Die Karooplaas (2)

deur Jan Pielewiet

(Lees vorige episode HIER)

Dit is die begin van die somer en skeertyd op die plaas. Ons het al vroegoggend toe die luggie nog koel en skraal was begin Angoras bymekaar maak in die langkloof kamp. Om amper 900 bokke in twee weke te skeer is nie maklik nie en ek moet bontstaan tussen klas en oog hou oor die res van die werk. Die spanskeerders is goed en hulle buig om soveel bokke per dag te skeer as moontlik.

Middagete breek ons gewoonlik vir ‘n uur waartydens moeë lywe kans gegee word om te rus en weer stamina op te bou vir die middagskof. Ek en pa stap soos gewoonlik huis toe waar ma sorg vir ‘n bord boerekos van rys, vleis en aartappels met een of ander bykos soos slaai of groente. Sodra ons klaar geeet het gaan lê ek so paar minute, want dit is rugbreek werk. Ek stap sommer reguit deur badkamer toe om gesig en hande te was voor ek gaan aansit. RSG se middagprogram speel op die radio en ek hoor ma is besig om die kospotte reg te kry. Ek kyk om toe ek die skadubeweging sien om te kyk of ek vir ma kan help, maar bliksem amper van my stoel af toe ek vir Willemien sien instap met die skinkbord vol goed.

Ek spring op om te help maar sy sê: “Sit vraat, jy sal ook kry.” Gedwee gaan sit ek maar weer en sien hoe sy die skinkbord op die sytafel neersit. Haar pragtige boudjies is perfek in ‘n blou denim gegiet met ‘n sagte t-shirt toppie wat om die rondings van haar bors vou. Ek is seker daar loop ‘n stuk drool oor my ken en klein Willem is alreeds besig om ook kop op te lig.

“Groet jy nie?”

En vir die tweede keer bliksem ek amper van die stoel af soos ek skrik toe ma hier agter my praat. Ek vlieg weer op en gaan soengroet vir Willemien.

“Willemien het vir ons bietjie vars groente gebring en gaan sommer saam met ons eet,” praat ma weer hier agter my.

Willemien se lippe is sag en ek onthou alles wat laasweek langs die lyndraad gebeur het. Verbeel ek my of het ek ‘n stywe tepel gevoel terugdruk toe ek haar ‘n drukkie gegee?

Ons skep in en pa vra die seën voor ons begin eet. Harde werk maak mens honger en ek pak in, vergeet amper ons het ‘n gas tot ek ‘n sagte voetjie teen my kuit voel skuur. My vurk steek halfpad tussen my mond en bord vas en ek kyk op, reg in Willemien se blou oë vas. Sy laat sak haar oë om nog ‘n skeppie te vat. Ek probeer verder eet, maar dit gaan moeilik met ‘n voetjie wat teen my been opbeweeg en my ballas bekruip.

Ma en Pa gesels met Willemien en sy antwoord al hul vrae oor haar swottings en familie terwyl haar voet nou net so onder Willempie begin vryf. Ek is seker die tafel is al ‘n paar sentimeter hoër gelig aan my kant soos Willempie beur om uit te kom. Gelukkig is die ete verby voor sy my plesierspier heeltemal bereik. Ma en pa sê hulle gaan rukkie skuins sit voor ons weer aan die werk moet spring en sal ek omgee om vir Willemien geselskap te hou. Hulle staan ook sommer op en gaan slaapkamer toe sonder om te wag vir ‘n antwoord.

Nou ja, wat kan ‘n man maak, ons gaan sit toe maar op die banke voor die TV wat effens gemakliker is as die eetkamerstoele en  gesels oor alles en nog wat maar niks oor wat in die spruit gebeur het nie. Was eintlik moer lekker gewees en op ‘n manier eroties juis omdat ons altwee weet ons soek die ander een se lyf, maar ons kan niks doen nie.

Na die rusperiode verby is kom pa uitgestap, sit hoed op die kop en beduie hy stap solank skeerhokke toe. Willemien begin ma help tafel afdek en is agter pa aan. Koes-koes om die knop in my broek weg te sien. Natuurlik veroorsaak deur my gedagtes aan Willemien. Terug in die skeerhokke word daar aan die werk gespring en die tyd vlieg verby tot Willemien aangestap kom met die middagkoffie en seker ook om te groet. Sy deel ons egter mee sy het met haar ouers gereël om eers later huis toe te gaan, want sy wil kyk hoe ons skeer. Lekker verassing! Nou kan ek weer loer vir haar en sien hoe daai borste onder die hemp beweeg. Willemien help toe sommer klas. Geen issues om af te rand en ĺokke en vuil stukke uit te haal sodat ons top prys vir elke tipe baal kan kry nie. Elke keer as sy ‘n armvol haar in die kuipe gaan gooi loer ek na haar boudjies wat perfek beweeg in daai denim. Gelukkig is die middagskof kort en voor ek haar voor almal gryp en op die skeertafel spyker begin ons oppak en skoonmaak. Almal help skoonmaak en ek is amper klaar vloer gevee toe pa sê hulle is klaar en sal ek sluit. Willemien bly saam met my agter en speel met die hare in een van die kuipe.

Ek maak klaar en stoot die waenhuis deur van binne toe om dit vas te grendel voor ons by die sydeur sou uitstap. Toe ek omdraai sit sy op die kuip se muur oopbene sodat ek haar lippe deur haar denim sien uit bult. Ek laat my nie twee maal nooi nie en stap tussen hulle in en begin haar ordentlik soen terwyl ek haar toppie afskil sodat ek haar borste uit haar bra kan dop. Sy laat ook nie op haar wag nie en lig my hemp ook op. Moet my nie vra hoe dit gebeur het nie, maar die volgende wat ek onthou lê Willemien op haar rug op die skeertafel en ek is besig om haar koek te eet. Sy smaak na muskus en bokhaar en ek kan proe sy is nat en gewillig. Ek suig eers die een lippie toe die ander een waarna ek op haar klitoris inbeweeg. Die klein knoppie is klophard en ek lek weeskante van hom op en af voordat ek dit begin suig soos ‘n baba ‘n fopspeen suig.

Die genot wat sy ervaar is voelbaar soos haar liggaam vibreer teen my kop en ek kan haar orgasme voel soos sy klem en ontspan rondom my kop. Gelukkig moan sy net saggies, want die huis is naby aan die stoor. Na haar orgasme bedaar het druk sy my agteroor en ek val op ‘n hoop bokhaar. Nogal sterk vir so ‘n klein lyfie. Sy bewerk my penis van bo tot onder met sulke lang lekke en vat dan my opgeswelde kop in haar mond. Haar mond is sag en warm, maar ferm terwyl sy my suig. Ek hou haar kop saggies vas terwyl sy besig is en voel hoe sy al hoe harder suig. Sy begin nou in alle erns suig terwyl haar naels onder my ballas kielie. Ek wou haar nog waarsku dat ek op fyndraai is, maar sy suig my kom uit my ballas uit voor ek kan waarsku. Ek het lanklaas so ‘n lekker orgasme gehad en na die heel middag se begeerte na haar lyf was die ontlading masief en noodsaaklik.

Ons probeer ons self respektabel kry voor ons huis toe stap, kan ook nie te lank vat nie, want pa sal ons kom soek. Ook maar goed so, want toe ek die stoordeur sluit kom pa net by die huis uit om ons te kom soek. Willemien se pa het al gebel om te vra hoe laat sy tuis gaan wees.

Willemien groet en soos sy wegry sê pa vir my daai is nou ‘n oulike ooitjie. Of dalk het hy noointjie gesê ….

(Lees volgende episode HIER)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Die Karooplaas (2)

  • Avatar
    Jan 18, 2019 at 8:51 pm
    Permalink

    Jan weereens netjie gedoen, hierdie storie is nog ver van klaar vertel.

    Reply
  • Avatar
    Jan 18, 2019 at 11:35 am
    Permalink

    Ai man laat my ver terug verlang plaas toe… pragtig geskryf

    Reply
  • Avatar
    Jan 17, 2019 at 1:52 pm
    Permalink

    Man ek geniet die plaas meisie storie….

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)