Kombiekieweer Donderdag: Hyg
deur Annanina
“Ek mis jou klit. Ek mis jou lippe en jou amazing nippels,” biep die sms. Vinnig druk ek delete.
“Is jy mal?”
“Nee, net donners jags vir jou.”
Ek voel hoe my pantie sopnat word. Ek druk my vingers tussen my bene en lek dit af. Ek proe soet en lus en warm
en ek MOET hom nou onmiddellik hê. Ek kry hom by sy huis. Hy wag geduldig vir my om ongesiens in te glip en maak die deur sag agter my toe. Die
volgende paar minute praat ons oor ditjies en datjies en ignoreer die hartstog wat soos ‘n warm naald in ons albei
druk. Ek sien net sy hande en my klit swel.
Sy vingers wat die teekoppie vashou. Sy mooi groen oë wat oor die koppie vir my kyk en my kaal uittrek. Hy sit die
koppie neer en trek my stoel nader aan hom. Trek my skoene langsaam uit, masseer my voete, sit my tone in sy
mond. Ek giggel. “Dit kielie,” sê ek heel onskuldig. Hy sit eers my een been dan die ander om sy kop. Trek my stoel
ru nader. Ek snak na my asem. Hy omhels my, my lyf druk teen hom, ek voel hoe klop my hele lyf van lus vir hom.
Ek wil hom in my hê, sy vingers wat my tiete vasvat asof hy my hele lyf in sy hand kan hou. Hy tel my op. Ek weet
wat kom. Neem my na sy bed en gooi my neer. Sag, liefdevol, maar o fok, vol van soveel passie.
Sy mond kom stadig na myne. Ek proe sy lippe. Die sweet van vandag. Die lus in sy oë maak my bene lam. Ek
voel verlam. Sy hande gaan dadelik na my stokstywe nippels wat penorent vir sy aanraking wag. Hy spot my altyd
ek het altyd ‘n nippel stand as hy aan my raak. Ja, daar is dit weer. Hy trek my hemp oor my kop. My bra word
losgemaak met sy een hand, terwyl die ander my boude styf vashou.
Sy hand omvou my borste, hy snak na sy asem, raak weg tussen my twee borste wat smag na hom, smag na sy
aanraking. Hy verloor homself in my berge van ekstase en maak my so jags my hele lyf druk teen hom aan. My
hand gaan na sy broek. Hy is styf. So styf dit voel of hy gaan bars.
Sy hand gly oor my lyf, druk my asem uit my uit asof hy my hele lyf wil naai. Ek sê eers nee. Keer sy hand, bring dit
terug na my lippe. Lek sy vingers. Ek soek my eie kom op sy vingers. Hy gly weer af en trek my broek af, druk sy
hand in my pantie.
AAAAAAHHHHHHHHH! Sy oë dop om in hulle kaste en dit lyk of hy gaan kom net om aan my nat klit te vat. Sy
vingers gly gemaklik binne-in my. Ek krul van lekkerte. Hoe meer ek hom laat hoor ek geniet dit, hoe jagser raak
hy. Hy wil my hê, hy smag na my, sy lyf bewe van lus.
Ek dink daaraan dat ons nog nooit genaai het nie, maar ek soek sy penis binne my. Ek soek sy kom binne my. Sy
lippe gaan af oor my lyf. Hy drink my in, drink my op, trek met sy een vinger, nadat hy dit sagkens uit my haal, my
pantie af. Sy tong beweeg na my klit. Hy lek my asof ek die heerlikste smaak in die hele wêreld is. Hy ontdek die
binnekant van my klit, laat sy tong oor my lippe speel, druk sy tong in my in. Ek weet nie wat is kom en wat is sy
spoeg nie.
Hy swaai my om, maak my op hom sit. Sy enigste doel is om my te plesier, om my te laat kom. Ek neem sy penis
in my hand. Ek begin sy draad trek en sy hart pols in my hand. Klop klop klop klop met elke beweging. Hy is besny.
My gunsteling-penisse. So skoon, so mooi. Ek sien vir die eerste keer sy penis in my hand. My vingers kan net-net
aan mekaar raak. Hy is hard. My kom loop oor sy bene soos ek myself teen hom skuur.
Ek soen sy lyf. Hy is so hard. Hy skreeu hy wil kom, hy wil my hê, hy wil my vat. Ek lek sy penis van onder na bo,
terwyl ek sy balls in my een hand vat en dit saggies knie. Sy bene gaan oop vir my. Ek druk my vinger teen sy
anus. Hy skree, hy gil, ek voel hoe my klit teen sy bene skuur. Sy vingers is oor my, in my mond, in my lyf, sy kom
spuit oor my borste, oor my maag, in my naeltjie. Ek vryf dit oor my hele lyf … Ek belowe ek gaan net so werk, met
sy harde komkolle op my lyf.
9 COMMENTS
Bliksem, jy is goed
Foggit… Ek het al ‘n storie of twee uit die vrou se oogpunt probeer skryf, maar na dese besef ek, ek skiet ver te kort!
(By wyse van spreke…)
Sjoe Annanina!
So eroties… dit is asof ek dit voor my sien gebeur…. waarvan ek hou.
Nog…asseblief!
Jissus, Annanina ! ☺
Hygend mooi, ek kort suurstof !
Sjoe, Annanina !
Die realisme in Annanina se stories speel met my kop – juis as gevolg van die moontlikheid dat so iets tog werklik kan gebeur. Ek wonder of sy nog hier rond is.
Ongelooflike hot storie.
Dit baie geniet. Baie dankie
Stop stop gou Annanina, my rekenaar se skerm het sopas aan die brand geslaan. Jou storie is super hot. Uiters wel gedaan. Ons was vir die opvolg.
Sjoe! Welgedaan!
Ek sit en hyg uitasem…