Liewe Madeleen (7)

Liewe Madeleen

Ek dink dit is tyd vir bietjie rolspel.

Jy is die plaaslike takbestuurder van ‘n internasionale IT-korporasie. Ek is maar net een van die ouens daar. Jy moet weekliks aan ‘n Lync-konferensie waar elke brokkie inligting hiperbelangrik is, deelneem.

Ek moet die week se Lync bywoon, want… umm… ek weet nie.

Wanneer ek (‘n bietjie laat) inloop, het jy ‘n gemaklike romp, ‘n oopknoopbloes, ‘n bra wat voor vasmaak en jou oudste broekie aan. (Nie dat ek dit nou al weet nie, maar dit is nodig vir die spel.)

Jy sit en konsentreer op die skerm. Ek staan agter jou en kyk ook, maar ek kyk meer in jou tietgleuf af as iewers anders.
Ek kan aan jou skouers sien hoe gespanne jy is, daarom begin ek hulle masseer en brei. Jy ontspan al hoe meer, totdat jy later terugleun tot teen my onderlyf. Jakop is nog nie regop nie, maar hy is beslis wakker en jou agterkop is net te naby.

Dan leun jy weer vorentoe sodat ek jou rug laer af moet vryf. Jou bra-strap is heeltyd in die pad en ek voel-voel waar die hakies is sodat ek die ding kan losmaak en vryer toegang tot jou rug het. Jy kom agter ek sukkel en se dan: ‘Dit maak voor vas.”

“So, gaan jy dit losmaak?” vra ek die stupid vraag (want die strap gaan dan mos nog steeds agter in die pad wees).

Jy knoop jou bloes oop en dan se jy dat ek jou bra moet losmaak.

Jou tiete val los en sag oop, jou groot tepels reeds donker en gekreukel. Dis half logies dat ek hulle moet vryf en brei totdat jy sug en saggies kreun… en net so natuurlik dat jy terugleun teen my regop Jakop.

Jy draai jou kop heen en weer en vryf hom op die weird manier (maar, o ja, jy mag nie wegkyk van die skerm af nie).

Dan bly jou wang teen my knop en jy vryf duidelik. As ek hom uithaal en oor jou skouer afbuig na jou mond toe, hap en lek jy gretig sonder om van die skerm af weg te kyk. Dit werk beter as ek omloop en langs jou kom staan sodat jy ordentlik kan eet terwyl ek jou tiete straf.

Ek word jagser by die sekonde en dreig om in jou mond te kom, maar ek weet ons kan beter doen.

Dan staan ek weer agter jou en help jou om op te staan. Jou romp lig maklik oor jou boude en ek sien jou broekie om hulle span. Dit gaan nie help ek probeer die ding na een kant toe wegtrek nie, want dis te styf, Dit gaan ook nie werk dat jy die ding probeer aftrap tot om jou enkels nie, want ek soek jou bene wyd oop.

Dan trek ek die stuk broekie tussen jou bene af en knip dit versigtig met die sker wat daar naby lê, deur.

Jy buk effens en gee my toegang tot jou sopnat poesie wat ek dan eers met my voelkop deurvee en dan penetreer.

Jy kyk steeds net die die skerm, maar ek het ‘n spesmaas jy het nie ‘n clue wat daarop aangaan nie.

So naai ek jou tot ons kom.

As jy wil…

Neil

Volg Kombiekiehier op sosiale media:
error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)