Die Affêre (17)
deur Ramkat Erasmus
Ons het mekaar lanklaas gesien. Deur die vakansie is almal besig met eie familie, eie vakansie, eie geskenke en eie huwelike …
Maar die honger gaan nie weg nie.
Ek stoot die deur van die gastehuis se kothuis versigtig oop. Sy het vroeër met ‘n taxi van iewers af daar aangekom. Ek sit my sak neer en ruik-ruik in die lug na haar parfuum. Dan hoor ek die stort toegaan. Sy kom uit die badkamer uit en droog haarself met een van die groot sagte handdoeke af.
Sy steek vas as sy my sien, laat sak haar hande en laat dan die handdoek val. Ek verlustig my in haar lyf. Die heupe, bene met waterstrepe, die klein strepie skaamhare, haar borsies, hoog en ferm met tepels wat puntenerig na my loer.
Ons het nie woorde nie. Ons het nie woorde nodig nie. Ek knoop my hemp los, laat dit val, trap my skoene uit en maak my belt los. My broek val en ek trek my sokkies vining uit. Dan stap ek nader. Sy lig haar gesig na myne toe. Haar asem vang in haar keel. Ek leuen vorentoe en soen haar vol op die mond. Haar lippe gaan oop onder myne en sy werk haar sagte tong dringend in my mond in.
Dan sit ek my hande om haar boude en trek haar styf teen my lyf aan. Ek voel hoe haar warm, klam lyf teen my skuur en weet dat die eerste keer vinnig hard en brutaal gaan wees. Ek tel haar aan die boude op en lig haar oor my voël. Sy sit haar arms om my nek en wurm haar heupe heen en weer tot ek in haar warm klam holte ingly.
Ek loop met haar tot by die voetenent van die bed en balanseer haar boude op die katel. Sy knoop haar bene om my lyf en ek stamp hard in haar in. Sy kreun en byt my tong. Ek stamp weer en weer en weer en voel hoe ek ontplof in haar in. Sy kreun ‘n diep kreun uit haar keel uit en fluister dan:
“Fokkit, ek het jou gemis”.
Ek tel haar van die katelstyl af op en dra haar na ‘n stoel toe. Ek laat haar op die sitplek van die stoel kniel met haar arms wat op die rugleuning rus. Ek kniel agter haar en trek haar boude oop. Ek druk my tong diep in haar spleet in en sy druk terug om meer van my tong in haar te voel. Ek lek haar met lang hale tot sy kom.
Sy draai om en druk my agteroor tot ek op my rug lê. Dan klim sy op en trek my in haar in. Sy begin haar boudjies ritmies vorentoe en agtertoe beweeg. Sy fluister vreeslike, vleeslike goed in my oor en byt my telkens in die nek. Ons praat dringend met mekaar, saggies en hortend, maar ons kry dit reg om ons gesamentlike wellus te beheer totdat ons saam-saam kom.
Sy lê vorentoe met haar bors op myne en ek voel hoe sy my met haar sterk interne spiere liefkoos.
My hande rol oor haar rug. Ek voel elke bultjie en holte van haar kaal rugstring en gly my hande in haar boudslpeet in.
Sy sug my naam.
En ek hare…