Moos se goete (2)

Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Wille Will

Taalversorging deur Lusman

(Lees vorige episode HIER)

 

Die storie loop met die geskiedenis saam dat ene Willem van Gent ‘n besluit geneem het wat sy lewe verander het. Hy was ‘n blondekop- blouoog-jongman, 19 jaar oud en ‘n student aan die Skool van Skone Kunste in die dorp Gent, vandag in Vlaandere, België – vandaar sy van.

Kommandeur Jan van Riebeeck het ‘n beroep deur die hele land gedoen op jong manne om as skeepslui aan te tree op een van sy drie skepe “… om saam nuwe wêrelde te ontdek”.

Die avontuurlus en die kunstenaarsoproepe na nuwe perspektiewe in sy kuns het onse Willem oortuig om aan te sluit.

Hy is as nagwag op die skip Rejger aangestel. Hy het snags na die skip omgesien as die dagbemanning bietjie gaan rus en slaap het.

Jan van Riebeeck het op sy seetogte menige eilande geannekseer vir die Vereenigde Oostindische Compagnie (VOC), meestal sonder geweld of mensverlies. Soms egter, het die drie skepe se bemanning in skermutselings betrokke raak om inboorlinge  tot ander insigte te bring. Die gebruik was ook om by sommige eilande slawe aan boord te neem indien hullle later van nut sou kon wees.

Nadat Java met die vaarte na die Verre Ooste onder Hollandse bewind gekom het, het die vasgemeerde skepe daar gewoonlik in stil waters van die Stille Oseaan gedobber. So was dit dan met die skip waarop Willem was, voordat dit die volgende dag sou vertrek. Een van Willem se pligte was om saans ten minste een keer by die slawe te gaan inloer om te sien of alles nog normaal is.

Net na middernag het hy ‘n lantern brand gemaak en met die smal houttrappe in die skeepsromp afgegaan. Hy het die lantern hoog opgelig toe hy halfpad af was, om lig te gooi oor die 16 slawe wat hulle in Java gevange geneem het. Waar elkeen nou geboei was aan een van verskillende stutpale, het hulle, met koppe op die bors, rustig gelyk.

Net toe hy weer wou opstap met die trap, het Willem ‘n kermgeluid gehoor vanuit die geledere van die slawe. Hy het omgedraai om ondersoek in te stel.

Hy’t oor die eerste twee lywe getree toe die stem weer roep: “M’seur!” Dit was die stem van ‘n vrou. Toe hy by die laaste in die ry slawe kom, het hy haar gesien. Hy het op sy hurke by die regopsittende vrou gaan sit en gevra wat is fout. Sy’t met koolswart oë opgekyk na hom en met haar hoof oor haar skouer beduie.

Willem het sy asem ingetrek toe hy besef hoe aantreklik sy is. ‘n Ligbruin vel, fyn neus, hoë wangbene en vol lippe op ‘n ovaalvormige gesig omraam met gietswart, skouerlengte hare. Haar bene was onder haar lyf ingevou met haar arms agter haar rug, waar sy geboei was. Sy was geklee in ‘n goiingsak-tipe kort rok wat tot net bo haar knieë gekom het. Bokant die dun middellyf was haar een vol bors amper ten volle ontbloot. ‘n Karwatshou se diep rooi haal het van die bors tot op haar skouer vertoon. Die materiaal van die rok was duidelik geskeur deur die hou.

Willem plaas die lantern neer en buk oor haar om te sien wat sy agter by haar rug probeer beduie het. Hy sien haar polse is bloedrooi geskaaf met bloed wat afdrup. Dis sy seker soos sy teen die tou gebeur het, dink hy. Hy staan op. Na hy haar oor haar wang saggies gepalm het, stap hy na die houttrappe.

M’seur” roep sy weer, maar hy klim verder.

‘n Rukkie later is hy terug by haar met sy flikkerende lamp. In sy hand het hy gaasdoek en palmolie wat hy uit die noodhulpkassie langs die skeepskombuis geneem het. Hy trek haar bolyf aan haar skouer af na haar knieë toe en begin die tou losmaak. Toe altwee hande bevry is, neem hy dit voor haar liggaam in syne toe haar bolyf weer orent kom. Hy vryf met sy duime al om die wonde aan haar hande, tot hy voel haar hande reageer. Met die gaasdoek vee hy die droë bloed af en smeer dan die palmolie mildelik in. Hy hoor haar snak en kyk vir die eerste keer weer op na haar gesig. ‘n Traan biggel by die een oog uit, maar haar oë straal meer as dankbaarheid uit.

Sy onttrek haar hande uit syne en veeg oor haar gesig. Dan raak sy met albei hande aan sy wange en fluister: “Merci beaucoup d’être spécial.” Op ‘n manier is hy getref deur haar dank en die feit dat sy hom besonders noem.

Hy doop die gaasdoek weer in die palmolie en begin saggies die haal oor haar bors invryf daarmee. Meteens verhard haar donkerbruin tepels tot harde albasters en hy hoor haar haar asem intrek. Haar hande gryp syne en plaas hulle vol op albei borste.

Prends-moi, je veux te remercier.” Dat sy sê hy moet haar in hom inneem, sy wil maar net dankie sê, tref hom diep.

Hy besef skielik dat sy voël nou stokstyf is in sy broek. Hy vryf haar tepels tussen sy vingers terwyl hy albei borste vol in sy hande masseer. Haar oë rol ‘n oomblik en haar tong streel heen en weer oor haar lippe. Sy stoot hom saggies terug op sy hurke, sodat hy op sy boude rus. Dan skuif sy die goiingrok af totdat altwee tiete ontbloot is. Sy lê terug op haar rug, lig haar boude effens op en skuif haar bene om die beurt reguit na vore. Haar bene gaan oop.

Wanner sy die roksoom optrek na haar maag toe, ontbloot sy haar beboste vrug wat met ‘n heuwel uitbult tussen haar bene. Sy steek die voorvinger van haar regterhand diep in haar poes in en wanneer sy dit uithaal vryf sy daarmee oor sy lippe. Hy ruik haar sappe, haar seks. Hy kom op sy knieë en skuif sy broek af. Sy ereksie wip die lug in. Hy kyk weer in haar oë.

Sy plaas haar vingers op sy bors en stoot hom weer terug op sy boude terwyl sy orent kom op haar knieë. Sy skuifel vorentoe op haar knieë, haar bene aan die buitekant van sy nou uitgestrekte bene. Sy neem sy hardheid in haar hand en lei dit tussen haar poeslippe in. Dan sak sy ten volle op hom af. Sy voël begin haar van binne vul. Hy en sy kreun bykans tegelyk toe hy voel sy orgaan gaan tot heel agter in haar lieflik omhelsende buis. Hy sien hoe die sweet nou oor haar hele ligbruin liggaam uitslaan.

Dan begin hulle met die oerdans van wellus en genot.

Willem voel haar binnewande vasklem om sy voël en dan weer los … vas … los. Dit is in ritme met sy in- en uitstoot en is uiters genotlik, asof sy hom melk. Hy bring sy gesig weer af na een van haar tepels. Hy neem dit in sy mond en suig en rol dit.

Haar een hand trek aan sy agterhoof se hare sy gesig weer op na hare. Die swart oë brand van passie as sy vir hom sê: “… mordre mes seins, mordre!” Die versoek dat hy haar tiete moet byt is pleitend. Willem sak af en byt die harde tepel, twee keer. Sy gil en haar poes se binnekant klem sy orgaan vas dat hy nie kan beweeg nie.

La passion est la douleur et la douleur est la vie!” Haar geskreeude versugting dat hartstog pyn is en pyn die lewe is, spoor hom aan. Hy byt weer en weer oor die ronde donkerbruin borste. Haar onderlyf slaan nou genadeloos teen syne met roggelende snakke wat dit begelei! Hy voel sy eie vuur opvlam en hy slaan ook in haar in.

Die volgende oomblik is dit asof haar hele liggaam haar oorgeneem het. Haar bene slaan vas om sy middellyf en haar arms om sy bolyf. Haar hande vat en soek krampagtig oor sy rug en trek naelhale dat hy die pyn voel.

Sy gil: “Cher Dieu, j’ai fait la petite mort!” (Liewe Here, ek sterf die klein dood!) Rou snikke van haar word gedemp met haar mond tussen sy blonde hare. Haar bekkenbene slaan teen hom vas soos hamerhoue. Hy laat haar toe om die piek van haar passie teen hom uit te woed. Hy voel hoe haar liggaam begin ontspan met haar gesig nog steeds tussen sy hoofhare. Haar arms het opgeskuif en hou hom net styf vas, om sy skouers, teen haar bolyf.

Hy trek sy voël, wat nog steeds stokstyf is, uit. Hy druk haar liggaam saggies terug teen die stutpaal. Dan neem hy die gaasdoek wat hy gebruik het om haar gewrigte toe te draai as beskerming teen die toue en bind haar weer liggies vas.

Hy sit terug en vee haar hare uit haar oë as sy weer opkyk na hom. Haar swart kykers weerspieël verskeie emosies tegelyk. Daar is bewondering, dankbaarheid, lusbevrediging en verering wat uitstraal. Maar sy kyk ook vraend op en af tussen sy ereksie en sy gesig. “… et tu? …” vra sy saggies.

Hy glimlag opreg en intiem terug in haar gesig, voor hy opstaan en sy broek aantrek. Hy buk en gee haar ‘n pikskoen op die wang. “Merci, île aux fleurs, á demain soir,” komplimenteer hy haar met “Dankie, eilandblom, ek sien jou more-aand.” Hy tel die lantern op en sonder om weer om te kyk, stap hy met die houttrappe op, bodek toe.

***

Nodeloos om te verhaal, het elkeen van Willem se nagwake op die Reijger ‘n genotvolle sekssessie ook behels. Aanisa (haar naam beteken glo “volkome gevulde mens wat vriendelik is” in die Javaanse taal) het uitgesien na sy nagtelike besoeke. Sy kon selfs vir hom iets leer uit haar eie nasie se seksvoorkeure en genietinge.

Een nag, nadat hy haar toue losgemaak het, het sy hom laat terugleun op sy elmboë terwyl hy op sy rug lê. Sy het sy matroosbroek heeltemaal uitgetrek. Daarna het sy met soene en strelings hom betas en gelek, vanaf sy voete tot by sy skrotum. Toe sy die los vel van sy sak vir die eerste keer lek, was sy horing reeds regop in die lug.

Sy het haar duim op die plekkie waar sy voël en balsak bymekaarkom gedruk en sy dik lat omvou met die ander vingers. Met die ander hand het sy haar twee voorvingers natgelek en die vel area tussen sy ballas en sy anus begin masseer. In samesyn met haar duim, wat al hoe harder gedruk het, en die voorvingers wat hom nou gemasturbeer het, het die massering van dié plekkie meer intens geraak.

Toe sy voel dat sy penis begin uitsit en klop onder haar linkerhand se vingers, het sy die ander hand se massering wyer laat kring. Sy het haar vingers in sy holopening laat inglip elke keer as sy daar kom.

Meteens het sy die finale drukking begin voel in sy klipharde staaf. Soos die semen opstoot, druk sy die twee vingers van haar regterhand ten volle in sy hol op. Toe hy kom, ontsnap ‘n vervullingskreun, wat amper ‘n gil word, uit sy keel. Aanisa hou haar vingers in sy anus en druk harder met haar duim. Sy wikkel sy genotspier so vinnig as wat sy kan met die vingers van haar linkerhand. Sy saad skiet met ‘n boog uit die pers kop van sy voël. Dit hou net aan uitvloei en uitskiet.

Hy het half regop gekom en haar gewrigte vasgegryp, maar haar nie belemmer in haar aksies nie. Toe die laaste semen uitsypel, val die sweetdruppels van sy hoof op haar hande. Met ‘n kreun val hy terug op sy rug. Sy bors dein vinnig op en af van al die inspanning. Sy skuif haar liggaam styf oor syne totdat sy sy vinnige asemhaling teen haar gesig voel.

Aanisa skuif sy ooglede met haar lippe toe en neem dan sy mond in hare en soen hom innig. Haar tong streel sy verhemelte. Sy skuif haar lyf saggies op en af oor syne dat hy haar harde aarbeie oor sy eie harde tepels kan voel. Haar nat vrug se smeersel vee sy pubishare plat.

“Dis my stukkie Java wat ek net aan jou gee … vertroetel en bewaar dit. Ons weet nie of ek ooit weer die kans sal kry nie.”

(Lees volgende episode HIER)

3 thoughts on “Moos se goete (2)

  • Ek sal self so n slavinnetjie geniet

    Reply
  • Wille Will

    Ek’s bly. Die storie loop nog verder, jy sal sien,

    Reply
  • Jis ou Will net hierdie storie maak die geld vir die maand werd!! Dankie- het dit baie baie geniet

    Reply

Leave a Reply to Wille Will Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)