Lyfblommetjies vir die lente
Cecelia Webber gebruik foto’s van die mens se liggaam om blomme en natuurtonele te skep. Haar website sê “Her art implicates the viewer in its form, evoking our complex relationship with our bodies and nature.”
Gaan kyk gerus na haar website vir nog voorbeelde van haar kunswerke.