Skoppelmaai (2)

8+
Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Bikilus

Taalversorg deur Lusman

 

(Lees vorige episode HIER)

 

“Charlie het ons genooi om vanaand by hulle te paartie.” Moira klink opgewonde.

“Nie gedog julle het tyd gehad om te chat nie.” Ek klink suur, ek is suur. Net so ‘n bietjie.

“Ons het darem nie net gespyker nie, tussenin asem geskep. Het jy geweet hulle is poli?” Moira kyk vir hom as sy dit sê. Dis vir haar belangrik om te weet of mense in ‘n spesiale verhouding is – soos ‘n poligame een.

“Vy het so iets kwytgeraak, ja.”

“Jip, en Vy het twee lovers. Charlie en Mauritz. Charlie sê Mauritz het ‘n tril soos ‘n perd. Ek moet dit sien.” Moira is opgewonde, amper uitasem. Die woorde rol op my af.

“Sjit Moira, my kop draai nog oor laasnag – nou Mauritz jy al.”

“Dit was pret, stry?”

“Dit was baie lekker, maar …”

“Kak met jou, ek het klaar ‘ja’ gesê. Ek moet dit sien.” Moira klink gedetermineerd.

“Klink nie asof ek veel van ‘n keuse het nie?” Ek kyk anderpad.

“Jy het nie. Ekke het’ie koekie, en die koekie maak’ie reels,” sê Moira op ‘n staccato manier. Haar oë lag, haar tepels is styf in die oggendkoelte. Die skoongeskeerde koekie loer vaak tussen haar bene uit. Bliksems mooi meisiemens. My mooi, stout, borrelende meisiemens.

“Ek dog dis ons voëls wat ons koppe draai, nou draai joune om jou koekie.” Ek’s brommend.

“Sy was nog altyd my beste pel … as sy vra, dan gee ek.”

“En sy soek ‘n perdetril?” Ek bly nuuskierig.

“Sal sien. Hy moet darem mooi oë ook hê.” Sy lag vir my. “Jy’s jaloers Bikilief. Toemaar, jy bly haar eerste keuse. En jy kry darem vir Vy.”

Vroegmiddag is Moira gereed. Wyn, bier en vleis in die koelhouer, tjip en dip in die mandjie.

“Charlie hulle wag seker al.” Moira klink haastig.

“Dis skaars drie-uur.” Ek’s minder haastig.

“Jip, hy het gesê ons moet vroeg kom. Dan kan ons speel, braai en naai.”

“Flippit Moira, waar val jy nou uit?”

“Niks nuuts nie, of dalk ja – p-p-p.”

“P-p-p?”

“Poli, piel, plesier.” Dit klink asof sy die klem op plesier plaas.

“Moira jou bliksem. Lief jou. Kom ons loop dat ons kan gaan naai, ag ek bedoel braai.”

Koelhouer in my een hand, die ander om haar kaal lyf toe ons naderstap. Moira met die mandjie. Ons lag, terg en is sommer net sorgeloos. Almal is kaal, almal groet, almal vriendelik.

Charlie, Vy en Nog Een lê uitgestrek in die son. Die lywe blink van sonroom. Vy is op haar rug, borste groterig en nie meer heeltemal ferm nie, bene effens oop. Die twee mans lê op hul mae. Beide is nogal stewig gebou, veral Nog Een.

“Haai, Haai” Moira is uitbundig.

Drie paar oë kyk vir ons.

“Welkom julle.” Vy rol om, staan op en stap nader. Sy drukkie Moira en omhels my. “Haai jy”. Sy gee my ‘n soentjie op my mond.

“Mauritz, dis Moira en Biki. Dis Mauritz,” waai sy in Nog Een se rigting.

Nog Een strek hom op. Die man is lank en ietwat skraal. Sy voël hang slap-lank tussen sy bene tot halfpad na sy kniee. Dis nie ag siestog nie, ook nie ag shame nie, selfs nie ag duim nie. Dis meer – dalk nege, tien duim. ‘n Meneer van ‘n meneer.

Moira vly haar ongevraagd op die kombers langs hom neer, wydsbeen, voete tot teen haar koekie opgetrek, hand oorkruis oor haar enkels. As haar arms nie in die pad was nie, was sy oop vir almal om te sien.

Ons skink drankies. Die geselskap is gemaklik. Rugby, sonskyn en kaalgat in die natuur is voorop in ons geklets.

“Vertel ons van julle? Hoe werk die poli-ding?” verander Moira die onderwerp.

“Nie veel te vertel nie. Ons drie is saam, doen als saam – dit werk maar soos die meeste verhoudings,” antwoord Vy. “En natuurlik, as Charlie my moer laat strip, haal ek hom van die koek af. Spyker dan vir Mauritz, en vice versa,” lag Vy verder.

“Julle manne oukei daarmee?” Moira is nuuskierig.

“Natuurlik, ons is groot pelle … bederf ons girl saam-saam. Dis wen-wen” Charlie klink ingenome met die situasie.

“Dalk moet ons bykom, Biki.” Moira skimp met ‘n knipoog in my rigting.

“Charlie sê julle is oop vir pret,” toets Nog Een die water.

“Kan net lekker wees,” spring Moira my voor.

“Ons toets eintlik nog half die water,”  keer ek.

“Vandag raak die water nog dieper,” terg Vy.

Nog Een het langs Moira ingeskuif, sy arm gemaklik oor haar skouer, sy vinger nou sirkelend om haar tepel. Moira se oë is ‘n oomblik toe, dan vly sy haar teen hom aan.  Haar tepel verstyf, die mond is effens oop. Ek ken haar, sy is vinnig aan die spoed optel. Haar hand soek na sy voël. Sy kry dit. Sy vou die skag toe met haar hand en trek die vel terug. Dan draai sy half na hom toe en kyk af na sy voël.

“Hiermee kan ek maan toe gaan,” vlei sy hom.

“Wat van “cloud nine”?” wil Nog Een weet. Hy plant ‘n ligte soentjie op haar kroontjie.

“Kom ons gaan binne toe. Dis meer privaat.” Vy het opgestaan en hou haar hand na my toe uit.

Soos ons stap fluister Vy vir my: ”Laat Mauritz sy ding doen. Julle sal nie spyt wees nie, veral nie Moira nie.”

“Reg so,” sê ek halfhartig.

Binne die chalet neem Nog Een beheer. “Sit julle, kyk en word lus, maar hande tuis.”

Moira is styf by hom ingehaak. Hy draai na haar toe, trek haar styf teen hom. Dan buk hy af en streel met sy mond oor haar hare, voorkop, oë, neus.

Lang Mauritz en kleine Moira. M en M. Beteken dit iets?

Mond vind mondjie. Dis hand oor lyfie, handjie oor lyf. Nog Een se mond gaan laer, oor haar ken. Moira is kop agteroor, haar keel oop asof sy ‘n vampier wil uitnooi. Haar houdig is een van hier’s ek, oop en weerloos. Byt my, drink my, maak my deel van jou. Haar ingesteldheid is absoluut duidelik.

Nog Een se tong is op ‘n tepel, lekkend, sirkelend. Sy mond sluit. Dit byt.

“Eina, fok.” Moira ruk weg.

“Dis net die begin. Op jou knieë. Eet my!” Nog Een is in beheer.

Moira sak af, haar klein handjies om die oorgroot voël. Sy druk die voorvel terug, ontbloot die kop. Haar oë drink in wat sy sien – die asem lig gejaag. Sy soen die kop, haar tong versigtig uitloerend by haar lippe. Sy verken, proe, die oë oop. Dan vou haar lippe sag om die kop. Sy trek hom saggies in haar mond in tot die hele kop verdwyn. Dis uit en in, so twee, drie keer. Nog Een swel, verstyf – die lengte onveranderd. Maar ek kan raai wat die effek op Moira is, op ons almal is.

“Jou beurt.” Nog Een beduie na die bank. Hy laat Moira sit, bene oop. Sy is blinknat. Ek is jags-jaloers. Nog Een se gesig verdwyn tussen haar bene. Oombliklik reageer sy – kop agteroor, asem wat vinniger word, hand om sy kop geklem.

Kreun, kreun, vinniger en korter op mekaar. Haar hande is gevleg deur Nog Een se hare. Die rug is gekrom en die onderlyf gedruk na waar die lekker vandaan kom.

Nog Een kom op vir asem. “Vy, Charlie, kom help. Biki, jy kyk net, kyk na jou hoertjie. Kyk hoe ons haar spyker.”

Charlie, met sy een been op die vloer, die ander op die bank, vryf sy voël oor Moira se lippe. My Moira se mooi mondjie. Sy maak dit oop, sluk gulsig. Vy se lippe liefkoos haar tieties, haar hande verkennend.

Dan is daar Moira se kom-gilletjie, haar lyf rukkend, die bene om die beurt oop en toe.  Nog Een staan op. Hy beduie na Charlie. Charlie sak tussen haar bene af. Dan druk hy sy boude vorentoe. Sy voël is in haar koek.

Geen room, geen kondoom.

Charlie gaan ritmies in en uit. Nog Een staan waar Charlie was. Dis nou Moira se mond en Nog Een se voël. Vy se hand is nou tussen Moira se bene. Ek kan nie alles sien nie, maar weet Vy se hand is op Moira se klit. Vy se mond is op haar tepel. Nog Een se voël is in haar mond en Charlie se voël in haar koek. Dit is ‘n geroesemoes van kreune, Moira s’n die hardste. Haar een arm is om Vy, die naels krappend. Haar ander hand is om Nog Een se voël. Moira eet, Moira word gespyker, Moira word se klit word gekarnuffel. Sy gil weer, bene krampend om Charlie. Dit pluk hom dieper in haar in. Charlie se gat trek saam. Hy stamp, druk, en kreun met krommende rug. Hy kom.

“Jou beurt.” Nog Een kyk in my rigting. Arme Charlie het nie eers behoorlik kans om sy asem terug te kry nie, dan druk Nog Een hom weg om vir my plek te maak.

“Eet haar.”

Ek’s op my kniee, tussen Moira se bene. Ek’s huiwerig.

“Eet!”  Nog Een druk my kop af. My tong is uit. Ek is steeds onseker. Dan ruik ek die gespykerde koek en Charlie se kom. ‘n Dun stroompie wit sypel uit.  Ek lek, versigtig.  Dit proe sout, vrank, amper lekker. Ek is by omgee verby. Ek eet my Moira, ek eet Charlie, ek eet seks.

“Spyker haar.” Dis weer Nog Een wat die bevel gee.

Ek kom regop. Ek skuifel tussen my hoertjie se bene in. Dan vroetel ek haar lippies met my voëlkop oop. Ek glip in. Dis warm, nat en glad. Iemand is skielik agter my. Daar’s hande oor my boude. Wie s’n is dit?

“Hou stil.” Dis Vy se stem. Sy trek my boude effens oop en vryf in my kloof af. Daar’s iets nat. Room? Ek voel ‘n vinger druk.

“Hou stil, dit gaan jou beste kom ooit wees.” Sy druk in. Dis effens seer. Ek probeer ontspan, oopmaak vir haar. Iets vroetel in my ingewande agterlangs. Dis ongemaklik, maar dan word dit beter – selfs lekker.

“Nou kan jy spyker.” Ek luister vir Nog Een en druk dieper in Moira in.

Die vinger volg my beweging, dit vroetel in my.

Ek’s in, ek’s uit. Stadig en herhalend. Die gevoel om my voël is heerlik. Dis ‘n nat, warm koekie vol kom. My lewe word voël, my voël word lewe.

Nee tog nie, daar’s iets in my hol, ‘n vinger op my prostaat. Vreemd. Ongemaklik. Lekker. Moeilik om te beskryf. Ek tel spoed op, en Moira saam met my. Die vinger hou by. Die kom stoot op. Dan vloei en spuit dit gelyktydig uit. Ritmies trek ek saam, ek spuit, ek vloei. Dan hoor ek Moira se kom-gil. Die derde keer, of vierde, of vyfde? Wie weet?  Wie tel?

“My beurt.” Nog Een druk my weg. Hy sak met sy lang bene tussen my Moira se bene in. Dan druk hy sy lang, dik voël stadig in, duim vir duim.

‘n Gil ontsnap weer uit Moira se mond, dan nog ‘n duim. Weer ‘n gil, nog ‘n duim.

“Groot, dis lekker!” Moira kreun. “Fok!” gevolg deur ‘n behoorlike kom-gil. “Kan … nie … meer … nie!” kreun Moira. Dan weer ‘n gil soos sy kom.

Moira se bene trek saam en krom om Nog Een se rug. Sy trek hom in. Sy gil weer. Hy beweeg skaars, maar rek, trek haar oop. Hy vul haar. Haar gedempte gil dra die boodskap oor.

“Steek … steek … steek my.”

Nog Een gehoorsaam. Hy is in en hy is uit, ritmies. Hy verander sy hoek, verander sy spoed. Dis ‘n naai met gevarieerde lyfswaaie.

Nog Een spyker en Moira is die een wat gespyker word. Nee dis ’n lieg. Moira word nooit net gespyker nie; sy spyker saam, sy spyker terug. Aktief! Sy vat en sy gee. Die bene klamp Nog Een se lyf. Sy rug is gebrug deur haar bene, haar naels krappend oor die borug. Die koekie is klemmend om die voël.

Nog Een se boude trek saam. Hy druk, stamp en kreun hard. Moira krap, druk, stamp, kreun. Sy gil hard van haar orgasme. Nog Een val vooroor op Moira, sy kop langs hare, hande strelend.

Die passie verdwyn. Iets teer, sag mooi neem oor. Vandag is meer as spyker. Die begin van iets … wie weet?

Ek kyk vir Moira, my Moira. Sy kyk vir my. Sy glimlag.

“Dankie.” Haar lippe vorm die woorde: “Dankie, my baie Bikilief.”

8+

4 thoughts on “Skoppelmaai (2)

  • Avatar
    Sep 27, 2019 at 9:37 am
    Permalink

    My bucket list,lekker lus nou…

    Reply
  • Avatar
    Sep 27, 2019 at 7:59 am
    Permalink

    Bikilus, hierdie is my droom tipe partytjie. Jou storie is absoluut fantasties.

    Reply
  • Avatar
    Sep 27, 2019 at 12:07 am
    Permalink

    Dis te erg…te veel…te nice…e-ek’t nie meer bb-beheer nie !!.
    AAAaaaaah…dis so fokken l-lekkerrrr…..

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)