Kom sit op my gesig en sê jy’s lief…
deur Ramkat Erasmus
Wanneer ek in haar straat indraai, bel ek en sê ek is amper daar. As ek voor haar hek stop gly dit oop en ek ry in en parkeer, soos gewoonlik, onder die boom.
Ek klim uit, sluit, en as ek opkyk staan sy in die deur, aangeleun teen die kosyn, haar een enkel oor die ander een gevou. Sy het ‘n heldergeel t-hempie aan en ‘n kort blou denimbroekie. Haar lang gespierde bene is donkerbruin van die son, haar swart hare in ‘n poniestert. Sy lyk jonger as haar 45 jaar. Byna geen gerimering nie, net ‘n glimlag wat die son laat helder skyn.
Ek loop om die kar na haar toe en sy hou haar arms vir my uit. Haar tepels staan regop en styf onder die hempie. Ons soen mekaar en my hande gly na onder en omvou haar gespierde boude. Sy trek haar boudspiere styf en kreun in my mond. Ek kan voel hoe die meneer teen haar heuwel aandruk.
Sy draai om en trek my aan die hand by die deur in. Sy druk dit toe en die Yale-slot klik. Dan loop sy voor my uit teen die trap op. Haar agterkant is verbasend manlik met brëe skouers, gespierde rug en daai bene … Dan sien jy die hakskoene en jy besef dis ‘n sterk, gespierde vrou. As sy in haar slaapkamerdeur na my toe draai is daar geen twyfel dat sy wel 100% vrou is nie.
Ek druk die slaapkamerdeur toe en trek haar nader. Ons soen diep en innig, ons tonge inmekaar gevleg en ons hande voel-voel oor mekaar se lywe.
Dan vat ek die t-hemp vas en trek dit oor haar kop. Haar tiete is ferm en die tepels is kliphard. Haar vel is donker gebrand met geen bikinimerkies nie.
Ek pluk my hemp oor my kop en begin my broek loswoel. Ek laat alles net so op die vloer val en skop my skoene en kouse agterna. Sy trek haar broekie ook uit en onder dit is ‘n swart kant snakstringetjie. Sy draai haar rug op my. Vat die broekie se kante vas en trek dit stadig oor haar boude af na ondertoe. Tussen haar bene sit haar poeslippies glinsterend vir my en loer.
Ek pluk my onderbroek af en loop na haar toe. Weer soen ons vir ‘n vale. Dan druk ek haar agteroor op die bed neer. Van voorspel is daar nou geen sprake meer nie. Sy lig haar bene, trek hulle met haar hande uitmekaar uit en vir ‘n sekonde of twee kyk ek na haar glinsterende snuifie met die groot klitoris wat nou ook regop staan.
Ek vat ‘n handvol spoeg en vryf dit oor my pielkop dan beweeg ek nader en druk hom in haar in.
Sy sit haar arms om my lyf en trek my dieper in haar in.
“Asseblief. Hard. Nou …” sê sy in haar diep hees stem, waaroor ek so mal is.
Ek terg haar deur stadig amper heeltemal uit te trek en dan weer stadig in te druk.
“Hard. Vinnig. Asseblief. Maak my kom!”
Ek trek nog ‘n slag of wat stadig uit en druk weer in, en dan gehoorsaam ek haar bevel.
Ek stamp keer op keer hard in haar in. Sy gryp my kop tussen albei hande en trek my gesig nader aan haar toe. Dan soen-byt sy my lippe en dan begin sy skor in my oor asemhaal.
“Kom, ek gaan kom, kom, kom …”
Ek konsentreer, so hard ek kan, om nie voor haar te kom nie en stamp steeds in haar in. In. In. In.
Haal gespierde lyf begin bokspring onder myne en sy kreun skor: “Ek kom. O my fok, jou wonderlike naai! Fok. Fok. Fok. Aaaaaa …”
Dis te veel vir my en ek gee ook ‘n diep kreun voor ek my knaters in haar leegmaak.
Ons lê lank so met asems wat jaag en borskaste wat poog om soveel suurstof as moontlik in te kry.
Dit is nie liefdemaak nie. Dis naai. Rou jagse seks! En ek en sy is albei mal daaroor.
Ek rol af en lê op my rug, my voël nog steeds styf. Sy klim van die bed af en ek draai my kop om te sien wat sy doen. Op die bedkassie lê ‘n donkerblou waslap. Sy tel dit op, tel haar een been effe op en vee die kom tussen haar bene af. Ek kan die bleekwit kolle op die waslap sien. Sy vee nog ‘n keer en die keer druk sy die kom uit haar uit. Sou vou die waslap toe en sit dit weer op die bedkassie neer. Haar oë beweeg nie vir ‘n oomblik weg van myne nie asof sy elke uitdrukking en reaksie op my gesig wil sien en indrink. Sy trek die rekkie uit haar hare uit en dan lig sy haar arms om die poniestert weer netjies te maak. Haar tiete trek boontoe en dit laat my na my asem snak. My horing ruk, ruk van spanning en jagsgeid.
Dan laat sy haar arms sak. Haar gesig verander asof sy geestelik van ratte verwissel. Dan leun sy vorentoe en gryp my enkels. Sy trek my sodat ek dwars oor die bed lê. Dan trek sy my aan die enkels totdat my voete van die bed afhang en my kop in die middel van die matras lê.
Ek haal swaar asem, intens bewus van my piel wat nou weer so styf is dat hy amper seer is. Sy loop om die bed en klim van my kopkant af op. Sy kom sit bokant my met haar kniëe aan weerskante van my kop. Dan lig sy haar op sodat ek van onder af in haar koekie inkyk. Die moerse klit lyk of hy vir my loer. Sy skuifel nog ‘n entjie vorentoe en dan begin sy stadig op my gesig afsak. Sy buig vorentoe en sit haar hande op die bed langs my knieë. Dan skuif sy haar kniëe verder en verder uitmekaar uit totdat haar klit net, net aan my neus raak. Ek ruik haar. Dis ‘n mengsel van sweet, semen, haar sappe, muskus en ons lus. Ek steek my tong uit en probeer die klit met my tong in die hande kry. Dan sit sy op my gesig. My neus gly in haar poesie in, my tong omvou die klit en sy begin haar boude vorentoe en agtertoe beweeg.
Ek sukkel om asem te kry en plek-plek voel dit vir my of ek gaan versmoor, maar sy verstaan my ligaam en as ek op ‘n sekere manier begin beweeg of met my hande teen haar dye klap, lig sy op dat ek kan asem intrek.
Weer en weer doen sy dit. Sy vryf harder en dan sagter. Ek probeer my piel in die hande kry sodat ek kan draad trek, maar sy klap keer op keer my hand weg.
“Eers as ek klaar is!” kreun sy dit uit. En weer en weer vryf sy haarself op my gesig. Haar bewegings word al vinniger, al dringender.
Dan skielik is dit verby. ‘n Straal vloeistof spuit uit haar uit oor my gesig. Sy gee ‘n diep kreun en val vorentoe, half oor my lyf. My hand is los en ek begin my harde paal vryf. Na ‘n ruk druk sy my hand weg en vat my in haar mond. Dit vat nie lank nie, dan kom ek.
Ons lê lank so. Dan beur sy regop. “Tyd is om …”
Ek klim van die bed af en loop na die stort toe. Sy klim saam met my in en ek reguleer die water dat dit lekker warm is. Sy vat ‘n vars waslap en was my gesig. Dan my lyf en laaste my piel.
Dan is dit my beurt. Ek was haar sorgvuldig en maak seker dat al die seep afgespoel is voor ek krane toedraai.
Ons klim uit en ek vat ‘n groot handdoek en droog haar af. Sy loop uit en ek droog myself af.
As ek terugkom in die kamer sit sy op die rand van die bed klaar weer aangetrek en sy’s besig om haar hoë-hak sandale vas te maak.
Ek trek aan, kam my hare met my vingers en maak die deur oop. Ons loop teen die trap af en sy maak die voordeur oop. Ek trek die koevert uit my broeksak en sit dit op die rakkie met ornamente langs die voordeur neer.
“Volgende week, selfde tyd?”
Sy knik, gee my ‘n kuis soentjie op die wang en stoot my by die deur uit.
“Ek maak vir jou oop.”
Ek klim in die kar, draai om en ry uit sonder om in die tru-spiëeltjie te kyk of sy nog daar staan.
As ek by die stopstraat stilhou hoor ek haar stem wat kreun in my ore en en verbeel my ek kan haar steeds op my gesig ruik.
10 COMMENTS
Ek is absoluut mal oor poeslek. Kan dit ure lank doen, veral gesigsit. Die smaak en reuk as sy kom en ek haar gesig kan sien vertrek van lekker kry. Dan wil ek haar net weer en weer sien, proe en ruik lekker kry. Baie mooi storie.
Goeie storie, Ramkat! Die gesigsit-sessie is goed beskryf, veral hoe sy haar lyf oor jou gesig geposisioneer het, hoe sy goed beheerde drukking toegepas het en sekere bewegings gemaak het. Met so ‘n ekspert is gesigsittery beslis die moeite werd!
Terloops, dit het my laat dink aan die lekstoeltjie wat in die ou dae deur adelikes gebruik is om hul te laat vermaak deur ‘n onderdaan. Dis ‘n lae houtstoeltjie met ‘n groterige gat in die sitblad waardeur die vroulike genitalieë en/of die anus gelek kan word. Die onderdaan lê doodeenvoudig op sy rug, met sy agterkop op die vloer. Hy hoef sy kop net effens te lig om met die tong en lippe by te kom. Die stoeltjie het die voordeel dat die sitter se bekken- en boudspiere lekker kan ontspan en sy lekker lank en rustig getrakteer kan word. Die stoeltjie word ook in sekere BDSM-kringe gebruik. Die lekstoeltjie moenie verwar word met die sogenaamde smoorstoeltjie nie. Dis ‘n boks waarin die kop van die onderdanige toegesluit en onbeweeglik gehou word en waar die sitter haar redelik sterk afwaarts drukkend en smorend op die gesig van die submissief tuismaak.
Dis ‘n nuutjie vir my. Dankie vir die inligting. Gaan dit dalk sommer in my volgende storie gebruik
Ramkat jou ou yster. Dis nou n storie en n half. Dis voorwaar puik geskryf.
Hierdie was nou jagsmaak lekker
Skitterend geskryf dankie ou maat!!!
Ramkat…ek het amper begin benoud raak hoe verder ek gelees het!…WANT ek het eenkeer in my lewe absoluut dieselfde verstandhouding en ervaring op ‘n weeklikse basis gehad!
Bitter-“sweet” herinneringe, sy het ge-emigreer Australie toe omtrent 5 jaar terug.
Maar dankie vir ‘n lekker geskryfde onthou…☺
LOL
lekker gelees dankie, geniet die soort stories baie.
Geniet jy net die storie of geniet jy cunnilingus?