Hekelwerk met gemiste steke (7)
deur Tiptop
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Die volgende oomblik is Tommie se gedagtes by sy wedervaringe in Pretoria.
Nog steeds woonagtig op sy Vrystaatse tuisdorp, kry hy eendag ‘n versoek van vriende. Hulle wil op ‘n lang oorsese vakansie vertrek. Hulle soek iemand om hul huis in Pretoria vir ses maande op te pas. Dit pas hom perfek! Gratis verblyf terwyl hy sy voete vind in die stad is nie te versmaai nie!
Na sy aankoms in Pretoria pla Tommie se voël hom vreeslik – Liz het hom naaifiks gemaak! Spoedig is hy weer op die internet-werf. Hy ontmoet vir Lyla.
Tommie reël die eerste afspraak met Lyla in ‘n oulike bistro. Hy’s beïndruk toe sy aangestap kom. Lyla het donkerbruin hare, sy is sowat 1.65 m lank en het ‘n slank figuur en groot bruin oë. Haar borsmaat is 34B, kan hy dadelik sien. Sy werk in die mediese veld en geniet die buitelewe, vertel sy.
Na die ontmoeting stap hy saam na haar motor, gee haar ‘n drukkie en gaan huis toe.
Twee dae later skakel hy vir Lyla. Sy nooi hom na haar huis – hy moet sommer kom vir aandete, sê sy.
Hulle kuier en gesels lekker. Na ete bedank hy haar met ‘n warm kus. Hulle raak inmekaar verstrengel, sosiaal … en liggaamlik.
Toe dit laat raak, sê Tommie vir Lyla om haar slaapklere te gaan aantrek. Minute later verskyn sy in ‘n ligbruin nagjurkie – so ‘n mooi deurskyn-nommertjie. Hy kan haar areolas en die piepklein deurtrekker met sy donker driehoekie onder die materiaal van die nagkabaaitjie sien.
Hulle eindig op haar dubbelbed. Hulle vry lustig en albei is gou heet. Later sê Lyla, ooglopend lus vir naai, daar is kondome in die bedkassie se laai en hy moet een kry. Hy bedank haar vir die bedagsaamheid, maar wys die aanbod van die hand. Hy wil nie kak aanjaag op die eerste aand nie. Hulle vry dus deurnag sonder om te naai. Beide is die volgende oggend uitgeput. Sy is na haar werk toe. Tommie moet met blouballe die honde by sy vriende se huis kos gee en die ander huishoudelike takies waarvoor hy verantwoordelik is uitvoer.
Fokkit, dit was seer balle daai, dink Tommie terwyl hy sy hand onder die stuurwiel indruk en sy ballas, met sy bene effens oopgestoot, in sy bak hand liefkoos. Tommie moet die kar terugbring in sy baan toe sy voet van die versnellerpedaal afglip en die kar links swenk.
***
Tommie dink, terwyl hy nou mooi moet ry vir die lorries wat van vooraf kom, aan die tyd terug op die Vrystaatse dorpie na die huisoppassery. Daar, steeds sonder werk en by sy ouers, het Tommie begin hunker na Pretoria.
In Engeland was die beter betalende werk dié van ambagsman. Sy elektrisiënsjoppie by die groterige firma daar, nadat hy vir ses maande ‘n sekuriteitswag was, het hom baie ondervinding onder die blad laat kry. Hy het vinnig geleer. Pretoria het baie meer elektrisiënsgeleenthede as die Vrystaatse platteland, sê hy eendag vir sy ouers.
Tommie reis gereeld na Pretoria om geleenthede te ondersoek. Een so ‘n geleentheid is ‘n klein besigheid wat te koop is. Maar ander dinge as koop kom in die spel. Want die oomblik toe hy die agent, Tania, ontmoet, toe weet hy hy gaan sy saad diep in haar poesie inskiet.
Na die sakeontmoeting met Tania dink hy of hy nog ‘n aand in Pretoria gaan oorbly en of hy gaan terugry Vrystaat toe.
Hy sit nog en tob, toe biep sy foon. Dis Tania. “As ek mag vra, hoe oud is jy?”
“28 en jy?”
“32 … ek hou van wat ek sien.”
“Gaan ons iets kry om te eet?” vra Tommie, die vooruitsig van ‘n vry met Tania voorop in sy gedagtes.
“Klink lekker … waar?”
Hulle eet ‘n pizza en drink ‘n bottel rooiwyn … en toe nog een. Laataand nooi sy hom vir koffie. Koffie? Wie wil nou koffie drink as jy kan spyker, dink hy by homself.
Hy ry agter haar aan na haar meenthuis in Moreletapark. Hulle parkeer en stap saam na haar eenheid. Binne begin sy koffie maak. Nie lank nie, of hy begin haar vry. Sy is duidelik net so gretig soos hy om die lyflike te verken. Gou lê haar leerbaadjie op die kombuiskas. Haar bloes en bra sluit kort daarna by die baadjie aan.
Tania verskoon haarself. Sy kom kort daarna te voorskyn, geklee in ‘n pajamastel van wit satynbroek en -hemp.
Die vryery gaan voort. Waarom sy die slaaphemp gaan aantrek het, wonder hy. Want 15 sekondes later is dit weer uit.
Hoe hy ook al probeer, hy kry nie sy hand by haar langbroek in nie. Nie voor nie en ook nie agter nie. Maar hy kan bo-oor vryf en vroetel soos hy wil. Hy kry ‘n plan, trek sy beursie uit sy sak, haal die kondoom uit en stop dit in haar hand. Woerts, gly haar broek af!
Die twee is gou in die kamer op die bed nadat Tania Tommie se klere van sy lyf afgestroop het. Tania het ‘n klein bietjie los vel rondom haar maag. Later het hy geleer sy is darem al ‘n mamma van een. Nie dat die vel ‘n jong, jagse man gaan stop nie!
Hy vinger haar dosie met passie. Gou vervang hy sy vingers met sy piel. Sy naai net so driftig soos hy terug. Later raak hulle in mekaar se arms aan die slaap.
‘n Tydjie later is Tommie weer in Pretoria. Hy gaan soek vir Tania op. Sy is tans tuis, maar moet haar seun later by die skool gaan haal. Tania wys vir Tommie besighede wat sy gelys het op haar rekenaar. Hulle sit langs mekaar, maar Tommie stel nou glad nie belang in ‘n besigheid nie. Hy het ander planne.
Tania se foon lui. Dis haar seun se sportafrigter. Hy sê sy kan hom maar kom haal.
Daar vlieg my planne vir ‘n middagknippie by die deur uit, is Tommie se onmiddellike gevolgtrekking. Tog stel Tania nie teleur nie! Sy buig oor, zip sy broek oop en trek sy penis uit. Gou is hy styf en sy begin die kop lek. Sy speel met haar tong in die gleufie. Dis hemels vir hom! Sy lek, suig en tos hom en voor hy weet, spuit sy kom binne in haar mond uit. Sy sluk. Sy lek sy voël skoon, glimlag vir hom en staan op.
Hy het nou wel nie hierdie keer ‘n steek ingekry nie, maar dit was steeds ‘n bleddie lekker tyd saam met dié vroumens, dink Tommie, terwyl hy die spoed afbring om by die Harrismith-vulstasie in te trek. Hy dink, toe hy by die petrolpomp stilhou, hoe ‘n goeie besluit dit was om sy elektrisiënspraktyk in Pretoria te vestig. Want behalwe vir goeie besigheid was doos daar darem meer volop as in die Vrystaat.
(Lees volgende episode HIER)
