4 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • September 8, 2017 at 10:35 pm
    Permalink

    Ek sou -dae- net so in die bad wou sit, mits sy ook net so sal bly hurk en saamspeel.

    Reply
  • September 6, 2017 at 9:23 am
    Permalink

    Ai tog… Ek wens dit wil reen dat n mens weer kan bad in die Kaap 😉

    Reply
  • September 4, 2017 at 5:03 pm
    Permalink

    Ai ou Will – die twee gaan terug gestuur word bad toe, want hulle gebruik nie seep nie. Verseker is hierdie bad tyd in ‘n ander perspektief.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)