Vingerlekkerte (1)
deur Wille Will
Dit is tweeuur in die oggend en ons almal sit of lê verspreid oor die verhoog en beskou ons ‘taak’ wat ons so pas voltooi het. Ons het die stel voltooi vir ons opkomende produksie van “Our Town” van Thornton Wilder, vertaal in Afrikaans.
Joshua lê met sy kop op Karen se skoot waar sy plat op haar alie teen ‘n muur aan ‘n koue hamburger sit en knibbel. Hulle is al vyf maande lank ‘n “item.” Ou Zack sit met sy bene opgetrek en staar na iets bo-aan die stel. Sy arms rus op sy knieë met ‘n smeulende sigaret in die een hand. Langs my sit Anemè met haar kop wat op my skouer rus en een hand wat op my been lê. Sy dink ons is ‘n “item.” Pinky sit op kroegstoeltjie aan my linkerkant. Sy’s ‘n grootgeboude meisie, maar nie vet nie. Sy kyk intens na haar een
hand se vingers waar sy verhoogverf van haar naels afskraap met haar ander hand.
“Ons sal die nok van die stoep moet regop skuif, dit sit skeef,” sê Zack.
Almal kyk op en Joshua sit weer regop.
“Ek sal dit more gou doen,” sê ek. “Ek’s nou te fokken moeg om tot daar te klim.”
“Só gepraat, ek het ‘n voorstel julle,” sê Pinky en spoeg ‘n stukkie nael weg. “Julle ander twee girls wat in die koshuis bly kan ieder geval nie nou in die koshuis ingaan nie en ons is almal poot-uit. Kom ons maak ‘n krismisbed en slaap die res van die nag hier op die vloer tot more toe?”
“Mooi man!” sê Zack terwyl ons almal opstaan.
Ons mans lê vinnig veertien sentimeter dik stroke spons wat vir dekor gebruik word langs mekaar vir ons “matras.” Anemè verskyn van agter uit die verhoog met ‘n ou siklorama-doek wat ons as onderlaken oorgooi en Joshua verskyn met ‘n paar stukke spons wat as kussings moet dien asook ‘n enkelbedgrootte sponsstrook.
“As julle nie omgee sal ek en Karen bietjie apart van jule lê,” grinnik hy. Ons kyk almal vir Karen en sy bloos dieselfde kleur rooi as die deurmekaar rooi van haar kroeskop.
Voor enige verdere kommentaar kan uitkom, verskyn Pinky met ‘n swaar verhooggordyn wat sy agter haar aansleep. Haar gesig is diep rooi wanneer sy dan sê: “Fôk ek moes sukkel op die leer om hierdie lot afgehaak te kry!”
Ons almal skater van die lag en vat dan die gordyn almal saam vas om dit oor ons bed te gooi vir ‘n kombers. Die meisies giggel saam af na die damestoilet en Jozua en Zak gaan na die mans s’n toe. Ek gaan na die kragbord toe en skakel die werkslig van die verhoog af. Ons ‘slaapplek’ is nou in donker gehul behalwe vir die lig wat deur die bo-luikvensters van die toilette skyn. Genoeg lig dat mens kan sien waar jy loop.
Hulle kom terug en Zak skuif sommer dadelik op die een punt van die matras in. “Ek’s gesettle,” sê hy en trek die gordyn om sy keel. “Goodnight.”
“Pinky lê jy langs hom en dan Anemè en ek sal op die ander kant lê,” delegeer ek die slaapposisies.
“Ons twee is honderd,” kom Joshua se stem van links.
Hy en Karen lê in mekaar verstrengel op die ‘enkelbed’ spons sowat vyf treë van ons matras sonder iets bo-oor hulle. Ons beweeg soos spoke in die dowwe lig tot elkeen sy lê gekry het. Anemè gee my ‘n piksoentjie.
“Moenie aan my peuter nie, ek is vrek moeg.”
Sy draai haar rug na my en krul haar lyf styf op. Haar lang blonde styl hare wat tot op haar boude hang lê uitgesprei agter haar. Ek lê op my rug en wonder of ek ‘n laaste sigaret moet rook. Skielik begin Zak diep en met welslae snork. Dit eggo oor die verhoog. Ek voel beweging en ‘n geklouter oor my en dan sak Pinky op my linkerkant neer op haar sponskussing.
“Ek sal nooit langs daai geraas kan slaap nie! Gee jy om?”
“No probs,” sê ek “Wil jy ‘n laaste sigaret deel?”
Altwee op ons ruggens gee ons die sigaret heen-en-weer aan totdat Pinky dit op die vloer langs haar uitdoof.
“Lekker slaap,’ sê sy saggies.
“Ook so,” antwoord ek, maar kom eers regop op my een elmboog en loer oor Pinky of Josh-hulle darem orraait is sonder ‘n kombers.
Ek knip my oë ‘n paar keer! Karen lyk asof sy haar bloes uitgetrek het en sy sit op haar knieë en is besig om met lang hale vir Josh ‘n BJ te gee!
Ek skud aan Pinky. “Nou sien ek hoekom hulle apart wou lê.”
Sy kom ook op haar elmboog en kyk na Josh- hulle. Ek voel hoe my ereksie stokstyf begin word in my kortbroek waar ek teen Pinky se boude lê. Sy plaas haar hand na agter op my bo-been.
“Shit ek’t nie gedink hy het so’n lang riem nie,” sê sy met haar gesig gedraai na my vir ‘n oomblik.
My jagsheid neem by my oor en ek soen haar vol op haar mond. Sy wil nog terugtrek, maar as my tong in haar mond dartel kom haar hand van my been af op en vat my agter my hare en dwing my gesig nog dieper in hare in. Ek skuif my onderlyf tot teen haar bene en ek weet sy kan my indringende horing voel. My hand skuif oor haar lyf en ek vryf met my handpalm oor haar ontblote maag, want haar bloes het
opgeskuif. Haar hand is skielik oor myne en sy trek haar gesig weg uit die soen.
“Wat van Anemè?” vra sy.
“Sy’s liewer vir haarself as vir my,” sê ek saggies. “Ek voel niks meer vir haar nie.”
Ek skuif my hand onder hare uit op na haar borste toe onder die bloes.
“Maar, Will, ons kan niks hier doen nie,”sê sy asemrig.
Ek skuif die bloes dat die een tiet ontbloot is. Sy’t klein borsies vir so’n groot vrou. My hand gaan terselfdertyd weer af en ek plaas haar hand op my kloppende voël binne my broek. Sy kreun as ek haar tepel in my mond neem en rol met my tong.
“Ons kan mekaar vry tot breekpunt toe totdat ons weer kans kry om dit behoorlik te doen,” lig ek my mond van haar klipharde tepel af.
Ek voel sy sukkel om die broek los te kry. Ek laat sak my hand vinnig en trek my meneer sommer by die een broekspyp uit. Hy’s vuurwarm en baie styf en dan voel ek haar vingers om sy steel gaan.
“Fok, hy’s dik.”
My hand streel soos blits tot by haar broekie en ek stoot my hand met mag daarbinne. Ek voel haar poeshare en dan haar sloot en ek steek twee middelvingers diep in haar sopnat doos in. My duim gly op
tot ek haar klit, kliphard, raak voel.
“O …O …Will, ek gaan skree van lekker … ek kan nie,” kners sy in my oor.
“Konsentreer op my voël dan sal jy beheer hou,”sê ek hortend.
Sy begin my draad so lekker trek soos wat ek nog nooit in my hele lewe kon nie. Ek krul my vingers binne haar na die ingang se kant toe, want dis waar die G-kol blykbaar geleë is.
“Oooo … kreun sy en haar hand pluk my voël nou baie vinnig. Ek voel my kom gaan enige oomblik uitskiet en ek vermeerder spoed op haar moontlike G-kol. Skielik voel ek dat haar hand ook by haar poes is en sy vryf haar klit blitsnel. Ek voel haar lyf verstyf ‘n oomblik en ek plaas my hand net betyds oor haar mond, want sy gee ‘n roggel-gil soos wat sy haar klimaks bereik. My voël skiet straal na straal saad uit
soos wat ek in klimaks ejakuleer.
“Lê tog stil, Will!” kom Anemè skielik uit die donker.
Ek sien hoe sy die gordyn oor haar ore trek.
“Dit was fokken lekker,” sê Pinky en gee my nat, pap voël ‘n drukkie.
“Awesome,” sê ek en maak my oë toe.
*Karakters se werklike name is behou, want ek weet hulle almal sal eerder die verhaal nostalgies geniet as om kapsie daarteen te maak.
(Lees volgende episode HIER)
3 COMMENTS
aha…
Klink my na n regte ware verhaal……..
Dis waarom dit onder memoirs is;) :p