Op kantoor meneer (3)

12+
Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Wille Will

(Lees vorige episode HIER)

Roedan was effe onseker oor die verskuilde nuanses agter Helga se uitnodiging. Hy’t gewonder hoe hy hom moet klee vir die geleentheid, maar besluit toe om dit redelik informeel en neutraal te hou. Hy het derhalwe ‘n netjiese wit snyersbroek met wit aanglipskoene en ‘n ligblou polo-langmouhemp aan toe hy in die pad val.

Vyf voor sewe klop hy, met die leeukopklopper, aan die voordeur van Helga se herehuis. Sy Aramis-naskeermiddel fluister in sy neus terwyl hy wagtend sy broek se middelpunt sentreer.

Die deur skuif geruisloos oop. Helga, geamuseerd, staan skielik voor hom. Die grys hare, gestreep met koperbruin hale – wat altyd op kantoor bo-op haar hoof gecoiffure is asof sy so pas van Hairworld se salon af kom – hang los om haar skouers. Die afwesigheid van grimeersel op haar gesig beklemtoon die hoë wangbene. ‘n Potloodstrepie om die wimpers laat die grys oë tot hul reg kom, merk Roedan. Die lippe is ‘n natuurlike ligpienk kleur en dis asof dit die woorde beklemtoon as sy praat.

“Welkom … ten minste is jy dié keer betyds. Volg my.” Sy swaai om in die geel kaftan met Madiba-motiewe in groen daarop en begin oor die dik mat in die gang afstap.

Roedan sluk en sy mond hang oop toe hy haar volg

“Naand, juffrou van Antwerpen,” uiter hy hier agter haar. Hy besef hy kon dit darem vroeër al gesê het, maar hy was net te oorbluf.

Hy kyk na die voete wat oor die mat aanstryk en kan amper nie glo dat die deftige vrou kaalvoet is nie! ‘n Metamorfose het ontluik uit die snyerspak wat almal altyd op kantoor begroet.

Sy beduie hy moet aansit toe hulle die eetkamer binnegaan. Dis ‘n netjiese wit damas-gedekte tafel, merk hy. Sy neem oorkant hom plaas.

“Skink jy vir ons wyn uit die karaf voor jou. Dis ‘n Bellingham ’73. Ek kerf solank die lamsboud.” Sy staan op en neem die vleismes in haar hand.

Roedan skink die wyn versigtig. Toe hy die kristalprop weer versigtig op die bek van die kraffie terugplaas, kyk hy vir die eerste keer weer op na haar toe. Die wye moue van die kaftan gaap groot terwyl sy effens gebukkend staan en die vleis in skywe sny. Hy sien die vol borsies, ten volle naak, wat wip saam met haar arms se beweging. Fok, hy voel ‘n horing wat begin groei in sy broek!

“Daarsy,” sê sy effens hard, asof sy bewus is waar sy aandag was. “Kan ek sommer vir jou opskep?”

‘J-ja dankie … uh … Juffrou,” stamel hy en staan halfpad op en leun oor om haar wynkelkie langs haar gedekte messe te plaas.

“Dankie,” sê sy. “Maar vir vanaand is ons Helga en Roedan … oukei?”

Sy gee sy bord vir hom aan en gaan sit. “Help jouself gerus aan die kruisement in die groen botteltjie, dis heerlik met lamsvleis.”

Sy klink haar wynglas teen syne: “Bon appétit.”

Dan begin sy geanimeerd gesels terwyl die messe en vurke klingel. Hy raak verswelg in haar geselsery. Met elke slukkie wyn uiter die pienk lippe, met die glans van die nat wyn daarop, vir hom al hoe mooier woorde.

Hulle sit hul eetgerei bykans tegelyk neer op hul leë borde.

“Dankie, uh … Helga. Dit was voortreflik,” probeer Roedan haar komplimenteer.

Sy staan op met ‘n knikkie van haar hoof. Dan kom sy om die tafel na hom toe gesweef. Met ‘n teruggooi van haar hare oor haar skouer neem sy sy boarm in albei haar hande en stuur hom na die oopplan-sitarea langs die etenstafel.

“Die outomatiese perkoleerder is gestel om vir ons lekker Turkse koffie beskikbaar te hê oor ‘n halfuur,” sê sy toe sy hom neerdruk op die divan en langs hom plaasneem.

“Ek het my eie navorsing gedoen met behulp van‘n paar kontakte, asook uit my eie waarneming aangaande jou. Ek wou weet wat jou laat kliek.” Haar grys oë deursoek syne.

“Jou bekwaamheid en ekspertise in die katel is blykbaar hoogstaande. Seks is moontlik die dryfveer agter enigiets wat jy aanpak en suksesvol afhandel.”

Sy klink oortuig van wat sy sê, dink Roedan. Hy is ietwat geskok, maar voel op ‘n manier trots oor haar onverwagte en waar woorde. Dit streel sy ego so dat hy begin styf word in sy broek.

Sy staan op langs hom. As sy begin praat klink sy ferm. “As ons in die toekoms op dieselfde vlak mekaar gaan probeer verstaan, sal jy aan my moet bewys dat die finesse waarmee jy dames om jou pinkie draai ook aan die verwagtinge van ‘n ouer vrou voldoen.”

Helga kruis haar arms voor haar en vat die kaftan vas. Met een vloeiende beweging trek sy die kledingstuk oor haar kop. Sy staan poedelnakend voor hom waar hy steeds op die rusbank sit. Roedan moet keer dat sy mond nie oopval nie. Vir ‘n wyle, dalk uit ‘n soort respek vir haar, kan hy haar nie in die oë kyk nie. Hy kyk na die volledig ontklede lyf.

Roedan sien dat Helga se borste effens hang. Sy oë gaan af na die bietjie van ‘n maag wat sy het. Daar is rekmerke daarop. Sy oë gaan verder af. Hy sien die ongeskeerde donker driehoek onder haar naeltjie. Ten spyte van haar effens afgeleefde voorkoms, slaan sy op ‘n erg erotiese en sensuele persoon. Hy voel dat ‘n ereksie ontwikkel.

Sy oë gaan nou op na die effens grinnikende gesig. Hy staan ook op van die divan af. Hy trek sy hemp uit, asook sy skoene en kouse. Dan maak hy sy wit broek los en trek dit uit. Hy bly staar in die uitdagende gesig van Helga. Wanneer hy sy onderbroek oor sy remmende ereksie getrek kry en eenkant toe gooi, sien hy haar voete effens verskuif. Hy kyk op.

“Ten minste het jy die gereedskap daarvoor,” sê sy. Haar tong streel oor haar lippe. Roedan voel gevlei, want hy weet sy het so pas aan sy beroemde katelvaardighede gedink.

Sy arms gaan oop en hy wil nader na haar toe tree, maar sy hou haar hand vlugtig op.

“Ek hou van dit van agter af,” bieg sy terwyl sy omdraai. Sy stap nader aan die divan en kniel met al twee knieë daarop. Enige posisie om mee te begin met hierdie vrou is goed genoeg vir my, dink hy by homself terwyl hy sy na vore staande voël met sy hand vasvat. Hy sien sy laat sak haar bolyf. Haar hangende tiete is naby die divan se rugleuning – hulle wil-wil daaraan raak. Die grysbruin hare oor haar wang hang tussen die hande wat die leuning nou vasgegryp het. Haar rug is holgetrek. Dis om haar oopgesperde poephol met die uitbultende poes daaronder hoog in die lug op te stoot, merk Roedan op.

“Neem my nou met alles wat jy het,” kom haar stem gedemp van onder haar geboë lyf.

Met die kloppende ereksie in sy een hand, gee hy een veeg deur die nat koekhare. Dan stamp hy, met al die krag wat hy in sy liggaam het, so diep as wat hy kan in haar genotsgrot in. Hy begin dadelik in en uit stoot, oor die riwwe heen wat hy met die kop van sy orgaan in haar genotskanaal kan voel.

“Sjit, dis ‘n goeie begin! Moenie ophou nie! Jy kan dalk die toets slaag.” Dêmmit, die juffrou is gulsig! dink Roedan. Hy steek nog ‘n bietjie dieper en harder terwyl hy regop op sy kaal voete agter haar staan.

Ywerig pompend leun hy nou vorentoe oor haar lyf en gryp die borste van onder vas. Hy knie en kneus hulle in sy hande. Sy’t nou begin teenstote gee, voel hy. Albei van hulle kreun. Hulle pas begin versnel. Behaaglik stoot Roedan voort asof dit al missie is wat hy in die lewe het. Vir ‘n vlietende oomblik dink hy hoe anders as met Ilse dit met hierdie vrou is.

Dis ‘n hele aantal minute voordat Roedan voel die opbou tot sy orgasme begin ernstig vorm aanneem. En dis asof sy in pas met hom wil bly. Want sy kreun: “Ek is naby, slaan daai piel in my met alles wat jy kan … jy is nie nou op kantoor nie, Meneer.”

Hy brullend en sy kraaiend van genot, bereik hul saam hul hoogtepunt.

“Jy’s seker spyt ek het jou na my kantoor toe ontbied, Meneer,” sê juffrou van Antwerpen toe hy sy nat piel uit haar poesie trek en sy, nog steeds knielend, haar kop sywaarts draai – die grys hare hangend oor haar wang.

Sy hand lig vrywend oor haar boude, sy piel steeds styf, kyk Roedan kyk rond waar’s sy broek. Hy antwoord haar nie.

 

Dis met gemengde gevoelens dat Roedan by Helga van Antwerpen se huis net na halfnege  uitstap. Die effense grynslag en die piksoen waarmee sy hom by die deur afgesien het was anders as met enige vorige eerstekeer-seks met ‘n vrou. Op ‘n manier het hierdie aandete met Helga sy libido versteur. Dis nie aldag dat mens die baas kan naai nie. En dit ten spyte daarvan dat die baas nie meer die perfekte lyf het nie en die jare waarmee sy sy senior is nogal nie onaansienlik is nie. Dis asof daar baie meer in Helga se psige verskuil is as wat sy dalk aan hom wil openbaar. Hy’s heeltemal onseker hoe dinge vorentoe kan ontwikkel.

Aan die anderkant is hy is eufories oor sy genotskuddende ervarings  en ontluikende verhouding met Ilse.

Hy vryf voorlangs oor sy broek toe hy by sy kar kom. Sy voël, effens sensitief, reageer daarbinne. Helga en Ilse – jy kan seker nie kla nie, ou maat, dink hy toe hy in sy kar klim en wegry.

Hy kyk op sy horlosie en werk uit dat hy voor nege by sy huis sal wees. Ilse sal daar wees. Want terwyl hy in die toilet was, het hy vir haar ‘n boodskap gestuur en gevra of sy kan oorkom. Sy het gunstig geantwoord.

12+

3 thoughts on “Op kantoor meneer (3)

  • Avatar
    Oct 29, 2019 at 7:02 am
    Permalink

    sjoe….kan een ou in die lewe so gelukkig wees.
    Ek sien uit na die opvolge…dit belowe om net meer interessant te raak…een klassieke seks maat, die ander misterieus en in n posisie van krag.

    Reply
  • Avatar
    Oct 12, 2019 at 8:17 am
    Permalink

    Will jou ou meester, wat n storie. Maar helaas is dit nog einde niet ne.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)