Liedjiestorie: Stairway to heaven
deur Ramkat Erasmus
“There’s a lady who’s sure
All that glitters is gold
And she’s buying
A stairway to heaven”
Led Zeppelin
Alta skink nog ‘n glas wyn. Sy is besig om effens dronk te raak. Dan draai sy in die rondte. Haar rompie waai wyd op en en ek kan haar snakstringintjie sien.
“Hou jy van my nuwe outfit?”
Ek knik. Hoe kan ‘n mens nie? Alta met die lang danserbene. Die klein borsies waarvan die tepels altyd regop staan. Alta met die ligte parfuum wat met my kop smokkel en die lippe wat ek brand om te proe.
Alta kom staan voor my. Haar kaalgeskeerde bene is bruingebrand. Sy druk haar heupe effens vorentoe.
“Jy wil my naai , nê?”
Ek knik, te bang om iets te sê.
Sy glimlag en draai om. Sy vat nog ‘n sluk wyn, sit die glas neer en loop na die trappe toe. Sy buk vorentoe en druk haar hande onder die kort rompie in. Met een behendige beweging kom die g-string af. Sy skop dit eenkant toe en gaan sit op die trap. Dan maak sy haar bene oop en ek sien haar wollerige poesie. Dit verbaas my, want ek het verwag dat sy die sort van meisie is wat sou skeer.
“Nou toe. Kom…”
Ek staan op, maak my jeans los en laat dit val. Dan knoop ek my “lumberjack” hemp los en laat dit ook val. Ek maak my bra los en trek my panty uit. Dan loop ek na haar toe. Ek kniel en begin haar voete soen. Eers die een, dan die ander. Dan begin ek my pad opwerk teen haar pragtige bene op. Ek gee aandag aan die kniëe, streel haar dye en dan… Dan is ek by haar poesie.
Ek trek haar lippies saggies oop en druk my tong in haar in. Sy gee ‘n diep kreun en spuit oor my gesig.
Ek lek dit op en druk twee vingers in haar in en begin haar g-kol masseer. Aan haar reaksie kan ek sien sy geniet dit.
Baie.
Ek glip my hand tussen my bene in en masser my kittlaar tot ek ook kom.
Ek wag al agt maande hiervoor.
Hemels.
1 COMMENT
Lekker man ! …maar effens kort, amper stomp ge-eindig ?