6 thoughts on “Sexy video

  • Ysbeer, jy moet na die prentjie in geheel kyk. Dit gaan meer oor die ontwaking uit drome en die ontwakening tot die navolg van seksuele gevoelens en die vervulling daarvan as net “muiswys”
    Erotiese video met sensuele model…ek sou nie omgee nie……

    Reply
    • Mooi was darem nou wraggies nog nooit lelik nie ou Will. Wragtig pragtig!

      Reply
  • Nee, dit weet ek goed liewe Annelise. Jyt my al mos mooi geleer.

    Reply
    • annelisePost author

      🙂 🙂

      Reply
  • Ysbeer

    My oupa sou gese het, “dogter wys jou muis”. Verder heel goed gedoen.

    Reply
    • annelisePost author

      Jy is op die verkeerde site vir “muiswys.” Mos. 😉 🙂

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)