Eier-verleiding
Ek kan sien my man is moeg wanneer hy deur die deur loop. Sy werk is nogal veeleisend en hy kry nie baie tyd om heeltemal af te skakel nie. Maar ek het ʼn plan. Ek gaan hom vanaand afskakel deur hom aan te skakel.
Hy glimlag wanneer ek die voordeur vir hom oopmaak en hy oor my skouer sien dat ek die kaggel in die sitkamer reeds aangesteek het. Winter het vanmiddag skielik oor die horison gekruip en die binnekant van die huis is warm en knus teen die vaal koue van buite.
Ek soen hom langer as wat ek hom gewoonlik soen om hallo te sê en trek hom dan aan sy hand sitkamer toe. Hy steek vir ʼn oomblik in die deur vas en draai dan eers na my toe.
“Mmm, lyk my jy het sluwe plannetjies gemaak. Wil jy my verlei?”
Natuurlik wil ek hom verlei. Ek het híérdie plan begin bedink toe Liza vir my die eiertjie uit haar paasgeskenkpakkie gegee het. Sy het ʼn kompetisie op ʼn website gewen en ʼn hele mandjie vol sensuele speel- en bederfgoed gewen. Een van die geskenkies was iets wat sy nie op haarself kon gebruik nie – en dit is waarmee ek my man vanaand wil plesier.
“Kom,” lag ek vir my man, “vertrou my.”
Ek lei hom na die mat voor die vuur waar hy reeds gesien het ek ons aandete in piekniekvorm voorberei het. Ons kan nou-nou eet. Ons het ure. Eers wil ek hom laat ontspan – en daar is niks wat ʼn man meer laat onspan as ʼn orgasme nie.
Ek laat hom op die mat voor die vuur sit en begin my plan in werking stel. Eers blinddoek ek hom. Hy wil-wil teëstribbel, want hy hou meer daarvan om in beheer te wees, maar ek keer sy woorde voor hulle kan uitkom deur hom híérdie keer diep te soen. As ek my mond van syne af lig, stry hy nie meer nie.
Die vuur gooi warm tonge oor sy lyf wanneer ek hom begin uittrek. Stadig sodat ek die afwagting uitrek. Eers knoop ek sy hemp stadig oop en trek dit oor sy skouers af. Ek trek my hemp en bra ook uit sonder dat hy weet. En laat hom dan op sy rug voor die vuur uitstrek.
Hy giggel senuweeagtig.
Dan glip ek my been oor sy lyf. Ek het net sy sig beperk, sy hande is nog vry en hy gebruik hulle soos ek geweet het hy sou en ontdek dat ek ook soos hy kaal blo-lyf is. Ek gly my borste oor sy bors en knibbel so bietjie aan sy oor voor ek sy belt losmaak.
Sy hande gly deur my hare wanneer ek sy broek en onderbroek al meer aftrek en dan is ek buite sy bereik. Sy broek en onderbroek waai sommer saam met sy skoene en kouse en beland eenkant op ʼn hoop. Nou trek ek my romp en broekie ook uit.
Ek kan daardie selfde vuurtonge op my lyf voel wanneer ek – verrassing in die hand – my kaal lyf teen my man sʼn vlei. Hy is reeds styf en lus en as hy voel ek is ook nou heeltemal kaal, trek hy my teen sy sy vas en vou sy hand oor my bors. Ek wil teen hom smelt, maar ek wil eers my planne uitvoer, so ek wriemel so bietjie weg en maak die eier in my hand oop.
Die speelding wat my vriendin vir my gegee het is ʼn Tenga Egg – ‘n masturbasie speelding wat net soos ‘n gekookte eier lyk. Ek gaan my man rasend maak daarmee. Ek gebruik die ingeslote sakkie smeermiddel om die holte van die eiervormige speelding mildelik te vul en glad te maak en dan gly ek die sagte silikoon eier oor my man se penis.
Hy het nie ʼn benul wat dit is nie, maar dis lekker. Ek kan dit sommer dadelik sien aan die manier waarop hy sy heupe effens lig. Ek gly dit dieper oor hom en begin my hand dan op en af teen sy styfheid beweeg.
Daar is knoppies binne die eier wat sy hele lengte stimuleer as ek dit doen en dis nie lank voor ek sy asem hoor jaag nie. Sy lus prikkel my en dit lyk sexy as die silikoon van die Tenga Egg so oor sy penis span. Ek het my man al so baie kere met my hand laat kom, maar nooit voorheen met ʼn hulpmiddel nie. Sy ooglopende plesier laat my begeerte ook opbou. Ek kan sy hitte deur die silikoon van die Tenga Egg voel en weet hy kan my hand se warm ook voel. Ek kan hóór hy is nou naby aan ontplof. Ek ken sy liggaamstaal, ek ken hom. Sy heupe lig en sy maag trek saam en hy kreun. Dan kom hy. Groot.
Hy glimlag nou wyd as ek sy blinddoek afskuif. Sy asemhaling word stadig weer normaal. En ek glimlag saam, want dis knus voor die vuur en ek het my man bederf en die aand het nog net begin. En dan soen hy my asem weg.
(As hierdie advertensie-storie jou nuuskierig – of lus – gemaak het, gaan besoek gerus ons borg se website vir nog opwindende idees. Die Tenga Eggs is tans goedkoper om masturbasie-maand te vier.) )
