Robert Mapplethorpe – kinky fotograaf

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Dis weer so bietjie tyd vir kuns op Kombiekiehier. 🙂

Robert Mapplethorpe (1946 – 1989) was ‘n Amerikaanse fotograaf.  Ek het hom ontdek deur sy foto’s van blomme 😉  maar het toe ook terselfdertyd ontdek dat hy ‘n baie omstrede fotograaf was wat veral homo-erotiese foto’s van die BDSM-gemeenskap in New York geneem het. Hier is ‘n paar voorbeelde van sy werk. (Ek plaas ook so paar meer waaghalsige voorbeelde in Kombiekiehier Vreesloos. )

 

 

2 thoughts on “Robert Mapplethorpe – kinky fotograaf

  • not be able to download any fotos – kobus

    Reply
    • annelisePost author

      Hi, die site is beskerm sodat niks gedownload kan word nie. 🙂 Dis ook om die skrywers se regte te beskerm. Laat weet my as jy ‘n spesifieke foto soek dan sal ek dit vir jou stuur. kombiekiehier@gmail.com

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)