
Sewe jaar van geluk (3)
deur Ramkat Erasmus
(Lees vorige episode HIER)
Hulle lê lank in mekaar se arms en gesels. Hy vertel haar van die oorlog. Oos-Afrika, Kairo, die Westerse woestyn en El Allamein. Die inval in Italië en die lang, nat en modderige winter waar hulle in die Appenyne tot stilstand baklei is deur ‘n desperate Duitse mag met sy rug teen die muur. Dan vertel hy haar van die begraafplaas by Castiglione Dei Populi. Die grootste Suid-Afrikaanse ene buite Suid-Afrika. Hy vertel van die triomfantlike inmars in Rome in, en dan vertel hy haar van Sofia.
Sy’s nuuskurig, wil weet hoe Sofia gelyk het (blondine, effens geset), hou oud sy was (ses jaar ouer as hy), waarvan het sy gehou? (pasta en chiantiwyn), was sy goed in die bed? (ja, sy was. Sy’t hom baie geleer.) Soos wat?
Sy lig haar gesig van sy bors af en kyk hom in die oë. Hy kyk weg.
“Wat het sy jou geleer?”
Hy antwoord nie en sy vou haar hand om sy knaters en begin saggies druk.
“Wat?”
Hy lag en sit sy hand oor hare.
“Sy’t my geleer mens kan ander goed doen as net die gewone. Om dit te kan geniet …”
“Soos wat?”
Hy laat sy hand oor haar rug afgly en tussen haar boudspleet in. Dan raak hy liggies aan haar kringspier. Sy verstyf.
“Sy’t my geleer dat sy dit geniet as ek hom daar indruk.”
Hy hoor hoe haar asemhaling verander.
“En het jy dit gedoen?”
“Na ‘n ruk. Na ek aan die idee gewoond geraak het.”
Sy laat haar kop weer sak tot op sy bors en dan begin sy eers sy maag krap en beweeg haar hand dan af en begin hom streel. Hy verhard in haar klein handjie.
“Ek het my vingers al daar ingedruk as ek … jy weet. As ek alleen is.”
Hy sê niks.
“Dis lekker. Ek bedoel. Ek kry sommer gou-gou lekker as ek dit doen.”
“Ja?”
“Maar ek het nooit gedink ‘n man sal … sal daar … wil ingaan nie.”
“Wil jy probeer?” vra hy sag.
“Ek weet nie.”
“Het jy room. Vaseline, of iets?”
“Ja.”
“Nou maar kry dit, dan wys ek jou …”
Sy huiwer vir lank, dan rol sy van die bed af en loop na ‘n kassie toe. Sy maak ‘n laaitjie oop en haal ‘n botteltjie uit. Sy kom terug en buk weer by haar stofjas. Sy haal weer een van die goue muntstukkies uit, byt dit oop en trek die rubbertjie uit. Sy kom tot by die rand van die bed.
“Gaan dit nie seer wees nie?”
“As dit seer is sal ek ophou.”
Sy dink weer ‘n bietjie en klim dan terug op die bed. Hy vat die rubbertjie en die botteltjie salf by haar.
“Kom lê hier langs my op jou maag.”
Sy geen hom ‘n vinnige soen, dan ‘n langer meer intense een. Dan gaan lê sy op haar maag langs hom.
Hy maak die botteltjie oop en skep van die room met sy vinger uit. Hy druk haar boude weg van mekaar af en vryf die room op haar kringspier af. Dan begin hy die kringetjie liggies masseer soos Sofia hom geleer het. Hy werk stadig en geduldig, vat elke nou en dan nog room en smeer dit aan. Na ‘n ruk voel hy hoe sy begin ontspan en dan glip hy sy vinger by haar kringspier in. Onmiddelik verstyf sy weer, maar hy wag tot sy weer ontspan en begin dan stadig sy vinger in en uit beweeg. Sy sug diep.
“Is dit seer?” vra hy saggies.
“Nee. Lekker,” fluister sy.
Hy werk nou harder en hy voel hoe sy heeltemal ontspan. Sy vinger glip gemaklik in en uit en sy begin al harder asemhaal tot sy skielik ruk en met ‘n “Aaah!” van genot haar gesig in die kussing indruk.
“Kom sit oor my.” Sy kyk hom vraend aan, maar beweeg dan nader en klim oor hom. Sy kyk hoe hy die rubbertjie aantrek en dit goed smeer met van die salf.
“Sit op jou hurke en sak af oor my. Dan kan jy stop as dit seer is.”
Sy doen soos hy sê en gaan sit dan op haar hurke oor hom. Sy vat sy paal en druk dit teen haar kringspier. Vir eers is daar weerstand, maar dan maak sy oop en begin stadig oor hom afsak. Sy rug trek krom van genot en hy maak sy oë toe en onthou hoe Sofia altyd in Italiaans begin babbel het as sy dit doen.
Dan is Ebeth volgemaak. Sy haal diep deur haar neus asem en begin stadig op en af beweeg. Op en af. Hy kan voel hoe die golwe van lekkerkry deur hom begin spoel. Ebeth begin ‘n ritme bou en druk dan haar hand voor tussen haar bene in. Deur die dun velletjie tussen haar vagina en haar anus kan hy voel hoe sy haar vingers in en uit werk. Sy druk haar vingers in as sy paal uitgly en as sy paal weer ingly trek sy haar vingers uit.
Hy begin ruk van die lekker en sy prewel sy naam. Dan ry sy hom wild en haar hand pomp in en uit. Sy byt op haar onderlip en val vorentoe. Haar heupe beweeg nog steeds. Hy maak die rubbertjie vol met ‘n kreun en dan ruk haar onderlyf wild en sy kom uiteindelik tot bedaring. Maar sy byt sy nek tot hy begin protesteer dat dit seer is.
Hy voel hoe hy kleiner begin word binne in haar en hy vat die rubbertjie vas en trek uit. Sy rol op haar sy en vryf nog ‘n paar keer oor haar welige bos skaamhare. Dan ruk-ruk sy vir oulaas en kom tot bedaring.
Hulle lê lank tot hulle asemhaling na normaal terugkeer.
“Was dit lekker?” vra hy.
Sy lag diep in haar keel.
“Dit was fantasties!”
Hy wonder of die manier van naai vir jou meer as sewe jaar se geluk gee. En dan begin hy lag!
3 COMMENTS
“Dan ry sy hom wild, en haar hand pomp in en uit” …..
Ek sien in my geestes oog hoe altwee van hulle dit verloor, passievolle wilde emosies wat in haargeval wakker geskud word, en syne wat hernu word.
Baie lekker storie dankie
mens raak so verdiep jy wil nie ophou lees nie…sug