
Sneeuwitjie
deur Ramkat Erasmus
Toe ons die kontrak gekry het om die Staatsteater se spyseniering te doen het ons gedink dit gaan ‘n lekker winsgewende besigheid raak. Twee restaurante, ‘n hele paar publieke kroeë en die personeelkantien. En net daar lê die problem. Die ou wat die kantien ontwerp het, het bittermin van kombuise geweet en die hoeveelheid mense wat die kantien op enige gegewe tyd besoek, heeltemal onderskat.
Ons het mure moes uitbreek om die plek groter te maak, nog bedieningspunte insit en ook ‘n paar tilpunte, en steeds is die plek onvoldoende.
Dis Saterdagaand. Daar is ‘n opera (Don Giovanni) in die Operateater. ‘n Ballet (Nutcracker) in die Dramateater en twee toneelstukke in die Momentum en die Transvalia. Dan is daar ook nog kamermusiek in die voorportaalarea. Die plek is, met ander woorde, stampvol. Dis nog vroeg en die kantien bars klaar uit sy nate uit. In een hoek sit ‘n klomp orkeslede en Georges, die Franse trompetspeler het sy trompettas by hom. Maar daar is nie ‘n trompet in nie. Hy dra ‘n bottle Jack Daniels en ‘n klomp glase in die ding rond. Hy deel sopies uit en ek kyk anderpad. Ons bedien nie drank in die kantien nie so hy neem nie my wins weg nie. ‘n Paar maer ballerinas sit om ‘n tafel en peusel aan klein stukkies kaas en slaaiblare en drink water. ‘n Paar akteurs, reeds in kostuum sit raserig en grappe vertel in die middel van die vertrek. Vrolik, gesellig en stampvol.
Dan kom sy in. Violis met donker hare en ‘n mooi lyfie in haar kuitlengte swart rok. Sy kom nie baie in die kantien nie, maar ek het haar ‘n paar keer opgemerk in die gange en in die repitisievertrek. Sy kyk na die tou mense wat wag om bedien te word en dan kyk sy deur die vertrek. In my verbeelding het ek haar “Sneeuwitjie” gedoop, want sy herhinner my aan Disney se “Snow White.” Sy staan ‘n rukkie en sug dan en draai om, om te loop. Ek keer haar voor en vra of ek dalk kan help. Sy sê sy bring gewoonlik haar eie groen tee saam, maar het dit by die huis laat lê. Ek vra haar om ‘n oomblik te wag en loop agter om die toonbank na die kombuis toe. Ek haal vier groen teesakkies uit die kas, gooi een in ‘n koppie en maak dit met warm water vol. Ek sit die koppie op ‘n piering en neem dit vir haar. Sy glimlag dankbaar en vra wat sy skuld. Ek glimlag terug en sê sy skuld my niks. As sy die koppie vat gee ek haar die ander drie teesakkies en sê dis vir later as sy dalk weer lus is vir tee. Haar glimlag is die keer breed en baie mooi. En van daai “that lights up the room.”
Maandag is die kompleks baie stiller en die keer is sy vroeg daar. Sy kry haar groen tee en gaan sit by ‘n tafel. Ek stap nader en groet. Stel myself voor. Sy steek ‘n klein handjie uit en gee my haar naam. Voor ek kan sit en ‘n geselsie aanknoop word ek deur die kombuis geroep.
Na ek die krisis uitgesorteer het stap ek terug, maar sy is nie meer daar nie. Wanneer die verskeie vertonings om agtuur begin, begin my span opruim. Ek stap af en gaan deur die branddeur na die Operaverhoog toe. Ek staan in die kollisse en kyk hoe die sangers en dansers op die verhoog hulle ding doen. Ek loop ‘n bietjie nader aan die verhoogbestuurdershokkie en kyk af in die orkesput in. Haar donker hare blink onder die ligte en sy het ‘n effens fronsie van konsentrasie. Haar vlytige vingers streel die snare en haar ander arm trek en stoot die strykstok heen en weer. Ek staan lank vir haar en kyk en dan sit sy terug as Georges en sy mede-trompetters oorneem. Ek draai om en loop weg. Sy het opgekyk en vir ‘n oomblik het ek gedink sy kyk vir my, maar van die put af kan mens niks in die kollisse sien nie.
Die volgende aand kry ek ‘n geselsie in as sy kantien toe kom en die aand daarna weer. Ons geselsies word langer en meer gesellig en ek ontdek sy het ‘n man, geen kinders nie. Haar man reis baie vir besigheid en sy gee nie om om alleen by die huis te wees nie.
‘n Week of twee gaan verby en ek begin die gevoel kry sy kom aspris my geselskap opsoek. Dan breek Saterdagaand aan en dis weer chaoties in die kompleks. Die voorportaalbestuurder het sy hande vol, maar aan die einde van die aand het alles vlot verloop. Ek stap af na die operaverhoog toe en is net betyds om die orkes te sien uitloop – instrumenttasse in die hand. Ek probeer my terleurstelling wegsteek as ek haar nie sien nie. Dan kom sy amper laaste deur die deur. Haar gesig helder op as sy my sien.
“Is jy lus vir ‘n dop?” vra sy.
“Seker. Dit sal lekker wees.”
“Nou kom ons gaan …”
Onder in die diepste kelder van die Staatsteater is ‘n kroeg vir die personeel. Daar is ‘n volgroote snoekertafel en veerpyltjiebord. Ballerina’s kloek om die snoekertafel. Daar is een of ander toernooi aan die gang soos dit vir my lyk. Van die akteurs gooi veerpyltjies en ‘n klomp tegniese personeel sit om ‘n tafel en speel kaart.
Ek kry haar drankie en myne en gaan sit by haar waar sy ‘n tafeltjie in die hoek gekry het.
“Ek het jou nog nooit hier gesien nie,” sê ek.
“Ek gaan gewoonlik dadelik huistoe as ons klaar is, my man…”
“Nou gaan hy nie vannaand vir jou wag nie?”
Sy vat ‘n slukkie va haar wyn en haar oë glinster oor die rand van die glas as sy na my kyk. Sy sluk en sê dan: “Hy’s in London. Tot volgende week.”
“Aaaa…”
Ons gesels oor ditjie en datjies en sy vertel my ‘n paar snaakse stories oor haar kollega’s in die orkes. Ek vertel op my beurt ‘n restaurantstorie of twee en sommer gou-gou roep die kroegman die laaste rondtes.
Sy sê sy wil nie nog wyn hê nie. Dan sit sy haar elmboë op die tafel en sit haar ken op haar hande. Sy kyk vir my en ek vra: “Wat?”
“As jy my na jou plek toe nooi vir ‘n glas wyn sal ek nie sê nie …”
So gesê en so gedaan …
***
Sy ry agter my aan tot by my plek en as sy ingetrek het druk ek die knoppie om die hek toe te maak. Sy haal haar viooltas uit die kattebak en haak by my in. Ek sluit die voordeur oop en ons stap in. Sy sit haar viooltas op die bankie in die ingangsportaal neer en loop agter my aan na die sitkamer toe. Ek beduie sy moet sit en druk die afstandbeheer om die musiek aan te sit. Dis Vivaldi. Ek skink rooiwyn vir haar en ‘n whiskey vir my.
Ek gaan sit langs haar op die bank en ons klink glasies. Sy skuif nader, sit haar hand op my been en leun haar kop teen my skouer aan. Sy neurie saggies saam met die musiek. Dan draai sy haar gesig na my toe en ek soen haar. Haar lippe is sag en koel van die wyn. Ek beweeg my tong oor haar lippe en dan vleg haar tong om myne. Ek vat haar glas en sit dit neer langs myne, sit my arms om haar en soen haar gulsig. Sy soen terug en dan kom ons op vir asem.
“Ek veronderstel jy weet jy mag vir niemand sê van vanaand nie?” Sê sy met ‘n ernstige uitdrukking op haar gesig.
Ek knik. “I don’t kiss and tell …”
Ek trek haar regop en sy skop haar skoene uit. Sy is nou nog korter, maar ek buk vorentoe en soen haar weer. Dan trek ek haar aan die hand in die gang af na my slaapkamer toe.
Ek sit ‘n bedliggie aan en sy gaan na die en-suite badkamer toe.
Na ‘n ruk hoor ek haar vloek. Ek klop aan die deur en vra of sy okay is. Sy sê, met ‘n woedende trek om haar mond, dat sy nou net begin bloei het. Daai tyd van die maand …
Ek glimlag en sê ek gee nie om nie. Trouens dis vir my nogal seksie …
“Is jy seker?” vra sy.
Ek knik en begin my klere uittrek. As ek net in my onderbroek staan kom sy nader en vryf my horing deur die katoen.
Ek sit my arms om haar, voel-voel vir die ritsluiter van haar swart rok en trek dit af. Sy het ‘n swart bra-en-broekiestel aan. Ek worstel met die knippie van haar bra en sy lag. Dan sit sy haar arms agter om haar lyf en maak self die knippie los. Sy gooi die bra eenkant toe. Ek bewonder haar pragtige tieties. Mooi rond, nie te groot nie en nie te klein nie, met pragtige, prominente, pienk tepeltjies.
Ek buk af en begin hulle om die beurt lek en soen. Sy gooi haar kop agteroor en druk hulle nader aan my. Sy kreun diep in haar keel as ek eers die een en dan die ander tepeltjie ‘n ligte byt gee. Ek byt ‘n bietjie harder en sy gee duidelik nie om nie, trek my net aan die hare nader aan haar. Na ‘n ruk laat ek los. Ons albei se asems jaag. Ek trek my onderbroek uit en gaan haal ‘n groot swart handdoek in die badkamer.
Ek gooi die handdoek ook die bed en druk haar saggies agteroor sodat sy op die bed gaan sit. Dan kniel ek tussen haar bene, vat haar broekie aan weerskante vas en trek dit stadig af. Ek gooi die broekie eenkant toe en beweeg nader aan haar. Sy maak haar bene oop en kom nog nader. Weer sit ek my arms om haar klein lyfie en die keer soen ek haar. Dan laat ek my mond af beweeg tot by haar borste. Ek suig aan hulle en trek hulle so diep as wat ek kan in my mond in. Haar arms gly om my kop en sy trek my nog nader aan haar.
Ek druk haar naderhand plat sodat sy op haar rug lê. Ek kan die metaalagtige reuk van bloed net effentjies optel. Ek soen haar maag, druk my tong in haar naeltjie in en beweeg dan nog verder af tot by haar kaalgeskeerde poesie.
Sy druk my kop weg. “Gee jy nie om nie?” vra sy angstig.
Ek antwoord haar deur my tong in haar spleet in te druk en haar klit te begin boelie.
Ek proe die bloed en dit maak my verskriklik jags. Ek lek en suig haar poesie tot haar rug krom trek en haar hele lyf begin bewe. Dan kom sy met ‘n diep kreun. Ek laat nie op my wag nie en staan regop. Ek tel haar bene op en sit haar enkeltjies op my skouers. Sy lê oopgevlek voor my en ek vat my voël vas en druk hom stadig in haar sopnat en bloederig poes in.
Dan begin ek haar met harde reelmaat naai. In die posisie kan ek lekker diep in haar in dryf en sy vat aan my arms, my skouers, vryf ‘n slag of wat oor haar klit en por my aan met sagte “Ja, ja, ja …”
Ek kan voel hoe die druk in my ballas begin opbou en ek hou uit solank as wat ek kan. Dan is daar nie meer keer nie en ek skiet diep in haar in. Vir ‘n hele ruk staan ek so, en dan druk sy my met een klein voetjie weg.
“Jy gaan my bene breek of my heupe uit lit uit druk …”
Ek trek uit en staan agtertoe. Bloed en semen loop uit haar poesie uit tot op die handdoek. Sy giggel en ek kyk vraaend na haar.
“Dalk moet jy jou gesig gaan was …”
Ek vryf met my hand oor haar poesie en lek my vingers af.
Sy lag. “Dit IS vir jou ‘n turn-on, nê?”
Ek knik en gaan was my gesig en hande.
As ek terug kom in die kamer staan sy hande-viervoet op die bed, met haar boude na my toe.
“Ek is reg vir nog, as jy reg is …”
My piel begin vanself weer regop staan en ek stap nader.
Hierdie gaan ‘n lang nag word, dink ek by myself, en dan begin ek haar poesie streel met my piel se punt ….
18 COMMENTS
Dit IS vir my ook ‘n masiewe turn-on – en nog meer as die vrou daardeur wild lus word.
Dan is jy nog nederig ook! Wel te ruste ou Maat.
Vir my klink dit glad nie na ‘n storie nie, maar eerder na ‘n “re-collection” van werklike gebeure …..
Baie goed geskryf, lusmakend en bring herinneringe uit my eie verlede terug
KBH se stories is uit die boonste rakke. Ek love dit en geniet elke storie terdee.
Ramkat, dis ‘n lekker geilmakende storie! Die storie vloei goed en mens kan meeleef. Soos altyd, is jou woordgebruik, jou sinskonstruksie en jou spelling so te sê perfek – en sorg dit vir lekker, gemaklike en gladde leeswerk. Uitdrukkings soos “met harde reëlmaat naai” en “jy gaan my heupe uit lit uit druk” sê so baie van die passie wat betrokke is. Ek het net gewonder of daai tweede sessie werklik in die hande-viervoet-posisie was en nie dalk in die meer gebruiklike, vir agteringang, die op-hande-en-knieë -posisie nie. Met haar hande-viervoet sou dit nogal ‘n balanseertoertjie moes wees vir albei om op die wiegende bed te bly staan. Want dan sou jy ook op die platte van jou voete agter haar op die bed moes staan – om by te kom! Hande-viervoet werk gewoonlik net as albei op ‘n vaste oppervlak, soos ‘n vloer of vaste grond, staan. Terloops, dis ‘n goeie posisie vir die vrou as sy bietjie aggressief deur die man gevat wil word.
Dit was seker maar net ‘n glips, maar Londen het in Afrikaans nie “on” aan die einde nie. En dit geld natuurlik ook vir sy afleidings soos Londense en Londenaar.
Ek wag vir nog van jou stories!
Ek vermoed dis Lusman se kommentaar hierdie ?
Ramkat is ‘n man wat weet wat hy doen. Hy gooi nie sommer ‘n dame van balans af nie… 😉
Dankie vir daai ene! lmga
So mooi geskryf….dit voel asof ek as voyeur toekyk hoe dit afspeel voor my…
Dis mos nou net soos Ramkat ‘n storie skryf, absoluut fantasties lekker. Welgedaan ou maat.
Dankie!
Ramkat, jy’t weer all die “stoppe” van die woordkunsorrel oopgetrek met hierdie verhaal!
Soos altyd, het’k oudergewoonte jou kuns & meesterskap van die storie-vertel gen’re baie geniet.
Baie dankie…(“eendag as ek groot is, sal ek ook stories kan vertel, soos jy…jy sal sien”)
Vat-Vyf,
Willie
Dankie Wil. Soos altyd, waardeer ek jou insette.
Wow
N storie wat n mens net eenkeer beleef
Wow!!!
Dankie, Ramkat. Jy het nou my dag gemaak!
Jou storie maak my knieë behoorlik lam. 😉
Hy het nogal daai effek
Wow!!!!
Dankie Ramkat, jy het nou my dag gemaak! Jou storie maak my knieë behoorlik lam.
Dis ‘n plesier! Bly jy’t dit geniet…