Tante Tina (4)
deur Jagsie
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Die wekker word gestel vir 03:00, want om 04:30 môreoggend sal my ouers hier wees om my te kom haal.
Drie-uur kom en die wekker gaan af. Ek en tante Tina staan op. Voor ek die kans kry om te gaan stort, sê tante Tina vir my sy wil net nog een keer naai voor ek op vakansie gaan.
Ek dink by myself die vrou moet baie jags wees. Maar ek gee steeds nie om nie en stem in vir die geleentheid. Sy lê nog steeds naak langs my van gisteraand se gespyker. Sy skuif nader aan my en begin met my piel speel. Sodra my piel hard is, klim sy wydsbeen oor my met daardie pragtige lyf, die tiete so mooi rond en gesond.
Sy ry my en sê: “Jy moet dié onthou – want jy gaan lank weg op vakansie. As jy ‘n jonger meisie op die vakansie daar by die see kry om te spyker, wil ek als hoor.”
So ry sy my teen ‘n vinniger tempo, want sy weet ons het nie baie tyd nie.
Op ‘n manier staan ek op met haar bene om my gevou. Ek stap met haar stort toe.
Ek druk haar teen die stort se muur en pomp met al my krag in haar in. Die water begin oor ons vloei. Sy spring van my af, maar ek hou haar een been in die lug. Dis sodat ek haar nog steeds kan spyker.
Ek trek toe my piel uit en sak af sodat ek haar kan eet en lek. Want ek weet ek is naby en ek weet sy kan langer uithou as ek. Toe ek hoor sy begin sulke sagte gilletjies gee en sy moan so ‘n bietjie, besluit ek ek gaan haar nou van agter af naai.
Sy draai om en ek steek in. Na ‘n klompie steekhale van my, kom ons twee tegelyk. Maar ek bly met al my krag voortpomp. Ek wil so diep as moontlik weer in haar wonderlike poesie kom.
Die wonderlikste ding is, sy laat my toe om te doen met haar liggaam wat ek wil. Ek glip weer uit. Sy draai om en sê: “Sien, ek het jou goed geleer.”
Ons begin mekaar met die skuimrubbersponsies was. Ek lek en suig nog steeds haar tepels terwyl ek haar was. Hulle is so wonderlik hard, asof uitgebeitel deur ‘n kunstenaar.
Soos ons uitklim, raak my piel weer hard.
“Nou gaan ek kyk hoeveel kan ek nog uit jou uitsuig,” sê sy.
Sy begin my piel met vinnige aksies suig en vryf op en af, op en af. Voor ek weet, is ek weer op klimaks. Sy bly suig soos ek kom en suig al my kom uit my uit. Sy sluk die meeste, beweeg op en gee my ‘n vet soen.
“Hoe proe ons twee saam?” vra sy.
“Wonderlik,” antwoord ek.
Toe ek weer sien is dit al 04:15. Ek spring vinnig van die bed af op en trek aan.
Terwyl ek aantrek, vra ek vir tante Tina: “Is jy seker jy’s oukei dat ek jonger meisies mag spyker … as ek kans kry op die vakansie?”
“Ja, dis waarvoor ek jou geleer het. Net solank jy my als vertel van hoe die jong meisie naai. En ook wie naai beter, ek of sy.”
Toe my ouers my optel, groet ek tante Tina met ‘n piksoen. Die piksoen voel snaaks. Dis oor wat ons die afgelope ruk doen, dink ek. Want ons soen mos deesdae oopmond … en ons naai. Die piksoen is maar hoe dit moet wees voor my ouers, maak ek myself wys. O hetetjie tog, as hulle moet weet!
Ons het skaars by ons huis ingery, toe kry ek weer ‘n boodskap van haar af: “Hallo stouterd, daar’s twee pakkies kondome in jou oornagsak wat jy hier gehad het. Onthou net om hulle te gebruik as jy meer as een meisie gaan spyker, om siektes te voorkom. Laastens wil ek net sê ek sal vir so twee dae afvlieg Kaap toe sonder dat jou ouers weet. Want ek kan nie so lank gaan sonder jou piel nie.”
So begin ‘n besige vakansie …
(Lees volgende episode HIER)
4 COMMENTS
Voorwaar n heerlike jagse verhaal. Lekker vakansie hou en ons wag vir die res vd die stories
Hierdie Tante Tina begin met mens spook! ☺
Sou my linkerbal gee as sy net my tante was in my fleur. (Sy tel nie balle nie)
Lekker jagsie !
Is die tante nog in jou lewe?
Ja sy is nog in my lewe. Ons verhouding/spyker sesies gaan nogsteeds aan maar nie meer so gereeld nie maar as on gelukig is so 1 keer elker 2-3 maande maar daar was n tydperk met n meisie wat ons glad nie. Saam gespyker het nie. Nog een storie wat hier op volg dan sal ek na een van ons nuwere sesies n story skryf dans ek klaar met my en haar stories.
Jagsie, absoluut uitmuntend !!!!