Lokval
deur Jacob Regop
Dis weer daardie tyd van die jaar waar mammies hul telge na ons universiteitsdorp bring en hulle help vestig. Oorwegend is dit eerstejaars, want na die eerste jaar is die studente heeltemal te cool en collected om saam met hul ouers gesien te word.
Die pa’s is waarskynlik te besig om geld te maak om die hoë koste van hul kinders se studies te kan betaal, wat beteken die ma vertoef vir ′n dag of drie waarin sy leer van al die verskuilde kostes wat deel vorm van student wees.
Baie van hulle keer na hul alma mater terug met heimweë oor hul eie ervarings twintig jaar en meer gelede, en dikwels die behoefte om verspeelde geleenthede te probeer regstel. Vir die paar dae wat hulle hier is, is dit amper tasbaar hoe hulle moeite doen met hul voorkoms, en om in te smelt met jong lywe wat nog nie die skade van babas kry ervaar het nie.
My gunsteling koffiewinkel is skaars ′n blok van my woonstel af, en op die roete na die boek-en meubelwinkels waar die aanvanklike behoeftes aangeskaf word. Dit is ook ′n gerieflike verposing tussen die bedrywighede om bietjie die voete te laat rus, ′n sigaret te rook, of gou ′n oproep of twee te maak. Die somerhitte maak dit onafwendbaar, iets wat al dikwels tot my voordeel gewerk het.
Dis net na twee toe sy ietwat geïrriteerd by die tafel langs my inskuif. Haar wit miniromp laat reg geskied aan haar welgevormde bene wat duidelik dikwels in die gym is, en met die inskuifslag sien ek die dun lyne van haar deurtrekker. In lyn met die moderne neiging om nie jou bates onder die maatemmer te versteek nie, gee haar halslyn my ′n goeie idee van hoe goed geproporsioneerd sy is – alles op plek, in plek, en in die regte verhouding.
Sy skuif haar bril op haar kop, en haal ′n sigaret uit. Die Bic aanstekertjie wil egter nie saamspeel nie, ondanks die feit dat sy hom verkeie kere skud. Ek kan nie help om te merk dat dit nie al is wat skud nie.
Ek staan op, en bied myne aan. Haar groen oë vang myne flitsend voordat sy fokus op die vlammetjie. “Dankie”, sug sy terwyl sy die eerste teug stadig uitblaas.
“My plesier” antwoord ek, terwyl ek na my sitplek terugkeer. “Ek neem aan jy het ‘n kind hier kom help intrek?”
“My oudste”, antwoord sy. “Die plek het darem ontsettend verander sedert ek hier was.”
“En so ook die studente,” antwoord ek. “Baie meer flashy as in ons tyd, beide in terme van geld, rygoed en klere.”
“Wanneer was jy hier?” kom die onafwendbare vraag, en ek voel die eerste tinteling van iets wat aan die kom is.
“So in die vroeë tagtigs, en jy?”
“Middel tagtigs” sê sy.
“Dis moeilik om te glo,” sê ek, “jy kon net sowel nog hier gewees het.” My mentor het gesê flattery will get you everywhere, en ek sien dit werk weer, hoewel sy nie direk reageer nie.
Ons koer lekker oor koshuise en wie ons daar geken het. Gelukkig geen naby vriende of familie nie, dit plaas altyd ′n demper op die potensiaal om dinge verder te vat. Haar dogter is by een van die inlywingsaanbiedings tot vyf-uur, en sy verwelkom die geleentheid om haar skoene uit te skop en te ontspan.
“Het jy al iets geeët?” vra ek. Sy het, maar sê nie nee toe ek vir haar ′n glasie wyn aanbied nie. Intussen het sy in elk geval, in haar woorde, “…agter my lighter aan…” by my tafel kom sit. Die wyn verbeter die ambience, en ons gesels land en sand oor waar sy vandaan kom, haar man wat by alles wat aangaan op hul dorp betrokke is, en haar bedrywighede in die gemeenskap.
“En jy?” vra sy.
“Baie eenvoudig” antwoord ek. “Lektor, geskei, onverbonde.”
“Dit klink idillies”, sê sy, en ek hoor dat dit meer is as net ′n opmerking, eerder ′n versugting. Ek deel met haar my ervaring tydens my huwelik met ‘n beroepsgerigte vrou wat soms, as sy dit kon inpas, bietjie tyd aan my kon afstaan om haar werksfrustrasies te deel, en ek merk dat ek ‘n onderwerp aangeraak het waarmee sy beslis kan empatiseer.
Toe die bottel wyn klaar is, maak sy aanstaltes om te loop na haar gastehuis, so kilometer van waar ons sit. “As jy nou nie sal dink ek is aanmatigend nie, is jy welkom om in my woonstel te kom stort, anders is jy weer net so warm as jy jou dogter oor twee ure hier moet kry.”
Haar oë vang myne, en die feit dat sy langer as nodig in myne bly kyk, laat my besef dat ons beide weet waarheen dinge op pad is, en dit verwelkom.
By die woonstel stap sy voor my teen die trappe uit, wat my weer die geleentheid bied om haar netjiese lyf te bewonder, en die rilling wat ek vroeër ervaar het verander in ′n volbloed ereksie. Terwyl ek die deur oopsluit, staan sy langs my, en ek wonder of sy dit opmerk. Sy sê egter niks.
Binne gekom, gee ek vir haar ‘n skoon handdoek en bied haar ′n glas vonkelwyn aan, wat sy saam met haar in die badkamer inneem. Ek sit ′n CD met musiek van ons tyd in die speler en staan voor die venster, peinsend oor wat agter die badkamer deur gebeur – hoe sy ontklee, haar bra losmaak terwyl haar vol borste haar hande vul, hoe sy die deurtrekker aftrek en ek sien die landingstrokie skaamhare wat net-net die lippies bedek.
Sy stort vinnig, en skielik gaan die deur oop. Sy staan agter die deur, hou die glas na my uit en vra ′n refill. Met die skinkslag kyk ek deur die halfoop deur na die spieël agter haar en sien dat my geestesoog opsomming van haar lyf nie reg laat geskied het aan die werklikheid nie. Sy lag stuitig, laat my nog vir ′n paar sekondes die plesier geniet, en druk dan die deur met ′n stout glimlag toe.
Toe sy uitkom, stap sy na haar handsak toe, en druk haar bra en deurtrekker daarin. Dit is baie duidelik dat sy planne het wat aansluit by myne. Die volgende oomblik bring sy haar glas na haar mond, neem ‘n diep teug, en soen my, terwyl sy die wyn uitblaas in my mond.
“Jy gaan uitvind dat ek nogal veeleisend kan wees,” lag sy, en begin haar onderlyf op die maat van die musiek teen my skuur.
Dis nou my beurt. Ek neem ook ‘n sluk vonkelwyn, en laat dit saggies in haar oor loop, gevolg deur my tong, amper as ‘n voorskou tot dit wat nou onafwendbaar blyk. Sy snak na haar asem, en ek merk hoe haar neusvleuels beweeg van ‘n intense emosie wat sy beleef.
“Fok,” sê sy, “die laaste keer wat iemand dit gedoen het, was toe nog studeer het, en dit is nog net so eroties soos toe.”
Ons help mekaar ontslae raak van ons klere terwyl ons diep soen. Haar breë mond mag ander vaardighede ook hê, maar soen is beslis een daarvan.
Toe ons kaal is, vat sy my in haar hand, kyk my in die oë en sê: “Ons kan later langer vry. Nou wil ek asse-fokken-blief net ordentlik gesteek word in my gunsteling posisie.”
Sy draai om en buig vooroor, haar arms rustend op die eetkamertafel, en sprei haar bene uitlokkend. Ek staan nader, en voel hoe haar nat lippe my smeek om haar te penetreer.
Aanvanklik stoot ek my stam deur die sappe tussen haar lippe tot die kop haar klit streel. Ek hoor en voel haar na haar asem snak, en herhaal die proses ′n paar keer.
Dan voel ek haar verder vorentoe buig sodat my stokstywe piel nie anders kan as om haar binne te dring nie. Dis nie ′n maklike ingang nie, en ek vermoed sy het baie lanklaas seks gehad. Haar reaksie wil dit bevestig, want dit is asof sy feitlik onmiddellik begin klimaks.
Aanvanklik ervaar sy my penetrasie staties terwyl sy die oomblik indrink, asof dit te goed is om waar te wees. Dan maak sy haar arms reguit en begin terugstoot in ritme met my vorentoe bewegings. Sy ry my net so hard as wat ek haar stoot, en my onderlyf wat stamp teen haar stywe boude maak die mees ongelooflike erotiese geluide.
Haar deelname stel my in staat om my hande, wat stewig om haar heupe geknel was, te gebruik om haar borste toe te vou. Sy het ongelooflike nippels, minstens ′n halfduim in die ou taal, en ek vryf hulle nog langer.
“Harder,” sê sy, “nog harder! Knyp hulle.”
Ek maak so, en voel hoe die pyn haar orgasme nog meer intens aanvuur.
Self nader ek die point of no return vinnig, en begin fokus om my hale stadiger, maar dieper te maak. Sy voel dit aan, en maak haar bene meer toe, wat die effek van gemelk word veel sterker maak.
Dis te veel vir ′n man van vlees en bloed, en ek voel hoe die saad uit my skiet, diep in haar in. Sy hou die ritme, selfs toe my orgasme my lam in die bene maak, en my bewegings traer begin raak.
Toe ek heeltemal leeg geskiet is, steek sy haar hand tussen haar bene deur en streel my knaters eers sag, en begin dan saggies druk aan hulle totdat die na-orgasmiese euforie ook bedaar het.
Dan neem sy ‘n diep sluk vonkelwyn, sit my voël in haar mond en was dit op ‘n manier wat ek nooit gedink het moontlik is, of so hemels kan wees nie. Terwyl sy dit doen kyk sy na my, haar groen oë flitsend met ‘n belofte van nog baie meer plesier.
Ek onthou haar belofte/dreigement dat sy veeleisend kan wees, en besef dat, as dit net die begin is, ek baie meer kan verwag as waarvoor ek my ingelaat het, maar sien jy vrees in my oë?
Word verseker vervolg.
***
Die oproep van die lughawe, net na vyf die middag, is kort, maar kragtig. Sy het pas geland, sien haar dogter die volgende oggend en is vry die aand. Is ek besig?
Is ek besig? Ja, ek is. Besig om die horing van Afrika te ontwikkel.
Toe my deurklokkie lui, skuins ’n sewe, is ek net tuis, besig om die inkopies uit te pak.
Sy het ’n wit top en langbroek aan, met Ierse groen baadjie en leer stewels aan om dit af te rond. Benewens ’n leer langbroek is daar min dinge wat my vuur so aansteek soos ’n warm girl in boots.
Na die vorige ontmoeting is ons amper skaam vir mekaar. Kus liggies op die lippe, drukkie en sê dis lekker om weer te sien. Diep binne voel ek heel anders en ek glo sy ook.
Die vonkelwyn is koud en ek skink vir ons ’n glas.
Ons gaan sit buite op die stoep, steek ’n sigaret aan en deel praatjies oor wat gebeur het sedert ons laaste sien.
Haar man kon nie glo hoe opdringerig sy geraak het oor seks na haar vorige besoek aan my dorp nie. Wel, ten minste die eerste twee of drie aande nie. Toe is dit weer terug na “wham bang thank you ma’am” een maal per maand vir hom en die vibrator vir haar.
Die probleem is dat jy ook fantasieë saam met die vibrator nodig het. Na ons vorige ontmoeting kon sy net so lank uithou op die herinneringe voor dit begin vervaag het.
Ek stap kombuis toe en haal ’n dosyn oesters uit die yskas. Pak suurlemoen en tabaksous op die bord en sit dit voor, saam met koue vonkelwyn. op die balkon.
Sy het intussen die baadjie uitgetrek en die dun lyne van haar g-string is duidelik sigbaar deur die fyn materiaal van haar wit langbroek.
Haar oë glinster ondeund: “Lyk my jy het planne?”
“Voornemens”, antwoord ek.
Ons slurp, en ek dink beide van ons wys ons intensies deur hoe ons die skulpe tussen ons lippe neem en suig.
So teen die derde oester voel ek haar voet teen my been opbeweeg.
“Dit was ’n fokken lang kwartaal,” sê sy, terwyl sy diep in my oë kyk.
“Abstinence makes the next fuck grow fonder” sê ek en trek nog ’n oester nader.
Die skalkse glimlag om haar mondhoeke maak dit duidelik dat sy heel goed verstaan wat ek bedoel.
Die volgende oomblik sak sy onder die tafel in. Ek is dankbaar dat my woonstel op die derde verdieping is, anders het die hele straat gedeel in my plesier.
Sy begin my mielie deur my kortbroek blaas en soen. Binne sekondes is ek penorent, maar sy tart my deur nie opsy te trek nie.
Ek neem nog ’n sluk vonkelwyn en maak my oë toe.
“Gaan haal vir ons nog wyn?”, vra ek.
Sy kyk half teleurgesteld op, maar maak tog so.
Ek stap agter haar aan kombuis toe. Toe sy die yskasdeur oopmaak en af buk, staan ek agter haar en druk haar heupe met my hande vas. Ek trek haar vas teen my ereksie en vra: “kan jy iets hieraan doen?”
“Soos laas wil ek net eers stoom afblaas” sê sy, met ‘n skalkse glimlag. Hierdie keer is daar geen geterg nie. Sy trek my drafbroekie opsy en vou haar lippe om my skag.
“Jy ken duidelik van murgbene uitsuig” sê ek, terwyl ek haar gretiglik haar gang laat gaan.
“Kom ons gaan lê op jou bed, dan deel ek my laaste stukkie leesstof met jou”, sê sy, net toe ek voel fyndraai is naby.
“Blykbaar is daar in die Kama Sutra ’n alternatiewe manier van 69” vertel sy my. Ek leer graag.
Ons lê sy aan sy met ons koppe en voete aan teenoorgestelde kante. Dis minder gewigtig as die tradisionele manier en bied ook meer ruimte. Sy trek haar linkerbeen terug om my makliker toegang te gee en lek my geskeerde balsak behendig. Kort-kort neem sy een eier in haar mond en suig dit saggies, amper soos wat ’n mens ’n Smartie sal suig as daar min oor is in die pakkie.
Intussen lek en soen ek al om haar lippe, uitlokkend, maar net elke keer kort van haar klit. As sy my kop in daardie rigting dwing, herinner ek haar aan die Indiese handleiding wat geduld vra.
Dan, as ek voel dat sy die punt van hoogste frustrasie ervaar, lek ek haar klit skrams raak.
Sy verstar en wag vir die volgende aanraking, maar ek bly al rondom die pot van genot lek.
“Fok die Kama Sutra” sê sy. Nou gaan ek vir jou die Kampvuur naai leer.”
Sy draai my op my rug, met my piel wat soos ’n vlagpaal staan. Dan gaan sit bo-op my, met haar bene reguit voor haar uit. Haar voete rus op my skouers.
Nou verstaan ek die naam. Dis byna soos mens op die grond langs ’n kampvuur sal sit, behalwe dat haar warm doos my voël omklem.
Haar hande rus op my bobene en sy styg stadig omhoog, dan nog stadiger af. Ek voel elke sentimeter van my skag in haar in en uitgaan en as dit nie was vir die tempo van bewegings nie, het ek my lading net daar geskiet.
Haar stewige borste en lang nipples is te veel om net na te kyk en ek masseer hulle al hoe harder, gedagtig aan ons eerste keer. My ander hand se duim vryf haar klit en sy vind dit byna onmoontlik om haar stadige tempo vol te hou.
Daar is ’n wilde trek in haar oë toe sy dit oopmaak. “Nou gaan ek kom soos nog nooit en fok jou en jou behoeftes. Ek is jags, baie jags, en gaan jou naai tot ek tevrede is!”
Sy versnel die tempo en begin tegelykertyd haar vaginale spiere saamtrek en ontspan. Dis ‘n verlore stryd vir my en ek pomp my saad in haar gretigheid in.
Toe ek klaar is, is sy nog midde-in haar multi klimaks. Ek voel die na-orgasmiese sensitiwiteit in my voëlkop, maar sy toon min genade. Sy ry my soos ’n rodeo perd, kop agteroor, nipples kliphard, ekstatiese klanke in haar keel.
Na wat nogal lank voel, bedaar sy uiteindelik. Sy sak vooroor, haar kop in my nek en haar warm borste en nippels teen my bors, my voël steeds binne haar.
“Jammer, as ek dalk selfsugtig was, maar ek droom al so lank hiervan en jy het elke deel van die droom waar gemaak.”
Terwyl ek haar rug saggies streel met my vingers, val ons al twee in daardie lekker post-orgasmiese sluimering weg.
