
Rooi rokkie
deur Visser
Sy leun oor die kroegtoonbank in haar rooi rokkie. Haar borste druk op haar gevoude arms en beklemtoon haar aanloklike cleavage.
Sy speel met haar vinger in haar drankie terwyl sy aan haar lip knibbel. Die oor en weer gekykery en skaamtelose geflirt het teen die tyd van die aand reeds sy weg na hulle altwee se lus gevind.
Die ander mense dans en gesels en hulle altwee se wederhelftes is in ander gesprekke betrokke.
Hy kyk haar stip in die oë: “Een dag is eendag Emma, dan gaan ek jou iewers vasdruk en jou spyker tot jy skree!”
“Beloftes, beloftes!”, koggel sy hom.
Hy steek ‘n hand na haar uit, maar sy beweeg vinnig agter die kroeg in, weg van hom af en lag vir sy poging.
“Dis ‘n belofte wat nagekom sal word!”
Hy staan op met sy glas in sy hand en beweeg agter om die kroeg om nog ‘n drankie te gooi. Sy bly staan waar sy is en toe hy agter haar verbyloop, skuur hy aspris sy hardhead teen haar boude.
“Met die ding, tot jy skee!” En hy druk liggies teen haar boude.
“Mmmmmm, moet sê, dit voel belowend!”
Hy maak sy glas vol en sien dat sy staar na die klomp wat dans.
In ‘n oomblik buk hy agter die toonbank langs haar. Hy haal ‘n blokkie ys uit sy glas en begin dit vanaf haar enkel teen haar been op vryf. Die hoendervleis slaan uit op haar bene, maar sy beweeg nie. Die ysblokkie beweeg oor haar kuit, teen die agterkant van haar knie op en ‘n dun straaltjie water loop teen haar been af. Toe hy die ys halfpad aan die binnekant van haar dy op het, trek sy haar boude eenkant toe en haar rug krom van lekker kry. Terselfdertyd tel sy haar ander been op en sit dit op die rakkie agter die kroeg.
Hy kan voel hoe dit al warmer word soos sy hand opbeweeg. Daar is geen broekie om uit die pad te vat nie. Al wat hy voel is haar skoongeskeerde lippies en hy vryf die klein stukkie ys wat oor is, daaroor.
“Fok!” is al wat hy van bo af oor die geraas van die musiek hoor.
Hy druk die laaste stukkie ys saam met sy vinger tussen haar lippies in en neem dit verder deur sy middelvinger heeltemal weg te druk in haar. Haar binneste kramp om sy vinger en sy beweeg haar boude in die rondte. Hy vinger haar en haar sappe begin oor sy hand versprei. Toe hy die tweede vinger in haar druk, knak haar knïee effens, maar sy herstel gou en begin weer haar stadige sirkel beweging op sy hand.
Hy trek sy vingers uit en vryf hard oor haar klit met sy twee vingers. Hy kan voel hoe sy al hoe natter word. Sy piel klop so hard in sy jeans dat hy voel hy gaan enige tyd kom. Sy jagsgeit neem oor en hy druk sy kop onder haar rok in. Sy buk effe verder vooroor en hy lek haar spleet van voor tot agter. Hy vryf weer haar klit met sy hand en hou aan om sy tong so diep moontlik in haar spleet te druk.
Haar bewegings raak nou effe wild en hy is bang iemand sien dalk wat aangaan.
Hy trek sy kop uit en vryf hard met twee stywe vingers op haar klit totdat sy sopnat met knakkende knïee op sy hand kom.