
‘n Ware Verhaal (finaal)
deur Arauna
Valentynsdag 1999: so twee dae nadat ek en Sonskynkind met mekaar gespeel het, nakend en met groot passie, bel sy my.
“Ek wil net sê ons gaan trek…Kaapstad toe!”
Dis soos ‘n donderslag. Ek hoor, maar wil nie hoor. My eerste reaksie is … hoekom, waarom? So gou, net die tweede dag nadat ons liefde gemaak het?
“Ekskuus, hoe nou? Julle gaan trek. Jy en jou man en die twee kinders? Hoekom? Wat? Waarom?”
“Ek en my man het besluit dat ons in ‘n nuwe omgewing weer gaan werk aan die huwelik. Oor gaan begin. Ver weg van hierdie stad met so baie slegte herinneringe.” Ons het die huis in die mark gesit en trek die einde van die maand. En … dis beter dat ek en jy mekaar ook nie meer sien nie. Dankie vir alles. Totsiens.”
Doodse stilte. Sy het die foon neergesit. Ek probeer terugbel. Geen antwoord. Telkens weer en weer in die volgende dae probeer kontak maak. Niks. Zulch! Asof sy deur die groot nietigheid ingesluk is. Ek ry verby haar huis. Ja, inderdaad, die gordyne is van die vensters is af. Daar is ‘n TE KOOP bordjie voor die huis. Een môre ry ek weer daar verby. JH Retief Vervoerdienste staan voor die huis.
Dis leeg in my. My Sonskynvrou, wat die sonskyn gebring het met haar vrolike lag, haar blonde hare en blouste oë, haar entoesiasme, om met my liefde te maak, is weg. Dit was nou wanneer sy ernstig jags was, so het ek afgelei.
Ek het teruggekeer na die gewone. Werk, werk, studeer, studeer. Die silekundiges praat van sublimasie. Om jou seksdrang te onderdruk deur harde werk. Nie te dink aan Sonskynkind nie. Maar in die nag het ek drome gedroom, en gesigte gesien. Selfs op my ouderdom ‘n paar keer ‘n “wet dream” beleef waarin sy prominent gefigureer het.
So het vier jaar verbygegaan. Dit het Januarie 2003 geword. ‘n Nuwe jaar. Voorbereiding om die nuwe eerstejaarstudente op kampus te ontvang. Met hulle kort rokkies, mooi bene en bonsende borsies. Nie goeie kykstof vir ‘n ou wat van seks en liefdemaak met ‘n mooi vrou wil probeer vergeet nie!
En toe, een Woensdagoggend, net toe ek uit die klas kom en na my kantoor stap, lui my selfoon. Ek kyk met verbystering na die nommer. Dis sy!
“Hallo, bel jy uit die Kaap?” is my eerste woorde.
“Nee hier in Petoors se dorp,” hoor ek haar stem. “Ons is terug.” Die kinders kon nie aanpas nie, toe besluit ons om maar terug te kom. Kan ons mekaar weer sien?
Weer sien? Vra jy nog Sonskynvrou?
Daardie middag vieruur ontmoet ons weer op die gewone ou koffiedrinkplek. Sy het nie verander nie. Miskein wel mooier geword, of dalk was dit maar net die vier jaar se afwesigheid wat haar ‘n meer misterieuse voorkoms gegee het?
Maar ek praat nie van “speel” nie. Ek gaan nie weer ‘n gat van myself maak nie. As sy wil speel, moet dit van haar kant kom. So rek die gesprek uit …oor die Kaap, haar man wat weer nie kan “perform” nie … Skielik gryp sy weer my hande vas en vra: “Kan jy daardie plek waar ons laas saam was bespreek? Ek wil jou weer hê. Asseblief! Ek is so lus dat ek my lag nie kan hou nie!”
Nou hoe kan ‘n warmbloedige, uitgehongerde man so ‘n smeking verontagsaam?
Ek tref die reëlings en bevestig die tyd en aand. Reg so. Die hele dag is ek besig met lesings, maar my gedagtes is op ‘n ander plek. Hoe ek deur daardie dag gekom het, nogal weer die dag na Vaaltyn se dag, weet ek nie.
Ek kry haar soos afgespreek by die veilige parkeergarage, Sy het die mooiste kort mini-rokkie aan met fyn, dun skouerbandjies. Net genoeg deurskynend dat ek die dowwe buitelyne van haar nipples kan sien. Haar borsgleufie nooi my uit om te kyk en te begeer. Ons het altyd as studente gespot oor die vak WYSBEGEERTE: sy wys en ek begeer! Maar hoe waar is dit nie.
Sy moes die dag gesonbruin het, want sy is effe rooi van die son en die wit van haar bikini-top staan uit teen die rooi van haar wit vel. Nog meer sexy! My voël wys my en haar dat hy ook kennis geneem het van die situasie. Sy draai na my, vryf saggies oor my erekte instrument en sê” “Groot selfoon wat jy het.” Wat ‘n kompliment vir my, maar meer vir haar. Sy is die oorsaak van die “groot selfoon.”
Hierdie keer 10 jaar oue Whiskey wat ek Kersfees persent gekry het op die klippe. Sy drink Wiskey, ja. Haar lippe streel die glas en die bruin vog. Ons voel hoe ons bene effe lam word en daarmee styg die koerasie.
“Ek het so na jou verlang, Arauna. Please fuck me!”
Stadig, o so stadig maak ek die ritssluiter van haar swart minirok los, terwyl sy die knope van my hemp loswoel met bewende vingers. Sy het nie ‘n bra aan nie, sien ek, wanneer die rok afgly en in ‘n hopie op die vloer beland. Die uitnodiging om haar volmaak gevormde borste te soen, te suig, te liefkoos is outomaties daar. Ek hoor haar die asem intrek en sug van plesier. Haar tepels is perfek rond en word hard onder my aanraking. Maar ek is ‘n teer en sagte minnaar. Ek liefkoos met teerheid en “werk” nie te hard met haar nipples, soos ek al sien gebeur het in erotiese videos nie!
Dan staan ek net in ‘n onderbroek, en sy met ‘n swart g-string, en ons is in mekaar se arms.
“Kom ek trek jou broekie uit en verlos so jou Jakob Regop van die stremming van hierdie stywe onderbroek.”
Sy voeg die daad by die woord. En ek wikkel haar g-string oor haar heupe, wat terselfdertyd ‘n uitnodiging is om haar skoongeskeerde poesie met my tong te liefkoos.
Dan druk sy my op die bed neer en begin om my hele lyf met haar liggaam te streel. Haar tiete beweeg oor my erekte piel en dit kos inhou om nie te kom nie. Sy het my instrument in haar hande, in haar mond, in haar hande, in haar mond. En, sonder waarskuwing kom klim sy bo-op my en steek my piel in haar poesie. Asof sy nie langer meer kon wag nie…
En toe gebeur die wonderlike … ons kom saam! Die eerste keer dat dit so plaasvind.
“Arauna, Arauna, dis wonderlik. Ek het so verlang na jou.”
Dis die tweede keer die aand dat sy dit sê. Maar is/was dit regtig so? Het ek later gewonder.
Ons het nog tot lank na middernag daardie nag gespeel en liefde gemaak. Nie dat ek so ‘n wonderlike uithouvermoë het nie, maar dat sy my telkens weer aan die gang gesit het!
Uiteindelik is ons van die gastehuis terug na ons onderskeie huise.
En toe verdwyn sy weer. Vemy alle kontak. Blok my op haar selfoon. Bel my nie. En ek weet nie waar haar nuwe huis nadat sy terug is uit Kaapstad, is nie. Of … sy kon dalk net vir ‘n week of wat Pretoria toe gekom het, vir my gejok het oor hulle “terugkeer” uit die Kaap en weer teruggegaan het na haar man en kinders. Ek weet nie. Kon haar net nooit weer opspoor nie.
“La Donna Mobile” Die vrou is wispelturig.
Dis nou 15 jaar later. Sonskynkind, o Sonskynkind, wat het van jou geword? Leef jy nog?
3 COMMENTS
En ken ek dit nie ook nie?
Nie presies so nie.. maar amper
en steeds mis ek haar – daardie alleen gevoel
Mooi geskryf!
Kay se ra, se ra…what will be , will be.
Daar’s ‘n skadu oor die Sonskyn.
Pak al die herinneringe in ‘n tas en gooi diep in die see.
‘n Storie met ‘n nadraai : Verfrissend, dankie Arauna.
Goeie storie. Goed geskryf.
Maar die wrang smaak in die mond proe bitter. Galbitter.
Arauna so kan die lewe mens soms kasty, maar gewoonlik met ‘n soete nasleep wat jou weer ophef.
Dankie vir seks gesien uit ‘n ander hoek.
Stof tot nadenke.