Fisio (1)

Hoe lank gaan ek lees: 3 minute

deur Niel A Morum

Voorwoord

Ek en my fisio gesels baie. Sy het my, onder andere, vertel dat haar seuntjie, toe hy nog baie jonk was, kommentaar oor haar buurvrou se tieties (wat hy iewers te sien gekry het) gelewer het. Hare was glo baie pienk, maar sy mamma s’n was “mooi bruin.”

Tydens ons volgende sessie het ek vir haar gesê dat ek van haar gedroom het omdat ek oor haar gewonder het, maar ek het nie baie detail gegee nie.
Ek moes haar ook ‘n kneusplek op my bo-been wys en het sommer my broek afgetrek, sonder om twee keer te dink. Sy het gekyk.
In elk geval, hier volg die meer omvattende gevolg van my wonder:

Liewe Fisio

Daar is seker nie ‘n ander manier om die volgende te vertel nie, dus doen ek dit maar
reguit.

ek het van jou gedroom
(‘n tipiese droomdroom in vier dele)
van jou en jou ronde, bruin tieties*
*ek kan net aanneem dat hy bedoel het dat jy donker tepels het

ek dink die oorsprong lê in my windgat aanbod om al my klere uit te trek, jou antwoord dat
jy nie bang is nie, ons gesels en hoe (ge)maklik ek in my onderklere voor jou gestaan het

in deel een droom ek dat jy my skouer masseer en al die pyn wegwerk terwyl ons oor
allerhande goeters gesels
jy vertel weer van jou skilderwerk en ek vra jou of jy modelle gebruik
jy antwoord: soms
ek vra of jy naakstudies doen
jy bloos net en lag saggies…

en toe, soos drome werk, is ek weer terug waar ek instap en moet uittrek
in plaas van dreig om van al my klere ontslae te raak, kla ek dat dit onregverdig is dat net
ek topless moet wees
en jy bly doodstil en trek jou toppie oor jou kop
soos drome maar is (m. a. w. weird), is jou bra terselftertyd ‘n sportbra – soos by die gym –
EN ‘n stukkie sweet nothing met dun strappies en bandjies wat meer beklemtoon as wat
dit verberg
my gesigsuitdrukking wys vir jou dat ek baie hou van wat ek (amper) sien en toe laat jy
die stukkie lap ook verdwyn
en toe sien ek jou mooi, ronde tieties met die bruin tepels
(met net die kleinste beduidenis van ‘n sagte ouderdom…)

toe lê ek skielik andersom op die tafel, sodat ek heeltyd na jou toe kyk en op die manier
jou mooi ronde bruin tieties die heeltyd kan sien en BAIE naby aan my het terwyl jy my
bewerk… die soepel, sagte beweging van jou borste reg voor my is hipnoties en ek moet
keer om nie vorentoe te buig en hulle sag te soen nie

in deel vier (die een wat gebeur net voordat ek wakker word)
is ek aangetrek en op pad om te loop, maar ek is moerig vir myself omdat:
– ek jou nie meer en ordentlik gesoen het nie
– en jou nie van my ander stokperdjie vertel het nie

NS
jy kan sien dat die neerskryf van my droom meer detail bevat as my vertel daarvan

NNS
terwyl ek die getik het, het ek gefantaseer oor hoe jy voor my staan terwyl ek jou vertel/ jy
dit lees
ek sê vir jou dat jy my kan (1) klap, (2) wegjaag of (3) wys
maar jy bly net stil, stoot jou bors uit en lig jou tieties vir my sodat ek my vingerpunte, deur
jou klere, om en om jou tepels kan draai

En nou moet ek verder bieg:
ek het reeds, baie jare gelede, ‘n storie oor jou geskryf
die weird ding is dat ek toe al soortvan geweet het dat jy donker tepels het, want ek het
dit so neergepen

En dan moet ek iets vra:
Waarom het jy my van jou tieties vertel?
jy het tog geweet ek gaan oor hulle (en jou) wonder…
en oor wat jy sal doen as ek regtig als uittrek
en wat jy sal dink as jy weet dat ek hygstories skryf?

(Lees volgende episode HIER)

3 thoughts on “Fisio (1)

  • Willewill

    ‘n Heerlike juweel van meesterskrywer: Niel A Morum.
    ‘n Werklike gevoel van die situasie word geskep met bypassende mymeringe…
    Niel, jy kan maar, hoor…ek vertrou daar is nog uitgestrekte, vele verhalings van jou in “Fisio”

    Reply
  • JouBok

    Lekker kopskuif gedagtes en drome vasgevang in ‘n heerlike stukkie lees.

    Ek kan my ‘inverbeel’ aan die intieme kontak wat tussen twee mense plaasvind en hoe intens emosies en lywe daarop kan reageer.

    Dankie vir ‘n lekker lees.

    Reply
  • Ai tog- dis my droom ook om my fisio by te kom. Sy het bruin tts want sy is bruin…..

    Reply

Leave a Reply to Jack Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)