Moos se goete (4)
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Jan van Riebeeck was verstom oor die resultaat van sy vergunning. Hy het met ‘n hardheid in sy broek na sy studeerkamer op die onderdek gegaan om die skeepsjoernaal by te werk. Môre gaan hy aan land op hierdie onbekende vasteland. Mag hierdie passie van die lewe ook op die onbekende stukkie wêreld voortbestaan, het deur sy gedagtes gegaan.
***
Na hulle aan land gegaan het en Jan die VOC se vlag geplant het as ‘n simbool van anneksasie van die grond, het hulle in skermutselinge betrokke geraak met die inboorlinge. Hulle het hul Hottentotte genoem weens die die klikgeluide in hul taal, wat vir hulle na stotteringe geklink het. Die klein mensies was net nie teen hulle opgewasse nie.
Willem en van die ander skeepslui het, vir beskutting om in te woon, tydelike gras-en-hout-skuilings op die strand gebou. Hulle was ingenome met hierdie land van son en goeie weer. Na die inboorlingaanslag afgeweer is, het Willem, uitgeput, na sy en Aanisa se blyplek teruggekeer. Hy was verbaas om te sien dat Aanisa besig was om ‘n gewonde inboorlingman se wonde te behandel! Sy’t gewys hy moet stilbly. Sy het ‘n karos om die klein mannetjie se skouers opgetrek waar hy op die grond in ‘n fetusposisie blykbaar aan die slaap geraak het.
In twee dae was Xia-in – hy’t sy naam met gebare en deur na homself te beduie aan hulle geopenbaar – weer op die been. Hulle het hom binne die beskutting en uit die oog gehou. Hy het met stokkietekeninge in die sand en logiese handgebare vir hulle beduie van nog mooier gebiede. Hy wou hulle dit gaan wys, weg van die ander manne, uit dankbaarheid dat hulle hom gered het.
Xia-in se voorstelle het Willem se avontuurlus weereens opgewek. Hy het, met Aanisa se aanvaarding, beduie hulle kan baie vroeg oor twee dae vertrek. Maar omdat as dros beskou sou word, sou hulle in geheimsinnigheid moes vertrek. In die twee dae het Willem ekstra proviand bietjie-bietjie gesteel en gereedskap bymekaargemaak vir hulle onbekende tog die onbekende in.
Aanisa het hom ook ook meegedeel dat sy swanger is.
***
Vroegoggend het die driemanskap vertrek. Willem en Aanisa is saam met die klein mannetjie, Xia-in, wat vooruit loop, die bosse in. Hulle het goed gehou tot so 12-uur toe, maar die son het hulle gevang. Xia-in het hulle laat rus in ‘n skadukol en verdwyn. Nie lank daarna het hy met hande vol groen bossies teruggekeer. Hy het sonder seremonie sy deurtrekker uitgetrek en poedelkaal ‘n plant in sy vuis platgeknie en die sap wat uitgevloei het aan sy hele lyf begin smeer. Hy het na hulle gekyk en beduie die sap beskerm hulle teen die sonstrale.
Willem en Aanisa het ook begin ontklee, maar sy’t haar broekie aangehou en een arm oor haar borste gehou. Willem het totaal naak ontklee en sy swingel het voor sy onderlyf heen en weer geswaai. Xia-in het gegrinnik en met sy hande beduie dat Willem groter is as hy. Hy’t na Aanisa gekyk en gewys al haar klere moet uit. Sy’t na Willem gekyk. Met sy kopknik het sy haar broekie ook uitgetrek.
Xia-in het intussen die plante se sappe almal begin uitdruk in ‘n leer-watersak wat aan sy middelgordel vasgehaak was. Sy hele lyf was nou gesmeer en het geblink in die son. Hy’t oorgestap en Willem ook begin invryf. Maar toe hy by sy geslagsdele kom, het Willem die watersak uit sy hande geneem met sy regterhand. Hy het in sy eie linkerhand, in ‘n kommetjie gehou, sap uitgegooi – genoeg om sy peester en ballas mee te smeer. Willem het met sy kop beduie dat Xia-in vir Aanisa moet gaan smeer.
Hy’t agter haar rug gaan staan en met haar boude begin. Aanisa en Willem het vir mekaar gestaan en glimlag. Toe Xia-in klaar was aan Aanise se agterkant, het hy tevoorskyn gekom van agter haar rug. Hy het reggemaak om haar voorlyf te smeer. Willem en Aanisa het altwee na sy klein totterman gestaar. Dié het stokstyf regop tussen sy bene gestaan!
Willem het tot agter Xia-in se rug gestap en sy linkerarm agter sy rug vasgevat. Hy het dit ferm vasgehou, terwyl Aanisa sy regterhand met haar linkerhand vasgevat het. Sy het dit oor haar borste heen en weer laat vryf. Dosyne klik-klak geluide het uit Xia-in se mond gekom en sy oë was wydstarend met sweetdruppels op sy bolip. Toe haar linkerhand sy klein handjie laat afgly na haar poes, het sy met haar ander hand haar poeslippe oopgetrek. Die nat, pienk binnelippe het geblink in die son. Willem het oor Xia-in se skouer sy voorhuid tussen sy duim en voorvinger geneem en met heen en weer bewegings oor sy akker sy draad vinnig begin trek. Terselfdertyd het Aanisa Xia-in se regterhand se vingers in haar doos opgestoot.
Die volgende oomblik het dun straaltjies saad kragtig en aanhoudend uit Xia-in se penis gespu – met reëlmaat! Sy mond was so wyd oopgespan soos sy oë. Maar daar het nie ‘n geluid uit die mond gekom nie.
Sy rukkende liggaam het begin bedaar. Willem het hom laat neersak op die sand en sy eie voël, wat intussen tot volle ereksie gegroei het, in sy vuis geneem. Aanisa was besig om haarself te vinger. Aan haar gewrig het Willem het haar vingers uit haar koek getrek. Hy het haar bolyf neergedwing sodat sy op haar hande en knieë langs Xia-in staan. Willem het die watersak opgetel en agter die op hande en knieë staande Anisa op die sand gekniel. Hy het die sap wat nog in die watersak was op die gleuf tussen haar boude uitgestort. Hy het die leë houer eenkant gegooi en vinnig die sap in haar hol ingesmeer – so diep as wat hy kan, asook om die opening. Haar bolyf het vinnig op en af gedein asof in antisipasie. Xia-in se klein parmant was alweer kordaat. Hy het die voorvel op en af oor die kop geskuiwe, terwyl hy na die aksie langs hom staar. Willem het, soos hy op sy knieë agter die boude van Aanisa se geboë lyf kniel, die glans van sy voël in die sappe van haar hol gevrywe. Toe het hy, met een beweging, sy voël in haar agterstewe ingestoot.
Aanisa se gilkreet het geëggo oor die oop sand. Xia-in het regop gespring van skrik, maar nie sy voël gelos nie. Willem het stadig begin om anaal in haar in en uit te stoot. Toe die aanvanklike pyn in Aanisa se anus begin sak het, het sy met haar gladde, bruin boude teen sy middel begin vasslaan, in ritme met sy bewegings. Die ritme het begin versnel en Aanisa het elke keer as hy teen haar boude vasslaan, geroep: “Mon Cherie! Mon Cherie!”
Toe Aanisa weer kermgil, het sy vinnig oor haar skouer gekyk na Willem se aksie van agter in haar. Sy het desperaat een hand met oopgestrekte vingers na hom uitgesteek. Haar hele onderlyf se aksie het weerspieël dat sy in orgasme gaan. Willem het met ‘n brul met sy een hand sy genotstok uit Aanisa gepluk. Dik geelwit klodders, van die strale kom wat uit sy groot donkerpers akker geskiet het, het op Aanisa se boude en sjokoladebruin rug gelê. Xai-in, nog steeds staande langs die twee knielende vryers, se klein projektiel het weereens dieselfde oormaat saad met ‘n boog laat trek. Dit het in die warm sand neergeplof. Hy het op sy rug teruggeval met sy arms wyd uitgestrek langs sy lyf, sy oë toe en sy deinende bors wat sy vinnige asemhaling illustreer. Aanisa se lyf het plat op die grond neergesak, haar hoof skuins gedraai op haar gevoude arms. Willem het half gebukkend oor haar gaan staan. Hy het sy voorvel oor en oor vorentoe geskuif en genoeglik gekyk hoe die laaste druppels op Aanisa se rug drup.
Die “Drie Musketiers” het hul trou aan mekaar verbind vir die ongenadige reis wat hulle nou, die onbekende in, gaan aanpak.
(Lees finale episode HIER)
6 COMMENTS
Weer eens meesterlik geskryf
♥ ☺
Ek sou baie meer van die Kaap-Hollandse geskiedenis geweet het indien “Ou Dick” (jip dit was ons geskiedenig onderwyder se naam) dit so aan ons verduidelik het en … die Biologie onderwyser se taak sou baie makliker gewees het – Ons sou met ondervinding kon saampraat. 😉
Dankie Will
JouBok, dis nou voorwaar ‘n kompliment, dankie!
Die “Goue reël” bly egter dat jy die storie moet geniet!☺
*☼*
Bliksem Will jy beskryf dit mooi! Ek sien sommer daai soepelbruin vrou voor my!
Thnx, Jack.