Skokterapie

deur Bobcat

Vandat ek die vorige week my nuwe tandarts besoek het vir ‘n roetine ondersoek, kan ek haar nie uit my gedagtes kry nie. Haar donker hare agter haar ore ingesteek, die onderste gedeelte van haar gesig toe agter die masker, maar met groen oё wat vonkel en lag terwyl sy ‘n paar sentimeter van my gesig af haar ondersoek doen.

Sy het ‘n ereksie-wekkende aroma wat sag om haar hang terwyl sy werk, met fyn druppeltjies sweet wat net bokant haar donker wenkbroue uitslaan.

Ek skakel haar na-ure nommer versigtig. My hart klop in my keel.

“Juanita, kan ek help?” kom haar stem deur die gehoorbuis.

“Dis Jaco wat praat,” begin ek, maar sy val my in die rede. “Mnr Loods? Is daar fout?” vra sy aan die anderkant.

Ek begin huiwer, maar besluit om deur te druk. Ek moet haar eenvoudig sien.

“Dokter ek weet dit is laat, maar ek het erg tandpyn. Kan ek jou more-oggend sien?”

“Ek is nou beskikbaar, Mnr Loods. Ek is nog by die praktyk as jy gou wil deurkom.”

Haar antwoord skok my, maar my korasie loop hoog en ek vra of sy nog so tien minute vir my kan wag. My hart ruk weer in my keel toe sy effe giggel en sê: ”Dan maak ek so.”

Die “kompressortjie” sing soos ek hom deur sy ratte laat gly en presies tien minute later verlig sy ligte die voorkant van haar praktyk. Terwyl ek inry maak die elektriese hek agter my toe en ek besef dat die tandartsie seker haastig is en nie nog kliente gaan sien nie. In die parkeerarea is ‘n wit sportmotor, maar ek ignoreer dit en begin aanstap na die voordeur.

“Mnr Loods,” roep ‘n stem agter my en ek sien dit is die tandartsie wat uit die motor klim. Ek draai om en binne ‘n paar tree staan ek voor haar. Sy is langer as wat ek onthou. Ek steek my hand uit en begin om haar te bedank dat sy gewag het.

“’n Minuut later en ek was weg,” skerts sy terwyl sy my hand skud en my in die rigting van die voordeur pols.

“My assistent is reeds huis toe, maar sit gerus,” en sy beduie na die gevreesde stoel terwyl sy haar masker aansit.

Ek kan voel hoe die klamheid begin deurslaan onder my arms terwyl ek myself tuismaak en ek by myself wonder of ek gek is om my te laat pynig net om ‘n meisie te sien. Laasgenoemde gedagte verskiet toe sy omdraai en ek weer daardie vonkel in haar oё gewaar.

Sy neem plaas op die stoeltjie langs my, effe vooroor gebuk. Ek raak intens bewus van haar nabyheid, haar sagtheid en die wonderlike geur wat haar sagkens omring. My oё glip oor haar tweeling wat agter ‘n toeknoop-toppie uit hulle nate bars.

“Goed Mnr Loods … vertel my presies waarom jy hier is,” vra sy terwyl sy ‘n masiewe inspuiting voltrek uit ‘n botteltjie.

“Noem my sommer Jaco asseblief, dokter.”

“Nou goed … dit is na-ure. My naam is Juanita,” en ek sien aan die trek van haar masker dat sy glimlag.

“Dokter, ek bedoel Juanita, jy gaan my nie glo nie, maar die tandpyn is weg!”

“Maak nie saak nie,” antwoord sy. Ons gaan steeds kyk wat dit veroorsaak het,” en sy lig die inspuiting.

“Nee wat dok, dis nou regtig nie nodig nie,” protesteer ek, maar voordat ek kan klaar praat sit sy haar wysvinger oor my lippe om my stil te maak.

Skok nommer een: Sy kom orent en swaai haar lang been oor my bene en gaan sit oor my bobene. Sy gee weer ‘n effense giggel en sê: ”Uit daarmee”.

Ek besef dat sy reeds lont geruik het en val met die deur in die huis. “Ek is regtig jammer dat ek so voorbarig was. Ek wou jou net bitter graag weer sien en wou nie vir ses maande wag nie. Om die waarheid te sê, ek wou nie nog ‘n dag langer wag nie.”

Skok nommer twee: Haar wysvinger druk weer teen my lippe en sy skuif haar sitvlak bietjie hoёr op teen my lyf. Die inspuiting word opsy gesit en ek voel hoe haar vingers deur my hare begin gly.

Skok nommer drie: Haar oё fladder liggies toe sy haar lippe saggies teen myne vasdruk. “Dit waarna jy kom soek het?” vra sy deur haar lippe sonder om dit van myne te verwyder.

Haar groen oё laat my binneste ruk en ek skud net my kop effens bevestigend. Hierdie keer brand haar lippe op myne. Haar tong het ‘n baie ligte appelsmaak, maar is lig en warm en sappig heerlik. My hande vou om haar blaaie en ek trek haar liggies teen my aan. Haar borste druk effe teen myne en ek verbeel my dat ek haar tepels teen my bors kan voel.

Haar hande is behendig met my hemp se knope toe ons soen breek. Haar asem jaag toe my hande onder haar bloes verdwyn op soek na haar bra se gespe.

Skok nommer vier: Toe ek agterkom dat haar rug kaal is en daar geen bra in sig is nie.

Elke keer as ek aan haar vel raak spoel daar ‘n skokgolfie deur my lyf en ek besluit om op te hou tel. Ek stoot haar bloes tot bo-kant haar borste en kyk af. Hulle is volrond, bleek en elkeen het ‘n perfekte gevormde tepel wat trots uitstaan oor twee pragtig roospienk sirkeltjies wat nou vol hoendervleis is. Sy lig haar lyf effens en my lippe begin hulle soektog in haar nek terwyl my hande haar boude omvou. Soos ek haar soen beweeg sy haar lyf sodat my lippe haar vel liefkoos waar sy dit wil hê terwyl haar vingers deur my hare vleg. Haar vel begin verkleur na ‘n effe rooi waar ek haar soen.

Juanita lig haar onderlyf van myne, trek die vou van haar romp tussen haar bene uit en gaan sit weer op my laer maag. Nog ‘n skokgolf spoel deur my toe ek haar nattigheid teen my maag voel en besef dat hierdie Delila GEEN onderklere aanhet nie.

Nodeloos om te noem is my fakkel onmiddelik gereed om haar diepste donker binne te gaan.

Sy gly egter teen my lyf af en los ‘n effense slakspoortjie oor my onderbuik en oor die voorkant van my broek. Haar groen oё speel laggend met myne terwyl sy my ritssluiter aftrek en met min moeite my meneer bevry. Haar tong speel met die rand van my besnyde voёlkop voordat sy hom in haar warm mond druk en met een suig en kopbeweging halfpad teen sy skag afgly met haar lippe.

Haar kaal borste druk teen die binnekante van my bene en speel liggies heen en weer terwyl sy my voёl soos ‘n suigstokkie met oorgawe eet. Ek voel hoe die uitbarsting in my opbou en trek haar aan haar skouers op terug na my lippe. Haar lippe proe nou effens sout terwyl haar tong met myne speel en sy soms liggies aan my onderlip byt. Klein sweet pereltjies slaan bokant haar wenkbroue uit terwyl ons soen en my hande oor haar heupe tussen haar rompie se band en haar vel deurglip.

Sy breek ons soen en begin met die stoel se verstellingsmeganisme peuter. Terwyl die stoel laer sak veral aan my kop se kant vryf sy my balle terwyl sy reguit in my oё kyk en glimlag. Met my kop baie nader aan die vloer laat sy los en stap doodluiters om die stoel. My oё volg haar en ek beswyk amper toe sy haar romp laat val en effens eenkant toe skop. My volgende bewuswording is van haar onderstel toe sy wydsbeen oor my gesig ritereer tot bokant my nek.

My oё is vasgenael op die mooiste poesie wat ek al gesien het, en ek het al ‘n paar gesien. Haar Eva’s vy is gladgeskeer en haar effe lang en prominente klitorus het ‘n magiese uitwerking op my gestel. My hande vou om haar heupe en sy laat sak haar skaamlippies tot net bokant my mond. Hulle is dik geswel en baie nat. My tong kloof hulle sonder sukkel oop. Ek onttrek my tong en begin eers die lippies suig en soen. Juanita begin haar onderlyf wieg terwyl haar vingers oor haar klitorus verskyn in haar genotgrot verdwyn en weer te voorskyn kom, glad en nat van haar liefdes sappe.

Terwyl sy begin om haar klit te vryf verdwyn my tong in haar liefdestonnel. Die smaak van haar lende dryf my amper tot ‘n waansin en ek haal alles uit wat ek kan. My tong deurboor haar vlees, lek, roteer en slurp haar sappe op. Dit maak my amper mal om nie haar klit ook te kan suig nie, maar ek hoor dat sy sulke diep kreungeluide maak en besluit om nie daar in te meng nie.

Skielik lig sy haar poesie van my mond, draai om en laat sak weer haar onderstel tot teen my mond. Haar klit is rooi en opgehewe en my tong speel met sulke kort, kort lekkies oor die punt daarvan. Sy buk vooroor en ek voel hoe sy my voёl eers in haar hand en dan in haar mond neem. Ek plat my tong en trek hom oor die lengte van haar klitorus terwyl my hande bak en haar borste opskep. Ek druk en vryf haar borste terwyl my tong weer in haar sagte tonnel verdwyn. Haar klitorus skuur teen my ken terwyl ek haar Eva’s vy eet en ek voel hoe my voёlkop in ‘n stewige suiggreep tussen haar lippe en tong deurbeweeg.

Haar boudjies begin bewe en ek voel hoe sy begin knyp. Moeder natuur moes ons seker gesinchroniseer het, want ek voel hoe sy opnuut warm en nat word terwyl sy my voёl uit haar mond trek en hy sulke lang slierte wit kom teen haar tiete spuit.

Haar reaksie skok my toe sy byna onmiddelik begin skoonmaak en aantrek en ‘n houertjie Wet Wipes na my uithou.

Nadat ons aangetrek het en sy alles weer op hulle plek gebere het stap ons woordloos na die ontvangskamer en sy hou weer vir my die deur oop.

Ek frons en haar groen oё begin weer sprankel.

“Jy lus vir ‘n dop?” vra sy.

Ek knik instemmend en sy vra dat ek haar moet volg na ‘n klein kroegie in die stad. Ek stap saam met haar tot by haar motor om vir haar die deur oop te maak. Sy glimlag, gaan effens op haar tone en soen my op die wang …

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

8 thoughts on “Skokterapie

  • September 7, 2017 at 12:25 pm
    Permalink

    Bobcat, stuur my asb bitter dringend die tandartsie se adres. Ekt die verskriklikste tand pyn en ek moet dringend by haar uitkom vir n konsultasie. Briljante storie my maat, ons wag vir die spoedige vervolg.

    Reply
  • September 6, 2017 at 5:07 pm
    Permalink

    Bobcat, shit ou maat… Uitstekende storie!

    Reply
  • September 6, 2017 at 1:34 pm
    Permalink

    Wat is daardie tnadarts se telefoon nommer?? Sal enige tyd gepynig word vir so n opvolg sessie!!!

    Reply
  • September 6, 2017 at 11:55 am
    Permalink

    MMMM n mens kan enige tyd na so n tandarts gaan….

    Bobcat, jy moet asb n opvolg skryf, want daar is nog baie geheimenisse tussen die twee van hulle……

    Reply
  • September 6, 2017 at 11:42 am
    Permalink

    Fokt!!! Skitterend!

    Reply
  • September 6, 2017 at 10:45 am
    Permalink

    Ek soek daai tandarts.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)