, maar kan nie vat nie. Hoe hard-up kan ‘n man wees? Die hele idee word ‘n turn-on. Dat hierdie dertiger boernooi n spykerfliek kan maak en boonop ‘n paar rand huistoe vat. Great.
Ek kyk na die skerm, sien hoe Brian die kamera werk, sien my nat lippe, dan bou die orgasme op. Ek gooi my kop agteroor en laat die orgasme oor my spoel. Die video vang beeld en klank vir ewig vas.
“Doggystyle,” se Brian. Ek maak myself hande-viervoet staan. Brian vroetel met sy voël tussen my bene en dan glip hy in. Ek is sopnat en baie lus. Binne oomblikke kom ek weer, terwyl Brian my met sy stywe voël pomp. Orgasme na orgasme spoel oor my. Brian se ritme neem toe, tot hy tot my uiterste frustrasie uittrek en sy kom bo-oor my boude spuit.
“Waarom nou dit?”
“Daai kom-skoot jaag die prys met duisende op.”
“Jy maak nou regtig van ons porners.”
“Ons gesigte wys nerens nie.”
“Jy is ‘n bliksem, Brian.”
“Ek weet, maar jy lief die bliksem.”
“Fok jou.” Maar ek is nie regtig kwaad nie.
Ek ry saam met Brian om die DVD af te lewer, Brian se meesterstuk. Die omslag is pienk, met ‘n paar smaakvolle piccies, nie almal van my nie. Op een foto kruip ek agter ‘n gordyn weg, my gesig en koekie weg gesteek, maar dis duidelik dat ek kaal is. “Prentjiemooi, ‘n Afrikaanse Spyker Fliek. Bikilus en sy maatjie,” voorop gedruk.
Koper bly in Constantia, rykmansbuurt in die suidelike voorstede. Sierlike hek. Brain druk die interkom, die hek gly oop. Ons ry met ‘n lang oprit, hou stil. ‘n Man van so middel veertigs verskyn langs my motordeur, maak vir my die deur oop, vat my hand en druk ‘n soentjie daarop, groet Brian gul. Ek loer vir hom, grys teen sy slape, seker so 1,77m, amper bles. Oop vriendelike gesig. Ek hou van hom.
“Kom in, julle is seker darem nie te haastig nie? Ek het Sauvignon Blanc op die ys.”
Ons ooreenkoms was geen name nie. Hy vat ons na sy “study” toe. Dit getuig van geld, ’n ruim vertrek, duur leer meubels, groot platskerm TV. Boekrakke vol boeke
Die koue witwyn geskink, vat hy die DVD sonder omhaal by Brian en druk dit in die speler.
“Ek wil darem sien waarvoor ek betaal”, skerts hy.
Ek bloos dieprooi. “Asseblief nie terwyl ek hier is nie.”
“Jy is pragtig. Gun my dit” smeek hy
Die video speel. Brian het sagte agtergrond musiek by gesit. Dit begin met ‘n “close up” van my koekie, dan gly die titel oor die skerm. Ek sien hoe Brian my skeer, hoe sy hande my lippies bewerk om orals by te kom.
Dan is ek in die binnehof. Op my hurke op die bankie. Ek onthou dat Brian op sy maag gelê het om my van onder af af te neem. ‘n Kamerahoek wat niks aan die verbeelding oorlaat nie. Wat in my tot diep in my sien.
My geskeerde koekie vul die skerm. Die binnelippies ietwat groter as die buitelippies. My boude raam my koekie in ‘n onderstebo hart. Ek trek die lippe oop. Die kamera zoem in my opening in. Ek kyk in myself in, sien my boude saamtrek soos ek die piepie probeer uidruk. Selfs my bruin ogie staar oopketel vir my. Ek is ietwat verbaas om te sien my holletjie is nie juis bruin nie, eintlik maar net velkleur. En verrrimpel.
Die agtergrond musiek word sagter, die eerste druppeltjies verskyn, die stroom sterker, ek hoor myself piepie. My piepie ‘n sterk straal, liggeel sprei dit in die kamera se lens in. Geleidelik word dit minder. Stop ‘n oomblik en dan kom daar weer ‘n paar druppels uit. Tot my skaamte sien ek hoe ‘n wit taai vloeistof verskyn. ‘n Ronde bolletjie wat al groter word en dan ‘n stringetjie na onder vorm.
My eie vingers speel daarmee. Vryf dit oor my koek, oor my klit. Flip, ek kan nie eers onthou dat ek dit gedoen het nie. Wat moet Koper van my dink. Hierdie jagse mamma wat so skaamteloos met haarself speel. Haarself vir die kamera oopmaak. Dan wys my gesig. Net ‘n oomblik, maar dis ek.
“Jy het gesê geen gesigte nie,” verwyt ek my man.
“Dis net ‘n vinnige skoot om darem die DVD legitiem te maak. Buitendien, jou gesig en jou lyf wys nie saam nie,” skerm Brian.
Ja nê. Great. Dit was nie die deal nie
Ek kan nie, wil nie meer kyk nie. Druk my oë toe. Bloos. Skaam. Maar iewers is daar tog ‘n tinteling, ‘n klop tussen my bene.
Ek loer na Koper. Sy oë is vasgenael op die skerm, hy sit vooroor asof hy die skerm wil insluk. Ek kyk na Brian. Sy gesig straal van plesier. Dis my vrou, en ek is trots op haar, spel sy gevreet uit.
Koper se vroetel oor sy broek, daar is ‘n duidelike knop.
“Jy is baie sexy,” vlei hy.
“Dankie.” Ek kyk vir hom, sien hy bedoel dit opreg. Sy oë waarderend.
Dan vul my koekie weer die skerm. “My lover’s textures” rol van links na regs oor die skerm. Ek onthou dat Brian my vir lank op die bank laat lê het. Wydsbeen, terwyl hy met die kamera besig was. Die kamera zoem in tot my klit die hele skerm volmaak. ‘n Pienk roosknoppie. Die beeld gly stadig na onder, ek sien die tekstuur van my lippe, dan my piepie opening, my ingang. My vingers wat my lippe wegtrek, dis nat. Ek drup soos ‘n ou koshuis geyser. Selfs byewas sal my nie kan toestop nie.
My binnekant is rooi-pienk, vlesig. Ek sien my binne koekiespiere saamtrek, soos ‘n vis se mondjie oop en toe, oop en toe. Die resultaat van gereelde kegel oefeninge. Daardie spiere melk ‘n man leeg.
Brian het ‘n kunswerk geskep. Die kamera zoem in totdat alles uit fokus is, en dan weer stadig uit. Ek staar verwondered na myself, sien die eerste keer regtig wat Brian sien as hy my bekyk.
“My geheue is maar kort,” spot Brian. “Ek kyk vir jou koekie en as ek wegkyk dan het ek klaar vergeet hoe sy lyk.”
Koper grinnik. “Vir iets so mooi sal ek ook nooit moeg word nie. Jy is ‘n gelukkige man”. Hy druk pause.
“Die res sal ek later kyk – as ek meer privaat is. Veertigduisend,” bied hy aan.
Daarmee kan ek die middelslag Brother koop, nie die intreëmodel wat ek in gedagte gehad het nie. Ek het wel met Brian ooreengekom dat ek net twintig duisend wil hê, maar sy gat. Dis ek daai op die skerm, dis my koek waarna Koper kyk, wat hom gaan laat draadtrek, en my gesig is gewys.
“Sestigduisend, meneer die koper,” waag ek ‘n wilde kans.
“Jy is nie goedkoop nie, nê?” terg hy. “Ok, maar dan wil ek die ware Prentjiemooi sien.”
“Bedoel jy …” ek kyk vir Brian, sien die rande in sy oë dans.
“Dis reg met my,” sê Brian.
“Brian, bedoel jy ek moet my broek uittrek en hier rond paradeer soos ‘n slet.”
“Jy sal nooit ‘n slet wees nie, my skat.”
“Allermins,” beaam die koper. “Asseblief, dis ‘n guns. Ek betaal jou prys, ongeag”
Ek staan stadig uit my stoel op. Baie onseker. Dan is Brian by my, knoop my bloes se knope een-een los. Trek my bloesie uit, maak my bra los.
“Dis nie die deal nie. Ek dog ons gaan net dit wys wat op die video is,” skerm ek vir my tieties. Waarom weet ek self nie eintlik nie. As ek my broek gaan uittrek maak my borste seker nie saak nie.
“Maak dit regtig saak?” vra Brian. Hy gooi my bra op die stoel langs my bloes.
“Mag ek?” Koper staan op en terwyl hy stip in my oë kyk, maak hy my denim los, trek dit af sover as wat sy arms kan sak. Dan trek ek dit self verder uit.
Koper omhels my, trek my styf teen hom aan. Net my broekie beskerm nog ietsie. Dun en deurskynend, beteken dit ook nie veel nie. Maar ek waardeer tog die laaste bietjie privaatheid.
“Dankie,” sê hy dan. Hy vat my hande en bring dit na my broekie toe, hak my vingers in die rek in. Sy oë daag my uit. Trek jou broekie uit.
Ek maak so, tel my broekie op en gooi dit by die res van my klere op die stoel. Dan staan ek terug, weg van die mans af. Staan met my bene effens uitmekaar, amper uitdagend. Kyk vir my, hier’s ek. Ontbloot, kaal geskeer. ‘n Petite middel dertigs ma, 34B tieties, rekmerke oor my pens, hang boudjies. En skielik jags. Baie, baie jags. Ek strek my arms bokant my kop uit, stoot my tieties voor my uit. Dan lek ek oor my lippe. Ek weet dat die nat nogmaals uit my drup.
“Jou beurt meneer die koper,” my stem is skor, bykans onhoorbaar.
Hy trek sy broek uit.
“Alles,” beveel ek. “Jy ook Brian.”
Die manne stroop hulle klere van hulle lywe af. En ek kyk, verlustig my in hulle. Ek kyk na Koper se voël, maak seker hy weet dat ek kyk. Stap nader aan hom, vou my hand om hom. Sy voël is kloppend warm. Ek trek sy voël stadig terwyl ek stip in sy oë kyk. Skielik is sy mond op myne, sy tong maak my oop. Ons soen. ‘n Belustige soen, passievol en sonder terughou. Ek is op die bank, wydsbeen, Koper se mond op my koek, sy tong strelend. Hy eet my, slurp my sappe. My nuwe naamlose minaar is sag, bedagsaam. Sy hande, sy tong gee my vlerke. Ek vlieg hoog, sweef deur die lug, duik sierlik af na benede net om weer met spoed op te styg. Dan vou my vlerke toe en ek tuimel, tuimel deur die lug. ‘n Ewigheid wat net ‘n paar sekondes duur.
Nog later vat ek hom in my in, voer hom in my geheime dieptes in. Koper spyker my met rustige hale soos ‘n kanovaarder op ‘n stil, breë rivier. Ons wieg saam in ons klein kano. Net ek en hy. Ek vryf oor sy skouers, help hom om te roei, om die kano rigting te gee. Dis ons spel, ons fantasie. Ons sal dit nooit herhaal nie, mekaar seker nooit weer sien nie. Ek fantaseer oor hoe hy na vandag my video gaan gebruik om te onthou. Om hierdie onheilige oomblik nog meer te ontheilig, met sy voël in sy hand.
Ons tref ‘n stroomversnelling, ons kano kantel, ons word rondgeslinger, dan is die waterval daar, ons tuimel oor die kant, val na benede. Ons klou aan mekaar vas, my vingers grawe in sy boude in, trek hom dieper, dieper in my in. Saam tref ons die water, sleur ons momentum ons afwaarts in die skoon, helder poel, snakkend na asem, na suurstof wat daar nie is nie. Totdat ons eeue later saam boontoe kom, deur die oppervlak breek, diep, vars asemteue skep. Ons harte kom tydsaam tot bedaring, ons asemteue stadiger.
En saam beleef ons daardie na-orgasme skaamte. Daardie skaamte wat mens net een of twee keer met ‘n nuwe minnaar beleef. Die skaam omdat mens jou donkerste begeertes met hierdie persoon gedeel het.
Ons ry terug. Ek en Brian. In doodse stilte. Sy gesig strak. Ek is bang, baie bang. Ek het my maat vir ‘n naaimasjien verruil.
Ons stop by die huis, ek klim oudergewoonte uit terwyl Brian die kar in die garage trek. Sluit die deur oop, stap in, besluiteloos, bang. Brian kom in, maak die deur toe, sluit dit. Sy gesig steeds strak. Hy loop op my af, vat my bloes se voorpante in sy hande. Ruk dit oop. Die knope spat weg. My bloesie skeur.
“Uit met jou bra!”
Ek bewe, sukkel om my bra los te kry. Brian ruk my broek se knoop af, die rits skeur.
“Trek uit!”
Ek stroop my broek en panty in een slag af. Wat gaan my altyd dierbare, atyd bedagsame man doen? Hierdie man met wie ek my lewe vertrou, nou ‘n totale vreemdeling.
“Draai om, buk!”
Ek maak so.
Hy dring sy harde piel in my in. My koek nog vol Koper- kom. Brian steek my soos nooit tevore nie. Hy steek sy kleim af. Spyker Koper se koper uit my uit. Spyker Koper se beeld die ewigheid in. Ek is syne, hy is myne. Ons is steeds ONS.
11 COMMENTS
As ‘n man wat self baie na woorde soek om ‘n sekstoneel/seksdaad te beskryf, verstaan ek jou frustrasie omdat jy nie presies die regte woorde kan kry nie. Maar glo my vry…. Dis ‘n seksie storie die. ‘n Baie seksie storie! As jy dit kan regkry om mense lus te maak selfs al is dit wat jy beskryf nie eintlik hulle ding nie, dan het jy sukses behaal. Doe’ so voort!
Ramkat.
Baie mooi geskryf en sensueel…pragtig!
Bikilus van nou af is jy Baiekus. Een hengse goeie storie. Nog nooit gedink aan so n weergawe van inkomste nie. Absoluut fantasies ou maat.
Dankie vir die komentaar. Persoonlik dink ek die spyker toneel is te pretensieus.
Dink jy dit van iets wat jy self geskryf het?
Ja Annelise, ek wou die seks bietjie anders stel, maar die hele kano, waterval storie is in my eie kop nog nie wat ek wil he nie. Ek sou graag eerlike kritiek daarop wil he, so leer mens mos.
Nee, ek het dit weer gelees om seker te maak ?. Niks pretensieus aan die seks nie. Die orgasme oor en oor miskien so ‘n klein bietjie maar seker maar net omdat ek nog net 2x agtermekaar gekry het. Dit is ‘n lekker lusmaak storie.
Ek hou ook daarvan om kaal fotos en videos vir my bf te maak. Maar terwyl ek dit maak raak ek so lus dat ek speel tot ek tenminste 2x gekom het.
Dankie, dit is inderdaad ‘n bliksemse goeie storie
Ek be-aam….Bilxem….goeie een!
Bliksem!!! Goeie een!