Skoonheid deur die eeue

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Kombiekiehier dink daar is sexy in alle vroue te vind. Maak nie saak wat jou liggaamsbou is nie, eens op ‘n tyd was dit die toppunt van begeerlik. Die gelukkige man is die een wie se smaak nie net by een van daardie era’s vasgesteek het nie. Kyk so biekie hoe het die idee van “mooi” deur die jare verander.

 

One thought on “Skoonheid deur die eeue

  • Brombeer

    Die ideaal – vir my – lê iewers tussen die Hollywood Golden era en die Supermodel era. ‘n Vrou moet mos darem kurwes hê.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)