Rika
deur Saffie
My selfoon lui ‘n tweede keer kort agtermekaar – Rika! Sy gee nie maklik op nie. Ek kyk op my horlosie, dis kwart oor twee Saterdagoggend.
“Hello Rika hoe gaan dit met jou, my skat?”
“Vergeet van kakpraatjies, kan jy hier wees binne ‘n uur?”
“Dit hang af …”
“Fok ek’t ‘n jong dingetjie by my vir die naweek en sy’s lus vir fun. Jy sal dit like.”
“My prys het opgegaan en vir twee soek ek 30% ekstra”.
“Shit, dis reg so. Sorg net dat jy hier is binne ‘n uur. Ons is beide jags en soek jou lyf. O ja, dra daai Hugo Boss pak van jou en die swart hemp, sy’s ‘n classy girl en ek’t haar gesê jy’s die beste in die besigheid. Ek hoop jy’s orals skoongeskeer … laat weet my jou fooi wanneer jy in die motor is. Die deur sal oop wees soos gewoonlik …”
Eendag sal ek hierdie addisionele besigheid van my moet laat staan. Ek raak nou te oud vir hierdie tipe van veeleisende kliënte soos Rika. Sy’s in haar 40’s, bi-seksueel, was al paar keer getroud, nooit kinders nie en skatryk. Haar woonstel in Sandton kyk uit op Nelson Mandela Plein. Sy onthaal byna elke naweek gaste en die meeste van die tyd het sy een of ander jong meisie aan haar sy. Elke nou en dan benodig sy variasie en sy vind dit in my manlike teenwoordigheid.
Ek skeer en stort vinnig en is baie bly ek het eergister vir my haarverwydering gegaan. Rika hou nie van hare om ‘n ereksie nie. Ek stuur ‘n sms aan my vennoot met die tyd en adres waarheen ek op pad is. In hierdie spel weet mens nooit wat kan gebeur nie. Ek spuit my Tom Ford naskeermiddel mildelik op my nek en lyf aan. In Maudestraat skakel ek vir Rika en laat weet my fooi.
Ek druk die voordeurklokkie en stoot die swaar houtdeur oop. Nigel Kennedy se klassieke vertolking van Vivaldi klink hard deur die woonstel. Ek plaas my motorsleutel langs die dik rol R200 note op die vertoonkas by die ingang.
“Darling!”
Rika kom met ‘n vloeiende lang rooi satynrok aangeloop. Sy’s kaalvoete en het duidelik geen onderklere aan nie.
“O baby, jy lyk altyd great in daai pak”, koer sy. Ek sit my hand om haar lyf, vat een van haar boude vol in my hand en soen haar op die wang.
“Wag tot jy die enetjie sien, sy’s hot”, fluister sy in my oor. Die oerritueel van seks, laat altyd my vel tintel en ek’s onmiddellik hoendervleis.
Tanja word in die leefvertrek met ligte houtvloere, rooi leerbanke en ten volle toegeruste kroegarea aan my voorgestel. Sy’s jonk en petite en kom effens skamerig voor. Haar swart rokkie is baie kort en sy’s ook kaalvoet. Hulle het duidelik al ‘n bietjie gespeel, terwyl hulle vir my gewag het.
“Die gewone?”
“Asseblief”
Rika skink ‘n glas veuve clicquot en oorhandig dit met ‘n groot glimlag op haar gesig. Die twee van hulle gaan sit op die hoë kroegstoele en ek gaan staan langs Rika. Haar lang rok is opgeskuif tot bo haar knieë. Elke nou en dan leun sy oor en soen vir Tanja op die mond. Dit het beslis die regte uitwerking, want ek voel die bekende krieweling in my onderbroek.
Na nog ‘n glas sjampanje is ek seksueel ten volle aangeskakel. Die gesprek raak harder en die seksuele innuendos meer platvloers. Ek trek vir Rika nader, lek haar op haar kaal skouer en druk my tong in haar oor.
“Jy gaan vir Tanja jaloers maak …” Met dit voel ek hoe sy met haar hand agter my rug druk en my saggies aanmoedig na Tanja se kant. Ek gaan staan teen Tanja, sit my hande op haar knieë en soen haar op die mond. Sy sug saggies en ons tonge ontmoet en vladder buite haar mond.
Rika is onmiddellik onbeskof jags.
“Wys ons daai piel van jou”.
Ek trek my gulp af en haal my halwe stywe horing uit my broek. Tanja kom hurk voor my en begin werk aan my ereksie. Sy suig my kop hard met en elke nou en dan lek sy die volle lengte van my skag. Sy spoeg die gemengde speeksel en sekssappe op my ereksie en pluk my behendig tot ek stokstyf is. Ek voel hoe Rika my baadjie en hemp uittrek en my belt begin loswikkel. Toe ek heetemal naak is, lei Tanja my na een van die leerbanke. Ek loer oor my skouer hoe Rika haar rooi rok uittrek, oor die kroegstoel gooi en ons volg.
“Los haar poesie eers vir my,” sê Rika en trek Tanja se rok uit.
Sy druk haar terug op haar rug op die groot bank, maak haar bene wyd oop en gaan lê tussen haar bene. Die beeld van haar tong wat in en uit Tanja se pienk spleet flits en die harde slurpgeluide, laat die wêreld om my stilstaan. Ek kniel agter Rika, rek haar boude oop en begrawe my tong in haar kringspier. Die kermgeluide van beide weergalm in my ore.
“Hier, eet haar …” Daarmee staan Rika op en verlaat die vertrek. Ek kniel tussen Tanja se bene, suig en byt haar tepels hard om die beurt.
“Ek wil jou binne my hê …”
Terwyl ek myself regmaak om haar te penetreer, verskyn Rika langs my. Sy’t ‘n leerharnas om haar bo-bene en heupe. ‘n Rubber dildo is op die harnas gemonteer en die ding glinster van die K-Y jellie.
“Jy kan haar naai tot sy kom, maar spaar jouself vir my.”
Ek laat lê vir Tanja oor die bankleuning en stamp my ereksie binne haar skoongeskeerde koekie. Na ‘n paar pompe voel ek vir Rika agter my en hoe sy daai rubberpiel stadig in my anus opdruk. Die bloed klop in my kop en my ore suis. Haar growwe taal en harde houe op my boude, veroorsaak geen pyn nie. Ek’s ‘n skaamtelose, sekshonger dier, besig om my luste te bevredig. Ek voel hoe Tanja se heerlikheid om my klem en sy klimaks met sulke kort kermgeluidjies.
“Nou’s dit my beurt.”
Rika ruk die harnas af en gaan lê op haar rug op die bank. Sy beveel vir Tanja om hande-vier-voet oor haar te kniel met haar kwakertjie bo haar gesig. Ek kyk hoe sy oor haar kniel. Met haar vinger agter in Rika, begin sy haar klit suig en knibbel. Sonder seremonie word Tanja se boude en lippies oopgerek en Rika lek haar soos ‘n honger hond sy kosbak uitlek.
“Kom skiet jou spunk hier,” beveel Rika.
Ek gaan staan met my voël enkele sentimeters van haar gesig en begin myself pluk. Dit raak eers stil in my ore voor ek my knaterroom oor Tanja se kringspier en gapende poesie uitspuit. Met ‘n grom in haar keel klimaks Rika en slurp my slym-sout gulsig op.
Die rol banknote voel ongemaklik in my sak waar ek in my motor in die onderdak parkeerarea sit. Ek sms die enkele woord “finished” aan my vennoot en skakel die motor aan…
3 COMMENTS
Uiters sensasioneel
Verfrissende storie, baie geniet.
Lekker storie!