
Die treinrit
deur Uther Pendragon
Gelukkig het hulle deesdae internetkonneksie op Gautrein. Mens kan, met net onderbrekings hier en daar, met jou eposse en internetsoektogte aangaan. Die trein skud net te erg om iets soos ‘n storie te lees, maar kort boodskappe is OK.
Ek is al heeldag besig om met haar te chat – ‘n skaam, maar kinky vrou wat ek gisteraand in ‘n chatroom ontmoet het. Ons het bykans die hele aand opgebly en mekaar warm gevry. Ek is al so jags vir haar dat ek iets kan oorkom, en dit blyk duidelik dat sy self al baie warm is. Ek is al heeldag met haar by die werk gechat en selfs in die badkamer twee keer gaan draadtrek terwyl ons gechat het. Ek vervat ons gesprek dadelik na ek ‘n sitplek op die trein gekry het. |
Monsterman 44:
Maar hoekom doen hy dit nie aan jou nie? |
Pynslet 1:
Hy is nie into S&m nie – hy is vanilla. Maar ek is lief vir hom. |
Monsterman 44:
Ek weet waarvan jy praat – nie een van hulle is regtig in S&m in nie. Hulle is subs maar nie masochiste nie ☹ |
Pynslet 1:
Watse hulle? |
Monsterman 44:
My vrou en my mistress. |
Pynslet 1:
Hoekom het jy ‘n mistress? |
Ek merk dat sy nie oor die vrou uitvra nie maar oor my minnares. Ek weet ook dat my antwoord veronderstel was om te wees: “Wat de fok het dit met jou uit te waai?” Maar, Dom-atipies, antwoord ek, angstig om hierdie unieke konneksie te behou:
|
Monsterman 44:
Sy is het ander kinks wat my aandraai. My vrou is vanilla maar ek is steeds lief vir haar. Buitendien het ons 2 kids. |
Pynslet 1:
OK Jy het niks van ‘n vrou en mistress en kids gisteraand gesê nie |
Ek ignoreer die ysblokkie wat teen my ruggraat afrol – sy moes “o” gesê het maar sy het nie. Ek ignoreer hierdie sub-atipiese uitdaging en donder voort op my testosteroon-gedrewe wellusvaart.
|
Monsterman 44:
Ja ek weet, maar onthou dis nie ‘n singles dating site nie – dit is ‘n kink site. Ek het nie geweet ek gaan iemand ontmoet buiten vir ‘n bietjie cyber seks nie. Veral nie iemand local nie – al die vrouens wat ek daar ontmoet is van oorsee – ek het nog nooit ‘n Afrikaanse vrou op ‘n kink site teëgekom nie. Dis so asof Afrikaanse vrouens se poese met al die geskud van die ossewaens afgeval het. |
Pynslet 1:
Nogtans |
Monsterman 44:
Maar jy het dan ‘n bf – jy is vir dieselfde rede as ek op die site |
Soos ek verder skryf, voel dit vir my asof die magic weg is. Elke woord wat ek tik is soos ‘n spyker in die doodskis van die Dom/sub dinamiek. ‘n Dom verduidelik nooit, en hier sit ek en antwoord haar vrae soos ‘n kind ‘n juffrou se vrae in die klas moet antwoord. Fokkit – ek kan die woede in my voel opstoot – nie soveel vir haar as vir myself nie. Ek is nie meer lus hiervoor nie. Alles was OK voor dit persoonlik geword het.
|
Pynslet 1:
Hmmm … maar ek het nie kids nie |
Monsterman 44:
Wat het dit met enigiets te doen? Mens se ballas val nie af as jy kids het nie |
Pynslet 1:
Watse kinks het jou gf? |
Instink en jare se ervaring sê my dat ek moet nou goodbye sê en die ding stomp afbreek maar ek gaan fokken aan. Sy het die hele chat inisiatief oorgeneem en nie my vraag geantwoord nie, en nou verander sy die onderwerp en sy is in beheer van die gesprek. Fok, fok, fok – sy is een van daai “rule from the bottom” tipes.
|
Monsterman 44:
Dis privaat. Ek verkies nie om daaroor te praat nie |
Pynslet 1:
OK – onthou ek ken nie jou gf nie, so jy sal nie haar vertroue breek nie. Tweedens – jy weet hoe warm kinks my maak en veral as dit baie erg is. |
Monsterman 44:
Ek dink hierdie kink is te erg – selfs vir jou |
Pynslet 1:
Ag kom nou Monsterman, jy weet mos jy kan my vertrou. Ons het dan al selfs oor snuff gepraat – wat kan erger as dit wees? |
Monsterman 44:
Ja maar nogtans – jy sal minder van my dink as ek vir jou sê – eerstens oor ek uitpraat en tweedens oor die tipe kink |
Pynslet 1:
Moet net nie my sê jy is ‘n Switch nie – niks feak my uit soos ‘n Switch nie! Dis fokken disgusting |
Monsterman 44:
Nee dis nie dit nie – sy is into toilet kinks |
Pynslet 1:
Eeuw |
Monsterman 44:
Sien – dis hoekom ek jou nie wou sê nie |
Pynslet 1:
En jy – draai dit jou aan? |
Monsterman 44:
Ja op ‘n manier – maar nie soos jy dalk dink nie. Die toilet goed nie eintlik die ding nie, eerder dat ek haar so aftakel dat sy op ‘n dierlike vlak begin funksioneer en alle skaamte verloor. Vir dieselfde rede draai dronk vrouens my aan. Ek word baie jags as ‘n vrou haarself oers gedra en alle konvensies en ordentlikheid oorboord gooi sodat net haar primitiewe dierlikheid oorbly. |
Pynslet 1:
Ek dink ek verstaan. Ek hou daarvan … |
Monsterman 44:
Ja wel dis dieselfde rede hoekom ek van S&m hou – ek wil die vrou tot op haar mees hulpelose reduseer en alle konvensies en skaamte uit haar moer tot net die dier oorbly |
Pynslet 1:
Dit werk vir my. Ek begin jou drange nou beter te verstaan. Hoe meer ek daaraan dink hoe natter word ek. Maar jy sal my moet dwing om dit te doen |
Monsterman 44:
Wat doen? |
Pynslet 1:
Om voor jou te poef |
Monsterman 44:
Jissis – ek het nie kon raai dat ons in daai rigting gaan beweeg nie. Pie draai my eintlik meer aan. |
Pynslet 1:
Wil jy dit nie van my hê nie? Ek dog jy sou bly wees daaroor? |
Monsterman 44:
Natuurlik is ek, dit was net onverwags – ons was laas by vasbindery |
Ek weet wat jy dink nê? Waar gaan jy weer ooit so ‘n vrou kry? Een wat genuinly in S&m belangstel, en nie skroom om dit te sê nie. En duidelik slim is. En Afrikaans is! Ek voel die jagsgeit weer van vooraf in my opstoot.
|
Pynslet 1:
Ek weet ? Jy het laas gepraat van wat jy met my tiete wil doen… |
Monsterman 44:
Ja – ek het jou laas vertel hoe dit my aandraai om ‘n vrou se tiete vas te bind. |
Pynslet 1:
En ek het vir jou gesê dat ek bang is vir permanente skade. Dit is een ding om pyn te ervaar en vasgebind te word, maar dis ‘n ander ding om permanent geskend te word. |
Monsterman 44:
Ag nee – jou tiete sal na ‘n paar ure weer na normaal terugkeer. As ek regtig hard met n vrou se tiete werk is daar maar net kneusplekke na die tyd. Ek is nie een van daai tiete-vaspyker-aan-‘n-plank tipe ouens nie. |
Pynslet 1:
Ek weet nie so lekker nie…. my borste is baie sensitief en my vel kneus maklik. |
Monsterman 44:
Wel – dit alles hang af wat mens doen. As ek tou gebruik is daar rooi toumerke en duike in haar tiete – maar na ‘n paar uur is dit weg veral omdat ek sagte tou gebruik wat die vel nie krap nie. Daar is egter geen merke as ek duct tape gebruik nie. |
Pynslet 1:
So waar kom die kneusplekke dan in? |
Monsterman 44:
Wanneer ek haar tiete slaan of baie hard in my hande druk. |
Pynslet 1:
Hmmm….. dit klink goed – waarmee slaan jy tiete? |
Monsterman 44:
Hang af van saam met wie ek is. Ek trek altyd die vrou se tepels – soms gebruik ek ‘n gordel, soms ‘n lat, soms klap ek haar tiete – waarvan ek die meeste hou – maar soms punch ek haar tiete met die vuis as dit is wat ons nodig het. |
Pynslet 1:
Jisss… dit is so siek. Hou hierdie vrouens daarvan? |
Monsterman 44:
Jy van almal moet weet dat daardie nie ‘n geldige vraag is nie – of ten minstens jy weet wat die antwoord is. |
Pynslet 1:
? ek weet, ek hou net daarvan as jy vir my beskryf hoe jy dit ervaar … |
Ek hou die skermpie so dat die man wat langs my sit nie kan sien wat ek skryf nie.
|
Monsterman 44:
Ek wil hoor hoe sy gil van die pyn maar ek wil sien hoe die slym uit haar poes drup en hoe dik haar klit staan van die jagsgeit ondanks – of beter nog vanweë die pyn en vernedering waardeur ek haar sit. |
Pynslet 1:
Ek neem aan dat dit die rede is hoekom daar kneuspekke op haar tiete is? |
Monsterman 44:
Ja maar ook wanneer ek haar tiete baie hard in my hande druk. |
Pynslet 1:
Hou jy daarvan om hulle tiete te druk? |
Monsterman 44:
Baie. Weet jy wat Kinbaku is? |
Pynslet 1:
Nee, vertel my |
Monsterman 44:
Dit is Japanees vir “stywe binding”. Dit word algemeen in die BDSM-gemeenskap gebruik. Kinbaku-bi beteken: “Die skoonheid van stywe binding.” Baie mense raak deurmekaar tussen Shibari en Kinbaku. Kibaru is die tipe binding wat ek op tiete verkies. |
Pynslet 1:
Hoe weet jy hierdie goed? |
Monsterman 44:
Ek staan in die BDSM-gemeenskap o.a. bekend as ‘n rigger. |
Pynslet 1:
Wat is ‘n rigger? |
Monsterman 44:
Dis iemand in die BDSM-gemeenskap wat spesialiseer in die vasbind van mense wat daarvan hou om vasgebind te word – gewoonlik masochiste en subs. “Hou van” is te ‘n breë term – laat ek eerder so stel: hulle wat dit emosioneel en seksueel benodig om vasgebind te word en dié wat dit benodig om dit aan hulle te doen. |
Pynslet 1:
Ek weet wat jy bedoel – dit is hoe ek dit ook beleef. Ek het harde onderwerping nodig vir my eie erotiese proses. Dit gee my ‘n sensoriese ervaring wat lei tot ‘n geweldige emosionele ontlading wat saam met sekere stimulasie vir my ‘n massiewe orgasme gee. |
Monsterman 44:
Ek gebruik kinbaku-bi om ‘n vrou se tiete stadig en versigtig styf te bind totdat die voorste dele soos die toppe van sampioene pers bo die wit tou uitbol. |
Pynslet 1:
Is dit mooi vir jou? Draai dit jou aan? |
Monsterman 44:
Nee en ja. Dit is nie die regte vraag nie. Vra eerder of dit my jags maak en dan is die antwoord ja. Sommige van my maats se tiete het dik kronkelende are wat uitpop as dit vasgebind word. Melk spuit en dribbel uit die tiete van ander as hulle lakteer. Dis nie konvensioneel mooi nie maar dit is befok eroties. |
Pynslet 1:
Dit draai my net so aan as ek ‘n man se piel suig en sy druppende pielkop en beaarde skag lek en met sy harige balle speel. Dit is ook nie mooi nie maar dit maak my baie jags. Vertel my meer van die kneusplekke. |
Monsterman 44:
Wel na ek meer as ‘n half-uur gespandeer het om die vrou se tiete vas te bind peul die voorkante van haar tiete soos stywe beaarde melkgevulde pers ballonne bo die tou uit. Dan moet ek net dit in my hande gryp en so hard as wat ek kan dit squash. Ek druk dit so hard dat die tietvleis van pers na wit verander en as sy in melk is dan stroom haar melk oor my hande of spuit in fonteine in die lug in. |
Pynslet 1:
Jissis! Wanneer gaan jy my van die fokken kneusplekke vertel? |
Monsterman 44:
Jy is maar lekker ongeduldig nê? Nes my maats wat eers swaar asemhaal, later begin hyg, dan begin kreun terwyl ek hulle tiete vasbind en dan begin kerm van lus en pyn. Dit is dan wanneer ek hulle tiete squash en hulle gil van pyn dat ek wil afkom – ek druk dan my piel in die gat van my keuse – haar gillende mond, haar slymdruppende poes of haar gretige hol en pomp my balle leeg in haar wriemelende lyf. |
Pynslet 1:
Fok jou – jy terg my! Vertel my van die kneusplekke! Ek sit al in ‘n plas slym! |
Monsterman 44:
As jy myne was sou jy geweet het wat sulke disrespek jou op die hals sou haal ?
Wanneer ek haar tiete losbind verander dit van pers na rooi met riwwe rondom die basis van haar tiete waar die tou was. Maar soos die natuurlike wit kleur weer terugkeer kan mens die rooi, opgehewe kolle op die wit vleis van haar tiete sien. Dit word binne ‘n paar uur blou en dan swart en later groen en geel. |
Pynslet 1:
Fok ek wil dit ook hê, maar ek is te bang daarvoor. En wat gaan ek vir my bf sê as hy die kneusplekke op my tiete sien? |
Monsterman 44:
My eerste vraag is hoekom het hy dit nie daar gesit in die eerste plek nie? |
Pynslet 1:
Vir dieselfde rede hoekom jy dit nie op jou vrou se tiete gesit het nie. |
Monsterman 44:
Touché |
Pynslet 1:
Nie ander so vinnig oordeel nie. Jy het ten minstens al baie gedoen waarna jy die meeste smag – ek nie. Ek sal die pyn kan vat maar ek is nie so seker van die merke nie. |
Monsterman 44:
As jy dieper in die BDSM gemeenskap gaan dan sal jy vind dat daar vrouens is wat met trots hulle kneusplekke dra en selfs soos medaljes van wellus en onderwerping vertoon. Regte masochistiese subs sal mekaar se kneusplekke vergelyk en selfs op mekaar se kneusplekke jaloers wees. |
Pynslet 1:
Ek is oortuig jy hou daarvan as jou maat die merke wat jy op haar lyf gelos het vir almal wys nie waar nie? |
Monsterman 44:
Natuurlik! Ek is trots daarop dat ander die tekens van my wellus op my sub se lyf kan sien – soos ‘n kunstenaar sy kunswerke sal uitstal. Soos wanneer ons met ons kink vriende kuier en my sub dra ‘n laehals rok sodat almal haar gekneuste tiete kan sien – jy kan amper die feromone van die ander sub vrouens ruik as hulle na my met wellus kyk. Ek wens sy kon almal wys hoe my sperms uit haar gate drup. |
Pynslet 1:
Jy is so siek. Jy is ‘n fokken vieslike pervert weet jy? |
Monsterman 44:
Ek weet – maar hulle ook. In fact – jy ook want ek weet nou dat jy daar sit met jou oop bene en dat jy jou nat poes met ‘n dildo pomp. |
Pynslet 1:
Ek doen niks aan myself op die oomblik nie want ek is in die publiek. Maar vanaand gaan ek weer deur al ons messages lees met ‘n butt plug in my anus, ‘n dildo in my poes en ek gaan my klit met my vibrator verniel. Ek het ook klampe wat ek op my tepels gaan sit. |
Monsterman 44:
Uit professionele nuuskierigheid – wat gebruik jy vir tepelklampe – rekkies, wasgoedpennetjies, haarknippies? |
Pynslet 1:
Papierknippe |
Monsterman 44:
Fok dis intens. Gelukkig nog nie muisvalle nie, nê? |
Pynslet 1:
Ek moet die knippe nou en dan afhaal anders word my tepels lam van die pyn. Wanneer ek dit afhaal pop dit rooi en geswel op. Soos die bloed terupomp gee dit vir my ‘n skerp pyn deur my tepels wat reguit na my klit toe spring. |
Monsterman 44:
Ek is so hard vir jou nou dit voel asof ek in my broek voor almal gaan spuit. |
Pynslet 1:
Voor almal wie? |
Monsterman 44:
Voor al die mense in die trein. |
Pynslet 1:
Dis toevallig – ek ry ook trein. Ek wou jou nog vra – hoe oud is jy? |
Monsterman 44:
48, en jy? |
Pynslet 1:
Meer as 20 jaar jonger as jy. |
Monsterman 44:
OK – pla dit jou? |
Pynslet 1:
Hoekom is jou eposadres Monsterman44? Het 44 vir jou ‘n spesiale betekenis of omdat jy 44 jaar oud was toe jy die epos adres geskep het? |
Monsterman 44:
Ja jy is reg – ek was 44 toe ek dit geskep het |
Pynslet 1:
Ek was nog nooit so warm vir ‘n man soos vir jou nie Monsterman |
Monsterman 44:
Ek sal jou graag wil ontmoet |
Pynslet 1:
Dit gaan my verhouding met my bf kompliseer as ons ontmoet |
Monsterman 44:
Vertel my ten minstens in watter provinsie bly jy? |
Pynslet 1:
Gauteng, en jy? |
Monsterman 44:
Ek ook 🙂 |
Dit voel of my hart uit my bors spring, ek kan nie my geluk glo nie. Die laaste vrou waarmee ek jare gelede in ‘n S&m verhouding was het oorsee gebly en dit het my bykans finansieël geruïneer om haar te sien, maar hierdie vrou kan alles verander. |
Monsterman 44:
Het jy al ooit gedink daaroor dat Jesus dalk ‘n masochis was? Dinge sou dus dan dalk lekker vir hom gewees het toe hy vasgespyker was |
Geen boodskap kom deur nie. Ek wag nog ‘n ruk en sien Centurion Stasie nader kom. Mense druk by my verby en ek trek my lang bene uit die pad sodat hulle kan verbyskuur.
|
Monsterman 44:
Dan is god mos ‘n sadis en dan was alles mos eintlik OK?’ |
Geen antwoord. Ek kyk na die sein – ja die seinsterkte is nog OK.
|
Pynslet 1:
Ek het jou nou net ge-Google – jy het al die eposadres vir die laaste 10 jaar! Jy was met ander woorde 44 jaar oud vir 6 jaar lank! Ek het nie tyd vir leuenaars nie. Ek stel nie belang in enige van jou verdraaide fantasieë nie so moenie eers vir my probeer om nou met ‘n verduideliking vorendag te kom nie. Moet nooit weer vir my kontak nie! |
Ek voel asof ek deur ‘n bliksemstraal getref is. Waddefok? My vingers dartel oorhaastig oor die letters op die skermpie en wragtag – die oudste epos wat ek op die internet onder daardie naam gestuur het was in 2009! Ek onthou selfs die omstandighede toe ek die epos geskryf het – ek was moerig oor die gebruik van sekere terme in erotiese stories op ‘n Afrikaanse webwerf en het my mond daaroor uitgespoel. Nou dat ek daaraan dink, kan ek glad nie onthou hoekom ek 44 gekies het nie – dalk was Monsterman, Monsterman1 tot Monsterman4 reeds gevat of dalk was die naam nie lank genoeg nie of ek was laf en dog dit is twee keer erger as Catch 22 of wat ookal. Dit het net so logies geklink toe sy nou, 10 jaar later, geraai het dat 44 gekies het omdat dit my ouderdom toe was, dat ek op daardie oomblik gedink het dit die rede was.
|
Monsterman 44:
Is jy nog daar? |
Pynslet 1 has left the chatroom |
Ek skryf dadelik vir haar ‘n epos om te verduidelik dat dit my fout is en dat ek jammer is en dat enigeen ‘n fout kan maak, maar haar eposadres bestaan nie meer nie en my epos bons net terug.
Terwyl ek lusteloos my foon in my sak druk dink ek: “Fok, dis die kortse intieme konneksie wat ek nog ooit met ‘n persoon gehad het – soos ‘n viruele one-night-stand. Ek proe hoe die speeksel in my mond bitter word terwyl ek dink aan hierdie verlore kans. Iets wat ongelooflik ekstaties en lewensveranderend kon wees wat skielik vernietig is net oor ‘n stupid menslike foutjie! Ek kan myself skop – stupid, stupid, stupid – dis wat jy kry as jy impulsief met jou ballas dink en nie berekenend met jou brein nie. Na ‘n dip van donker selfverwyt kom daar ‘n liggie op – as sy so erg oor so ‘n klein foutjie reageer, wat gaan sy doen as ek haar wel ontmoet en intiem sien en ek per ongeluk oor haar kat ry? Dit blyk dat die gode saam met hul wrede ironie en humor tog genadig is. En neem net daar en dan die besluit dat ek volgende keer iemand in persoon gaan ontmoet voordat ek ‘n move maak – hierdie internet ding suig. Die trein kon in Pretoria stasie aan en ek staan op. Ek maak ruimte vir ‘n jong vrou wat verby my stap. Ten spyte van my negatiewe ervaring kan ek nie help om haar diep tietkloof op te merk nie – so diep dat die skuinsgedrukte kruisie daarbinne net-net sigbaar is. Sy het duidelik ook ‘n kak dag gehad – mens kan dit sommer in die fronsie tussen haar oë en die trek om haar mond sien. |
1 COMMENT
Uther, jy bly maar ‘n lid van ‘n spesiale spesie.
Jou skryfwerk, jou gedagte rigtings, jou denke en uitvoering daarvan is so uniek maar tog pseudo-opwekkend!
Ek, as lid van die manlike geslag, raak fisies staalhard opgewerk wanneer ek deesdae enige iets van jou lees. Dis asof jou aanslag en ooglopende produk daarvan in my psige ingesypel het.
…en beskeie moet ek erken dat ek al meeste sekservarings en moontlikhede in my lewe, al ondersoek het.
Dankie. Sou mens dit ‘n gawe noem? Of is dit ‘n tipe hipnose van jou kant af?
Makisaki, dis onsettend LEKKER en BEVREDIGEND☺