Tegniek
deur Geriatrix
Die hele ding het ontstaan uit ‘n uitnodiging van verlangse familie, om die waarheid te sê so verlangs dat ek tot vandag toe nog nie mooi weet hoe ons familie is nie. Dit terloops, ek het ‘n prominente professionele lewe en is geweldig besig. Uit die bloute laat my pa my weet dat hierdie verlangse familielid ‘n byeenkoms van die familie reël en dat ek (later gehoor dit is as gevolg van my beroemdhied?) ook daarheen genooi is. Die byeenkoms vind op ‘n plattelandse dorp plaas en daar is beloftes van baie skaapvleis – ek het in elk geval die naweek vry en ek neem die uitnodiging aan.
Daar gekom bly ek by die verlangse familie oor omdat ek alleenlopend is. Die familiebyeenkoms is soos te wagte uiters vervelig en hoewel van die ouer mense bly is om van die verlore familie raak te loop, is ek tot in my siel verveeld. My gewaande beroemdheid is ook totaal verlore op hierdie
mense – hulle stel in totaal ander goed belang as dié waarmee ek my daaglikse brood verdien. By die verlangse familie is ‘n ou balie – en nou bedoel ek oud, want die man is verby die Bybelse ouderdom van 70 en is op pad na 80 toe. Sy vrou is onlangs oorlede en omdat sy familie van die verlangse familie was, is die ou man ook gevra om oor te kom. Hy woon ook op dieselfde dorp as die verlangse familie.
Op een of ander duistere manier raak ek en die ou man en ‘n paar bottels rooi van die res van die geselskap geskei. Om een of ander nog meer duistere rede vind ons dat ons nogal gemeenskaplike idees deel en ons twee klets die hele middag deur. Namate die middag vorder, raak die mense al
hoe minder en toe ons sien, is net die ou balie en ek oor; heeltemal eerlik teen dié tyd lekker onder die invloed van die rooi gevaar.
Uit die bloute sê die ou balie: “Ek kan jou nie spyker nie, want my tyd daarvoor is verby, maar wat ek
wel kan doen, is om jou behoorlik te vry.”
Dalk is dit die oormaat rooies of dalk die manier waarop hy dit gesê het, maar ek stel dadelik belang. Hoewel ek baie verhoudings gehad het, en sommige redelik ernstig, het nie een uitgewerk nie en uit die aard van my werk is dit net nie moontlik om ‘n vaste verhouding aan te knoop nie. Ek hou van spyker, maar hou nie van die thank you man, thank you mam, sorry Sam soort van ding nie.
Ons sit saam op ‘n rusbank in die sitkamer van die verlangse familie; net ons twee, want al die ander mense het of na hulle eie huise vertrek of het gaan slaap. Die ou balie sit sy hand op my skouer; ek dink eers, helder oordag hierdie man is al ver op die lewenspad en sy vel is seker die ene plooie, maar sy hande is verbasend slank en glad.
Toe sy hand oor my kaal arm beweeg, gaan daar ‘n tinteling deur my lyf – kyk ek is al gevry en gespyker so ek weet waarvan ek praat, maar hierdie gevoel was totaal anders, ek kan voel hy weet wat hy doen!
Hy is nie haastig nie – dalk is dit iets wat met die ouderdom gekom het; ‘n gewone jong lat sou teen die tyd al minstens sy hand op my bloes of dan selfs onder my bloes gehad het, maar die ou balie neem sy tyd en beweeg stadig en sensueel al langs my kaal arm op en af. Dan is sy ander arm om
my skouers en die lang vingers begin om by die mou van my bloes in te beweeg. Meteens verstyf sy vingers, want hy kom agter dat ek nie ‘n bra aan het nie. Die vingers beweeg al hoe vinniger, maar meer seker in die rigting van my tepel – wat teen die tyd reeds regop staan in afwagting op sy
vingers. Sy aanraking is nie die harde vinnige gegryp van ‘n bronstige jong man nie, maar eerder dié van iemand wat weet waarna ‘n vrou smag – daardie terloopse aanraking – het dit werklik gebeur of verbeel ek my? Dan weer die punte van die vingers wat langs die rondings af beweeg en sommer so terloops op die puntjie luier om net weer weg te beweeg.
Sy een hand beweeg stadig – hel kan die man dan nie haastig raak nie! – langs my maag af. Teen die tyd is ek al redelik nat aan die onderkant van my lyf, maar die bliksem bly huiwer! Sy vingers raak aan my naeltjie en ek probeer om hom in die regte rigting te stuur, maar sy hande gaan terug na my
– en nou is ek eerlik – die dinge waarmee hy nou speel is nie meer my borste nie, maar my pramme en daardie klein ronde heuweltjie wat so orent staan, is nou nie meer ‘n tepel nie, maar sommer ‘n nipple! (Een van die sprekers het genoem dat die familieplaas se naam eers Pramkop was, maar dat
dit later om polities korrekte redes verander is.)
Kan hy dan nie sien dat ek sy hande en sy lippe op my pramme soek nie? Nie net om hulle te omvou nie maar hard te druk!
Sy hand vind die grens van my broekie se soom – hier markeer die bliksem tyd en voel so al met die rek langs. Vergeet die blessit rek en druk jou hand in man! Maar nee , dit bly aan voel al om die hele omtrek van die rek, van voor by my naeltjie tot agter by die gleuf van my boude. Sy vingers gly langs
die gleuf van my boude af en hy vorm my boude in sy hande, maar dit is so ver as die ou balie gaan.
Teen die tyd kan ek al skreeu van die lus, maar ek durf nie want daar is mos nog ander mense in die huis. Stadig, jirre het die man dan geen besef van wat hy aan my doen nie, beweeg sy vingers af na my bossie. Hy raak net-net aan die bossie en skram dan weer weg – net om na ‘n kort rukkie weer terug te kom. Nou is ek nie meer seker of hy regtig aan my bossie raak nie, want sy vingers is al weer op ‘n ander plek!
Die middelvinger beweeg al met die bossie af en kry dan die spleet. Hy raak aan die verhewe ertjie, of het hy? Ek weet nie of die donder wel aan my klit geraak het nie! Hy is soos die skim – jy weet nie of hy wel daar is nie en of jy jou net verbeel nie! Dan glip sy lang vinger al met die gleufie langs en vind die lippies. Die vinger maak die lippies effens oop en dan gaan dit weer verby na my bruin gaatjie toe. Gaan hy wragtag sy vinger in my bruin
gaatjie druk? Ek hou nie daarvan nie! Nee die middelvinger kom weer terug en gly oor die gleufie en (verbeel ek my) glip so effens in – dit is maklik, want die gleuf is sopnat en sy hele hand kan sommer inglip sonder dat ek daaroor dink.
Dan maak die middelvinger so ‘n ‘kom bietjie hier’ beweging – reg waar dit saak maak! Teen die tyd is ek so nat en jags dat ek nie meer weet of ek kom of gaan nie maar die ou balie hou aan. Sy duim beweeg na die bopunt van die voutjie toe en doen aan die klein ertjie wat die klein ertjie nog nooit ervaar het nie! Dan druk hy ook sy ander hand in en die hand se wysvinger werk op ‘n ander plek as die eerste een, maar die duime werk saam om die klein ertjie oefeninge te gee wat hy nie geweet het moontlik is nie. Uit die hoek van my oog vang ek die horlosie aan die muur – die ou balie
is al meer as ‘n uur besig en ek het telling verloor van die kere wat ek gekom het! Ek smeek hom op te hou (regtig?) maar hy gaan het aan en aan en aan.
Teen die tyd is ek so moeg dat al wat ek wil doen, is gaan slaap. Ek kyk na die ou balie. Hy het wragtag nog al sy klere aan en hoewel ek probeer om sy slap voël regop te kry, gebeur daar niks. Al wat hy sê is: ‘ek het maar geleer om te vry, want na die prostaatkanker met my klaar gespeel het, kan ek nie meer spyker nie.”
14 COMMENTS
Die storie is pragtig en met goeie woordkeuse en beeldspraak geskryf. Behalwe die vermaakwaarde daarvan en as nuttige handleiding vir oumense, is daar heelwat in te leer vir normaal funksionerende mans – mans waarvan die piele goed styf word. Die teks kon ‘n handleiding wees vir mans wat hul vrouens meer sensitief wil bevredig as met naaiery alleen. Die tegnieke is realisties uitvoerbaar en kan in voorspel, midspel en ook soms naspel gebruik word. Onthou, ‘n man kan midde in ‘n sekssessie — na vele naaihale — uittrek en haar so vrou soos hierbo stimuleer. Daarna kan hul verder naai. En, selfs na orgasme kan hy met dieselfde tegnieke haar bevredig.
Vir oumense waar die man erektiele disfunksie het, kan die man gerus die stuk noukeurig bestudeer. Hy sal nie spyt wees nie! En, die raad aan die vrou om die man se piel te suig — al is hy slap — is ook geldig. Vir die man is dit nog steeds lekker.
As mens net onthou dat die vrou plesier kan word deur afwisselende aanraking, ligter en swaarder, liggies vat en los, dan hier, dan daar, suutjies naderkom en wegtrek – alles stadig en speels gedoen — is daar al ver gevorder.
Mens raak nooit te oud om te leer nie… en weereens bevestig n vrou wat saak maak as ons vry.
Baie dankie vir n mooi storie Geriatrix
Baie dankie Geriatrix, min dinge so lekker soos om vuurwarm gevry te word deur n man wat weet hoe. Hiersie storie het my skoon rillings gegee
Dankie vir al die kommentaar; na hierdie kommentaar het ek begin twyfel maar toe ek my ID naslaan, sien ek dat die eerste syfer 4 en die vyfde syfer ‘n 5 is. Mens moet maar hoop dat die inligting in die ID boek korrek is.
Dankie ook vir die terugvoer oor Panacea.
Dalk kan sy doe ou omie se sagte meneer bietjie suig???
Eerstens – Dankie vir n lekker lees storie. Goed geskryf en laat ons mans herhinner dat vroue baie langer vat as ons…
Dan tweedens: Die ander opmerkings hierbo laat my terug verlang na my Asterix en Obelix dae, het natuurlik almal gelees. Het op n stadium gewonder of die twee dalk gay is, maar toe verskyn Panache en Obelix is moer toe verlief. Enin die boek van die Twaalf Take is Asterix weer bekoor seur die wulpse eiland vroue.
En laastens: Dit laat my terugdink aan ons familie saamtrek waar daar so wulpsie niggie was…
Eens op n tyd was ek een van die wulpse niggies op familie byeenskomste. Deesdae is ek een van die “tannies”
Geriatrix – wat kan ek nog se, net dit – absoluut fantasities. Ekt jou storie vreeslik geniet.
Jou storie is soos reën na ‘n lang droogte – ‘n lekker erotiese storie deur ‘n vrou. Toe ek Geriatrix sien dog ek dis deur ‘n ou man geskryf – maar toe nou nie! (Geriatrix se vrou het nie ‘n naam nie – sy is net bekend as Mrs. Geriatrix in die Asterix boeke).
Jou storie is vol subtiele humor – veral die ligte selfspot waarvan ek gehou het en op ‘n manier nogal kinky. Ek het veral gehou van jou beskrywing van hoe jags jy geword het. Jou storie is lig, goed geskryf met die minimum woorde, op die man af en lekker om te lees.
Uter Pendragon,
Dankie vir die kommentaar. Ek kan jou verseker dat dit Geriatrix self is en nie Mev. Geriatrix nie; die meisie in my lewe laat my altyd aan daardie meisie dink – ek het nog altyd die naam Panacea in my agterkop maar ek kan verkeerd wees. Die syfers in die storie is korrek.
OK – jy het my lekker uitgevang! Jy het dit so oortuigend vanuit die eerste persoon se belewenis beskryf dat ek kon sweer dat dit ‘n vrou was wat dit geskryf het.
Nou hier is ‘n gedagte: is daar ‘n vroueleser/skrywer wat vir ons ‘n lekker erotiese storie vanuit die oogpunt van ‘n man kan skryf?
NS: Panacea was die meisie op wie Obelix verlief geraak het. Sy lyk so bietjie soos Mev. Geriatrix wat opgebinde rooi hare het, maar Panacea het lang blonde hare. Sy is getroud met Tragicomix.
Ek het ook gedink dit was ‘n vrou wat geskryf het. Welgedaan, Geriatrix!
Lekker uitdaging vir die dames om ‘n mans-perspektief storie te skryf. Ek sal dalk eendag een probeer…
Willewil,
Dankie – het ‘n kans gevat en nie gedink dit het waarde nie. Het ook lank terug gesit en luister na die ‘ou’ manne se stories en nie gedink dat dit nog voorlê nie. Maar lekker bly darem lekker.
Geriatrix
Wat ‘n tragedie !
Baie netjies en eroties geskryf terwyl ons sintuie genoeg opgewek is om uit te sien na die volgende aflewering.
Dankie Geriatrix.
Neem ons saam as daar nog aflewerings is, ek geniet dit baie!