Sneeuwitjie (2)

Hoe lank gaan ek lees: 11 minute

deur Ramkat Erasmus

(Lees vorige episode HIER)

Ek sien haar vir weke nie. Ek moet my self keer om nie te Whatsapp of the sms nie. Ek hou my in. Maar dis nie maklik nie.

Dan kry ek ‘n kriptiese boodskap op my selfoon.

‘Ek is in die kantien.’

Ek spring op van agter my lessenaar en drafstap na die hyser toe. Dit vat ‘n ewigheid om te kom, maar dan skuif die deure oop en ek klim in. Ek druk die knoppie vir die vierde vloer en in die spieël trek ek my das reg.

Die deure gly oop en ek stap versigtig uit, draai links en stap die kantien binne. Sy sit by ‘n tweeman-tafeltjie en as sy opkyk en my sien, glimlag sy en dit slaan my asem weg. Sy’t ‘n kuitlengte swart romp aan en ‘n syhemp in vlamrooi. Plathakskoene en ‘n sak op die tafel. Die sak is van ligbruin leer en heelwaarskynlik baie duur. Op die vloer tussen haar stoel en die muur staan haar viooltas.

Ek stap nader en gaan sit.

“Bly om my te sien?” vra sy en glimlag weer.

“Natuurlik. Baie bly! Gedink ek sien jou nooit weer nie …”

“Jy’t nie gebel of gesms nie …”

“Ek wou nie pla nie,” sê ek.

“Meeste vrouens hou daarvan as hulle weet ‘n man smag na hulle.”

Ek reik uit om haar hand te vat, maar sy trek dit weg.

“Nie hier nie poepol…”

Ek glimlag. “Ek smag na jou. Diep smag soos ‘n pyn, maar lekker …”

Sy glimlag weer.

“So ‘n bek moet jêm kry…”

Vir ‘n rukkie sit ons in stilte. Dan glimlag sy weer en sê: “Manlief vlieg moreaand New York toe. Ek moet hom negeuur by OR Tambo aflaai. Ek het gedink ek kan daarna by jou aankom …”

“Ek sal daar wees.”

“So kwart voor tien?”

Ek knik.

“Nou maar sien jou dan. O! En sal jy omgee as ek speelgoed saam bring?”

“Nee. Natuurlik nie.”

Sy vat haar sak en haar viooltas en staan op. “Tot moreaand dan.”

En dan stap sy heupswaaiend weg. Ek wonder wat sy met speelgoed bedoel. Ek is baie oopkop en reg vir alles, maar ek hoop nie sy bring boeie en swepe en sulke goed nie. Ek hou van seks, maar nie soseer as dit seer is nie.

***

Ek is negeuur by die huis. Ek spring deur die stort en was al die stink plekkies. Ek skeer noukeurig en trek dan ‘n katoenhemp en chino’s aan. Ek loop kaalvoet na die sitkamer toe en soek deur my CD’s. Ek kry ‘n album wat die Soweto String Kwartet uitgebring het en sit dit in die speler. Die vrolike musiek vul die vertrek en ek draai die volume af tot ek tevrede is. Dan gaan haal ek wyn, ‘n ysemmer en glase en die kombuis. Ek trek die kurk uit en sit die bottel op ys. Ek gaan slaapkamer toe en trek die beddegoed van die bed af. Ek los die kussings op die bed, vou die beddegoed op en sit dit eenkant op ‘n stoel. Ek stel die lugversorger om die kamer effens warmer te maak as gewoonlik en stap dan terug sitkamer toe. Ek gooi vir my ‘n glas wyn en haal die bottle enkelmout Whisky uit die kas. Sy’t vir my vertel sy hou van enkelmout Whiskey.

Ek sit die TV aan, en soek iets waarna ek wil kyk. Ek kry heruitsendings van ‘n sewesrugbytoernooi en sit terug met die TV se klank afgedraai en geniet die Blitsbokke se spel.

Dan lui my foon. Dis sy.

“Ek is amper by jou hek, maal solank oop …”

“Maakso!” sê ek en gaan staan op die balkon. Ek druk die hek se knoppie en die hekke swaai oop. Amper onmiddelik kom haar kar ingedraai en sy ry tot onder die afdak, waar haar kar nie van die straat af gesien kan word nie.

Ek gaan af en maak die voordeur oop. Sy kom aangestap en weer slaan sy my asem weg. Die kombinasie van haar bleek vel en swart hare onder die ligte is asemrowend. Sy het ‘n lang los wit hemp aan en iets wat lyk soos ‘n yoga broek of ‘leggings.’ Haar voete word bedek deur ‘n paar bloedrooi haksoene. In haar hand is haar viooltas en oor haar skouer hang die bruin leersak.

Ek maak die deur wyer oop en sy skuur by my verby. Ek ruik haar parfuum wat sy in Parys gekoop het. Parys, Frankryk, nie die Vrystaat nie. Alhoewel die winkel in Frankryk deur ‘n Suid-Afrikaner begin is en die naam daarvan  “Oranje Vrystaat” beteken. (Dit alles het sy my vertel toe sy die laaste keer hier was.)

Ek druk die deur toe en volg haar teen die trap op. In die sitkamer gooi sy haar leersak op ‘n stoel neer en sit die viooltas versigtig op die mat.

Dan draai sy na my toe en loop in my arms in. Ons soen mekaar hongerig en my hande speel oor haar lyf. Sy verstrengel haar lang vingers in my hare in en trek my kop nader asof sy my wil insluk. Ek het nie ‘n onderbroek aangetrek nie en my harde piel druk teen die chino se ritsluiter vas. Ek trek hom reg en haar hand volg myne. Sy druk hom hard deur die material en kreun diep in haar keel. Sy treë terug en trek die wit hemp oor haar kop. Sy het weer ‘n ragfyn swart bra aan. Ek stoei die knippie los en haar borste val vry. Ek buk af en begin haar pragtige borste soen en vertroetel. Sy trek my kop nader en druk haar borskas vorentoe. Vir ‘n hele ruk verken ek elke vou, ronding sagtheid en hardheid van haar tiete. En dan sak ek af en trek die styfpassende broek-ding af tot by haar rooi hakskoene. Sy trap uit haar skoene uit en ek trek die broek oor haar enkels. Haar swart broekie is deurskynende materiaal en ek kan die voue van haar labia deur die broekie sien. Ek snuif haar geur in en begin die broekie met my tande afrem. Sy giggel en  help aan die agterkant om die broekie af te trek. Dan stoot sy my weg en druk haar voete weer in die hakskoene in.  Ek sukkel regop, want die horing se drukking teen die ritsluiter is effe ongemaklik. Sy loop van my af weg en gaan skink vir haar ‘n glas wyn. Dan leun sy agteroor teen die tafel. Die hakskoene druk haar heupe vorentoe, en die manier waarop sy teen die tafel leun aksentueer haar vooruitgedrukte heupe en haar klein swart klossie.

“Ek sien jy het my gemis …” glimlag sy.

Ek trek die hemp oor my kop, maak die broek los en laat hom val.

“Hmmm” sê en kom kniel voor my. Sy vat ‘n mondvol van die yskoue wyn  en sit haar lippe om my, nou, pynlik harde piel. Sy spoel die koue wyn oor my pielkop en fok, dis lekker. Dan sluk sy en vat ‘n vars mondvol wyn waarme sy die proses herhaal. Lekkerky rillings rol deur my lyf en dan trek sy my af sy sit die wyn eenkant en rol op haar rug. Sy maak haar bene oop en beduie ek moet naderkom. Ek kniel tussen haar bene, voel of sy nat is, en ja, sy is. Sopnat. Sonder enige seremonie druk ek in haar in. Sy slaan haar vingernaels  in my rug in en druk my hard. Ek begin hard en vining pomp en sy kreun aanhoudend “ja, ja, ja, ja….” Dit vat nie lank nie en ek kom soos ‘n masjiengeweer. Ons lê lank so inmekaar verstrengel. Dan rol sy my van haar af.

“Fok ek het dit nodig gehad …” fluister sy.

Ek vryf oor haar maag en af na haar poesie toe. Ek vryf oor haar lippies en van my kom drup op my vingers. Sy vat my hand en druk my kombesmeerde vingers in haar mond. Sy lek al die kom af en fluister dan weer: “Jy proe lekker.”

Sy staan op, vat my hand en trek my ook op. Sy tel haar sak op en ook haar viooltas en ons stap slaapkamer toe. Sy sit die viooltas weer versigteg neer en gooi die sak op die bed. Dan vat sy my hand en trek my badkamer toe. Sy skop haar skoene uit en trek my in die stort in. Ek sit my arms om haar lyf en begin haar van vooraf soen. Ek kan voel hoe my meneer weer begin regop beur. Dan maak sy die kouekraan oop. Ek probeer padgee, maar sy hou my laggend vas. Die yskoue water slaan my asem weg en ek spartel om weg te kom, maar sy klou. Dan druk ek haar terug en kry my hand op die warmwaterkraan. Ek draai oop en sommer gou-gou is die temperatuur draaglik. Ek vat seep en begin haar deeglik invryf. Ek was haar van kop tot tone en dan vat sy die seep by my en begin dieselfde doen. Sy gee spesiale aandag aan my piel en ek moet haar naderhand keer, want ek wil nie so gou weer kom nie. Ek draai die water toe en trek haar uit die stort uit. Ek vat een van die groot handdoeke en vryf haar droog, dan draai ek haar dat sy na die slaapkamer kyk, klap haar op die boud en sê: “Ek is nou by jou.”

Sy loop slaapkamer toe terwyl sy skalks oor haar skouer vir my loer.

As ek in die kamer kom sit sy met gekruisde bene in die middel van die bed. Aan weerskante van haar lê twee objekte, vermoedilik die speelgoed waarvan sy gepraat het. Die een aan haar linkerkant lyk soos menige van die vibrators wat ek al gesien het en gebruik het. Dit het ‘n ronde onderkant en ek kan die aan-af knoppie sien plus nog ‘n knoppie, vermoedelik om die vibrasie se intensiteit en ritme te stel. Dit maak ‘n effense “S” buig en die voorkant het ‘n plat kop. Hmmm. Die dingetjie aan die anderkant het ek nog nooit in my lewe gesien nie. Dit lyk so bietjie soos ‘n klein perlemoendoppie met ‘n tuit aan die eenkant. Sy sien ek kyk, maar weet nie waarna ek kyk nie.

“Hierdie een ken jy seker …” sê sy, en beduie na die vibrator. “Dis so gemaak om die g-kol te stimuleer.” En sy vryf oor die plat oppervlak van die ding se punt.

“Hierdie een is ‘n perd van ‘n ander kleur.”  Haar stemtoon het ‘n streng noot aangeneem asof sy ‘n lesing gee. “Hierdie tuit pas oor die klitoris, en as mens dit aanskakel is daar ‘n klein pompie wat lug in en uit suig en blaas. Dit voel asof iemand aan jou klit suig. Baie lekker … Watter een wil jy eesrte probeer?” Sy krap in haar sak en haal ‘n bottel smeermiddel uit.

“Kom lê.”

Ek klim op die bed en gaan lê langs haar.

“Op jou rug!” Ek rol om en dan vat sy my piel vas en smeer hom in met die smeermiddel. Sy skakel die vibrator aan en begin my piel van onder tot bo met die ding streel. “Sê as dit te kwaai raak.” Ek knik en maak my oë toe en gee myself heeltemal oor aan die sensasies wat nou ‘n golwe oor my spoel.

“Sê my as jy voel jy gaan kom.”

Ek knik en kners op my tande. Sy lig die ding van my piel af en druk dit teen die stukkie vleis tussen die anus en die knaters. Ek snak na my asem en kreun dan dat ek naby is. Sy vat die ding weg en rol om op haar rug. Sy trek haar knieë op en maak haar bene oop. Met haar hande trek sy haar poeslippies uitmekaar uit. “Jou beurt” sê sy.

Ek stel die vibrasie heel laag en wikkel die plat kop tussen haar poeslippies in. Ek druk hom stadig dieper in. Sy vat my hand en verander die invalshoek sodat die vibrator se plat kop teen die boonste wand van haar vagina druk. Dan druk sy hom nog ‘n bietjie dieper in. “Daar. Net daar!” kreun sy en ek hou die ding stil. “Bietjie vinniger asseblief!” Ek stel aan die vibrasie en jaag die volume so ‘n bietjie op. “Ja, ja , ja ….”

Dan ruk haar lyf ‘n paar keer en sy bokspring behoorlik onder my hand. Ek trek die vibrator stadig uit en ‘n hele stroom vog spuit uit haar uit.

“Fokkit. Fokkit. Fokkit …” steun sy. Sy druk haar hand tussen haar bene in en druk hulle styf teen mekaar. Na ‘n rukkie bedaar haar asem en sy rol op haar rug.

“Dis vir my altyd net eenvoudig lekkerder as iemand anders dit doen.”

Ek sit die vibrator neer na ek hom afgeskakel het.

“Wat  nou?” vra ek.

“Gee aan daai ding,” sê sy en beduie na die perlemoendoppie. Ek gee aan en sy vat dit. “Ek gaan jou wys hoe dit werk en as jy reg is kan jy by my oorvat.” Ek knik en sy sit die tuit oor die knoppie aan die bo-kant van haar poeslippies . Sy begin met ‘n stadige ritme. En na ‘n rukkie stel sy dit dit bietjie hoër. Haar asem begin jaag en sy kyk my diep in die oë. Ek laat my hand oor hare gly en neem die beheer van die masjientjie oor. Haar oë rol agteroor in haar kop en ek stel dit nog bietjie op. Die sagte suig en blaasgeluiud word uitgedoof deur haar gekerm en haar onderlyf druk op, weg van die bed af en nader aan die masjien. Dan gee sy ‘n gil en druk my hand weg. Sy rol om op haar maag en ek kan sien hoe haar een hand oor haar poeslippe gly en sy haarself hard druk. Haar vingers gly in haar in en sy ruk ‘n paar keer voor sy  uiteindelik bedaar.

Ek skakel af en sit die twee speelgoedjies op die bedkassie. Dan draai ek na haar toe en begin haar rug krap. “Hmmm,” sug sy en na ‘n ruk raak sy aan die slaap.

***

Iewers in die nag word ek wakker en besef sy is besig om my voël te suig. Ek kreun en vleg my vingers in haar hare in. Ek help om haar kop op en af te beweeg. Sy verstaan die werk en dis sommer gou-gou as ek die orgasme voel opbou.

“Ek gaan kom,” waarsku ek haar en sy maak ‘n “mmmm” geluid en suig harder. Dan ontplof ek in haar mond. Sy sluk gulsig en lek dan die laaste bietjie semen van my piel af. Sy wurm boontoe en soen my. Druk haar tong tussen my lippe in en ek kan die kom in haar mond proe.

Ons lê vir ‘n ruk so, dan rol ek van die bed af en gaan sitkamer toe. Ek gooi vir ons elkeen ‘n enkelmout Whiskey en vat dit terug kamer toe.

Ons sit met ons rue teen die bokant van die bed en suig aan die lieflike voggies. Na ‘n ruk pomp sy my in die ribbes.

“Wat?” vra ek.

“Baie mans sien speelgoed as ‘n bedreiging.”

“Ek geniet dit.”

“Ek het gevoel, ja. My man wil nooit die goed naby die bed hê nie. Hy gee nie om dat ek dit gebruik as hy weg is nie, maar hy wil dit nie sien as hy by die huis is nie.”

Ek weet nie wat om te sê nie en knik dan maar net.

“Hy gaan vir twee weke nie hier wees nie. Kan ek maar weer kom kuier?”

“Kak vraag. Natuurlik,” sê ek.

“Ek wil nie hê jy moet verveeld raak met my nie.”

“Daar’s nie gevaar daarvan nie.”

“Ek is bly.” Sy vat  weer ‘n slukkie en kruip onder my arm in.

Hoekom het jy altyd jou viooltas by jou?” vra ek.

“Want daai instrument is baie oud en baie duur.  Nou nie ‘n Stradivarius nie, maar nogtans. Hulle kan alles steel, my kar, my handsak, my kaarte, sleutels, you name it … Maar my viool sal ek met my lewe beskerm.”

“Wys hom vir my?”

Sy klim van die bed af en tel haar viooltas op. Dan kom sit sy weer kruisbeen langs my en maak die tassie oop. Sy haal die donker instrument uit en hou dit vir my. Dis ongelooflik delikaat en ek is amper bang om die ding op te tel.

Ek bekyk dit van alle kante en ruik daaraan. Dit het ‘n aardige ruik van hout, vernis en harpuis. In die viooltas se deksel is twee strykstokke met knippe vasgemaak. Ek gee vir haar die viool terug en sy sit dit in die tassie.

“Kan ek die strykstok sien?” vra ek.

Sy maak die knippe los en haal een van die stokke uit. “Hierdie een se snare is splinternuut. Ek het nog nie eers harpuis opgesit nie.” Ek vat die strykstok en hou dit tussen my vingers. Dan draai ek na haar toe.

“Sit op die kant van die bed,” gebied ek.

“Wat gaan jy doen”

“Jy sal sien …”

Sy gee ‘n effense frons en draai dan weg en skuifel na die rand van die bed toe. Ek skuifel ook nader, sit my bene aan weerskante van hare en sit my linkerhand om haar keel.  Met my voet trek ek haar bene uitmekaar uit. Ek trek haar kop agtertoe tot teen my skouer. Dan laat ek die strykstok sal tot op haar heuweltjie.

Sy kreun benoud, maar ek hou haar vas met my hand op haar keel sodat sy nie kan beweeg nie. Dan lig ek my hand weg van haar af en begin die stok liggies op en af beweeg. Sy snare vryf liggies oor haar klit en sy snak na haar asem as sy besef wat ek doen. Sy rek haar bene wyer oop en druk haar heupe vorentoe sodat ek die strykstok se snare op presies die regte plek kan laat vryf. Sy druk haar een hand tussen ons in en vat my voël vas. Sy stryk my op en af teen dieselfde ritme waarmee ek haar speel.

In my verbeelding hoor ek Chopin en ek speel die vleisviool wat nou met jagende asem my aanmoedig. My hand beweeg ritmies op en af en haar kreune word musiek in my ore. Vinniger en vinniger speel ek haar tot sy nie meer kan nie. Haar vioolspelerhand trek my op en af en dan uiteindelik kom ons tegelyk. Ek spuit haar rug en hand vol kom en haar bene klap oop en toe. Ons val agteroor en lê vir lank so.

Dan kreun sy. “Jou wonderlike fokker. Waar het jy aan daai idee gekom?”

“Ingewing van die oomblik,” sê ek.

“Jy besef ek sal nooit weer met daai strykstok kan speel sonder om hieraan te dink en verskriklik jags te word nie, nê?”

“Something to remember me by,” lag ek .

Ons drink ons Whisky klaar, ek kry ‘n kombers en maak ons toe. In my arms raak sy aan die slap. En later met ‘n brëe glimlag op my bakkies, dommel ek ook weg …

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

11 thoughts on “Sneeuwitjie (2)

  • Avatar
    Apr 27, 2019 at 9:08 am
    Permalink

    Demmit dit is nou n heerlike storie…
    Hulle het mos darem nog twee weke voor haar man terugkom ne?

    Reply
  • Avatar
    Apr 11, 2019 at 7:14 pm
    Permalink

    O, Ramkat!!!!
    Vanaand gaan my strykstok verseker nuwe melodieë optower….

    Reply
    • Avatar
      Apr 11, 2019 at 9:17 pm
      Permalink

      Bly om jou te inspireer

      Reply
    • Avatar
      Apr 12, 2019 at 6:35 am
      Permalink

      Bly ek kon jou inspireer

      Reply
  • Avatar
    Apr 10, 2019 at 1:53 pm
    Permalink

    dis n great storie en hou aan om hulle te post

    Reply
  • Avatar
    Apr 10, 2019 at 1:31 pm
    Permalink

    Magtig Ramkat, nee wat jy ken van n storie skryf. Uiters geod gedoen. Het dit terdee geniet.

    Reply
  • Avatar
    Apr 10, 2019 at 4:15 am
    Permalink

    “Music in bed is the Symphony of Love” het ek een keer in ‘n Steiner-Rice kaartjie gelees.
    Hierdie verhaal is nog baie meer.
    Ramkat vat ‘n realistiese, intieme verhouding tot die toppunt van ‘n simfoniekonsert tussen twee deelnemers.
    Pragtig.Dankie.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)