Kombuistaal

deur Saffie

Ek dink ek’t my liefde vir kos van my ouma geërf. Sy was alewig in die kombuis. Die pot Koffiehuis koffie op die stoof, met haar koppie wat langs dit staan. Sy’t die koffie altyd swart gedrink sonder suiker en ongeveer agt koppies per dag. Voor sy diep in haar 90’s oorlede is, was sy die lewende bewys dat kafeïen nie sleg is vir ‘n mens nie.

Daai hande het met vleis gewerk, aartapppels geskil, deeg geknie, pasteie gemaak en die fynste kolwyntjies geskep. Ek kon my verkyk daaraan. Soos ek ouer geword het, het vrouens se hande ‘n al sterker wordende indruk op my gemaak. Dit het my as tiener verwar, maar ek’t later besef dat ek dit op ‘n vreemde manier, seksueel baie prikkelend vind. Ek’t skaam binne myself seksueel aangetrokke gevoel tot van die “tannies” in die buurt. Sexy mammas in die kombuis. Dit was egter so ‘n taboe en in later jare toe ek op universiteit was, het die gevoelens vervaag en bedaar … tot daai dag kort voor Kersfees gedurende 1985.

Dis Desember en die universiteit begin eers weer in Februarie die volgende jaar. Maande van see, sand en son lê voor. Ek is reeds lekker bruin gebrand en die lewe is net een fees. Hare terug in ‘n poniestert, cargo kortbroek, plakkies en so jags soos ‘n weermagtroep op naweekpas. Ek’s elke dag lus vir sports. Ek protesteer heftig toe my ouma my vra om ‘n paar hertsoggies vir tannie Erna te neem. My ouma praat net een keer. Sy herhinner my dat haar man onverwags ‘n paar jaar gelede oorlede is en sy’t nie kind of kraai nie. Vir ‘n vrou in haar vroeë veertigs, is dit nie maklik nie. Ek grap en sê sy moet weer vir haar ‘n man kry. My ouma meld daar was blykbaar baie, maar sy’s ‘n boervrou uit die Karoo en sy soek ‘n regte man … wat dit ookal beteken.

Ek klop aan die deur en sy maak met ‘n groot glimlag oop.

“Hello tannie Erna”.

“Jislaaik kyk nou bietjie vir jou! Jy’t darem groot geword. En kyk daai tan”, sê sy.

Ek oorhandig die koekies en sy nooi my binne. Sy’s besig om brood te bak en ek volg haar na die kombuis. Kaalvoet en geklee in ‘n eenvoudige khaki knierok en wit voorskoot, stap sy vooruit. Haar hare is teruggebind en bo-op haar kop vasgemaak met ‘n groot haarknip. Haar enkels is slank en sy’t twee sterk kuite. Ek hoop nie sy sien ek bloos nie, maar ek kry ‘n hol kol op my maag en my bene voel lam.

“Ek’s lus vir ‘n bier. Kry vir ons in die yskas en dan vertel jy my eers ‘n bietjie van al julle eskapades daar op universiteit,” sê sy en bewerk die brooddeeg in ‘n groot wit plat kom.

Ek staar openlik na daai mooi hande en die visioene van my tienerjare flits deur my gedagtes. Ek kry vir ons elkeen ‘n bier en sy vra dat ek hare op die koffietafel in die sitkamer moet neersit. Sy gooi net gou ‘n doek oor die kom, sodat die deeg ‘n bietjie kan rys. Ek sit skaars voor sy aangestap kom, sonder die voorskoot. Sy gaan sit op die anderkant van die rusbank, sommer met haar voete op die bank. Ek probeer hard om nie direk na haar pragtige voete te kyk nie. ‘n Drukking ontwikkel in my broek. Ek praat, maar dis nie my stem nie. Ek babbel en sien haar net voor my en kan nie my oë van haar afhou nie. Elke keer wanneer sy luidkeels lag en haar kop teruggooi, wil ek op haar spring.

“Nou hoe gaan dit met die liefde” wil sy weet.

“Nee wat, vry nog in die bondel tannie”

“Jy kan my nou maar Erna noem, jy’s mos darem nou mooi groot.”

“Wat van jou Erna?”, vra ek nou ‘n bietjie meer ontspanne.

“Ag jong die mans is almal dieselfde. Belowe jou die maan en sterre, maar dis net wind.”

Sonder om te dink, spoeg ek uit … “en wat van seks?”

Sy word vir ‘n oomblik stil en die eerste keer merk ek, sy’s effe ongemaklik en oordink die vraag mooi.

Met ‘n glimlag op haar gesig, wat ‘n prent diep op die basiese sintakse van my jong brein brand, sit sy haar bier op die lae koffietafel neer en kom staan voor my.

“Verstaan jy wanneer ek vir jou sê, ek’s ‘n vrou en ek mis dit om soos ‘n vrou te voel?” vra sy saggies.

Ek kan nie praat nie, want haar nabyheid verswelg my soos ‘n digte mis wat oor my trek. My sintuie skakel aan soos ‘n alarm op rooi gevaar en ek knik my kop instemmend. Sy staan nog nader en sit haar arms om my kop en trek my styf vas teen haar maag.

“Ek wil jou hê.” Haar stem is laag en byna hees. “Ek wil weer jonk en sexy voel, jou lyf, jy maak my mal.”

Voor sy verder kan praat, staan ek op. Ek haal die haarknip uit haar hare en maak die strikkie los. Haar bos bruin hare val oor haar skouers. Ek voel, ruik en proe haar vrou in my neusgate en op my tong soos ‘n hings op hitte. Ek reik om en trek die ritssluier van haar rok af. Sy laat val haar rok op die grond en skop dit eenkant.

Dis die eerste keer dat ek ‘n vrou van haar ouderdom lewend in haar onderklere sien. Sy kyk op na my en haal die rekkie uit my hare en soen my op my mond. Die sagte, warm nat van haar tong in my mond, veroorsaak ‘n golf genot wat oor my spoel. Ek druk haar weg en sy staan byna weerloos in haar wit bra en pantie.

“Ek wil jou sien”, sê ek, terwyl ek die belt van my broek loswikkel.

Sy laat val die bra van haar lyf en buig af om haar broekie uit te trek. Die naakte vrou voor my, twee keer my ouderdom, verplaas my in ‘n erotiese sfeer waar ek nog nooit was nie. My wêreld stop en al wat sin maak, is ons twee.

Met bewende hande lig ek my t-hemp oor my kop. Ek trek my onderbroek af en my stokstywe manlikheid klap terug teen my lae maag. Ek hoor hoe Erna snak na haar asem. Sy’t heerlike borste met twee groot bruin tepels. Haar seks is skoongeskeer, behalwe vir ‘n strokie bo haar klitoris. Ek wil haar vat en verskeur … haar naai tot sy my naam skree. ‘n Nat druppel loop teen my skag af tot by my testikels. Erna gaan sit wydsbeen op die kant van die bank en plaas biede haar hande op my boude. My kloppende voël is sentimeters van haar gesig. Sy soen my hele manlikheid van onder tot bo, met slymdrade wat trek en aan haar lippe en wange vaskleef. Sy neem my in haar hand en sit my in haar mond en suig hard aan my kop. Met haar ander hand werk sy byna vier vingers in haar sopnat koekie. Skielik kreun sy diep in haar keel soos sy klimaks. Die spiere op haar bobene vibreer asof sy uit ‘n yskoue bad water geklim het.

Ek tel haar op in my arms en dra haar kombuis toe en plaas haar in die hoek van die kombuis op die marmerblad van die kombuiskassies.

“Maak jou bene wyd oop,” gebied ek en druk my gesig in haar nat heerlikheid. Ek begin lek, eet en suig haar, asof haar seks ‘n waatlemoenskyf is. Die slurpgeluide verander beide van ons in honger diere. Honger vir mekaar se lywe. Honger vir growwe taal.

“Ek wil hê jy moet my opfok. Nou!”

Sy klim van die kombuiskassie af, buk oor die tafel en trek haar boude oop.

“Naai my!” Ek stamp myself so diep in as moontlik.

“Fokkit,” sis sy. Sy strek beide haar arms voor haar uit en gryp die geblomde tafeldoek met albei hande vas. Die bloed klop in my ore.

“Pomp my vol… ek gaan kom!”

Net voor ek kom, lek ek my duim nat en druk dit heeltemal weg in haar anus en spuit my soutklonte diep in haar poesie.

“Ja ja ja fok ja,” prewel sy soos die orgasme deur haar lyf ril.

Ek stap by die voordeur uit en Erna roep my terug en trek my terug in die huis, met die deur net op ‘n skrefie oop.

“As jou ma dit uitvind, maak sy my dood.”

“Sy gaan nooit weet nie, want ek wil jou nog baie hê …”

 

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

3 thoughts on “Kombuistaal

  • December 19, 2016 at 4:39 pm
    Permalink

    Ai jai jai jai jaaai….. Ja nee. Dit was nou mooi gedoen. Ek hou veral van ERna se taalgebruik.

    Reply
  • September 24, 2014 at 7:09 pm
    Permalink

    Baie goeie skrywe, net een jammerte … dat daar nie ‘n ordentlike ekwatoriale woud, soos die 80’s betaam, was nie … Die moderne neigings … aai, sooo hartseer!

    Reply
  • September 24, 2014 at 10:27 am
    Permalink

    Mooi filantropiese ingesteldheid: Om so mooi na die behoeftes van ouer mense om te sien.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)