
Krissie
deur Whale
Ek het haar na ‘n show een aand ontmoet. Ek was besig om by die lamlendige tafeltjie vir die malende massa oor-jags matriekdogters, studente, moeders en tannies handtekeninge uit te deel…sierlike kringe oor my hele gesig op die cover van my nuutste album. “Volksbesit” en “nuwe bloed” het die koerante my skielike oornag-sukses in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf genoem. Hulle het nie geweet van die jare en jare se gesukkel nie.
Sy het die oorbekende boekie in my hand gedruk, en sonder om op te kyk het ek die outomatiese bewegings van die duisendste handtekening uitgevoer. “Mag ek ‘n foto ook kry asseblief?” het die hees stem gevra en ek moes opkyk. Dit was ‘n fout. Tussen al die hormoon-belaaide vroumense kon ek dit in hierdie een se oë sien – die manier hoe sy skalks vir my gekyk het agter die brilraam het my laat ril, en Donkerkant het ongemerk na vore getreë…
“Sekerlik kan jy.” Ek het seker gemaak die hand wat ek oor haar regterskouer sit se vingerpunte raak net-net aan die vol bors onder die ligte somertoppie. Ek het my nie die hoendervleis op haar kaal arm met die tattoeërmerk van ‘n swaweltjie op die pols misgis nie, dit was beslis daar. Ek het twee sekondes langer die warm lyf teen my vasgedruk terwyl sy die fokus op die selfoonskerm gestel het – haar parfum het fyn en vroulik geruik in teenstelling met my warm geswete lyf.
“Jammer vir die sweet teen jou wang,” het Donkerkant die aas uitgegooi. Sy het eers reguit in my oë gekyk, haar lippe vinnig afgelek en saggies geantwoord: “Ek mind nie, ek hou daarvan.”
Toe praat sy harder sodat die res ook kan hoor: “Is jy nie Sorsie se broer nie?”
Die feit dat sy moontlik my broer ken het my laat reageer voor ek dink. “Is jy haastig of wag iemand vir jou?” het ek gevra terwy ek die volgende boekie teken en soos ‘n robot vir die selfoon in my gesig glimlag.
“Nee ek is nie, en nee ek is alleen hier.” My hart het ‘n halwe slag gemis en Donkerkant het sy ore gespits.
“Gaan daar na Amanda toe en sê vir haar ek het gesê jy moet daar vir my wag.” Sy het skalks geglimlag en na my agent gestap. Die res van die tekensessie kan ek nie veel onthou nie. Donkerkant het my anyway gedreig as ek nie gou maak en by haar uitkom nie.
“So jy en Sorsie was saam op skool?” vra ek haar later daardie aand by ‘n tafel in die byne leë McDonalds. Sy lek bietjie koffie van haar lip af en knik.
“Toe ek sien jy treë hier op het ek besluit dat ek my foto gaan kry al moet ek die hele aand daarvoor wag. Ek is ‘n groot aanhanger,” erken sy half skaam en lek weer oor haar lippe. Ek sluk, Donkerkant is besig om reg te skuif. Hy maak keelskoon.
“Ek hou van foto’s,” sê Donkerkant, en kyk haar uitdagend aan. Sy kyk skalks na my en Donkerkant vryf sy hande genotvol teen mekaar.
“Ek ook.” Weer daai tong oor die lippe. Dit is Donkerkant wat in my oor fluister dat sy dit met opset doen, dis ‘n teken wat hy al baie vantevore gesien het. Donkerkant maak weer keel skoon, sy jagtog het begin.
Dit is drieuur in die oggend toe sy die Mustang se deur voor haar meenthuis in Durbanville oopmaak. Sy huiwer ‘n oomblik, draai na my.
“Koffie?”
Dit is weereens Donkerkant wat vir my fluister dat ons seker al vier koffies in het, en dat sy nie regtig van plan is om koffie te maak nie. “Jy weet ek doen nie groupies nie,” skel ek hom, maar hy ignoreer my soos gewoonlik. “Sy is nie ‘n groupie nie, sy ken vir Sorsie,” speel hy sy troefkaart. Dit oortuig my finaal.
“Ja wat, sal lekker wees.” Donkerkant glimlag breed as ek die knoppie druk wat die deure sluit en ons agter haar in die huis in stap.
In die kombuisie is ons baie naby aan mekaar. Donkerkant is nou ten volle in beheer, ek is slegs ‘n toeskouer. Dit is hy wat die uitnodiging om te help met die koffie aanvaar het, dit is ook hy wat met opset nie opsy staan as sy nodig het om naby ons verby te beweeg nie. Ek voel haar borste teen my skuur as sy verby my druk na die yskas, haar oë skielik vol op myne gerig, begeerte onbeskaamd en rou daarin.
“Ek dink ons moet die koffie dalk los en eerder werk aan daai foto’s,” stel Donkerkant roekeloos voor. Sy sluk, lek oor haar lippe en knik. Ek en Donkerkant volg haar sonder ‘n woord in die donker gang af, alle selfbeheersing en nugter denke daar buite in die Mustang gelos.
Dit is duidelik dat sy in haar kamer leef. Die vertrek het ‘n ander warmte wat afwesig is by die res van die huis. Die king size bed in die middel van die vertrek is met ‘n vere-duvet oorgetrek, en skielik besef ek hoe moeg ek eintlik is. Maar Donkerkant is nie moeg nie. Dit is ook Donkerkant wat skoene uitskop en op die bed gaan lê … dis hemels vir my en ek moet skielik konsentreer om nie my oë toe te maak en te slaap nie. Donkerkant kyk my kwaai aan, en ek tik op die bed langs my as uitnodiging vir haar. Wat egter volgende gebeur het ek nie verwag nie, selfs Donkerkant het vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde ‘n verbaasde uitdrukking gewys. Sy trek die toppie wat sy aanhet oor haar kop, en haar vol borste val saggies terug in plek – die swart kant bra volg, en in die sagte lig van die bedlampie kan ek die rooskleurige tepels se regop puntjies duidelik sien. Die noupassende swart Jean volg, en daarna die swart panty van fyn kant. Sy is skoongeskeer, en Donkerkant glimlag, tevrede met die verloop van dinge. Die wellustige uitdrukking op haar gesig daag my uit om dieselfde te doen, en binne sekondes staan ek ook kaal langs die bed, my meneer regop en kloppend voor my. Ek dink selfs Donkerkant sal dit goedkeur. Sy glimlag skalks, en buk by die bedkassie aan haar kant. Ek sien nou eers die moderne klein radio staan, ‘n baie bekende maak wat beroemd is daarvoor dat hulle uitstekende klank-kwaliteit het. “Jy show nie nou nie!” vermaan Donkerkant my kwaai. Die musiek wat begin speel is bekend, ek ken dit goed.
“Not afraid Anymore deur Hasley,” kan ek nie help om onnodig te sê nie.
Sy glimlag, kom stadig nader. “Nie geweet jy het die fliek gesien nie?”
Sy is amper by my, en Donkerkant vat weer oor. “Nie geweet jy doen die first date ding nie?”
Sy ken die speletjie. Ek gaan sit op die bed, sy kom nader, buk effens af en druk sonder skroom een van die vol borste in my mond. Die harde puntjie van die tepel is warm as ek daaraan begin suig, en met ‘n gromgeluid sak haar hand af na haar eie warmte tussen haar bene.
Ons begin die oer-dans stadig en ritmies op maat van die sensuele liedjie in die agtergrond. Haar hand is sopnat as sy aan my skouer vashou en wydsbeen oor my klim, die muskus-reuk van ons wellus ‘n subtiele bewys dat ons altwee hierdie wil hê. My kloppende skag druk hard teen haar skoongeskeerde warmte, en met een klein en skielike beweging van haar heupe is ek in haar sopnat warmte. Donkerkant sug behaaglik, hy weet dat dit nie die eerste keer is wat sy dit doen nie. Op maat van die musiek begin sy my ry, en hoe hoër die klimaks in die musiek opbou hoe harder ry sy my. Toe die laaste note wegsterf moet ek haar vinnig van my af lig en die skoot tref haar teen die maag voordat dit stadig teen haar afloop en in die gleufie tussen haar bene verdwyn. Sy kreun behaaglik as haar eie sappe ook met ‘n sagte geluid oor my manlikheid drup, teen my bene af. Sy glimlag en Donkerkant knik – mission accomplished.
Toe ek later daardie oggend na die derde sessie moeg en seer in haar bed na die sagte reën lê en luister kreun sy behaaglik langs my in haar slaap. Ek sug, staan op en trek aan. Sy hoor dit.
“Nee” kreun sy en wend ‘n moeë poging aan om my te keer.
“Jammer jong, ek moet by die huis kom, die vrou wag vir my. Donkerkant kreun, ek het die verbode woord gebruik. Sy knik, sy verstaan.
“Jip, myne kom self vandag om die lek in die kombuis reg te maak.” Donkerkant sug van verligting, hy het ‘n maat gekry. Ek glimlag my tydskrif-glimlag, groet en ry. Twee weke later stuur ek vir haar ‘n uitnodiging na my show daar by hulle. Ek en Donkerkant kan nie wag nie.
16 COMMENTS
Jou ‘Donkerkant’ ontbloot my ‘Ligtekant’
Welgedaan !
Whale op sy beste met ‘n altereggo !
Baie geniet, hoor, kon myself daarmee identifiseer.
Jaques jou uitnodiging om ‘n storie te stuur is welkom, ons kyk uit daarvoor.
Whale, jys n ramkat met jou stories. Die volk wag in spanning ou maat.
Dankie vir die terugvoer. As dit Annelise behaag sal Donkerkant nog heelwat verskyn…
W
Dit behaag my 🙂
Tiacapan
Whale, ek het jou storie geniet. Jy bereik goeie effek met jou alter ego (Donkerkant). Jou metafore vir die geslagsdele is ook uitstekend gekies.
Sal graag nog van jou skryfsels wil lees.
Some people swear he’s my double
and some even say we’re the same
but the silver tongued devil’s got nothing to lose
I’ll only live till I die…
Hoop nie ek gee my ouderdom heeltemal weg deur die sangers wat ek quote nie!
Skitterend! Maar hoekom kom so iets my nooit oor nie??
Arauna. Omdat jy nog nooit vir my handtekening kom vra het nie….
PETRUS…EK KEN JOU NIE. UIT JOU NAAM LEI EK AF DAT JY manlik IS! WEL EK IS OOK BAIE BESLIS manlik! EK SPEEL NIE IN DIE “ANDER LIGA” NIE. BESLIS NET ‘N OOG VIR ‘N MOOI VROU, DANKIE! En..ek is ok nie beroemd as nuwe musiekster nie. Kan trouens nie eers een noot sing nie!! Arauna
Hahahahahaha! 🙂 Ek het ook gedink dis ‘n vroue se naam. 🙂
Gelukkig sal mens darem kan sien en ‘n keuse maak as mens eers handtekeninge uitdeel…. Jammer as die aandag ongewens was Jacques – ek ken net vroulike Araunas. Ek moet byvoeg die aandag was nie vir ‘n Jacques bedoel nie! Hahaha!!! 😀
Gelukkig sal mens darem kan sien en ‘n keuse maak as mens eers handtekeninge uitdeel…. Jammer as die aandag ongewens was Jacques – ek ken net vroulike Araunas. Ek moet byvoeg die aandag was nie vir ‘n Jacques bedoel nie! Hahaha!!! 😀
Ok almal vergewe. Lees 2 Samuel 24. Vir die wat nog hulle Bybel lees?? Dawid koop die grond waar die dorsvloer van ARAUNA is. Arauna is ‘n MAN se naam! Dreig ook al lank om self iets te skryf oor my persoonlike ondervinding met ‘n baie mooi vrou wat ek as getroude man (sy is ook getroud!) mee liefde gemaak het. (Wou sê naai…maar rol die woord nog rond om te kyk of dit by my en my manier van skryf sal pas.)
Ons wag in spanning ?