Bloufoto op ‘n Woensdag.

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Skies dat ek laat is, maar my deadline vir my verhandeling was vandag. So, die ergste is agter die rug, na twee maande se aanmekaar werk. Ek sal opmaak vir die afskeep. xxx

 

3 thoughts on “Bloufoto op ‘n Woensdag.

  • Ysbeer

    Aaaag tog onse Edeldierbare. Ons verstaan en ons is okay. Al wat ons net hoop is dat jy baie goed sal deurkom ander gaan u se boude brand. Hahahaha. Ons hou saam duim vas en hoop om darem spoedig onse Edeldierbare se sukses te kan vier.

    Reply
  • JY IS NIE LAAT NIE, JY’T BLIKSEM’S HARD GEWERK EN NOG NA ONS OMGESIEN ! BAIE DANKIE ♥
    ONS is bly jy’s terug en jy moet nou net relax !
    Boonste foto is fraai, wens dit was my krismis tafel….hehe

    Reply
  • Petrus

    Speel hulle dalk poke – her?

    Reply

Leave a Reply to wille will Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)