Tshwane Mammie
deur Visser
Suzanne skakel die Prado se enjin aan en druk die toeter. Sy kyk vinnig in die spieël. Haar blonde hare is perfek. Die duur sonbril gee haar ‘n elegante voorkoms. Sy weet sy lyk goed. Sy weet sy kan met hierdie pakket enige man verlei. Die blote gedagte daaraan gee haar ‘n warm gevoel, haar asem hyg vir ‘n oomblik.
“Daar moet een iewers wees,” prewel sy terwyl die kinders giggelend in die kar spring. Maria waai vir hulle toe hulle agteruit die straat in ry.
Die rit na die privaatskool in die Ooste van Pretoria is gou verby. Sy laai die kinders voor die gebou af, een van ‘n ry van duur voertuie wat in en uit ry.
Nou is die dag haar eie. Sy gaan sommer nou Brooklyn Mall toe. Lekker op haar eie sit en ontbyt eet iewers. Miskien loop daar iemand rond wat dieselfde behoefte as sy het?
Suzanne parkeer die Prado op die grond vloer en vind vinnig haar gunsteling koffieplek. Daar waar sy gemaklik is. Waar die kelners haar al ken, die omgewing wat bekend is vir haar. Sy gaan sit op die gewone plek. Sy bestel haar koffie en haar gewone ontbyt. Twee stukkies bruin roosterbrood en roer eiers. Soos haar Ma dit altyd gemaak het.
Sy kyk na haar Facebook profiel terwyl sy wag. Tientalle boodskappe van vriende en vriendinne. Sy waardeer elkeen. Ten minste kan sy in alle opsigte aandag by iemand buite haar huwelik kry. Want Hendrik is gewoon ‘n doos! Sy het alles wat sy en die kinders nodig het. Elke luuksheid. Sy is die perfekte Mammie. Mooi naels, perfekte hare, stunning kar, lieflike huis. Alles wat ‘n meisie van 16 sou verwag wanneer sy die man van haar drome ontmoet.
Maar sy hunker na iets. Sy hunker na Hendrik se aanraking van daai eerste 4 jaar. Toe hulle nie genoeg van mekaar kon kry nie. Toe hulle mekaar om elke hoek en draai lam gemaak het. Toe hulle deur die kompleks se Beheerliggaam aangespreek is oor hulle lawaai.
Voordat Hendrik so verdiep geraak het in sy werk dat die enigste aandag wat sy gekry het, die inbetalings in haar rekening was. Voordat sy gaandeweg so fisies afgeskeep is dat sy naderhand moes gaan speelgoed koop. Maar die klank van daai goed raak naderhand afgesaag.
Sy moes toe maar ‘n ander manier kry om geliefd te voel. Om haar dierlike behoeftes te bevredig.
Terwyl sy sit, sien sy die twee mans aangestap kom na die koffiekroeg. Die een jonk en bedees, die ander een, duidelik die baas, wat met sy hande praat.
Hulle kom sit ‘n entjie van haar af en praat oor werk. Die jong man luister intens. Hy se ja en amen op alles.
“Jy kan die res van die dag afvat Pierre, jy het die week goed gedoen! Geniet jou dag en naweek, en volgende week maak jy weer so! Kom ons eet”. Met die woorde roep hulle die kelner en begin oor more se rugby te gesels.
Pierre kyk op ‘n stadium in haar rigting en sy sien sy blou oë duidelik. Sy sien sy gespierde arms wat styf onder sy wit t-hemp sit. Sy oog vang hare en hy glimlag.
Sy glimlag terug. Eerste rondte gewen!
Sy kyk elke nou en dan na hom en sien dat hy nou baie geinterreseerd is in die aandag. Haar kos kom en sy eet stadig. Sy konsentreer om elke happie so sensueel as moontlik te vat. Haar aksies is besig om haar baie opgewerk te maak, want sy weet hy kyk vir haar. Sy baas praat nog een stryk deur en hy luister asof hy belangstel.
Sy eet haar kos klaar, betaal en begin uitstap. Toe sy verby hulle tafel loop, kyk sy hom reg in die oë en knik vir hom. Aan die buitekant, oppad Woolies toe, kyk sy deur die venster. Sy oë is stip op haar. Sy glimlag vleiend, kyk weg en stap aan.
Sy maak die trollie vol in Woolies. ‘n Voorreg wat ‘n vrou in haar posisie het.
Sy stap na haar kar en sien weer vir Pierre. Hy is op pad na sy kar, ‘n entjie van haar parkeer. Sy neem ‘n dierlike besluit en stap die paar meter agter hom aan.
Terwyl hy sy deur oopmaak, maak sy haar keel skoon.
“Hallo Pierre! Ek het gehoor jy het die dag af. Vandag is my verjaarsdag. Wil jy nie vir my ‘n presentjie gee nie?”
Sy oë verstar en hy sê niks.
“Volg my, ek ry die wit Prado”.
Op pad na haar kar stuur sy die boodskap
“Het een”. Die kodewoord tussen haar en Anel. Die kodewoord dat sy die gastekamer in Anel se huis gaan gebruik om te doen waarvoor sy leef. Die plek waar sy haar speletjies eindig. Waar sy die vreemde, ongekompliseerde mans toelaat om met haar te doen wat hulle wil. En sy hulle vir haar selfsugtige plesier aanwend.
Sy kyk in haar spïeeltjie en sien die wit BMW wat agter haar aanry. Die hek by Anel se kompleks in Centurion gaan oop, so ook die garage. Sy wys vir hom om te parkeer.
“Wat my naam is het niks met jou uit te waai nie. Wat ek wil hê is belangrik!” gee sy vir hom ‘n tipe opdrag
“En dit is?” hakkel hy terwyl sy hom aan sy hand die huis inlei.
Sy loop reguit na die gastekamer. Sy vat sy hand en maak hom op die bed sit. Sy kyk diep in sy oë terwyl sy haar stywe top uittrek en haar perfekte borste met harde nippels koel in die lug voel. Sy maak haar jeans los en klim uit dit uit.
Hy sluk swaar toe hy sien sy het ook daar geen onderklere aan nie.
“Wat ek wil hê jong man, is dat jy nou jou klere moet uittrek en agteroor op die bed lê. Dan gaan ek jou suig tot jy kliphard is. En dan, gaan ek bo-op jou klim en jou die rit van jou lewe gee!”
Hy staan vinnig op en raak in rekord tyd van sy klere ontslae. Sy is bly om te sien dat hy kliphard is. Nie baie groot nie, maar lekker dik.
Hy gaan lê agteroor op die bed, sy styfheid soos ‘n vlagpaal in die lug. Suzanne gaan staan op haar knieë tussen sy bene, vee haar hare eenkant toe en neem hom heeltemal in haar mond.
Sy voel hoe hy ruk van verbasing en sy gee hom ‘n ligte byt op sy skag. Hy trek sy rug hol van lekkerkry.
Sy sit haar hand om die basis en werk hom op en af terwyl sy sy geswolle kop met haar tong omsirkel. Sy proe die southeid van sy smaak en sy voel hoe dit nat raak tussen haar bene. Die blote gedagte dat sy in ‘n paar oomblikke daai ding in haar gaan hê maak haar sommer meer drifting suig en lek.
Pierre begin nou te kreun, duidelik doen sy dit nog net so goed soos altyd. Sy voel dat die soutsmaak al meer raak en weet die tyd het gekom.
Sy laat hom uit haar mond glip en sit haar knieë beide kante van sy heupe. Sy neem sy harde manlikheid en leun vooroor, druk dit tussen haar sopnat lippe in. Haar nippels is reg voor sy mond en hy begin hulle te lek. Sy druk die kop in totdat dit net deur die opening is. Sy voel sy dikte.
Sy gaan sit regop , nog steeds net met die kop in haar.
Weereens kyk sy hom in die oë- “Prepared to get fucked!” en met die laat sak sy haar hele lyf op hom.
Sy dikte vul haar. Sy voel hoe die senuwees in haar liggaam aanskakel. Sy begin op en af beweeg, stadig. Asof sy elke sentimeter van hom eers wil inneem, wil voel. Soos ‘n verslaafde wat daai eerste trek van die pyp vat. Die eerste teug om homself te herhinner hoe dit voel.
Die kennismaking skakel haar oor na aksie. Sy begin vinninger op hom beweeg. Elke keer vorentoe en agtertoe met haar onderlyf, in die rondte. Sy gesig en lyf vertrek van lekker kry.
Sy begin hom harder te ry. Sy dik skag skuur teen haar klit. Sy voel elke senuwees in haar klit reageer. Sy wil meer van hom hê. Nee, nie hom nie. Net daai dik stuk harde vleis wat haar so lekker laat voel!
Sy kan voel hy is naby. Hy stoot elke keer sy heupe terug in haar as sy hom diep inneem. Haar eie orgasme begin self op te bou iewers diep binne haar. Haar eie “trip”. Sy versnel die tempo. In so mate dat haar ferm borste begin op en af wip. Sy hou hulle met haar hande vas, knyp en draai haar nippels terwyl sy haar lip byt.
Sy voel hoe sy heupe heeltemal saamtrek en weet hy gaan kom. Sy versnel haar tempo verder, maar nou kort, hewige stampe om hom dieper in haar te kry.
Toe sy gesig vertrek van plesier en as sy voel hoe sy piel binne haar kramp, gee sy een laaste stamp en toe bars die damwal. Wonderlike, ongelooflike spasmas van plesier ontplof in haar lyf. Sy gee ‘n lang, uitgerekte skree, soos iemand wat van ‘n gebou afval.
Die orgasme vloei deur haar liggaam, klop in haar klit en vind sy weg uit haar liggaam deur elke opening. Sy maak nog ‘n paar bewegings asof sy die laaste effekte wil uitskud, totaal vervuld deur haar eie, eensydige oomblik van genot.
Sy laat hom stadig uit haar glip, klim van hom af en stap badkamer toe. Sy maak ‘n waslap nat en vee haarself af, skoon van sy saad oral op haar bene.
Sy stap terug na die kamer en hy lê nog steeds net so op die bed.
“Dankie vir my present, Pierre. Maar dis nou klaar! Trek aan jou klere. Ek glo jy sal jou pad uit die kompleks kry?”
Terwyl sy in die kombuis yskoue water staan en drink, sien sy hoe hy die voordeur oopmaak, ‘n oomblik aarsel en terug kyk, en toe die deur agter hom toemaak.
Sy sluk die laaste slukkie water af.
“Mmmm, aangenaam!” giggel sy vir haarself.
1 COMMENT
Verlang ek nou na my prille jeug…