
Sondige Sondagspeletjies – die Saterdag voor Ben se verjaarsdag…
deur Brombeer
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
(Sandra vertel hoe sy en Erika Ben se verjaarsdag-verrassing beplan)
Ek en Ben het ‘n fantastiese, intieme verhouding en daar is geen gebrek aan verbeelding nie. Ons het al wyd geëksperimenteer en gereeld nuwe avonture en fantasieë aangepak. Maar steeds het dit gevoel of die verhouding effe sy vuur verloor. Dalk was dit maar net my verbeelding.
Aldus het ek met die gedagte begin speel dat ek op ‘n manier Ben se één onvervulde fantasie wou laat bewaarheid. Terselfdertyd was ek ook skrikkerig – dalk seker maar net te min selfvertroue gehad. En ek was bang ek moet daarna permanent tweede viool speel – dus het dit net ‘n gedagte gebly.
Erika en ek ken mekaar al sedert ons universiteitsjare, waar ons ‘n koshuiskamer gedeel het. Ons was destyds tipiese meisiestudente en het gereeld te veel gedrink, baie uitgegaan en elke week ‘n ander ou gehad. Maar daar was ook tye wanneer nie een van ons ‘n ou gehad het nie en dan … Wel, dan het ons mekaar maar so ‘n bietjie uitgehelp. Ek dink nie een van ons twee het ooit aan onsself as homoseksueel gedink nie. Daarvoor het ons te veel van mans gehou; daarvan was ons seker. Die uithelpery was lekker, maar beide sou dit in ‘n oogwink opgee vir ‘n gewillige jong manstudent.
Soms, in later jare, nadat ek getroud is en terwyl Erika geglo het sy moet nog soveel mans moontlik uitprobeer, het ons dikwels gesels oor die universiteitsjare. Partykeer het die geselsies warm geraak en kort voor lank het die klere gewaai. Na die tyd in mekaar se arms, het ons dan oor mans, veral oor Ben, gesels. Sy was baie nuuskierig om te hoor hoe bedrewe hy as minnaar is en het selfs eenkeer opgemerk dat hy vir haar baie aantreklik is. Dit het my aan die dink gesit. Hier was ‘n vrou wat beide ek en my man kon geniet. Miskien tog … eendag, het dit telkemale deur my gedagtes gegaan.
Met die besef dat Ben se verjaarsdag vinnig naderkom, het ek besluit om die groot stap te neem en my versoek aan Erika te rig. Ek moes egter die regte geleentheid soek, want mens val nie sommer met die deur in die huis en sê: “Haai Erika, wil jy nie saam met my en Ben kom naai nie?”
Ek het gereël dat sy een Saterdag, terwyl Ben saam met vriende gaan krieket kyk het, by my kom kuier. Ons sou sommer net langs die swembad lê. Uit ondervinding het ek geweet dat ons gou-gou redelik jimpels sou wees vir mekaar, veral omdat dit ons gewoonte was om kaal in die son te lê. Daarna sou dit die perfekte geleentheid wees om haar te vra, het ek gedink
So gesê, so gedaan. Dit was ‘n heerlike warm somersdag. Ek het my vergaap aan Erika se nog steeds pragtige, kaal lyf. Alhoewel ons omtrent ewe oud was, het sy – na my mening – ten minste tien jaar jonger as ek gelyk.
Ek het haar daaroor gekomplimenteer: “Wow, Erika, maar jy het darem ‘n sexy lyfie. Jy lyk nog presies soos op universiteit.” Haar borste was kleiner as myne, maar tog welgevorm. Haar middeltjie was steeds slank en het dan oorgegaan in redelik breë heupe – net soos Ben daarvan gehou het. Daar was ‘n netjiese driehoekie hare hoog op haar mons, terwyl die res glad en haarloos was. Die onderpunt van die klossie het trots na die dik, effens poffende labia van haar koekie gewys.
Sy was beskeie. “Ag, kom nou. Ek het darem nie meer puisies op my boudjies en ingroei-haartjies in my lieste nie. In elk geval, jy lyk self steeds baie eetbaar,” het sy laggend geantwoord.
Ek het gevlei gevoel deur die kompliment en moes erken dat, alhoewel my figuur voller was, ek ook steeds koppe kon laat draai. Mans het dit veral moeilik gevind om my in die oë te kyk. Ben was veral mal oor my vol borste. Ek het hom somtyds tussen hulle gemasturbeer tot hy oor my bors en nek gekom het. Net die gedagte daaraan het die vloedkrane tussen my bene oopgedraai en ek kon voel hoe ‘n warm gloed in my bekken begin.
Vir ‘n rukkie het ek en Erika oor koeitjies en kalfies geskerts, maar kort voor lank het ons mekaar se lywe begin verken – as ‘t ware herontdek. Dis asof die warm son ons ook heet gemaak het.
Terwyl Erika vooroor buig tussen my wydoop dye, vra sy ewe ongeërg: “Vertel my hoe Ben jou eet … tóé.”
Daar maak sy toe wragtig eerste die deur oop – nadat ek heeltyd gewonder het hoe ek die saak gaan ophaal.
Met groot oortuiging antwoord ek: “Ben is bleddie goed daarmee, hoor! Nie dat jy enigsins kortkom wat tegniek betref nie, maar hy is ongelooflik – ek het nog nooit iets beter gehad nie.”
“Regtig? Ek wens ek kon voel hoe hy dit doen,” het Erika terug geskerts terwyl haar middelvinger oor my nat kwassie gestreel het en sy vir ‘n oomblik glimlaggend na my gesig geloer het. Ek het haar aksies aandagtig dopgehou.
Daar was nog ‘n verskil tussen ons twee. Alhoewel ek my nessie netjies geknip gehou het, was dit hariger as Erika s’n. Ek weet dat sy waks, maar ek is nou maar eenmaal effe kleinserig en sal maar by die skêr-en-skeermes-metode hou. Ek het gewonder wat Erika van ons verskil op hierdie belangrike vroulike gebied dink, maar nie gevra nie.
Ek het wyer gesit en het met my hande my skaamlippies vir haar oopgehou. Ek sê toe doodluiters en sonder om ‘n oog te knip: “Ons kan dit altyd vir jou reël.” Ek sien hoe haar lyf verstyf en haar vinger wat na my poesie op pad was in die lug tot stilstand kom.
“Sandy, hou op terg, jy maak sommer net ‘n grap, nè?” Haar stemtoon is anders as netnou.
“Nee, glad nie. Sien, Ben het hierdie fantasie – seker maar eintlik soos alle mans – dat ons ‘n ander, bi vrou in die kamer moet inbring. Jy weet, iemand wat ons dan al twee kan geniet. Tot dusver was dit net ‘n fantasie … want ek meen, hoe doen mens so iets? Hoe oorkom ‘n mens daai eerste ongemaklikheid om uit te trek voor ‘n vreemdeling en dan nog … ? En wat van die selfverwyt en komplekse emosies daarna? Om iemand te húúr is buite die kwessie, want deesdae kan mens nie daai kans waag nie.” Met hierdie relaas het ek eerlik my diepste gedagtes oor die hele idee met my vriendin gedeel.
Erika het tot my verligting verder positief gerasionaliseer: “Ek en jy het mekaar egter al baie kaal gesien … en méér.” Op hierdie oomblik het ek my heupe in haar rigting gedruk. Ek kon voel hoe sy twee vingers in my sopnat dosie druk, terwyl haar duim saggies oor my klit kielie.
“Só,” het ek met groot klem gesê, “daar sal darem nie ‘n probleem wees nie. Ben het nou die dag opgemerk hoe aantreklik jy is. So ek weet hy sal nie ‘n probleem hê nie. So wat sê jy?” My gesig was dringend na hare gerig toe sy opkyk.
Sy het so ‘n rukkie stilgebly en weer al haar aandag op my poesie gekonsentreer. Daar was ‘n effense frons op haar voorkop. “Ek is game, as jy seker is dit is wat jy – wat júlle – wil hê.”
“Ek wil hom verras met die geleentheid op sy verjaarsdag volgende Sondag,” het ek opgewonde gesê. “Hoe dink jy moet ons dit doen? Moet ek hom net sê daarvan en die plek en tyd reël, of hoe?”
“Wat van ‘n regte gróót verrassing?” het Erika geantwoord, terwyl haar hand steeds tussen my bene beweeg het.
“Ja. Verduidelik?” het ek kortasem en belangstellend geantwoord en toe bygevoeg: “Bliksem, maak my eers klaar, ‘seblief. Ek is so-o-o naby!”
Sy het vooroor geleun en haar vingers met haar dartelende tong vervang en my met mening begin eet. Ek het haar vosbruin hare in my vuiste geklem en haar kop styf in my mik gedruk. “O dôner, ja!” en terwyl ek haar tong voel punt, haar letterlik beveel: “Eet my koek. Naai my met jou tóng!” As die bure tuis was sou hulle my beslis gehoor het. Ek het nie omgegee nie. My hele heelal was in my polsende dosie gesentreer.
“O ja … ja… já. Ek kom-m-m …” het ek gekerm en my bekken styf teen haar gesig gedruk terwyl ek my stywe tepels hard met albei hande geknyp het. Sy het bly lek en sluk aan die oorvloed vog.
Nadat ons weer ons asems teruggekry het, het ek haar weer herinner: “Vertel my van jou plan met die groot verrassing.”
Voordat sy kon antwoord, het ek beduie ons moet plekke ruil. Ek het tussen haar oop bene gekniel, my intensie om haar ewe goed te trakteer uit dankbaarheid vir haar samewerking.
Erika lyk of haar kop hard aan die werk is toe sy sê: “Ek weet net nie of hy daarvoor sal val nie, maar wat van jy maak of jy die vorige dag vir sake moet weggaan? Dit gebeur mos van tyd tot tyd, of hoe? Enne … ” My aksies tussen haar bene het haar duidelik van trant laat verander: “O flippit, ja … net daar,” het sy gekerm toe ek my wysvinger in klein sirkeltjies oor haar harde klit begin vryf.
“Gaan aan,” het ek met ‘n speelse laggie geantwoord. My bene was styf teen mekaar gedruk oor haar jagsheid. Die luggie was koel op my nat koekie.
“Uhm, wel … jy is kamtig weg en hy is Sondag alleen en sal waarskynlik redelik jammer voel vir homself. Dis waar ek dan inkom. Ek sal hom saamnooi strand toe en hom dan probeer verlei. Dis die enigste haakplek in my plan. Ek weet nie of ek dit sal regkry nie.” Sy het haar heupe effe vorentoe geskuif om my beter toegang te gee en ek het harder begin vryf. My vingers het sulke nat suiggeluide gemaak.
“O, Sandy… éét my!”
Ek het eers geantwoord: “Wel, dit sal gaaf wees as jy dit wel kan regkry. Alternatiewelik kan jy hom na jou woonstel toe nooi, waar ek vir julle sal wag.”
Ek leun vooroor en ruik haar opgewondenheid. Met my tong het ek die hele lengte van haar wydoop spleet begin lek – van onder by haar hol tot bo teen die klitoris. Die oorvloed sap was warm en taai op my tong en ek het haar muskus ingeasem.
“Ja, eet my poes op, Sandy,” het sy gekerm.
Ek het vir ‘n lang ruk eers net so saggies aangehou en toe het ek begin konsentreer op haar klit wat soos ‘n minipenis regop gestaan het. Ek het my tong so ‘n stywe punt gemaak en harde sirkeltjies oor haar klit gelek en ek kon voel hoe haar dye weerskante van my kop sidder.
“Sandy, dis so-o-o … fokken … lekker!” As sy gedink het dis hemels moes sy wag tot Ben haar kon bykom het by my opgekom. Net die gedagte daaraan het my van voor af jags gemaak. Half onbewustelik het my een hand tussen my eie bene inbeweeg.
“A … a-a-h-h … harder … ek kom… ek kom-m!” het sy gegil terwyl ek my hele mond oor haar polsende dosie sluit en die soet sappe gulsig opslurp. My vinger het ook vinniger deur my eie opgewonde poesie geklots. Met my mond steeds oor haar het ek weer gekom.
“So, dan reël ons die groot verrassing vir volgende Sondag?” het ek gevra en die taai van my wange afgevee en dit behaaglik van my vingers afgelek. “Dit gaan great wees. Jy sal omtrent uitpass van lekker as Ben jou poesie eet.”
“Ek kan nie wag nie,” het sy geantwoord en haar hand het weer onwillekeurig tussen haar bene inbeweeg.
“Ek ook nie.”
Slotopmerking deur die skrywer: Sandra het, na Ben se verjaardag, veel gehad om in wulpse herinnering te roep en was oortuig van ‘n nuwe, driesamige verhouding, tussen haar, Ben en Erika.
2 COMMENTS
Voorwaar “Meesterlik” verhaal, Brombeer !
Ek is self goed opgewerk met die lees van hierdie aflewering en kan nie wag vir die volgende aflewering nie! Baie dankie ☺
Jisssss praat met my vrou asb?