
Die Klub
deur Bobcat
Klub XXX.
Strand Partytjie
“Ons moet voor agtuur daar wees,” sê Angelique terwyl sy in die spiёeltjie waarin sy haar lipstiffie aansit, vir my knipoog. Sy lyk verruklik vanaand dink ek terwyl ek Adriaan se oё in die motor se truspiёel vermy. Ons drie “speel” al maande saam en Angelique het dit reggekry om vir my en Adriaan te oortuig om by ʼn volwasse klub aan sluit. Teen my verweer het sy my verder oortuig dat Adriaan homself sou vergryp en dat ek en sy dan bietjie “alleen” tyd sou kon geniet. Laasgenoemde gedagte het alle teenstand van my kant laat verbrokkel.
Dit is ons eerste besoek aan Klub XXX. Die roetekaart is duidelik gemerk en teen agtuur hou ons stil voor ‘n groot gebou op ‘n redelik donker perseel. Ek stap voor teen die trappe op en snak na my asem toe die deur oopswaai. ‘n Redelike groot maar baie aantreklike vrou begroet ons. Haar borste is ontbloot en onder die strand lyfdoekie is niks aan die verbeelding oorgelaat nie. Die aand se tema is ʼn strandpartytjie.
Die gang is met rook gevul en ek wonder of ons nie moet omdraai nie, maar Angelique se oё is pleitend en sy druk my hand. Ek sien ons gasvrou se oё op skrefies trek terwyl sy ons in die fynste detail betrag.
“Julle teken hier in en gaan wag in die onthaal area,” sê sy met ‘n swaar Engelse aksent. “Rob sal net na agt al die nuwe lede verwelkom, die reёls voorlê en julle rondwys.”
“Bliksem, my ou maat,” laat Adriaan val toe ons van die aantrekkamers terugstap na die onthaal area. “Dis net tiete waar jy kyk.”
Angelique gee my hand weer ‘n drukkie en ons stap na een van die talle sitplekke wat met wit kant toegemaak is. Van binne kan jy die talle kaal en halfkaal mense mooi bekyk. Daar is tannies met hang tiete, jong vrouens met stywe gepunte tiete, jong paartjies wat in swemdrag gekleë is en selfs ‘n paar mans wat die vyeblare laat val het. Die atmosfeer is jonk en opgewek en oral is mense wat lag en gesels. Die musiek is ritmies, die dansvloer propvol glinsterende mooi liggame en party van die half naakte dansers lyk asof hulle in vervoering is.
Rob se voorlegging was binne ‘n halfuur verby. Hy het ons deur Klub XXX se gange geneem en die verskillende kamers, speelplekke, swembad en borrelbaddens gewys. Daar is ook ‘n draai by die kroeg en restaurant gemaak.
‘n Seremoniemeester het op die verhoog van die onthaalarea geklim en na ‘n paar vermanings die aand se verigtinge begin. Ons drietjies en nog twee paartjies het ons gehaas na die groot borrelbad wat ‘n uitsig oor die swembad het. Adriaan het hoorbaar sy asem ingetrek en toe ek opkyk sien ek dat albei paartjies hul swemklere laat val het en so nakend soos op hul geboortedag in die borrelbad klim. Ek het met my rug na Angelique gaan sit en die kaal baaiers in die swembad dopgehou.
Die water was baie warm en ek het gevoel hoe Angelique begin vroetel agter my. Haar bostuk het met ‘n boog by my kop verby gevlieg en op ons handoeke beland. Sy het haar stywe bors teen my arm gedruk en ek kon voel hoe my manlikheid begin lewe kry. Adriaan was in gesprek met een van die ander paartjies en ook sy swembroek het gou op droeё grond gelê. Hy het die een vrou begin soen en ek kon die lus in haar metgesel sê oё vir Angelique sien. Ek het na haar gedraai en opgelet dat sy die jong man agter haar aan die voёl beet het terwyl hy haar een bors en nek vertroetel.
Ek wou my eie gat skop, maar het myself liewer verskoon en in die swembad gaan klim. By die trappies het ‘n kaal man met ‘n stokstywe voёl gesit. ‘n Donkerkop vrou het onder die water uitgekom, sy bene gevryf en asof dit tweede natuur was begin om sy horing te suig. My onderlyf was reeds kliphard en ek het doelbewus my aandag verskuif na ‘n paar jonger dames wat met ʼn strandbal in die water baljaar het. Hulle lywe blink nat, borste styf en rond.
Haar arms vou om my bors van agter af en sy soen my nek en ore. Ek voel die borste styf teen my rug en die knop van haar vroulikheid teen my lae rug.
“En waar sluip jy heen, hmm,” koer Angelique in my oor.
Verligting spoel oor my toe ek omdraai en haar in my arms neem. Haar soen is intens en haar hande gly oor my rug af tot op my boude. Ek hoor van die jonger manne in die swembad wat amper onhoorbaar “whooooo.”
“Naai my asseblief net hier,” soebat Angelique in my oor terwyl haar een hand oor my torpedo gly. Ek sluk amper van die swembad water.
“Daai seun daar bo het my nou so jags. Hy het sommer begin voel en toe voel ek terug,” laat sy hoor met ʼn laggie. “Ek moes daar besig bly totdat Adriaan se aandag afgelei is. Daardie jong man het so ‘n lekker lang, harde dik piel, maar ek het nodig dat ‘n man met ondervinding my vanaand diep en hard steek,” sug sy in my oor.
Haar lippe is gretig en sy skuur haar koek teen my hand toe ek haar weer soen.
“Die kamertjies in die gang,” laat sy hoor toe ons soen breek.
Ek is erg bewus van die enorme knop in my swembroek toe ek haar teen die trap ophelp. Uit die hoek van my oog sien ek hoe Adriaan se kop agteroor lê terwyl ‘n rooikop besig is om hom te suig op die rand van die borrelbad.
Angelique stap vooruit met haar handoek om haar lyf gedraai. Ons stap by die “voyeur” kamer verby, vertoef ‘n oomblik om die see van kaal, naaiende mense waar te neem. Hul lywe beweeg ritmies terwyl van die “voyeurs” se oё vasgenaal staan en hul monde ronde wasemkolle teen die ruit maak.
Toe ons by die kamertjie ingaan is daar ‘n fris jong man wat homself aan Angelique wil voorstel, maar sy druk hom teen die bors uit die kamertjie uit en grendel die deur agter haar. Sy haal haar handoek van haar lyf af en gooi dit oor die bed terwyl sy voor my kniel en my voёl verlos van die swembroek wat nou styf daaraan vasklou. Haar blou oё brand in myne terwyl sy my suig en met haar hande oor my kaal boude vryf. My oё dwaal oor die swak verligte kamer. In die een hoek is ʼn tafeltjie met sneesdoekies en ʼn houertjie vol kondome.
Die drukking in my voёl ruk my terug na realiteit en ek is net betyds om Angelique se warm mond van my piel af te trek. Toe sy opstaan stamp sy my om op die bed. Terwyl ek vir haar kyk trek sy haar swembroekie uit. Ek sien dat sy haar Tuin van Eden behoorlik laat skoonmaak het met die uitsondering van ʼn harige hartjie effens noord van die plesier oord. Sy het pragtige atletiese bene wat saamkom by ʼn prominente heuweltjie wat sy ook spelenderwys na verwys as “ die lekkergoedfabriek.” Sy glip haar hand tussen haar bene in en vryf met haar handpalm oor die lekkergoedfabriek, haar vingers volg tussen haar poeslippies deur en sy bied vir my haar glinsterende vingers aan. Ek ruik haar merkwaardige reuk terwyl ek haar vingers liggies tussen my tande vasbyt en haar so bo op my trek.
Terwyl sy my soen gly sy haar nat poesie op en af oor my skag.
“Ek wil proe,” fluister ek in haar oor.
Angelique vang die skimp en kom sit met haar genotgrot ‘n sentimeter van my gesig af, knieё weerskante van my kop. Ek vat haar aan die heupe, lig haar effens en gly my tong tussen haar poeslippies deur. Die intensiteit van haar afwagting, haar dik geswelde lippies en my tong diep binne in haar ruk haar tot ‘n onverwagde orgasme. Die liefdessap loop oor my ken en sy lek dit gretig af voordat sy agteroor tussen my bene gaan lê. Ek haal die kussing agter my kop uit en toe ek op my knieё kom tussen haar bene het sy reeds haar heupe opgelig. Ek sit die kussing onder haar boude, neem my voёl in my hand en trek hom tussen haar lippies deur en oor haar kittelaar, skud hom bietjie teen haar kittelaar en trek hom weer deur haar lippies.
My voёlkop glip tussen haar lippies deur en ek sien hoe dit in die sagte vlees van haar vroulikheid verdwyn. As ek hom uittrek is sy skag glinsterend tot teen my lyf. Sy is heeltemal “oop” en ontvanklik vir my voёl met sy bultende are. Sy is ʼn petite nommertjie en my voёl pas soos ʼn bo-been in ʼn syskous in haar nat heerlikheid. Sy trek haar bene hoёr op met haar hande en wanneer ek my rug krom, stamp ek heeltemal in haar weg. My balle speel teen haar boude met elke instoot, haar tepels is styf en hard tussen my lippe en ek sien die sweet tussen haar borste pêrel.
Die klanke om ons begin vervaag in my ore behalwe vir haar jagende asem en die ja,ja-a, jaaa wat sy prewel met elke herontmoeting van ons onderlywe. Die suisgeluid van die bloed in my ore waarsku my dat daar ʼn hemelse ontploffing nader, ek voel die rillings deur haar liggaam trek en met ʼn finale diep-diep indruk gee ek my oor aan die euforie wat deur my liggaam spoel. Ek sak op haar neer terwyl ek my saad diep binne in haar stort.
Haar hande soek my gesig, sy trek my nader en haar hortende asemhaling demp sy deur my vol op die mond te soen.
“Aaaaangie …” weergalm dit in die gang.
Adriaan se bynaam vir Angelique.
“Sjuuut,” sê sy vir my met haar wysvinger voor my lippe. ”Hy sal nou weer wegdwaal.”
Die kamertjie se deur ratel in sy kosyn toe Adriaan daarteen klop. Ek pluk my voёl uit Angelique en begin my broek aantrek. Sy maak die deur op ’n skrefie oop en ek hoor haar vir hom fluister. Toe sy hom die kamer intrek is die jong man van vroeёr weer agter Adriaan.
“Asseblief, laat my ook inkom,” sê-vra hy, maar Angelique stoot die deur in sy gesig toe.
Ek sien die bultende knop in Adriaan se swembroek toe Angie hom op sy rug op die bed platdruk. Sy gaan sit op hom en fluister in sy oor.
Hy beur regop en sê: “ek het julle gesoek, want daar is iets wat julle moet sien.”
Nadat ons vinnig aangetrek het lei Adriaan ons in een van die gangetjies af tot by ‘n groot vertrek. Die ligte met die rooi skynsel is verdoof en voor ons hang ‘n kaal vrou in ‘n swaai. Haar bene oopgesper en ‘n groot man met ‘n helse horing tussen haar kniekoppe, sy hande op die tou van die swaai. As hy die swaai nadertrek verdwyn sy piel in haar venuskrater en wanneer hy die swaai wegstoot is sy hele voёl weer ontbloot. Haar borste en binne bene blink van een of ander lubrikant en haar lang swart hare hang amper tot op die grond.
Sy glimlag vir Adriaan en hy staan vinnig nader. Die groot man knik en Adriaan begin om die vrou se lyf te vertroetel. Sy hand is op haar bors en soos die groot man die swaai vorentoe stoot gly sy hand oor haar maag tot by haar koek. Soms huiwer die man in die wegstoot of terugtrek sodat Adriaan se hand bietjie kan vertoef en verken. Die vrou op die swaai se oё raak pleitend en die blos op haar wange is ooglopend in die swak lig.
Die man beduie weer vir Adriaan met sy kop in die rigting van die houer met kondome. Laasgenoemde draai om na Angie, maar sy giggel net en stoot hom in die rigting van die houertjie. Angie volg hom en binne ‘n oogwink het sy vir Adriaan poedelnakend en sy totterman oorgetrek met ‘n oranje fluorescent-kleurige kondoom. Die groot man gaan staan by die vrou op die swaai se kop met sy hande op haar borste. Sy neem sy enorme voёl in haar mond en begin suig terwyl Adriaan nader staan vir die penetrasie proses.
Die groot man sit sy hande op die vrou se heupe en tilt die swaai sodat haar koek meer na bo wys. Angie gee weer ‘n giggel agter my en ek gewaar dat Adriaan op sy tone moet staan om by te kom. Die punt van die oranje totterman verdwyn tussen die vrou se poeslippies en ons sien hoe die groot man die swaai op en af manupileer met sy hande op die vrou se heupe. Dit maak dat haar kop afsak oor die groot man se voёl en Adriaan se oranje totterman ontbloot en dan weer die wipplank effek waar sy oor Adriaan afgly, die oranje stok verbloem en die groot man se piel ontbloot.
Ek voel hoe Angie my van agter af broeknaai en ek gooi my arms agtertoe en vryf oor haar boudjies. Die driespel voor ons het my net behoorlik aan die bloos toe die groot kêrel skielik sy voёl uittrek en met hortende hale lang strale saad oor sy metgesel se nek, borste en maag skiet. Adriaan se oё vergroot en Angie giggel weer.
“Daar kom Adriaantjie.”
Laasgenoemde stamp diep in die vroutjie in terwyl hy die swaai vasgryp met ‘n snork. Die swaaiende dame kreun, krul en rol haar rug totdat sy ook met ‘n sidder oor ou Adriaan se oranje piel kom.
Ons is daardie nag baie laat daar weg. Adriaan lekker gekuier by die kroeg en ek en Angie het die kamertjie, die pooltafel, die grasperk, hulle kar se bonnet en selfs die swaai elk ten minste eenmaal besoek.
5 COMMENTS
Goed geskryf, ek hou veral van die beskrywing van die groot ou se saadstorting! Mens hoor altyd die ou het gekom, maar om te lees HOE – en soos jy dit beskryf – is erg eroties. Ek is gefasineer deur met die klimaks – manlik en vroulik – en geniet enige storie wat dit in meer detail beskryf die meeste.
Verder is jou beskrywing en die konsep van so ‘n klub ook welgedaan… goeie idee!
Bobcat, goeie beskrywings van die soort tonele wat mens by seksklubs sien. Ek hou van jou veelkleurige en gedeeltelik idiomatiese woordgebruik. Dit maak jou skryfwerk net soveel meer eroties. Jy ken ook die korrekte terme vir dinge. Jou uitgebreide Afrikaanse woordeskat maak jou skryfwerk soveel meer indrukwekkend as dié van skrywers wat hulle telkens, in hul Afrikaanse skrywery, in Engels moet behelp.
Sien uit na nog van jou skryfsels!
Netjies Bobcat, baie netjies! En Haar Edeldierbare se mooi kort video’tjie heel bo-aan die storie – heel netjies sou ek se. Daar gaan my bloeddruk alweer.
Foook dit klink hemels! Ek soek so n plek asb!!!
Lekker kuierplek, blyk dit te wees
…goed omskryf, Bobcat !