Helmut Newton (1920 – 2004) was ‘n modefotograaf van Duitse-Australiese afkoms. Heelwat van sy foto’s het sterk kink ondertone en almal is baie eroties.
‘n Antologie van uitstaande erotika !
Ek het dit reeds meermale bekyk en met bewondering elke keer geniet !
Baie dankie, Annelise vir die plasing daarvan.
2 COMMENTS
Ek is n groot Helmut fan. Hy was nogal omstrede omdat hy naby familie as modelle gebruik het. Sy werk is puik
‘n Antologie van uitstaande erotika !
Ek het dit reeds meermale bekyk en met bewondering elke keer geniet !
Baie dankie, Annelise vir die plasing daarvan.